Terug na Genesis

Genesis 38

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En in daardie tyd het Juda van by sy broers afgegaan en by 'n man, 'n Adullamiet, ingekeer, en sy naam was Hira.וַֽיְהִי֙ בָּעֵ֣ת הַהִ֔וא וַיֵּ֥רֶד יְהוּדָ֖ה מֵאֵ֣ת אֶחָ֑יו וַיֵּ֛ט עַד־אִ֥ישׁ עֲדֻלָּמִ֖י וּשְׁמ֥וֹ חִירָֽה׃About that time, Judah left his brothers and settled near a man named Hirah, an Adullamite. 2En Juda het daar die dogter van 'n Kanaänitiese man gesien, en sy naam was Sua; en hy het haar geneem en by haar ingegaan.וַיַּרְא־שָׁ֧ם יְהוּדָ֛ה בַּת־אִ֥ישׁ כְּנַעֲנִ֖י וּשְׁמ֣וֹ שׁ֑וּעַ וַיִּקָּחֶ֖הָ וַיָּבֹ֥א אֵלֶֽיהָ׃There Judah saw the daughter of a Canaanite man named Shua, and he took her as a wife and slept with her. 3En sy het swanger geword en 'n seun gebaar, en hy het sy naam Er genoem.וַתַּ֖הַר וַתֵּ֣לֶד בֵּ֑ן וַיִּקְרָ֥א אֶת־שְׁמ֖וֹ עֵֽר׃So she conceived and gave birth to a son, and Judah named him Er. 4En sy het weer swanger geword en 'n seun gebaar, en sy het sy naam Onan genoem.וַתַּ֥הַר ע֖וֹד וַתֵּ֣לֶד בֵּ֑ן וַתִּקְרָ֥א אֶת־שְׁמ֖וֹ אוֹנָֽן׃Again she conceived and gave birth to a son, and she named him Onan. 5En sy het nog 'n keer 'n seun gebaar, en sy het sy naam Sela genoem; en hy was in Kesib toe sy hom gebaar het.וַתֹּ֤סֶף עוֹד֙ וַתֵּ֣לֶד בֵּ֔ן וַתִּקְרָ֥א אֶת־שְׁמ֖וֹ שֵׁלָ֑ה וְהָיָ֥ה בִכְזִ֖יב בְּלִדְתָּ֥הּ אֹתֽוֹ׃Then she gave birth to another son and named him Shelah; it was at Chezib that she gave birth to him. 6Juda het vir Er, sy eersgeborene, 'n vrou geneem, en haar naam was Tamar.וַיִּקַּ֧ח יְהוּדָ֛ה אִשָּׁ֖ה לְעֵ֣ר בְּכוֹר֑וֹ וּשְׁמָ֖הּ תָּמָֽר׃Now Judah acquired a wife for Er, his firstborn, and her name was Tamar. 7En Er, die eersgeborene van Juda, was kwaad in die oë van die \nd HERE\nd*, en die \nd HERE\nd* het hom laat sterf.וַיְהִ֗י עֵ֚ר בְּכ֣וֹר יְהוּדָ֔ה רַ֖ע בְּעֵינֵ֣י יְהוָ֑ה וַיְמִתֵ֖הוּ יְהוָֽה׃But Er, Judah’s firstborn, was wicked in the sight of the LORD; so the LORD put him to death. 8Toe sê Juda vir Onan: “Gaan in by die vrou van jou broer en tree as swaer teenoor haar op, en laat vir jou broer saad opstaan.”וַיֹּ֤אמֶר יְהוּדָה֙ לְאוֹנָ֔ן בֹּ֛א אֶל־אֵ֥שֶׁת אָחִ֖יךָ וְיַבֵּ֣ם אֹתָ֑הּ וְהָקֵ֥ם זֶ֖רַע לְאָחִֽיךָ׃Then Judah said to Onan, “Sleep with your brother’s wife. Perform your duty as her brother-in-law and raise up offspring for your brother.” 9Maar Onan het geweet dat die saad nie syne sou wees nie; en dit het gebeur dat as hy by die vrou van sy broer ingegaan het, hy dit na die grond toe verderf het, om nie saad aan sy broer te gee nie.וַיֵּ֣דַע אוֹנָ֔ן כִּ֛י לֹּ֥א ל֖וֹ יִהְיֶ֣ה הַזָּ֑רַע וְהָיָ֞ה אִם־בָּ֨א אֶל־אֵ֤שֶׁת אָחִיו֙ וְשִׁחֵ֣ת אַ֔רְצָה לְבִלְתִּ֥י נְתָן־זֶ֖רַע לְאָחִֽיו׃But Onan knew that the offspring would not belong to him; so whenever he would sleep with his brother’s wife, he would spill his seed on the ground so that he would not produce offspring for his brother. 10En wat hy gedoen het, was kwaad in die oë van die \nd HERE\nd*, en Hy het ook hom laat sterf.וַיֵּ֛רַע בְּעֵינֵ֥י יְהוָ֖ה אֲשֶׁ֣ר עָשָׂ֑ה וַיָּ֖מֶת גַּם־אֹתֽוֹ׃What he did was wicked in the sight of the LORD, so He put Onan to death as well. 11Toe sê Juda vir Tamar, sy skoondogter: “Bly as weduwee in die huis van jou vader totdat Sela, my seun, groot geword het.” Want hy het gesê: “Dat hy tog nie ook sterf soos sy broers nie.” So het Tamar gegaan en in die huis van haar vader gebly.וַיֹּ֣אמֶר יְהוּדָה֩ לְתָמָ֨ר כַּלָּת֜וֹ שְׁבִ֧י אַלְמָנָ֣ה בֵית־אָבִ֗יךְ עַד־יִגְדַּל֙ שֵׁלָ֣ה בְנִ֔י כִּ֣י אָמַ֔ר פֶּן־יָמ֥וּת גַּם־ה֖וּא כְּאֶחָ֑יו וַתֵּ֣לֶךְ תָּמָ֔ר וַתֵּ֖שֶׁב בֵּ֥ית אָבִֽיהָ׃Then Judah said to his daughter-in-law Tamar, “Live as a widow in your father’s house until my son Shelah grows up.” For he thought, “He may die too, like his brothers.” So Tamar went to live in her father’s house.
12En die dae het baie geword, en die dogter van Sua, die vrou van Juda, het gesterf. En nadat Juda getroos was, het hy opgegaan na die skeerders van sy skape, hy en Hira, sy vriend, die Adullamiet, na Timna toe.וַיִּרְבּוּ֙ הַיָּמִ֔ים וַתָּ֖מָת בַּת־שׁ֣וּעַ אֵֽשֶׁת־יְהוּדָ֑ה וַיִּנָּ֣חֶם יְהוּדָ֗ה וַיַּ֜עַל עַל־גֹּֽזֲזֵ֤י צֹאנוֹ֙ ה֗וּא וְחִירָ֛ה רֵעֵ֥הוּ הָעֲדֻלָּמִ֖י תִּמְנָֽתָה׃After a long time Judah’s wife, the daughter of Shua, died. When Judah had finished mourning, he and his friend Hirah the Adullamite went up to his sheepshearers at Timnah. 13Aan Tamar is meegedeel: “Kyk, jou skoonvader gaan op na Timna om sy skape te skeer.”וַיֻּגַּ֥ד לְתָמָ֖ר לֵאמֹ֑ר הִנֵּ֥ה חָמִ֛יךְ עֹלֶ֥ה תִמְנָ֖תָה לָגֹ֥ז צֹאנֽוֹ׃When Tamar was told, “Your father-in-law is going up to Timnah to shear his sheep,” 14Toe het sy die klere van haar weduweeskap van haar afgetrek en haar met 'n sluier bedek en haar toegedraai, en sy het gaan sit by die ingang van Enajim, wat aan die pad na Timna is; want sy het gesien dat Sela groot geword het, en sy is nie aan hom as vrou gegee nie.וַתָּסַר֩ בִּגְדֵ֨י אַלְמְנוּתָ֜הּ מֵֽעָלֶ֗יהָ וַתְּכַ֤ס בַּצָּעִיף֙ וַתִּתְעַלָּ֔ף וַתֵּ֨שֶׁב֙ בְּפֶ֣תַח עֵינַ֔יִם אֲשֶׁ֖ר עַל־דֶּ֣רֶךְ תִּמְנָ֑תָה כִּ֤י רָאֲתָה֙ כִּֽי־גָדַ֣ל שֵׁלָ֔ה וְהִ֕וא לֹֽא־נִתְּנָ֥ה ל֖וֹ לְאִשָּֽׁה׃she removed her widow’s garments, covered her face with a veil to disguise herself, and sat at the entrance to Enaim, which is on the way to Timnah. For she saw that although Shelah had grown up, she had not been given to him as a wife. 15En Juda het haar gesien en haar vir 'n hoer gehou, want sy het haar gesig bedek.וַיִּרְאֶ֣הָ יְהוּדָ֔ה וַֽיַּחְשְׁבֶ֖הָ לְזוֹנָ֑ה כִּ֥י כִסְּתָ֖ה פָּנֶֽיהָ׃When Judah saw her, he thought she was a prostitute because she had covered her face. 16En hy het na haar toe omgedraai, na die pad, en gesê: “Kom tog, laat ek by jou ingaan,” want hy het nie geweet dat sy sy skoondogter was nie. En sy het gesê: “Wat sal jy my gee dat jy by my mag ingaan?”וַיֵּ֨ט אֵלֶ֜יהָ אֶל־הַדֶּ֗רֶךְ וַיֹּ֨אמֶר֙ הָֽבָה־נָּא֙ אָב֣וֹא אֵלַ֔יִךְ כִּ֚י לֹ֣א יָדַ֔ע כִּ֥י כַלָּת֖וֹ הִ֑וא וַתֹּ֨אמֶר֙ מַה־תִּתֶּן־לִּ֔י כִּ֥י תָב֖וֹא אֵלָֽי׃Not realizing that she was his daughter-in-law, he went over to her and said, “Come now, let me sleep with you.” “What will you give me for sleeping with you?” she inquired. 17En hy het gesê: “Ek sal 'n bokkie van die bokke uit die kleinvee stuur.” En sy het gesê: “As jy 'n pand gee totdat jy dit stuur?”וַיֹּ֕אמֶר אָנֹכִ֛י אֲשַׁלַּ֥ח גְּדִֽי־עִזִּ֖ים מִן־הַצֹּ֑אן וַתֹּ֕אמֶר אִם־תִּתֵּ֥ן עֵרָב֖וֹן עַ֥ד שָׁלְחֶֽךָ׃“I will send you a young goat from my flock,” Judah answered. But she replied, “Only if you leave me something as a pledge until you send it.” 18En hy het gesê: “Wat is die pand wat ek jou moet gee?” En sy het gesê: “Jou seël en jou koord en jou staf wat in jou hand is.” Toe het hy dit aan haar gegee en by haar ingegaan, en sy het swanger geword van hom.וַיֹּ֗אמֶר מָ֣ה הָֽעֵרָבוֹן֮ אֲשֶׁ֣ר אֶתֶּן־לָּךְ֒ וַתֹּ֗אמֶר חֹתָֽמְךָ֙ וּפְתִילֶ֔ךָ וּמַטְּךָ֖ אֲשֶׁ֣ר בְּיָדֶ֑ךָ וַיִּתֶּן־לָּ֛הּ וַיָּבֹ֥א אֵלֶ֖יהָ וַתַּ֥הַר לֽוֹ׃“What pledge should I give you?” he asked. She answered, “Your seal and your cord, and the staff in your hand.” So he gave them to her and slept with her, and she became pregnant by him. 19En sy het opgestaan en weggegaan, en sy het haar sluier van haar afgehaal en die klere van haar weduweeskap aangetrek.וַתָּ֣קָם וַתֵּ֔לֶךְ וַתָּ֥סַר צְעִיפָ֖הּ מֵעָלֶ֑יהָ וַתִּלְבַּ֖שׁ בִּגְדֵ֥י אַלְמְנוּתָֽהּ׃Then Tamar got up and departed. And she removed her veil and put on her widow’s garments again. 20En Juda het die bokkie van die bokke deur die hand van sy vriend, die Adullamiet, gestuur om die pand uit die hand van die vrou te neem, maar hy het haar nie gevind nie.וַיִּשְׁלַ֨ח יְהוּדָ֜ה אֶת־גְּדִ֣י הָֽעִזִּ֗ים בְּיַד֙ רֵעֵ֣הוּ הָֽעֲדֻלָּמִ֔י לָקַ֥חַת הָעֵרָב֖וֹן מִיַּ֣ד הָאִשָּׁ֑ה וְלֹ֖א מְצָאָֽהּ׃Now when Judah sent his friend Hirah the Adullamite with the young goat to collect the items he had left with the woman, he could not find her. 21En hy het die manne van haar plek gevra: “Waar is die tempelhoer wat in Enajim, by die pad, was?” En hulle het gesê: “Daar was hier geen tempelhoer nie.”
aLetterlik: 'n Gewyde vrou.
וַיִּשְׁאַ֞ל אֶת־אַנְשֵׁ֤י מְקֹמָהּ֙ לֵאמֹ֔ר אַיֵּ֧ה הַקְּדֵשָׁ֛ה הִ֥וא בָעֵינַ֖יִם עַל־הַדָּ֑רֶךְ וַיֹּ֣אמְר֔וּ לֹא־הָיְתָ֥ה בָזֶ֖ה קְדֵשָֽׁה׃He asked the men of that place, “Where is the shrine prostitute who was beside the road at Enaim?” “No shrine prostitute has been here,” they answered.
22Toe het hy na Juda teruggekeer en gesê: “Ek het haar nie gevind nie; en die manne van die plek het ook gesê: ‘Daar was hier geen tempelhoer nie.’”וַיָּ֨שָׁב֙ אֶל־יְהוּדָ֔ה וַיֹּ֖אמֶר לֹ֣א מְצָאתִ֑יהָ וְגַ֨ם אַנְשֵׁ֤י הַמָּקוֹם֙ אָֽמְר֔וּ לֹא־הָיְתָ֥ה בָזֶ֖ה קְדֵשָֽׁה׃So Hirah returned to Judah and said, “I could not find her, and furthermore, the men of that place said, ‘No shrine prostitute has been here.’” 23En Juda het gesê: “Laat sy dit neem, anders word ons tot minagting. Kyk, ek het hierdie bokkie gestuur, en jy het haar nie gevind nie.”וַיֹּ֤אמֶר יְהוּדָה֙ תִּֽקַּֽח־לָ֔הּ פֶּ֖ן נִהְיֶ֣ה לָב֑וּז הִנֵּ֤ה שָׁלַ֨חְתִּי֙ הַגְּדִ֣י הַזֶּ֔ה וְאַתָּ֖ה לֹ֥א מְצָאתָֽהּ׃“Let her keep the items,” Judah replied. “Otherwise we will become a laughingstock. After all, I did send her this young goat, but you could not find her.”
24En dit het gebeur omtrent drie maande later dat aan Juda meegedeel is: “Tamar, jou skoondogter, het gehoereer, en kyk, sy is ook swanger deur hoerery.” En Juda het gesê: “Bring haar uit, en laat sy verbrand word.”וַיְהִ֣י׀ כְּמִשְׁלֹ֣שׁ חֳדָשִׁ֗ים וַיֻּגַּ֨ד לִֽיהוּדָ֤ה לֵֽאמֹר֙ זָֽנְתָה֙ תָּמָ֣ר כַּלָּתֶ֔ךָ וְגַ֛ם הִנֵּ֥ה הָרָ֖ה לִזְנוּנִ֑ים וַיֹּ֣אמֶר יְהוּדָ֔ה הוֹצִיא֖וּהָ וְתִשָּׂרֵֽף׃About three months later, Judah was told, “Your daughter-in-law Tamar has prostituted herself, and now she is pregnant.” “Bring her out!” Judah replied. “Let her be burned to death!” 25Terwyl sy uitgebring is, het sy na haar skoonvader gestuur en gesê: “Ek is swanger van die man aan wie hierdie dinge behoort.” En sy het gesê: “Herken tog: aan wie behoort hierdie seël en die koorde en die staf?”הִ֣וא מוּצֵ֗את וְהִ֨יא שָׁלְחָ֤ה אֶל־חָמִ֨יהָ֙ לֵאמֹ֔ר לְאִישׁ֙ אֲשֶׁר־אֵ֣לֶּה לּ֔וֹ אָנֹכִ֖י הָרָ֑ה וַתֹּ֨אמֶר֙ הַכֶּר־נָ֔א לְמִ֞י הַחֹתֶ֧מֶת וְהַפְּתִילִ֛ים וְהַמַּטֶּ֖ה הָאֵֽלֶּה׃As she was being brought out, Tamar sent a message to her father-in-law: “I am pregnant by the man to whom these items belong.” And she added, “Please examine them. Whose seal and cord and staff are these?” 26En Juda het dit herken en gesê: “Sy is regverdiger as ek, want ek het haar daarom nie aan Sela, my seun, gegee nie.” En hy het haar nie weer geken nie.וַיַּכֵּ֣ר יְהוּדָ֗ה וַיֹּ֨אמֶר֙ צָֽדְקָ֣ה מִמֶּ֔נִּי כִּֽי־עַל־כֵּ֥ן לֹא־נְתַתִּ֖יהָ לְשֵׁלָ֣ה בְנִ֑י וְלֹֽא־יָסַ֥ף ע֖וֹד לְדַעְתָּֽה׃Judah recognized the items and said, “She is more righteous than I, since I did not give her to my son Shelah.” And he did not have relations with her again.
27En dit het gebeur ten tyde van haar bevalling, en kyk, daar was tweelinge in haar buik.וַיְהִ֖י בְּעֵ֣ת לִדְתָּ֑הּ וְהִנֵּ֥ה תְאוֹמִ֖ים בְּבִטְנָֽהּ׃When the time came for Tamar to give birth, there were twins in her womb. 28En dit het gebeur terwyl sy baar, dat die een 'n hand uitgesteek het, en die vroedvrou het 'n skarlakenrooi draad geneem en dit om sy hand vasgebind en gesê: “Hierdie een het eerste uitgekom.”וַיְהִ֥י בְלִדְתָּ֖הּ וַיִּתֶּן־יָ֑ד וַתִּקַּ֣ח הַמְיַלֶּ֗דֶת וַתִּקְשֹׁ֨ר עַל־יָד֤וֹ שָׁנִי֙ לֵאמֹ֔ר זֶ֖ה יָצָ֥א רִאשֹׁנָֽה׃And as she was giving birth, one of them put out his hand; so the midwife took a scarlet thread and tied it around his wrist. “This one came out first,” she announced. 29En dit het gebeur toe hy sy hand terugtrek, kyk, sy broer het uitgekom, en sy het gesê: “Wat 'n bres het jy jouself gebreek!” En hy het sy naam Peres genoem.
aDie naam beteken Die naam Peres beteken 'bres'.
וַיְהִ֣י׀ כְּמֵשִׁ֣יב יָד֗וֹ וְהִנֵּה֙ יָצָ֣א אָחִ֔יו וַתֹּ֕אמֶר מַה־פָּרַ֖צְתָּ עָלֶ֣יךָ פָּ֑רֶץ וַיִּקְרָ֥א שְׁמ֖וֹ פָּֽרֶץ׃But when he pulled his hand back and his brother came out, she said, “You have broken out first!” So he was named Perez.
30En daarna het sy broer uitgekom, aan wie se hand die skarlakenrooi draad was, en hy het sy naam Serag genoem.וְאַחַר֙ יָצָ֣א אָחִ֔יו אֲשֶׁ֥ר עַל־יָד֖וֹ הַשָּׁנִ֑י וַיִּקְרָ֥א שְׁמ֖וֹ זָֽרַח׃ סThen his brother came out with the scarlet thread around his wrist, and he was named Zerah.