Terug na 1 Samuel

1 Samuel 24

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En Dawid het van daar opgetrek en in die vestings van En-Gedi gebly.וַיַּ֥עַל דָּוִ֖ד מִשָּׁ֑ם וַיֵּ֖שֶׁב בִּמְצָד֥וֹת עֵֽין־גֶּֽדִי׃After Saul had returned from pursuing the Philistines, he was told, “David is in the wilderness of En-gedi.”
2En toe Saul van agter die Filistyne af teruggekeer het, het hulle hom vertel en gesê: “Kyk, Dawid is in die woestyn van En-Gedi.”וַיְהִ֗י כַּֽאֲשֶׁר֙ שָׁ֣ב שָׁא֔וּל מֵאַחֲרֵ֖י פְּלִשְׁתִּ֑ים וַיַּגִּ֤דוּ לוֹ֙ לֵאמֹ֔ר הִנֵּ֣ה דָוִ֔ד בְּמִדְבַּ֖ר עֵ֥ין גֶּֽדִי׃ סSo Saul took three thousand chosen men from all Israel and went to look for David and his men in the region of the Rocks of the Wild Goats.
3Saul het 3000 uitverkore manne uit die hele Israel geneem en gegaan om Dawid en sy manne te soek, op die rotse van die wildbokke.
aLetterlik: op die aangesig van die rotse van die wildbokke.
וַיִּקַּ֣ח שָׁא֗וּל שְׁלֹ֧שֶׁת אֲלָפִ֛ים אִ֥ישׁ בָּח֖וּר מִכָּל־יִשְׂרָאֵ֑ל וַיֵּ֗לֶךְ לְבַקֵּ֤שׁ אֶת־דָּוִד֙ וַֽאֲנָשָׁ֔יו עַל־פְּנֵ֖י צוּרֵ֥י הַיְּעֵלִֽים׃Soon Saul came to the sheepfolds along the road, where there was a cave, and he went in to relieve himself. And David and his men were hiding in the recesses of the cave.
4Hy het by die skaapkrale langs die pad gekom, en daar was 'n grot. Saul het ingegaan om hom te ontlas, terwyl Dawid en sy manne agter in die grot gesit het.
aLetterlik: om sy voete te bedek.
וַ֠יָּבֹא אֶל־גִּדְר֨וֹת הַצֹּ֤אן עַל־הַדֶּ֨רֶךְ֙ וְשָׁ֣ם מְעָרָ֔ה וַיָּבֹ֥א שָׁא֖וּל לְהָסֵ֣ךְ אֶת־רַגְלָ֑יו וְדָוִד֙ וַאֲנָשָׁ֔יו בְּיַרְכְּתֵ֥י הַמְּעָרָ֖ה יֹשְׁבִֽים׃So David’s men said to him, “This is the day about which the LORD said to you, ‘Behold, I will deliver your enemy into your hand, that you may do with him as you wish.’” Then David crept up and stealthily cut off a corner of Saul’s robe.
5Toe het Dawid se manne vir hom gesê: “Kyk, dit is die dag waarvan die HERE vir jou gesê het: ‘Kyk, Ek gee jou vyand in jou hand, en jy moet met hom doen soos dit goed is in jou oë.’” En Dawid het opgestaan en ongemerk die slip van die mantel wat aan Saul behoort het, afgesny.וַיֹּאמְרוּ֩ אַנְשֵׁ֨י דָוִ֜ד אֵלָ֗יו הִנֵּ֨ה הַיּ֜וֹם אֲֽשֶׁר־אָמַ֧ר יְהוָ֣ה אֵלֶ֗יךָ הִנֵּ֨ה אָנֹכִ֜י נֹתֵ֤ן אֶת־בְּיָדֶ֔ךָ וְעָשִׂ֣יתָ לּ֔וֹ כַּאֲשֶׁ֖ר יִטַ֣ב בְּעֵינֶ֑יךָ וַיָּ֣קָם דָּוִ֗ד וַיִּכְרֹ֛ת אֶת־כְּנַֽף־הַמְּעִ֥יל אֲשֶׁר־לְשָׁא֖וּל בַּלָּֽט׃Afterward, David’s conscience was stricken because he had cut off the corner of Saul’s robe. 6En daarna het Dawid se hart hom geslaan, omdat hy die slip wat aan Saul behoort het, afgesny het.וַֽיְהִי֙ אַֽחֲרֵי־כֵ֔ן וַיַּ֥ךְ לֵב־דָּוִ֖ד אֹת֑וֹ עַ֚ל אֲשֶׁ֣ר כָּרַ֔ת אֶת־כָּנָ֖ף אֲשֶׁ֥ר לְשָׁאֽוּל׃ סSo he said to his men, “The LORD forbid that I should do such a thing to my master, the LORD’s anointed. May I never lift my hand against him, since he is the LORD’s anointed.”
7Hy het vir sy manne gesê: “Ver van my, van die HERE af, dat ek hierdie saak sou doen aan my heer, die gesalfde van die HERE, om my hand teen hom uit te steek, want hy is die gesalfde van die HERE.”וַיֹּ֨אמֶר לַאֲנָשָׁ֜יו חָלִ֧ילָה לִּ֣י מֵֽיהוָ֗ה אִם־אֶעֱשֶׂה֩ אֶת־הַדָּבָ֨ר הַזֶּ֤ה לַֽאדֹנִי֙ לִמְשִׁ֣יחַ יְהוָ֔ה לִשְׁלֹ֥חַ יָדִ֖י בּ֑וֹ כִּֽי־מְשִׁ֥יחַ יְהוָ֖ה הֽוּא׃With these words David restrained his men, and he did not let them rise up against Saul. Then Saul left the cave and went on his way. 8Dawid het sy manne met die woorde streng teruggehou en hulle nie toegelaat om teen Saul op te staan nie. Saul het uit die grot opgestaan en op die pad weggegaan.
aLetterlik: het Dawid sy manne met die woorde verskeur.
וַיְשַׁסַּ֨ע דָּוִ֤ד אֶת־אֲנָשָׁיו֙ בַּדְּבָרִ֔ים וְלֹ֥א נְתָנָ֖ם לָק֣וּם אֶל־שָׁא֑וּל וְשָׁא֛וּל קָ֥ם מֵהַמְּעָרָ֖ה וַיֵּ֥לֶךְ בַּדָּֽרֶךְ׃ סAfter that, David got up, went out of the cave, and called out to Saul, “My lord the king!” When Saul looked behind him, David bowed facedown in reverence
9Daarna het Dawid opgestaan en uitgegaan en agter Saul aan geroep: “My heer die koning!” En Saul het agter hom gekyk, en Dawid het met sy gesig na die grond toe gebuig en hom neergebuig.וַיָּ֨קָם דָּוִ֜ד אַחֲרֵי־כֵ֗ן וַיֵּצֵא֙ וַיִּקְרָ֧א אַֽחֲרֵי־שָׁא֛וּל לֵאמֹ֖ר אֲדֹנִ֣י הַמֶּ֑לֶךְ וַיַּבֵּ֤ט שָׁאוּל֙ אַֽחֲרָ֔יו וַיִּקֹּ֨ד דָּוִ֥ד אַפַּ֛יִם אַ֖רְצָה וַיִּשְׁתָּֽחוּ׃ סand said to Saul, “Why do you listen to the words of men who say, ‘Look, David intends to harm you’? 10Dawid het vir Saul gesê: “Waarom luister u na die woorde van mense wat sê: ‘Kyk, Dawid soek u onheil’?”
aLetterlik: na die woorde van 'n mens.
וַיֹּ֤אמֶר דָּוִד֙ לְשָׁא֔וּל לָ֧מָּה תִשְׁמַ֛ע אֶת־דִּבְרֵ֥י אָדָ֖ם לֵאמֹ֑ר הִנֵּ֣ה דָוִ֔ד מְבַקֵּ֖שׁ רָעָתֶֽךָ׃Behold, this day you have seen with your own eyes that the LORD delivered you into my hand in the cave. I was told to kill you, but I spared you and said, ‘I will not lift my hand against my lord, since he is the LORD’s anointed.’
11“Kyk, vandag het u oë gesien dat die HERE u vandag in my hand gegee het, in die grot. Iemand het gesê dat ek u moes doodmaak, maar ek het u gespaar, en ek het gesê: Ek sal my hand nie teen my heer uitsteek nie, want hy is die gesalfde van die HERE.
aLetterlik: En hy het gesê om u dood te maak, en sy het u gespaar.
הִנֵּה֩ הַיּ֨וֹם הַזֶּ֜ה רָא֣וּ עֵינֶ֗יךָ אֵ֣ת אֲשֶׁר־נְתָנְךָ֩ יְהוָ֨ה׀ הַיּ֤וֹם׀ בְּיָדִי֙ בַּמְּעָרָ֔ה וְאָמַ֥ר לַהֲרָגֲךָ֖ וַתָּ֣חָס עָלֶ֑יךָ וָאֹמַ֗ר לֹא־אֶשְׁלַ֤ח יָדִי֙ בַּֽאדֹנִ֔י כִּי־מְשִׁ֥יחַ יְהוָ֖ה הֽוּא׃See, my father, look at the corner of your robe in my hand. For I cut it off, but I did not kill you. Know and see that there is no evil or rebellion in my hands. I have not sinned against you, even though you are hunting me down to take my life.
12En my vader, kyk, ja kyk na die slip van u mantel in my hand! Want deurdat ek die slip van u mantel afgesny het en u nie doodgemaak het nie, weet en sien dat daar geen kwaad of oortreding in my hand is nie en dat ek nie teen u gesondig het nie; maar u jag my lewe om dit te neem.וְאָבִ֣י רְאֵ֔ה גַּ֗ם רְאֵ֛ה אֶת־כְּנַ֥ף מְעִילְךָ֖ בְּיָדִ֑י כִּ֡י בְּכָרְתִי֩ אֶת־כְּנַ֨ף מְעִֽילְךָ֜ וְלֹ֣א הֲרַגְתִּ֗יךָ דַּ֤ע וּרְאֵה֙ כִּי֩ אֵ֨ין בְּיָדִ֜י רָעָ֤ה וָפֶ֨שַׁע֙ וְלֹא־חָטָ֣אתִי לָ֔ךְ וְאַתָּ֛ה צֹדֶ֥ה אֶת־נַפְשִׁ֖י לְקַחְתָּֽהּ׃May the LORD judge between you and me, and may the LORD take vengeance on you, but my hand will never be against you. 13Mag die HERE tussen my en u oordeel, en mag die HERE my op u wreek; maar my hand sal nie teen u wees nie.יִשְׁפֹּ֤ט יְהוָה֙ בֵּינִ֣י וּבֵינֶ֔ךָ וּנְקָמַ֥נִי יְהוָ֖ה מִמֶּ֑ךָּ וְיָדִ֖י לֹ֥א תִֽהְיֶה־בָּֽךְ׃As the old proverb says, ‘Wickedness proceeds from the wicked.’ But my hand will never be against you. 14Soos die ou spreuk sê: ‘Uit goddeloses kom goddeloosheid voort’; maar my hand sal nie teen u wees nie.כַּאֲשֶׁ֣ר יֹאמַ֗ר מְשַׁל֙ הַקַּדְמֹנִ֔י מֵרְשָׁעִ֖ים יֵ֣צֵא רֶ֑שַׁע וְיָדִ֖י לֹ֥א תִֽהְיֶה־בָּֽךְ׃Against whom has the king of Israel come out? Whom are you pursuing? A dead dog? A flea? 15Agter wie het die koning van Israel uitgetrek? Agter wie jaag u? Agter ’n dooie hond, agter ’n enkele vlooi!אַחֲרֵ֨י מִ֤י יָצָא֙ מֶ֣לֶךְ יִשְׂרָאֵ֔ל אַחֲרֵ֥י מִ֖י אַתָּ֣ה רֹדֵ֑ף אַֽחֲרֵי֙ כֶּ֣לֶב מֵ֔ת אַחֲרֵ֖י פַּרְעֹ֥שׁ אֶחָֽד׃May the LORD be our judge and decide between you and me. May He take notice and plead my case and deliver me from your hand.” 16Mag die HERE regter wees en tussen my en u oordeel; mag Hy kyk en my regsaak voer en my uit u hand regspreek.”וְהָיָ֤ה יְהוָה֙ לְדַיָּ֔ן וְשָׁפַ֖ט בֵּינִ֣י וּבֵינֶ֑ךָ וְיֵ֨רֶא֙ וְיָרֵ֣ב אֶת־רִיבִ֔י וְיִשְׁפְּטֵ֖נִי מִיָּדֶֽךָ׃ פWhen David had finished saying these things, Saul called back, “Is that your voice, David my son?” Then Saul wept aloud
17En toe Dawid klaar hierdie woorde met Saul gespreek het, het Saul gesê: “Is dit jou stem, my seun Dawid?” En Saul het sy stem verhef en gehuil.וַיְהִ֣י׀ כְּכַלּ֣וֹת דָּוִ֗ד לְדַבֵּ֞ר אֶת־הַדְּבָרִ֤ים הָאֵ֨לֶּה֙ אֶל־שָׁא֔וּל וַיֹּ֣אמֶר שָׁא֔וּל הֲקֹלְךָ֥ זֶ֖ה בְּנִ֣י דָוִ֑ד וַיִּשָּׂ֥א שָׁא֛וּל קֹל֖וֹ וַיֵּֽבְךְּ׃and said to David, “You are more righteous than I, for you have rewarded me with good, though I have rewarded you with evil. 18En hy het vir Dawid gesê: “Jy is regverdiger as ek, want jy het my met goed vergeld, en ek het jou met kwaad vergeld.וַיֹּ֨אמֶר֙ אֶל־דָּוִ֔ד צַדִּ֥יק אַתָּ֖ה מִמֶּ֑נִּי כִּ֤י אַתָּה֙ גְּמַלְתַּ֣נִי הַטּוֹבָ֔ה וַאֲנִ֖י גְּמַלְתִּ֥יךָ הָרָעָֽה׃And you have declared this day how you have treated me well, for when the LORD delivered me into your hand, you did not kill me. 19Jy het vandag bekend gemaak wat jy goed aan my gedoen het, naamlik dat die HERE my in jou hand oorgelewer het en jy my nie doodgemaak het nie.הִגַּ֣דְתָּ הַיּ֔וֹם אֵ֛ת אֲשֶׁר־עָשִׂ֥יתָה אִתִּ֖י טוֹבָ֑ה אֵת֩ אֲשֶׁ֨ר סִגְּרַ֧נִי יְהוָ֛ה בְּיָדְךָ֖ וְלֹ֥א הֲרַגְתָּֽנִי׃When a man finds his enemy, does he let him go away unharmed? May the LORD reward you with good for what you have done for me this day. 20Want as iemand sy vyand vind, laat hy hom dan op ’n goeie weg gaan? Mag die HERE jou dan met goed vergeld vir hierdie dag, vir wat jy aan my gedoen het.וְכִֽי־יִמְצָ֥א אִישׁ֙ אֶת־אֹ֣יְב֔וֹ וְשִׁלְּח֖וֹ בְּדֶ֣רֶךְ טוֹבָ֑ה וַֽיהוָה֙ יְשַׁלֶּמְךָ֣ טוֹבָ֔ה תַּ֚חַת הַיּ֣וֹם הַזֶּ֔ה אֲשֶׁ֥ר עָשִׂ֖יתָה לִֽי׃Now I know for sure that you will be king and that the kingdom of Israel will be established in your hands. 21En nou, kyk, ek weet dat jy sekerlik koning sal word en dat die koninkryk van Israel in jou hand vas sal staan.וְעַתָּה֙ הִנֵּ֣ה יָדַ֔עְתִּי כִּ֥י מָלֹ֖ךְ תִּמְל֑וֹךְ וְקָ֨מָה֙ בְּיָ֣דְךָ֔ מַמְלֶ֖כֶת יִשְׂרָאֵֽל׃So now, swear to me by the LORD that you will not cut off my descendants or wipe out my name from my father’s house.” 22En sweer nou vir my by die HERE dat jy my nageslag ná my nie sal uitroei nie en my naam nie uit die huis van my vader sal uitdelg nie.”וְעַתָּ֗ה הִשָּׁ֤בְעָה לִּי֙ בַּֽיהוָ֔ה אִם־תַּכְרִ֥ית אֶת־זַרְעִ֖י אַֽחֲרָ֑י וְאִם־תַּשְׁמִ֥יד אֶת־שְׁמִ֖י מִבֵּ֥ית אָבִֽי׃So David gave his oath to Saul. Then Saul returned home, but David and his men went up to the stronghold. 23Dawid het vir Saul gesweer. Saul het na sy huis gegaan, en Dawid en sy manne het opgetrek na die vesting.”וַיִּשָּׁבַ֥ע דָּוִ֖ד לְשָׁא֑וּל וַיֵּ֤לֶךְ שָׁאוּל֙ אֶל־בֵּית֔וֹ וְדָוִד֙ וַֽאֲנָשָׁ֔יו עָל֖וּ עַל־הַמְּצוּדָֽה׃ פ