Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1Dawid het in sy hart gesê: “Nou sal ek eendag deur die hand van Saul omkom. Daar is vir my niks goeds nie, behalwe dat ek beslis na die land van die Filistyne moet ontsnap; dan sal Saul dit opgee om my nog in die hele gebied van Israel te soek, en ek sal uit sy hand ontsnap.”aLetterlik: weggevee word.וַיֹּ֤אמֶר דָּוִד֙ אֶל־לִבּ֔וֹ עַתָּ֛ה אֶסָּפֶ֥ה יוֹם־אֶחָ֖ד בְּיַד־שָׁא֑וּל אֵֽין־לִ֨י ט֜וֹב כִּ֣י הִמָּלֵ֥ט אִמָּלֵ֣ט׀ אֶל־אֶ֣רֶץ פְּלִשְׁתִּ֗ים וְנוֹאַ֨שׁ מִמֶּ֤נִּי שָׁאוּל֙ לְבַקְשֵׁ֤נִי עוֹד֙ בְּכָל־גְּב֣וּל יִשְׂרָאֵ֔ל וְנִמְלַטְתִּ֖י מִיָּדֽוֹ׃David, however, said to himself, “One of these days now I will be swept away by the hand of Saul. There is nothing better for me than to escape to the land of the Philistines. Then Saul will stop searching for me all over Israel, and I will slip out of his hand.”2Toe het Dawid hom opgemaak en oorgegaan, hy en die 600 man wat by hom was, na Akis, die seun van Maok, die koning van Gat.וַיָּ֣קָם דָּוִ֔ד וַיַּעֲבֹ֣ר ה֔וּא וְשֵׁשׁ־מֵא֥וֹת אִ֖ישׁ אֲשֶׁ֣ר עִמּ֑וֹ אֶל־אָכִ֥ישׁ בֶּן־מָע֖וֹךְ מֶ֥לֶךְ גַּֽת׃So David set out with his six hundred men and went to Achish son of Maoch, the king of Gath.3En Dawid het by Akis in Gat gewoon, hy en sy manne, elkeen met sy huisgesin, Dawid met sy twee vroue, Ahinoam die Jisreëlitiese en Abigajil, die vrou van Nabal die Karmelitiese.וַיֵּשֶׁב֩ דָּוִ֨ד עִם־אָכִ֥ישׁ בְּגַ֛ת ה֥וּא וַאֲנָשָׁ֖יו אִ֣ישׁ וּבֵית֑וֹ דָּוִד֙ וּשְׁתֵּ֣י נָשָׁ֔יו אֲחִינֹ֨עַם֙ הַיִּזְרְעֵאלִ֔ית וַאֲבִיגַ֥יִל אֵֽשֶׁת־נָבָ֖ל הַֽכַּרְמְלִֽית׃David and his men settled in Gath with Achish. Each man had his family with him, and David had his two wives: Ahinoam of Jezreel and Abigail of Carmel, the widow of Nabal.4En aan Saul is meegedeel dat Dawid na Gat gevlug het; en hy het nie meer na hom gesoek nie.וַיֻּגַּ֣ד לְשָׁא֔וּל כִּֽי־בָרַ֥ח דָּוִ֖ד גַּ֑ת וְלֹֽא־ע֖וֹד לְבַקְשֽׁוֹ׃ סAnd when Saul learned that David had fled to Gath, he no longer searched for him.
5Dawid het vir Agis gesê: “As ek tog guns in u oë gevind het, laat hulle vir my 'n plek gee in een van die stede op die platteland, dat ek daar kan woon. Waarom moet u dienaar in die koningstad by u woon?”aLetterlik: stede van die veld.וַיֹּ֨אמֶר דָּוִ֜ד אֶל־אָכִ֗ישׁ אִם־נָא֩ מָצָ֨אתִי חֵ֤ן בְּעֵינֶ֨יךָ֙ יִתְּנוּ־לִ֣י מָק֗וֹם בְּאַחַ֛ת עָרֵ֥י הַשָּׂדֶ֖ה וְאֵ֣שְׁבָה שָּׁ֑ם וְלָ֨מָּה יֵשֵׁ֧ב עַבְדְּךָ֛ בְּעִ֥יר הַמַּמְלָכָ֖ה עִמָּֽךְ׃Then David said to Achish, “If I have found favor in your eyes, let me be assigned a place in one of the outlying towns, so I can live there. For why should your servant live in the royal city with you?”6En Akis het op daardie dag vir hom Siklag gegee. Daarom het Siklag aan die konings van Juda behoort tot vandag toe.וַיִּתֶּן־ל֥וֹ אָכִ֛ישׁ בַּיּ֥וֹם הַה֖וּא אֶת־צִֽקְלָ֑ג לָכֵ֞ן הָיְתָ֤ה צִֽקְלַג֙ לְמַלְכֵ֣י יְהוּדָ֔ה עַ֖ד הַיּ֥וֹם הַזֶּֽה׃ פThat day Achish gave him Ziklag, and to this day it still belongs to the kings of Judah.
7Die getal van die dae wat Dawid in die gebied van die Filistyne gewoon het, was 'n jaar en vier maande.aLetterlik: dae en vier maande.bLetterlik: in die veld van die Filistyne.וַֽיְהִי֙ מִסְפַּ֣ר הַיָּמִ֔ים אֲשֶׁר־יָשַׁ֥ב דָּוִ֖ד בִּשְׂדֵ֣ה פְלִשְׁתִּ֑ים יָמִ֖ים וְאַרְבָּעָ֥ה חֳדָשִֽׁים׃And the time that David lived in Philistine territory amounted to a year and four months.8En Dawid het opgetrek met sy manne, en hulle het die Gesuriete en die Amalekiete oorval; want hulle was die inwoners van die land wat van ouds af was, soos jy na Sur toe kom, en tot by die land van Egipte.וַיַּ֤עַל דָּוִד֙ וַֽאֲנָשָׁ֔יו וַֽיִּפְשְׁט֛וּ אֶל־הַגְּשׁוּרִ֥י וְהָעֲמָלֵקִ֑י כִּ֣י הֵ֜נָּה יֹשְׁב֤וֹת הָאָ֨רֶץ֙ אֲשֶׁ֣ר מֵֽעוֹלָ֔ם בּוֹאֲךָ֥ שׁ֖וּרָה וְעַד־אֶ֥רֶץ מִצְרָֽיִם׃Now David and his men went up and raided the Geshurites, the Girzites, and the Amalekites. (From ancient times these people had inhabited the land extending to Shur and Egypt.)9En Dawid het die land verslaan en nie man of vrou laat lewe nie; en hy het kleinvee en beeste en donkies en kamele en klere geneem, en teruggekeer en by Akis gekom.וְהִכָּ֤ה דָוִד֙ אֶת־הָאָ֔רֶץ וְלֹ֥א יְחַיֶּ֖ה אִ֣ישׁ וְאִשָּׁ֑ה וְלָקַח֩ צֹ֨אן וּבָקָ֜ר וַחֲמֹרִ֤ים וּגְמַלִּים֙ וּבְגָדִ֔ים וַיָּ֖שָׁב וַיָּבֹ֥א אֶל־אָכִֽישׁ׃Whenever David attacked a territory, he did not leave a man or woman alive, but he took the flocks and herds, the donkeys, camels, and clothing. Then he would return to Achish,10Agis het gesê: “Waar het julle vandag 'n inval gedoen?” Dawid het gesê: “Teen die Negeb van Juda, en teen die Negeb van die Jeragmeëliete, en teen die Negeb van die Keniete.”aOf: Julle het tog nie vandag 'n inval gedoen nie?וַיֹּ֣אמֶר אָכִ֔ישׁ אַל־פְּשַׁטְתֶּ֖ם הַיּ֑וֹם וַיֹּ֣אמֶר דָּוִ֗ד עַל־נֶ֤גֶב יְהוּדָה֙ וְעַל־נֶ֣גֶב הַיַּרְחְמְאֵלִ֔י וְאֶל־נֶ֖גֶב הַקֵּינִֽי׃who would ask him, “What have you raided today?” And David would reply, “The Negev of Judah,” or “The Negev of Jerahmeel,” or “The Negev of the Kenites.”11En Dawid het nie 'n man of 'n vrou laat lewe om in Gat in te bring nie, met die woorde: “Dat hulle nie oor ons vertel en sê nie: ‘So het Dawid gemaak, en so was sy gewoonte al die dae wat hy in die veld van die Filistyne gewoon het.’”וְאִ֨ישׁ וְאִשָּׁ֜ה לֹֽא־יְחַיֶּ֣ה דָוִ֗ד לְהָבִ֥יא גַת֙ לֵאמֹ֔ר פֶּן־יַגִּ֥דוּ עָלֵ֖ינוּ לֵאמֹ֑ר כֹּֽה־עָשָׂ֤ה דָוִד֙ וְכֹ֣ה מִשְׁפָּט֔וֹ כָּל־הַ֨יָּמִ֔ים אֲשֶׁ֥ר יָשַׁ֖ב בִּשְׂדֵ֥ה פְלִשְׁתִּֽים׃David did not leave a man or woman alive to be brought to Gath, for he said, “Otherwise they will report us, saying, ‘This is what David did.’” And this was David’s custom the whole time he lived in Philistine territory.12En Akis het Dawid geglo en gesê: “Hy het hom by sy volk, by Israel, heeltemal gehaat gemaak, en hy sal vir my 'n dienaar wees vir ewig.”aLetterlik: Laat stink.וַיַּאֲמֵ֥ן אָכִ֖ישׁ בְּדָוִ֣ד לֵאמֹ֑ר הַבְאֵ֤שׁ הִבְאִישׁ֙ בְּעַמּ֣וֹ בְיִשְׂרָאֵ֔ל וְהָ֥יָה לִ֖י לְעֶ֥בֶד עוֹלָֽם׃ פSo Achish trusted David, thinking, “Since he has made himself an utter stench to his people Israel, he will be my servant forever.”