Terug na 1 Samuel

1 Samuel 13

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Saul was 'n jaar oud toe hy koning geword het, en twee jaar het hy oor Israel regeer.
aHebreeus onduidelik.
bLetterlik: Saul was 'n seun van 'n jaar toe hy koning geword het.
בֶּן־שָׁנָ֖ה שָׁא֣וּל בְּמָלְכ֑וֹ וּשְׁתֵּ֣י שָׁנִ֔ים מָלַ֖ךְ עַל־יִשְׂרָאֵֽל׃Saul was thirty years old when he became king, and he reigned over Israel forty-two years.
2En Saul het vir hom 3 000 uit Israel gekies. Toe was 2 000 by Saul in Mikmas en op die berg Bet-El, en 1 000 was by Jonatan in Gibea van Benjamin; en die res van die volk het hy gestuur, elkeen na sy tente.וַיִּבְחַר־ל֨וֹ שָׁא֜וּל שְׁלֹ֣שֶׁת אֲלָפִים֮ מִיִּשְׂרָאֵל֒ וַיִּהְי֨וּ עִם־שָׁא֜וּל אַלְפַּ֗יִם בְּמִכְמָשׂ֙ וּבְהַ֣ר בֵּֽית־אֵ֔ל וְאֶ֗לֶף הָיוּ֙ עִם־י֣וֹנָתָ֔ן בְּגִבְעַ֖ת בִּנְיָמִ֑ין וְיֶ֣תֶר הָעָ֔ם שִׁלַּ֖ח אִ֥ישׁ לְאֹהָלָֽיו׃He chose for himself three thousand men of Israel: Two thousand were with Saul at Michmash and in the hill country of Bethel, and a thousand were with Jonathan in Gibeah of Benjamin. And the rest of the troops he sent away, each to his own home.
3En Jonatan het die owerste van die Filistyne wat in Geba was, geslaan, en die Filistyne het dit gehoor. En Saul het deur die hele land die ramshoring geblaas en gesê: “Laat die Hebreërs hoor!”
aOf: die garnisoen van die Filistyne.
וַיַּ֣ךְ יוֹנָתָ֗ן אֵ֣ת נְצִ֤יב פְּלִשְׁתִּים֙ אֲשֶׁ֣ר בְּגֶ֔בַע וַֽיִּשְׁמְע֖וּ פְּלִשְׁתִּ֑ים וְשָׁאוּל֩ תָּקַ֨ע בַּשּׁוֹפָ֤ר בְּכָל־הָאָ֨רֶץ֙ לֵאמֹ֔ר יִשְׁמְע֖וּ הָעִבְרִֽים׃Then Jonathan attacked the Philistine outpost at Geba, and the Philistines heard about it. So Saul blew the ram’s horn throughout the land, saying, “Let the Hebrews hear!”
4En die hele Israel het gehoor sê: “Saul het die owerste van die Filistyne geslaan, en Israel het ook verfoeilik geword by die Filistyne.” En die volk is agter Saul aan na Gilgal saamgeroep.
aLetterlik: het ook by die Filistyne begin stink.
וְכָל־יִשְׂרָאֵ֞ל שָׁמְע֣וּ לֵאמֹ֗ר הִכָּ֤ה שָׁאוּל֙ אֶת־נְצִ֣יב פְּלִשְׁתִּ֔ים וְגַם־נִבְאַשׁ יִשְׂרָאֵ֖ל בַּפְּלִשְׁתִּ֑ים וַיִּצָּעֲק֥וּ הָעָ֛ם אַחֲרֵ֥י שָׁא֖וּל הַגִּלְגָּֽל׃And all Israel heard the news: “Saul has attacked an outpost of the Philistines, and now Israel has become a stench to the Philistines!” Then the people were summoned to join Saul at Gilgal.
5En die Filistyne het hulle versamel om met Israel te veg: 30 000 strydwaens en 6 000 ruiters, en 'n volk soos die sand wat aan die oewer van die see is, in menigte. En hulle het opgetrek en by Mikmas, oos van Bet-Awen, laer opgeslaan.
aSommige ou vertalings lees: 3 000 strydwaens.
וּפְלִשְׁתִּ֞ים נֶאֶסְפ֣וּ׀ לְהִלָּחֵ֣ם עִם־יִשְׂרָאֵ֗ל שְׁלֹשִׁ֨ים אֶ֤לֶף רֶ֨כֶב֙ וְשֵׁ֤שֶׁת אֲלָפִים֙ פָּרָשִׁ֔ים וְעָ֕ם כַּח֛וֹל אֲשֶׁ֥ר עַל־שְׂפַֽת־הַיָּ֖ם לָרֹ֑ב וַֽיַּעֲלוּ֙ וַיַּחֲנ֣וּ בְמִכְמָ֔שׂ קִדְמַ֖ת בֵּ֥ית אָֽוֶן׃Now the Philistines assembled to fight against Israel with three thousand chariots, six thousand horsemen, and troops as numerous as the sand on the seashore. They went up and camped at Michmash, east of Beth-aven.
6En toe die manne van Israel sien dat hulle in die nood was, want die volk was swaar gedruk, het die volk hulle verberg in die grotte en in die doringbosse en in die rotse en in die vestings en in die putte.וְאִ֨ישׁ יִשְׂרָאֵ֤ל רָאוּ֙ כִּ֣י צַר־ל֔וֹ כִּ֥י נִגַּ֖שׂ הָעָ֑ם וַיִּֽתְחַבְּא֣וּ הָעָ֗ם בַּמְּעָר֤וֹת וּבַֽחֲוָחִים֙ וּבַסְּלָעִ֔ים וּבַצְּרִחִ֖ים וּבַבֹּרֽוֹת׃Seeing that they were in danger because their troops were hard-pressed, the men of Israel hid in caves and thickets, among the rocks, and in cellars and cisterns.
7En Hebreërs het die Jordaan oorgesteek, na die land van Gad en Gilead. Maar Saul was nog in Gilgal, en die hele volk het agter hom aan gebewe.וְעִבְרִ֗ים עָֽבְרוּ֙ אֶת־הַיַּרְדֵּ֔ן אֶ֥רֶץ גָּ֖ד וְגִלְעָ֑ד וְשָׁאוּל֙ עוֹדֶ֣נּוּ בַגִּלְגָּ֔ל וְכָל־הָעָ֖ם חָרְד֥וּ אַחֲרָֽיו׃Some Hebrews even crossed the Jordan into the land of Gad and Gilead. Saul, however, remained at Gilgal, and all his troops were quaking in fear.
8Sewe dae lank het hy gewag, tot die vasgestelde tyd wat Samuel bepaal het; maar Samuel het nie na Gilgal gekom nie, en die volk het van hom af uiteengegaan.׀ שִׁבְעַ֣ת יָמִ֗ים לַמּוֹעֵד֙ אֲשֶׁ֣ר שְׁמוּאֵ֔ל וְלֹא־בָ֥א שְׁמוּאֵ֖ל הַגִּלְגָּ֑ל וַיָּ֥פֶץ הָעָ֖ם מֵעָלָֽיו׃And Saul waited seven days for the time appointed by Samuel, but Samuel did not come to Gilgal, and the troops began to desert Saul. 9Toe het Saul gesê: “Bring die brandoffer en die vredeoffers na my toe.” En hy het die brandoffer opgebring.וַיֹּ֣אמֶר שָׁא֔וּל הַגִּ֣שׁוּ אֵלַ֔י הָעֹלָ֖ה וְהַשְּׁלָמִ֑ים וַיַּ֖עַל הָעֹלָֽה׃So he said, “Bring me the burnt offering and the peace offerings.” And he offered up the burnt offering. 10En toe hy klaar was om die brandoffer op te bring, kyk, daar kom Samuel; en Saul het uitgegaan om hom te ontmoet, om hom te seën.
aOf: om hom te groet.
וַיְהִ֗י כְּכַלֹּתוֹ֙ לְהַעֲל֣וֹת הָעֹלָ֔ה וְהִנֵּ֥ה שְׁמוּאֵ֖ל בָּ֑א וַיֵּצֵ֥א שָׁא֛וּל לִקְרָאת֖וֹ לְבָרֲכֽוֹ׃Just as he finished offering the burnt offering, Samuel arrived, and Saul went out to greet him.
11En Samuel het gesê: “Wat het jy gedoen?” En Saul het gesê: “Omdat ek gesien het dat die volk van my af verstrooi is, en jy self nie gekom het op die vasgestelde tyd van die dae nie, en die Filistyne by Mikmas versamel was,וַיֹּ֥אמֶר שְׁמוּאֵ֖ל מֶ֣ה עָשִׂ֑יתָ וַיֹּ֣אמֶר שָׁא֡וּל כִּֽי־רָאִיתִי֩ כִֽי־נָפַ֨ץ הָעָ֜ם מֵעָלַ֗י וְאַתָּה֙ לֹא־בָ֨אתָ֙ לְמוֹעֵ֣ד הַיָּמִ֔ים וּפְלִשְׁתִּ֖ים נֶאֱסָפִ֥ים מִכְמָֽשׂ׃“What have you done?” Samuel asked. And Saul replied, “When I saw that the troops were deserting me, and that you did not come at the appointed time and the Philistines were gathering at Michmash, 12het ek gesê: ‘Nou sal die Filistyne na my toe afkom na Gilgal, en ek het die HERE nie om Sy guns gesmeek nie.’ Toe het ek my gedwing en die brandoffer geoffer.”
aLetterlik: die aangesig van die HERE het ek nie gesmeek nie.
וָאֹמַ֗ר עַ֠תָּה יֵרְד֨וּ פְלִשְׁתִּ֤ים אֵלַי֙ הַגִּלְגָּ֔ל וּפְנֵ֥י יְהוָ֖ה לֹ֣א חִלִּ֑יתִי וָֽאֶתְאַפַּ֔ק וָאַעֲלֶ֖ה הָעֹלָֽה׃ סI thought, ‘Now the Philistines will descend upon me at Gilgal, and I have not sought the favor of the LORD.’ So I felt compelled to offer the burnt offering.”
13En Samuel sê vir Saul: “Jy het dwaas gehandel. Jy het nie die gebod van die HERE jou God onderhou wat Hy jou beveel het nie; want nou sou die HERE jou koningskap oor Israel vir ewig bevestig het.וַיֹּ֧אמֶר שְׁמוּאֵ֛ל אֶל־שָׁא֖וּל נִסְכָּ֑לְתָּ לֹ֣א שָׁמַ֗רְתָּ אֶת־מִצְוַ֞ת יְהוָ֤ה אֱלֹהֶ֨יךָ֙ אֲשֶׁ֣ר צִוָּ֔ךְ כִּ֣י עַתָּ֗ה הֵכִ֨ין יְהוָ֧ה אֶת־מַֽמְלַכְתְּךָ֛ אֶל־יִשְׂרָאֵ֖ל עַד־עוֹלָֽם׃“You have acted foolishly,” Samuel declared. “You have not kept the command that the LORD your God gave you; if you had, the LORD would have established your kingdom over Israel for all time. 14Maar nou sal jou koningskap nie bly staan nie. Die HERE het vir Hom ’n man na Sy hart gesoek, en die HERE het hom as vors oor Sy volk aangestel, omdat jy nie onderhou het wat die HERE jou beveel het nie.”
aLetterlik: hom tot vors oor Sy volk beveel.
וְעַתָּ֖ה מַמְלַכְתְּךָ֣ לֹא־תָק֑וּם בִּקֵּשׁ֩ יְהוָ֨ה ל֜וֹ אִ֣ישׁ כִּלְבָב֗וֹ וַיְצַוֵּ֨הוּ יְהוָ֤ה לְנָגִיד֙ עַל־עַמּ֔וֹ כִּ֚י לֹ֣א שָׁמַ֔רְתָּ אֵ֥ת אֲשֶֽׁר־צִוְּךָ֖ יְהוָֽה׃ פBut now your kingdom will not endure; the LORD has sought a man after His own heart and appointed him ruler over His people, because you have not kept the command of the LORD.”
15En Samuel het opgestaan en van Gilgal opgegaan na Gibea van Benjamin. En Saul het die volk getel wat by hom gevind is, omtrent 600 man.
aSommige ou vertalings lees: En Samuel het opgestaan en van Gilgal weggegaan, en die res van die volk het agter Saul die krygsvolk tegemoet opgetrek, en hulle het van Gilgal na Gibea van Benjamin gekom.
וַיָּ֣קָם שְׁמוּאֵ֗ל וַיַּ֛עַל מִן־הַגִּלְגָּ֖ל גִּבְעַ֣ת בִּנְיָמִ֑ן וַיִּפְקֹ֣ד שָׁא֗וּל אֶת־הָעָם֙ הַנִּמְצְאִ֣ים עִמּ֔וֹ כְּשֵׁ֥שׁ מֵא֖וֹת אִֽישׁ׃Then Samuel set out from Gilgal and went up to Gibeah in Benjamin. And Saul numbered the troops who were with him, about six hundred men.
16En Saul en sy seun Jonatan en die volk wat by hulle gevind is, het in Geba van Benjamin gebly, terwyl die Filistyne by Mikmas laer opgeslaan het.וְשָׁא֞וּל וְיוֹנָתָ֣ן בְּנ֗וֹ וְהָעָם֙ הַנִּמְצָ֣א עִמָּ֔ם יֹשְׁבִ֖ים בְּגֶ֣בַע בִּנְיָמִ֑ן וּפְלִשְׁתִּ֖ים חָנ֥וּ בְמִכְמָֽשׂ׃Now Saul and Jonathan his son and the troops with them were staying in Geba of Benjamin, while the Philistines camped at Michmash.
17En die plunderaars het uit die laer van die Filistyne uitgegaan, in drie afdelings: die een afdeling het gedraai na die pad na Ofra, na die land Sual.
aLetterlik: in drie koppe.
וַיֵּצֵ֧א הַמַּשְׁחִ֛ית מִמַּחֲנֵ֥ה פְלִשְׁתִּ֖ים שְׁלֹשָׁ֣ה רָאשִׁ֑ים הָרֹ֨אשׁ אֶחָ֥ד יִפְנֶ֛ה אֶל־דֶּ֥רֶךְ עָפְרָ֖ה אֶל־אֶ֥רֶץ שׁוּעָֽל׃And raiders went out of the Philistine camp in three divisions. One headed toward Ophrah in the land of Shual,
18En die een afdeling het gedraai na die pad na Bet-Horon, en die een afdeling het gedraai na die pad van die grens wat uitkyk oor die dal van Seboïm na die woestyn toe.וְהָרֹ֤אשׁ אֶחָד֙ יִפְנֶ֔ה דֶּ֖רֶךְ בֵּ֣ית חֹר֑וֹן וְהָרֹ֨אשׁ אֶחָ֤ד יִפְנֶה֙ דֶּ֣רֶךְ הַגְּב֔וּל הַנִּשְׁקָ֛ף עַל־גֵּ֥י הַצְּבֹעִ֖ים הַמִּדְבָּֽרָה׃ סanother toward Beth-horon, and the third down the border road overlooking the Valley of Zeboim facing the wilderness.
19En geen smid is in die hele land van Israel gevind nie, want die Filistyne het gesê: “Anders sal die Hebreërs swaard of spies maak.”וְחָרָשׁ֙ לֹ֣א יִמָּצֵ֔א בְּכֹ֖ל אֶ֣רֶץ יִשְׂרָאֵ֑ל כִּֽי־פְלִשְׁתִּ֔ים פֶּ֚ן יַעֲשׂ֣וּ הָעִבְרִ֔ים חֶ֖רֶב א֥וֹ חֲנִֽית׃And no blacksmith could be found in all the land of Israel, because the Philistines had said, “The Hebrews must not be allowed to make swords or spears.” 20En die hele Israel het na die Filistyne afgegaan om elkeen sy ploegskaar en sy pik en sy byl en sy ploegyster te laat slyp.
aSommige ou vertalings lees: sy sekel.
וַיֵּרְד֥וּ כָל־יִשְׂרָאֵ֖ל הַפְּלִשְׁתִּ֑ים לִ֠לְטוֹשׁ אִ֣ישׁ אֶת־מַחֲרַשְׁתּ֤וֹ וְאֶת־אֵתוֹ֙ וְאֶת־קַרְדֻּמּ֔וֹ וְאֵ֖ת מַחֲרֵשָׁתֽוֹ׃Instead, all the Israelites would go down to the Philistines to sharpen their plowshares, mattocks, axes, and sickles.
21En die prys was ’n pim vir die ploegskare en vir die pikke en vir die drietandvurke en vir die byle, en om die osprikkel vas te sit.
aOngeveer twee derdes van ’n sikkel, sowat agt gram.
bOf: En die snykante van die ploegskare en die pikke en die drietandvurke en die byle was stomp, ook die osprikkel wat vasgesit moes word.
וְֽהָיְתָ֞ה הַפְּצִ֣ירָה פִ֗ים לַמַּֽחֲרֵשֹׁת֙ וְלָ֣אֵתִ֔ים וְלִשְׁלֹ֥שׁ קִלְּשׁ֖וֹן וּלְהַקַּרְדֻּמִּ֑ים וּלְהַצִּ֖יב הַדָּרְבָֽן׃The charge was a pim for sharpening a plowshare or mattock, a third of a shekel for sharpening a pitchfork or an axe, and a third of a shekel for repointing an oxgoad.
22En dit het gebeur op die dag van die geveg dat daar geen swaard of spies gevind is in die hand van die hele volk wat by Saul en Jonatan was nie; maar by Saul en by sy seun Jonatan is dit gevind.וְהָיָה֙ בְּי֣וֹם מִלְחֶ֔מֶת וְלֹ֨א נִמְצָ֜א חֶ֤רֶב וַחֲנִית֙ בְּיַ֣ד כָּל־הָעָ֔ם אֲשֶׁ֥ר אֶת־שָׁא֖וּל וְאֶת־יוֹנָתָ֑ן וַתִּמָּצֵ֣א לְשָׁא֔וּל וּלְיוֹנָתָ֖ן בְּנֽוֹ׃So on the day of battle not a sword or spear could be found in the hands of the troops with Saul and Jonathan; only Saul and his son Jonathan had weapons.
23En 'n wagpos van die Filistyne het uitgegaan na die pas van Mikmas.וַיֵּצֵא֙ מַצַּ֣ב פְּלִשְׁתִּ֔ים אֶֽל־מַעֲבַ֖ר מִכְמָֽשׂ׃ סAnd a garrison of the Philistines had gone out to the pass at Michmash.