Terug na Genesis

Genesis 7

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En die HERE het vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig gesien voor My aangesig in hierdie geslag.וַיֹּ֤אמֶר יְהוָה֙ לְנֹ֔חַ בֹּֽא־אַתָּ֥ה וְכָל־בֵּיתְךָ֖ אֶל־הַתֵּבָ֑ה כִּֽי־אֹתְךָ֥ רָאִ֛יתִי צַדִּ֥יק לְפָנַ֖י בַּדּ֥וֹר הַזֶּֽה׃Then the LORD said to Noah, “Go into the ark, you and all your family, because I have found you righteous in this generation. 2Van al die rein vee moet jy vir jou sewe-sewe neem, ’n mannetjie en sy wyfie, en van die vee wat nie rein is nie, twee, ’n mannetjie en sy wyfie;
aLetterlik: ’n man en sy vrou.
מִכֹּ֣ל׀ הַבְּהֵמָ֣ה הַטְּהוֹרָ֗ה תִּֽקַּח־לְךָ֛ שִׁבְעָ֥ה שִׁבְעָ֖ה אִ֣ישׁ וְאִשְׁתּ֑וֹ וּמִן־הַבְּהֵמָ֡ה אֲ֠שֶׁר לֹ֣א טְהֹרָ֥ה הִ֛וא שְׁנַ֖יִם אִ֥ישׁ וְאִשְׁתּֽוֹ׃You are to take with you seven pairs of every kind of clean animal, a male and its mate; a pair of every kind of unclean animal, a male and its mate;
3Ook van die voëls van die hemel sewe-sewe, mannetjie en wyfie, om saad in lewe te hou oor die aangesig van die hele aarde.גַּ֣ם מֵע֧וֹף הַשָּׁמַ֛יִם שִׁבְעָ֥ה שִׁבְעָ֖ה זָכָ֣ר וּנְקֵבָ֑ה לְחַיּ֥וֹת זֶ֖רַע עַל־פְּנֵ֥י כָל־הָאָֽרֶץ׃and seven pairs of every kind of bird of the air, male and female, to preserve their offspring on the face of all the earth. 4Want oor nog sewe dae sal Ek dit op die aarde laat reën, 40 dae en 40 nagte; en Ek sal alles wat bestaan, wat Ek gemaak het, van die aangesig van die grond af uitwis.”כִּי֩ לְיָמִ֨ים ע֜וֹד שִׁבְעָ֗ה אָֽנֹכִי֙ מַמְטִ֣יר עַל־הָאָ֔רֶץ אַרְבָּעִ֣ים י֔וֹם וְאַרְבָּעִ֖ים לָ֑יְלָה וּמָחִ֗יתִי אֶֽת־כָּל־הַיְקוּם֙ אֲשֶׁ֣ר עָשִׂ֔יתִי מֵעַ֖ל פְּנֵ֥י הָֽאֲדָמָֽה׃For seven days from now I will send rain on the earth for forty days and forty nights, and I will wipe from the face of the earth every living thing I have made.” 5En Noag het gedoen volgens alles wat die HERE hom beveel het.וַיַּ֖עַשׂ נֹ֑חַ כְּכֹ֥ל אֲשֶׁר־צִוָּ֖הוּ יְהוָֽה׃And Noah did all that the LORD had commanded him.
6En Noag was 600 jaar oud toe die vloed, water, op die aarde was.וְנֹ֕חַ בֶּן־שֵׁ֥שׁ מֵא֖וֹת שָׁנָ֑ה וְהַמַּבּ֣וּל הָיָ֔ה מַ֖יִם עַל־הָאָֽרֶץ׃Now Noah was 600 years old when the floodwaters came upon the earth. 7En Noag het in die ark ingegaan, en sy seuns en sy vrou en die vroue van sy seuns saam met hom, vanweë die water van die vloed.וַיָּ֣בֹא נֹ֗חַ וּ֠בָנָיו וְאִשְׁתּ֧וֹ וּנְשֵֽׁי־בָנָ֛יו אִתּ֖וֹ אֶל־הַתֵּבָ֑ה מִפְּנֵ֖י מֵ֥י הַמַּבּֽוּל׃And Noah and his wife, with his sons and their wives, entered the ark to escape the waters of the flood. 8Van die rein vee en van die vee wat nie rein is nie en van die voëls en van alles wat op die aardbodem kruip,מִן־הַבְּהֵמָה֙ הַטְּהוֹרָ֔ה וּמִן־הַ֨בְּהֵמָ֔ה אֲשֶׁ֥ר אֵינֶ֖נָּה טְהֹרָ֑ה וּמִ֨ן־הָע֔וֹף וְכֹ֥ל אֲשֶׁר־רֹמֵ֖שׂ עַל־הָֽאֲדָמָֽה׃The clean and unclean animals, the birds, and everything that crawls along the ground 9het twee-twee na Noag in die ark gekom, mannetjie en wyfie, soos God Noag beveel het.שְׁנַ֨יִם שְׁנַ֜יִם בָּ֧אוּ אֶל־נֹ֛חַ אֶל־הַתֵּבָ֖ה זָכָ֣ר וּנְקֵבָ֑ה כַּֽאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה אֱלֹהִ֖ים אֶת־נֹֽחַ׃came to Noah to enter the ark, two by two, male and female, as God had commanded Noah. 10En dit het gebeur na die sewe dae dat die waters van die vloed op die aarde was.וַֽיְהִ֖י לְשִׁבְעַ֣ת הַיָּמִ֑ים וּמֵ֣י הַמַּבּ֔וּל הָי֖וּ עַל־הָאָֽרֶץ׃And after seven days the floodwaters came upon the earth.
11In die jaar 600 van Noag se lewe, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dieselfde dag is al die fonteine van die groot diepte oopgebreek, en die vensters van die hemel is oopgemaak.בִּשְׁנַ֨ת שֵׁשׁ־מֵא֤וֹת שָׁנָה֙ לְחַיֵּי־נֹ֔חַ בַּחֹ֨דֶשׁ֙ הַשֵּׁנִ֔י בְּשִׁבְעָֽה־עָשָׂ֥ר י֖וֹם לַחֹ֑דֶשׁ בַּיּ֣וֹם הַזֶּ֗ה נִבְקְעוּ֙ כָּֽל־מַעְיְנֹת֙ תְּה֣וֹם רַבָּ֔ה וַאֲרֻבֹּ֥ת הַשָּׁמַ֖יִם נִפְתָּֽחוּ׃In the six hundredth year of Noah’s life, on the seventeenth day of the second month, all the fountains of the great deep burst forth, and the floodgates of the heavens were opened. 12En die reën was op die aarde 40 dae en 40 nagte.וַֽיְהִ֥י הַגֶּ֖שֶׁם עַל־הָאָ֑רֶץ אַרְבָּעִ֣ים י֔וֹם וְאַרְבָּעִ֖ים לָֽיְלָה׃And the rain fell upon the earth for forty days and forty nights. 13Op daardie selfde dag het Noag ingegaan, en Sem en Gam en Jafet, die seuns van Noag, en die vrou van Noag en die drie vroue van sy seuns saam met hulle, in die ark;בְּעֶ֨צֶם הַיּ֤וֹם הַזֶּה֙ בָּ֣א נֹ֔חַ וְשֵׁם־וְחָ֥ם וָיֶ֖פֶת בְּנֵי־נֹ֑חַ וְאֵ֣שֶׁת נֹ֗חַ וּשְׁלֹ֧שֶׁת נְשֵֽׁי־בָנָ֛יו אִתָּ֖ם אֶל־הַתֵּבָֽה׃On that very day Noah entered the ark, along with his sons Shem, Ham, and Japheth, and his wife, and the three wives of his sons— 14hulle en al die wilde diere na hulle soort en al die vee na hulle soort en al die kruipende diere wat op die aarde kruip na hulle soort en al die voëls na hulle soort, elke voël, alles met vlerke.
aLetterlik: elke voël van elke vlerk.
הֵ֜מָּה וְכָל־הַֽחַיָּ֣ה לְמִינָ֗הּ וְכָל־הַבְּהֵמָה֙ לְמִינָ֔הּ וְכָל־הָרֶ֛מֶשׂ הָרֹמֵ֥שׂ עַל־הָאָ֖רֶץ לְמִינֵ֑הוּ וְכָל־הָע֣וֹף לְמִינֵ֔הוּ כֹּ֖ל צִפּ֥וֹר כָּל־כָּנָֽף׃they and every kind of wild animal, livestock, crawling creature, bird, and winged creature.
15Hulle het by Noag in die ark ingekom, twee-twee van alle vlees waarin 'n gees van lewe is.וַיָּבֹ֥אוּ אֶל־נֹ֖חַ אֶל־הַתֵּבָ֑ה שְׁנַ֤יִם שְׁנַ֨יִם֙ מִכָּל־הַבָּשָׂ֔ר אֲשֶׁר־בּ֖וֹ ר֥וּחַ חַיִּֽים׃They came to Noah to enter the ark, two by two of every creature with the breath of life. 16En dié wat ingegaan het, mannetjie en wyfie van alle vlees, het ingegaan soos God hom beveel het; en die HERE het agter hom toegesluit.וְהַבָּאִ֗ים זָכָ֨ר וּנְקֵבָ֤ה מִכָּל־בָּשָׂר֙ בָּ֔אוּ כַּֽאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה אֹת֖וֹ אֱלֹהִ֑ים וַיִּסְגֹּ֥ר יְהוָ֖ה בַּֽעֲדֽוֹ׃And they entered, the male and female of every living thing, as God had commanded Noah. Then the LORD shut him in.
17En die vloed was 40 dae op die aarde, en die water het vermeerder en die ark opgehef, en dit het bo die aarde uitgerys.וַֽיְהִ֧י הַמַּבּ֛וּל אַרְבָּעִ֥ים י֖וֹם עַל־הָאָ֑רֶץ וַיִּרְבּ֣וּ הַמַּ֗יִם וַיִּשְׂאוּ֙ אֶת־הַתֵּבָ֔ה וַתָּ֖רָם מֵעַ֥ל הָאָֽרֶץ׃For forty days the flood kept coming on the earth, and the waters rose and lifted the ark high above the earth. 18En die waters het sterk geword en baie toegeneem op die aarde, en die ark het gevaar op die aangesig van die waters.וַיִּגְבְּר֥וּ הַמַּ֛יִם וַיִּרְבּ֥וּ מְאֹ֖ד עַל־הָאָ֑רֶץ וַתֵּ֥לֶךְ הַתֵּבָ֖ה עַל־פְּנֵ֥י הַמָּֽיִם׃So the waters continued to surge and rise greatly on the earth, and the ark floated on the surface of the waters. 19En die waters het baie, baie sterk geword op die aarde, en al die hoë berge wat onder die hele hemel is, is bedek.וְהַמַּ֗יִם גָּֽבְר֛וּ מְאֹ֥ד מְאֹ֖ד עַל־הָאָ֑רֶץ וַיְכֻסּ֗וּ כָּל־הֶֽהָרִים֙ הַגְּבֹהִ֔ים אֲשֶׁר־תַּ֖חַת כָּל־הַשָּׁמָֽיִם׃Finally, the waters completely prevailed upon the earth, so that all the high mountains under all the heavens were covered. 20Vyftien el hoër het die waters sterk geword, en die berge is bedek.
aOngeveer sewe meter.
חֲמֵ֨שׁ עֶשְׂרֵ֤ה אַמָּה֙ מִלְמַ֔עְלָה גָּבְר֖וּ הַמָּ֑יִם וַיְכֻסּ֖וּ הֶהָרִֽים׃The waters rose and covered the mountaintops to a depth of fifteen cubits.
21En alle vlees wat op die aarde beweeg, het omgekom: die voëls en die vee en die wilde diere en al die krioelende gedierte wat op die aarde krioel, en al die mense.וַיִּגְוַ֞ע כָּל־בָּשָׂ֣ר׀ הָרֹמֵ֣שׂ עַל־הָאָ֗רֶץ בָּע֤וֹף וּבַבְּהֵמָה֙ וּבַ֣חַיָּ֔ה וּבְכָל־הַשֶּׁ֖רֶץ הַשֹּׁרֵ֣ץ עַל־הָאָ֑רֶץ וְכֹ֖ל הָאָדָֽם׃And every living thing that moved upon the earth perished—birds, livestock, animals, every creature that swarms upon the earth, and all mankind. 22Alles waarin die asem van 'n gees van lewe in sy neusgate was, van alles wat op die droë grond was, het gesterf.כֹּ֡ל אֲשֶׁר֩ נִשְׁמַת־ר֨וּחַ חַיִּ֜ים בְּאַפָּ֗יו מִכֹּ֛ל אֲשֶׁ֥ר בֶּחָֽרָבָ֖ה מֵֽתוּ׃Of all that was on dry land, everything that had the breath of life in its nostrils died. 23Hy het alles wat bestaan, wat op die aangesig van die grond was, uitgewis, van mens tot dier, tot kruipende diere en tot die voëls van die hemel; hulle is van die aarde uitgewis. Net Noag het oorgebly, en wat saam met hom in die ark was.וַיִּ֜מַח אֶֽת־כָּל־הַיְק֣וּם׀ אֲשֶׁ֣ר׀ עַל־פְּנֵ֣י הָֽאֲדָמָ֗ה מֵאָדָ֤ם עַד־בְּהֵמָה֙ עַד־רֶ֨מֶשׂ֙ וְעַד־ע֣וֹף הַשָּׁמַ֔יִם וַיִּמָּח֖וּ מִן־הָאָ֑רֶץ וַיִשָּׁ֧אֶר אַךְ־נֹ֛חַ וַֽאֲשֶׁ֥ר אִתּ֖וֹ בַּתֵּבָֽה׃And every living thing on the face of the earth was destroyed—man and livestock, crawling creatures and birds of the air; they were blotted out from the earth, and only Noah and those with him in the ark remained. 24En die waters het 150 dae lank sterk geword op die aarde.וַיִּגְבְּר֥וּ הַמַּ֖יִם עַל־הָאָ֑רֶץ חֲמִשִּׁ֥ים וּמְאַ֖ת יֽוֹם׃And the waters prevailed upon the earth for 150 days.