Terug na Genesis

Genesis 1

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1In die begin het God die hemel en die aarde geskep.
aOf: In die begin van God se skepping van die hemel en die aarde.
בְּרֵאשִׁ֖ית בָּרָ֣א אֱלֹהִ֑ים אֵ֥ת הַשָּׁמַ֖יִם וְאֵ֥ת הָאָֽרֶץ׃In the beginning God created the heavens and the earth.
2En die aarde was woes en leeg, en duisternis was oor die oppervlak van die diepte, en die Gees van God het oor die oppervlak van die water gesweef.
aLetterlik: op die aangesig van die diepte.
bOf: 'n wind van God.
וְהָאָ֗רֶץ הָיְתָ֥ה תֹ֨הוּ֙ וָבֹ֔הוּ וְחֹ֖שֶׁךְ עַל־פְּנֵ֣י תְה֑וֹם וְר֣וּחַ אֱלֹהִ֔ים מְרַחֶ֖פֶת עַל־פְּנֵ֥י הַמָּֽיִם׃Now the earth was formless and void, and darkness was over the surface of the deep. And the Spirit of God was hovering over the surface of the waters.
3En God het gesê: “Laat daar lig wees.” En daar was lig.וַיֹּ֥אמֶר אֱלֹהִ֖ים יְהִ֣י א֑וֹר וַֽיְהִי־אֽוֹר׃And God said, “Let there be light,” and there was light. 4En God het die lig gesien, dat dit goed was, en God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis.וַיַּ֧רְא אֱלֹהִ֛ים אֶת־הָא֖וֹר כִּי־ט֑וֹב וַיַּבְדֵּ֣ל אֱלֹהִ֔ים בֵּ֥ין הָא֖וֹר וּבֵ֥ין הַחֹֽשֶׁךְ׃And God saw that the light was good, and He separated the light from the darkness. 5En God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre: een dag.וַיִּקְרָ֨א אֱלֹהִ֤ים׀ לָאוֹר֙ י֔וֹם וְלַחֹ֖שֶׁךְ קָ֣רָא לָ֑יְלָה וַֽיְהִי־עֶ֥רֶב וַֽיְהִי־בֹ֖קֶר י֥וֹם אֶחָֽד׃ פGod called the light “day,” and the darkness He called “night.” And there was evening, and there was morning—the first day.
6En God het gesê: “Laat daar 'n uitspansel wees in die middel van die water, en laat dit skeiding maak tussen water en water.”וַיֹּ֣אמֶר אֱלֹהִ֔ים יְהִ֥י רָקִ֖יעַ בְּת֣וֹךְ הַמָּ֑יִם וִיהִ֣י מַבְדִּ֔יל בֵּ֥ין מַ֖יִם לָמָֽיִם׃And God said, “Let there be an expanse between the waters, to separate the waters from the waters.” 7En God het die uitspansel gemaak en skeiding gemaak tussen die water wat onder die uitspansel is en die water wat bo die uitspansel is. En dit was so.וַיַּ֣עַשׂ אֱלֹהִים֮ אֶת־הָרָקִיעַ֒ וַיַּבְדֵּ֗ל בֵּ֤ין הַמַּ֨יִם֙ אֲשֶׁר֙ מִתַּ֣חַת לָרָקִ֔יעַ וּבֵ֣ין הַמַּ֔יִם אֲשֶׁ֖ר מֵעַ֣ל לָרָקִ֑יעַ וַֽיְהִי־כֵֽן׃So God made the expanse and separated the waters beneath it from the waters above. And it was so. 8En God het die uitspansel hemel genoem. En dit was aand en dit was môre: ’n tweede dag.וַיִּקְרָ֧א אֱלֹהִ֛ים לָֽרָקִ֖יעַ שָׁמָ֑יִם וַֽיְהִי־עֶ֥רֶב וַֽיְהִי־בֹ֖קֶר י֥וֹם שֵׁנִֽי׃ פGod called the expanse “sky.” And there was evening, and there was morning—the second day.
9En God het gesê: “Laat die water onder die hemel op een plek bymekaarkom, en laat die droë grond sigbaar word.” En dit was so.וַיֹּ֣אמֶר אֱלֹהִ֗ים יִקָּו֨וּ הַמַּ֜יִם מִתַּ֤חַת הַשָּׁמַ֨יִם֙ אֶל־מָק֣וֹם אֶחָ֔ד וְתֵרָאֶ֖ה הַיַּבָּשָׁ֑ה וַֽיְהִי־כֵֽן׃And God said, “Let the waters under the sky be gathered into one place, so that the dry land may appear.” And it was so. 10En God het die droë grond aarde genoem, en die versameling van die water het Hy seë genoem. En God het gesien dat dit goed was.
aOf: land.
וַיִּקְרָ֨א אֱלֹהִ֤ים׀ לַיַּבָּשָׁה֙ אֶ֔רֶץ וּלְמִקְוֵ֥ה הַמַּ֖יִם קָרָ֣א יַמִּ֑ים וַיַּ֥רְא אֱלֹהִ֖ים כִּי־טֽוֹב׃God called the dry land “earth,” and the gathering of waters He called “seas.” And God saw that it was good.
11En God het gesê: “Laat die aarde groenigheid voortbring, plante wat saad dra, vrugtebome wat vrugte dra na hulle soort, waarvan die saad daarin is, op die aarde.” En dit was so.וַיֹּ֣אמֶר אֱלֹהִ֗ים תַּֽדְשֵׁ֤א הָאָ֨רֶץ֙ דֶּ֔שֶׁא עֵ֚שֶׂב מַזְרִ֣יעַ זֶ֔רַע עֵ֣ץ פְּרִ֞י עֹ֤שֶׂה פְּרִי֙ לְמִינ֔וֹ אֲשֶׁ֥ר זַרְעוֹ־ב֖וֹ עַל־הָאָ֑רֶץ וַֽיְהִי־כֵֽן׃Then God said, “Let the earth bring forth vegetation: seed-bearing plants and fruit trees, each bearing fruit with seed according to its kind.” And it was so. 12En die aarde het groenigheid voortgebring, plante wat saad dra na hulle soort, en bome wat vrugte dra waarvan die saad daarin is, na hulle soort. En God het gesien dat dit goed was.וַתּוֹצֵ֨א הָאָ֜רֶץ דֶּ֠שֶׁא עֵ֣שֶׂב מַזְרִ֤יעַ זֶ֨רַע֙ לְמִינֵ֔הוּ וְעֵ֧ץ עֹֽשֶׂה־פְּרִ֛י אֲשֶׁ֥ר זַרְעוֹ־ב֖וֹ לְמִינֵ֑הוּ וַיַּ֥רְא אֱלֹהִ֖ים כִּי־טֽוֹב׃The earth produced vegetation: seed-bearing plants according to their kinds and trees bearing fruit with seed according to their kinds. And God saw that it was good. 13En dit was aand en dit was môre: ’n derde dag.וַֽיְהִי־עֶ֥רֶב וַֽיְהִי־בֹ֖קֶר י֥וֹם שְׁלִישִֽׁי׃ פAnd there was evening, and there was morning—the third day.
14En God het gesê: “Laat daar ligte wees in die uitspansel van die hemel om skeiding te maak tussen die dag en die nag, en laat hulle wees vir tekens en vir vasgestelde tye en vir dae en jare,וַיֹּ֣אמֶר אֱלֹהִ֗ים יְהִ֤י מְאֹרֹת֙ בִּרְקִ֣יעַ הַשָּׁמַ֔יִם לְהַבְדִּ֕יל בֵּ֥ין הַיּ֖וֹם וּבֵ֣ין הַלָּ֑יְלָה וְהָי֤וּ לְאֹתֹת֙ וּלְמ֣וֹעֲדִ֔ים וּלְיָמִ֖ים וְשָׁנִֽים׃And God said, “Let there be lights in the expanse of the sky to distinguish between the day and the night, and let them be signs to mark the seasons and days and years. 15en laat hulle ligte wees in die uitspansel van die hemel om op die aarde lig te gee.” En dit was so.וְהָי֤וּ לִמְאוֹרֹת֙ בִּרְקִ֣יעַ הַשָּׁמַ֔יִם לְהָאִ֖יר עַל־הָאָ֑רֶץ וַֽיְהִי־כֵֽן׃And let them serve as lights in the expanse of the sky to shine upon the earth.” And it was so. 16En God het die twee groot ligte gemaak: die groot lig vir die heerskappy oor die dag en die klein lig vir die heerskappy oor die nag, en die sterre.וַיַּ֣עַשׂ אֱלֹהִ֔ים אֶת־שְׁנֵ֥י הַמְּאֹרֹ֖ת הַגְּדֹלִ֑ים אֶת־הַמָּא֤וֹר הַגָּדֹל֙ לְמֶמְשֶׁ֣לֶת הַיּ֔וֹם וְאֶת־הַמָּא֤וֹר הַקָּטֹן֙ לְמֶמְשֶׁ֣לֶת הַלַּ֔יְלָה וְאֵ֖ת הַכּוֹכָבִֽים׃God made two great lights: the greater light to rule the day and the lesser light to rule the night. And He made the stars as well. 17En God het hulle in die uitspansel van die hemel geplaas om lig te gee oor die aarde,וַיִּתֵּ֥ן אֹתָ֛ם אֱלֹהִ֖ים בִּרְקִ֣יעַ הַשָּׁמָ֑יִם לְהָאִ֖יר עַל־הָאָֽרֶץ׃God set these lights in the expanse of the sky to shine upon the earth, 18en om oor die dag en oor die nag te heers en om skeiding te maak tussen die lig en die duisternis. En God het gesien dat dit goed was.וְלִמְשֹׁל֙ בַּיּ֣וֹם וּבַלַּ֔יְלָה וּֽלֲהַבְדִּ֔יל בֵּ֥ין הָא֖וֹר וּבֵ֣ין הַחֹ֑שֶׁךְ וַיַּ֥רְא אֱלֹהִ֖ים כִּי־טֽוֹב׃to preside over the day and the night, and to separate the light from the darkness. And God saw that it was good. 19En dit was aand en dit was môre: ’n vierde dag.וַֽיְהִי־עֶ֥רֶב וַֽיְהִי־בֹ֖קֶר י֥וֹם רְבִיעִֽי׃ פAnd there was evening, and there was morning—the fourth day.
20En God het gesê: “Laat die waters wemel van ’n wemeling van lewende wesens, en laat voëls vlieg bo die aarde, oor die oppervlak van die uitspansel van die hemel.”וַיֹּ֣אמֶר אֱלֹהִ֔ים יִשְׁרְצ֣וּ הַמַּ֔יִם שֶׁ֖רֶץ נֶ֣פֶשׁ חַיָּ֑ה וְעוֹף֙ יְעוֹפֵ֣ף עַל־הָאָ֔רֶץ עַל־פְּנֵ֖י רְקִ֥יעַ הַשָּׁמָֽיִם׃And God said, “Let the waters teem with living creatures, and let birds fly above the earth in the open expanse of the sky.” 21En God het die groot seemonsters geskep en elke lewende wese wat beweeg, waarvan die waters gewemel het, volgens hulle soort, en elke gevleuelde voël volgens sy soort. En God het gesien dat dit goed was.וַיִּבְרָ֣א אֱלֹהִ֔ים אֶת־הַתַּנִּינִ֖ם הַגְּדֹלִ֑ים וְאֵ֣ת כָּל־נֶ֣פֶשׁ הַֽחַיָּ֣ה׀ הָֽרֹמֶ֡שֶׂת אֲשֶׁר֩ שָׁרְצ֨וּ הַמַּ֜יִם לְמִֽינֵהֶ֗ם וְאֵ֨ת כָּל־ע֤וֹף כָּנָף֙ לְמִינֵ֔הוּ וַיַּ֥רְא אֱלֹהִ֖ים כִּי־טֽוֹב׃So God created the great sea creatures and every living thing that moves, with which the waters teemed according to their kinds, and every winged bird after its kind. And God saw that it was good. 22En God het hulle geseën en gesê: “Wees vrugbaar en vermeerder en vul die water in die seë, en laat die voëls op die aarde vermeerder.”וַיְבָ֧רֶךְ אֹתָ֛ם אֱלֹהִ֖ים לֵאמֹ֑ר פְּר֣וּ וּרְב֗וּ וּמִלְא֤וּ אֶת־הַמַּ֨יִם֙ בַּיַּמִּ֔ים וְהָע֖וֹף יִ֥רֶב בָּאָֽרֶץ׃Then God blessed them and said, “Be fruitful and multiply and fill the waters of the seas, and let birds multiply on the earth.” 23En dit was aand en dit was môre: ’n vyfde dag.וַֽיְהִי־עֶ֥רֶב וַֽיְהִי־בֹ֖קֶר י֥וֹם חֲמִישִֽׁי׃ פAnd there was evening, and there was morning—the fifth day.
24En God het gesê: “Laat die aarde lewende wesens voortbring na hulle soort: vee en kruipende diere en diere van die aarde na hulle soort.” En dit was so.וַיֹּ֣אמֶר אֱלֹהִ֗ים תּוֹצֵ֨א הָאָ֜רֶץ נֶ֤פֶשׁ חַיָּה֙ לְמִינָ֔הּ בְּהֵמָ֥ה וָרֶ֛מֶשׂ וְחַֽיְתוֹ־אֶ֖רֶץ לְמִינָ֑הּ וַֽיְהִי־כֵֽן׃And God said, “Let the earth bring forth living creatures according to their kinds: livestock, land crawlers, and beasts of the earth according to their kinds.” And it was so. 25En God het die diere van die aarde gemaak na hulle soort, en die vee na hulle soort, en al die kruipende diere van die grond na hulle soort. En God het gesien dat dit goed was.וַיַּ֣עַשׂ אֱלֹהִים֩ אֶת־חַיַּ֨ת הָאָ֜רֶץ לְמִינָ֗הּ וְאֶת־הַבְּהֵמָה֙ לְמִינָ֔הּ וְאֵ֛ת כָּל־רֶ֥מֶשׂ הָֽאֲדָמָ֖ה לְמִינֵ֑הוּ וַיַּ֥רְא אֱלֹהִ֖ים כִּי־טֽוֹב׃God made the beasts of the earth according to their kinds, the livestock according to their kinds, and everything that crawls upon the earth according to its kind. And God saw that it was good.
26En God het gesê: “Laat Ons die mens maak na Ons beeld, volgens Ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en oor die voëls van die hemel en oor die vee en oor die hele aarde en oor al die kruipende diere wat op die aarde beweeg.”וַיֹּ֣אמֶר אֱלֹהִ֔ים נַֽעֲשֶׂ֥ה אָדָ֛ם בְּצַלְמֵ֖נוּ כִּדְמוּתֵ֑נוּ וְיִרְדּוּ֩ בִדְגַ֨ת הַיָּ֜ם וּבְע֣וֹף הַשָּׁמַ֗יִם וּבַבְּהֵמָה֙ וּבְכָל־הָאָ֔רֶץ וּבְכָל־הָרֶ֖מֶשׂ הָֽרֹמֵ֥שׂ עַל־הָאָֽרֶץ׃Then God said, “Let Us make man in Our image, after Our likeness, to rule over the fish of the sea and the birds of the air, over the livestock, and over all the earth itself and every creature that crawls upon it.” 27En God het die mens geskep na Sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskep; manlik en vroulik het Hy hulle geskep.וַיִּבְרָ֨א אֱלֹהִ֤ים׀ אֶת־הָֽאָדָם֙ בְּצַלְמ֔וֹ בְּצֶ֥לֶם אֱלֹהִ֖ים בָּרָ֣א אֹת֑וֹ זָכָ֥ר וּנְקֵבָ֖ה בָּרָ֥א אֹתָֽם׃So God created man in His own image; in the image of God He created him; male and female He created them. 28En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde en onderwerp dit, en heers oor die vis van die see en oor die voëls van die hemel en oor elke lewende wese wat op die aarde beweeg.”וַיְבָ֣רֶךְ אֹתָם֮ אֱלֹהִים֒ וַיֹּ֨אמֶר לָהֶ֜ם אֱלֹהִ֗ים פְּר֥וּ וּרְב֛וּ וּמִלְא֥וּ אֶת־הָאָ֖רֶץ וְכִבְשֻׁ֑הָ וּרְד֞וּ בִּדְגַ֤ת הַיָּם֙ וּבְע֣וֹף הַשָּׁמַ֔יִם וּבְכָל־חַיָּ֖ה הָֽרֹמֶ֥שֶׂת עַל־הָאָֽרֶץ׃God blessed them and said to them, “Be fruitful and multiply, and fill the earth and subdue it; rule over the fish of the sea and the birds of the air and every creature that crawls upon the earth.” 29En God het gesê: “Kyk, Ek het aan julle gegee elke kruid wat saad dra, wat op die oppervlak van die hele aarde is, en elke boom waarin daar vrugte van ’n boom is wat saad dra; dit sal vir julle tot voedsel wees.וַיֹּ֣אמֶר אֱלֹהִ֗ים הִנֵּה֩ נָתַ֨תִּי לָכֶ֜ם אֶת־כָּל־עֵ֣שֶׂב׀ זֹרֵ֣עַ זֶ֗רַע אֲשֶׁר֙ עַל־פְּנֵ֣י כָל־הָאָ֔רֶץ וְאֶת־כָּל־הָעֵ֛ץ אֲשֶׁר־בּ֥וֹ פְרִי־עֵ֖ץ זֹרֵ֣עַ זָ֑רַע לָכֶ֥ם יִֽהְיֶ֖ה לְאָכְלָֽה׃Then God said, “Behold, I have given you every seed-bearing plant on the face of all the earth, and every tree whose fruit contains seed. They will be yours for food. 30En vir al die wilde diere van die aarde en vir al die voëls van die hemel en vir alles wat op die aarde kruip, waarin daar ’n lewende wese is, het Ek elke groen kruid tot voedsel gegee.” En so het dit geskied.וּֽלְכָל־חַיַּ֣ת הָ֠אָרֶץ וּלְכָל־ע֨וֹף הַשָּׁמַ֜יִם וּלְכֹ֣ל׀ רוֹמֵ֣שׂ עַל־הָאָ֗רֶץ אֲשֶׁר־בּוֹ֙ נֶ֣פֶשׁ חַיָּ֔ה אֶת־כָּל־יֶ֥רֶק עֵ֖שֶׂב לְאָכְלָ֑ה וַֽיְהִי־כֵֽן׃And to every beast of the earth and every bird of the air and every creature that crawls upon the earth—everything that has the breath of life in it—I have given every green plant for food.” And it was so. 31En God het alles gesien wat Hy gemaak het, en kyk, dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag.וַיַּ֤רְא אֱלֹהִים֙ אֶת־כָּל־אֲשֶׁ֣ר עָשָׂ֔ה וְהִנֵּה־ט֖וֹב מְאֹ֑ד וַֽיְהִי־עֶ֥רֶב וַֽיְהִי־בֹ֖קֶר י֥וֹם הַשִּׁשִּֽׁי׃ פAnd God looked upon all that He had made, and indeed, it was very good. And there was evening, and there was morning—the sixth day.