Terug na Genesis

Genesis 3

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En die slang was listiger as al die diere van die veld wat die HERE God gemaak het. En hy het vir die vrou gesê: “Het God werklik gesê: ‘Julle mag nie van enige boom van die tuin eet nie’?”
aOf: Julle mag nie van al die bome van die tuin eet nie.
וְהַנָּחָשׁ֙ הָיָ֣ה עָר֔וּם מִכֹּל֙ חַיַּ֣ת הַשָּׂדֶ֔ה אֲשֶׁ֥ר עָשָׂ֖ה יְהוָ֣ה אֱלֹהִ֑ים וַיֹּ֨אמֶר֙ אֶל־הָ֣אִשָּׁ֔ה אַ֚ף כִּֽי־אָמַ֣ר אֱלֹהִ֔ים לֹ֣א תֹֽאכְל֔וּ מִכֹּ֖ל עֵ֥ץ הַגָּֽן׃Now the serpent was more crafty than any beast of the field that the LORD God had made. And he said to the woman, “Did God really say, ‘You must not eat from any tree in the garden?’”
2Toe sê die vrou vir die slang: “Van die vrug van die bome van die tuin mag ons eet,וַתֹּ֥אמֶר הָֽאִשָּׁ֖ה אֶל־הַנָּחָ֑שׁ מִפְּרִ֥י עֵֽץ־הַגָּ֖ן נֹאכֵֽל׃The woman answered the serpent, “We may eat the fruit of the trees of the garden, 3maar van die vrug van die boom wat in die middel van die tuin is, het God gesê: ‘Julle mag nie daarvan eet nie en julle mag dit nie aanraak nie, anders sal julle sterf.’”וּמִפְּרִ֣י הָעֵץ֮ אֲשֶׁ֣ר בְּתוֹךְ־הַגָּן֒ אָמַ֣ר אֱלֹהִ֗ים לֹ֤א תֹֽאכְלוּ֙ מִמֶּ֔נּוּ וְלֹ֥א תִגְּע֖וּ בּ֑וֹ פֶּן־תְּמֻתֽוּן׃but about the fruit of the tree in the middle of the garden, God has said, ‘You must not eat of it or touch it, or you will die.’” 4En die slang het vir die vrou gesê: “Julle sal beslis nie sterf nie,וַיֹּ֥אמֶר הַנָּחָ֖שׁ אֶל־הָֽאִשָּׁ֑ה לֹֽא־מ֖וֹת תְּמֻתֽוּן׃“You will not surely die,” the serpent told the woman. 5want God weet dat op die dag wat julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan en julle soos God sal wees, kenners van goed en kwaad.”
aOf: soos gode.
כִּ֚י יֹדֵ֣עַ אֱלֹהִ֔ים כִּ֗י בְּיוֹם֙ אֲכָלְכֶ֣ם מִמֶּ֔נּוּ וְנִפְקְח֖וּ עֵֽינֵיכֶ֑ם וִהְיִיתֶם֙ כֵּֽאלֹהִ֔ים יֹדְעֵ֖י ט֥וֹב וָרָֽע׃“For God knows that in the day you eat of it, your eyes will be opened and you will be like God, knowing good and evil.”
6En die vrou het gesien dat die boom goed was om van te eet en dat dit 'n lus vir die oë was, en dat die boom begeerlik was om insig te gee; en sy het van sy vrugte geneem en geëet, en sy het ook aan haar man wat by haar was, gegee, en hy het geëet.וַתֵּ֣רֶא הָֽאִשָּׁ֡ה כִּ֣י טוֹב֩ הָעֵ֨ץ לְמַאֲכָ֜ל וְכִ֧י תַֽאֲוָה־ה֣וּא לָעֵינַ֗יִם וְנֶחְמָ֤ד הָעֵץ֙ לְהַשְׂכִּ֔יל וַתִּקַּ֥ח מִפִּרְי֖וֹ וַתֹּאכַ֑ל וַתִּתֵּ֧ן גַּם־לְאִישָׁ֛הּ עִמָּ֖הּ וַיֹּאכַֽל׃When the woman saw that the tree was good for food and pleasing to the eyes, and that it was desirable for obtaining wisdom, she took the fruit and ate it. She also gave some to her husband who was with her, and he ate it. 7Toe is die oë van hulle altwee geopen en hulle het geweet dat hulle naak was. En hulle het vyeblare aanmekaar genaai en vir hulle skorte gemaak.וַתִּפָּקַ֨חְנָה֙ עֵינֵ֣י שְׁנֵיהֶ֔ם וַיֵּ֣דְע֔וּ כִּ֥י עֵֽירֻמִּ֖ם הֵ֑ם וַֽיִּתְפְּרוּ֙ עֲלֵ֣ה תְאֵנָ֔ה וַיַּעֲשׂ֥וּ לָהֶ֖ם חֲגֹרֹֽת׃And the eyes of both of them were opened, and they knew that they were naked; so they sewed together fig leaves and made coverings for themselves.
8En hulle het die stem van die HERE God gehoor wat in die tuin wandel in die koelte van die dag; en die mens en sy vrou het hulle weggesteek vir die aangesig van die HERE God tussen die bome van die tuin.
aOf: die geluid van die HERE God.
bLetterlik: in die wind van die dag.
וַֽיִּשְׁמְע֞וּ אֶת־ק֨וֹל יְהוָ֧ה אֱלֹהִ֛ים מִתְהַלֵּ֥ךְ בַּגָּ֖ן לְר֣וּחַ הַיּ֑וֹם וַיִּתְחַבֵּ֨א הָֽאָדָ֜ם וְאִשְׁתּ֗וֹ מִפְּנֵי֙ יְהוָ֣ה אֱלֹהִ֔ים בְּת֖וֹךְ עֵ֥ץ הַגָּֽן׃Then the man and his wife heard the voice of the LORD God walking in the garden in the breeze of the day, and they hid themselves from the presence of the LORD God among the trees of the garden.
9En die HERE God het na die mens geroep en vir hom gesê: “Waar is jy?”וַיִּקְרָ֛א יְהוָ֥ה אֱלֹהִ֖ים אֶל־הָֽאָדָ֑ם וַיֹּ֥אמֶר ל֖וֹ אַיֶּֽכָּה׃But the LORD God called out to the man, “Where are you?” 10En hy het gesê: “Ek het U stem in die tuin gehoor en ek het gevrees, want ek is naak; en ek het my weggesteek.”וַיֹּ֕אמֶר אֶת־קֹלְךָ֥ שָׁמַ֖עְתִּי בַּגָּ֑ן וָאִירָ֛א כִּֽי־עֵירֹ֥ם אָנֹ֖כִי וָאֵחָבֵֽא׃“I heard Your voice in the garden,” he replied, “and I was afraid because I was naked; so I hid myself.” 11En Hy het gesê: “Wie het jou vertel dat jy naak is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie daarvan te eet nie?”וַיֹּ֕אמֶר מִ֚י הִגִּ֣יד לְךָ֔ כִּ֥י עֵירֹ֖ם אָ֑תָּה הֲמִן־הָעֵ֗ץ אֲשֶׁ֧ר צִוִּיתִ֛יךָ לְבִלְתִּ֥י אֲכָל־מִמֶּ֖נּוּ אָכָֽלְתָּ׃“Who told you that you were naked?” asked the LORD God. “Have you eaten from the tree of which I commanded you not to eat?” 12En die mens het gesê: “Die vrou wat U by my gegee het, sy het vir my van die boom gegee, en ek het geëet.”וַיֹּ֖אמֶר הָֽאָדָ֑ם הָֽאִשָּׁה֙ אֲשֶׁ֣ר נָתַ֣תָּה עִמָּדִ֔י הִ֛וא נָֽתְנָה־לִּ֥י מִן־הָעֵ֖ץ וָאֹכֵֽל׃And the man answered, “The woman whom You gave me, she gave me fruit from the tree, and I ate it.” 13En die HERE God het vir die vrou gesê: “Wat is dit wat jy gedoen het?” En die vrou het gesê: “Die slang het my mislei, en ek het geëet.”וַיֹּ֨אמֶר יְהוָ֧ה אֱלֹהִ֛ים לָאִשָּׁ֖ה מַה־זֹּ֣את עָשִׂ֑ית וַתֹּ֨אמֶר֙ הָֽאִשָּׁ֔ה הַנָּחָ֥שׁ הִשִּׁיאַ֖נִי וָאֹכֵֽל׃Then the LORD God said to the woman, “What is this you have done?” “The serpent deceived me,” she replied, “and I ate.”
14En die HERE God het vir die slang gesê: “Omdat jy dit gedoen het, is jy vervloek bo al die vee en bo al die diere van die veld; op jou buik sal jy gaan, en stof sal jy eet al die dae van jou lewe.
aOf: vervloek onder al die vee en onder al die diere van die veld.
וַיֹּאמֶר֩ יְהֹוָ֨ה אֱלֹהִ֥ים׀ אֶֽל־הַנָּחָשׁ֮ כִּ֣י עָשִׂ֣יתָ זֹּאת֒ אָר֤וּר אַתָּה֙ מִכָּל־הַבְּהֵמָ֔ה וּמִכֹּ֖ל חַיַּ֣ת הַשָּׂדֶ֑ה עַל־גְּחֹנְךָ֣ תֵלֵ֔ךְ וְעָפָ֥ר תֹּאכַ֖ל כָּל־יְמֵ֥י חַיֶּֽיךָ׃So the LORD God said to the serpent: “Because you have done this, cursed are you above all livestock and every beast of the field! On your belly will you go, and dust you will eat, all the days of your life.
15En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad; hy sal jou kop vermorsel, en jy sal sy hakskeen vermorsel.”
aOf: nageslag.
וְאֵיבָ֣ה׀ אָשִׁ֗ית בֵּֽינְךָ֙ וּבֵ֣ין הָֽאִשָּׁ֔ה וּבֵ֥ין זַרְעֲךָ֖ וּבֵ֣ין זַרְעָ֑הּ ה֚וּא יְשׁוּפְךָ֣ רֹ֔אשׁ וְאַתָּ֖ה תְּשׁוּפֶ֥נּוּ עָקֵֽב׃ סAnd I will put enmity between you and the woman, and between your seed and her seed. He will crush your head, and you will strike his heel. ”
16Aan die vrou het Hy gesê: “Ek sal jou pyn en jou swangerskap baie vermeerder; met pyn sal jy kinders baar. Na jou man sal jou verlange wees, en hy sal oor jou heers.
aLetterlik: seuns.
אֶֽל־הָאִשָּׁ֣ה אָמַ֗ר הַרְבָּ֤ה אַרְבֶּה֙ עִצְּבוֹנֵ֣ךְ וְהֵֽרֹנֵ֔ךְ בְּעֶ֖צֶב תֵּֽלְדִ֣י בָנִ֑ים וְאֶל־אִישֵׁךְ֙ תְּשׁ֣וּקָתֵ֔ךְ וְה֖וּא יִמְשָׁל־בָּֽךְ׃ סTo the woman He said: “I will sharply increase your pain in childbirth; in pain you will bring forth children. Your desire will be for your husband, and he will rule over you.”
17En aan die mens het Hy gesê: “Omdat jy na die stem van jou vrou geluister het en geëet het van die boom waaroor Ek jou beveel het en gesê het: ‘Jy mag nie daarvan eet nie’, is die grond vervloek om jou ontwil. Met pyn sal jy daarvan eet al die dae van jou lewe.וּלְאָדָ֣ם אָמַ֗ר כִּֽי־שָׁמַעְתָּ֮ לְק֣וֹל אִשְׁתֶּךָ֒ וַתֹּ֨אכַל֙ מִן־הָעֵ֔ץ אֲשֶׁ֤ר צִוִּיתִ֨יךָ֙ לֵאמֹ֔ר לֹ֥א תֹאכַ֖ל מִמֶּ֑נּוּ אֲרוּרָ֤ה הָֽאֲדָמָה֙ בַּֽעֲבוּרֶ֔ךָ בְּעִצָּבוֹן֙ תֹּֽאכֲלֶ֔נָּה כֹּ֖ל יְמֵ֥י חַיֶּֽיךָ׃And to Adam He said: “Because you have listened to the voice of your wife and have eaten from the tree of which I commanded you not to eat, cursed is the ground because of you; through toil you will eat of it all the days of your life. 18Dorings en distels sal dit vir jou laat uitspruit, en jy sal die plante van die veld eet.וְק֥וֹץ וְדַרְדַּ֖ר תַּצְמִ֣יחַֽ לָ֑ךְ וְאָכַלְתָּ֖ אֶת־עֵ֥שֶׂב הַשָּׂדֶֽה׃Both thorns and thistles it will yield for you, and you will eat the plants of the field. 19In die sweet van jou neus sal jy brood eet totdat jy terugkeer na die grond, want daaruit is jy geneem. Want stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer.”
aOf: in die sweet van jou gesig.
בְּזֵעַ֤ת אַפֶּ֨יךָ֙ תֹּ֣אכַל לֶ֔חֶם עַ֤ד שֽׁוּבְךָ֙ אֶל־הָ֣אֲדָמָ֔ה כִּ֥י מִמֶּ֖נָּה לֻקָּ֑חְתָּ כִּֽי־עָפָ֣ר אַ֔תָּה וְאֶל־עָפָ֖ר תָּשֽׁוּב׃By the sweat of your brow you will eat your bread, until you return to the ground— because out of it were you taken. For dust you are, and to dust you shall return.”
20En die mens het sy vrou se naam Eva genoem, want sy was die moeder van alle lewendes.
aDie naam beteken lewe; dit klink soos die Hebreeuse woord vir lewend.
וַיִּקְרָ֧א הָֽאָדָ֛ם שֵׁ֥ם אִשְׁתּ֖וֹ חַוָּ֑ה כִּ֛י הִ֥וא הָֽיְתָ֖ה אֵ֥ם כָּל־חָֽי׃And Adam named his wife Eve, because she would be the mother of all the living.
21En die HERE God het vir die mens en sy vrou klere van vel gemaak en hulle daarmee beklee.וַיַּעַשׂ֩ יְהוָ֨ה אֱלֹהִ֜ים לְאָדָ֧ם וּלְאִשְׁתּ֛וֹ כָּתְנ֥וֹת ע֖וֹר וַיַּלְבִּשֵֽׁם׃ פAnd the LORD God made garments of skin for Adam and his wife, and He clothed them.
22En die HERE God het gesê: “Kyk, die mens het geword soos een van Ons, om goed en kwaad te ken; en nou, sodat hy nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en vir ewig lewe nie”וַיֹּ֣אמֶר׀ יְהוָ֣ה אֱלֹהִ֗ים הֵ֤ן הָֽאָדָם֙ הָיָה֙ כְּאַחַ֣ד מִמֶּ֔נּוּ לָדַ֖עַת ט֣וֹב וָרָ֑ע וְעַתָּ֣ה׀ פֶּן־יִשְׁלַ֣ח יָד֗וֹ וְלָקַח֙ גַּ֚ם מֵעֵ֣ץ הַֽחַיִּ֔ים וְאָכַ֖ל וָחַ֥י לְעֹלָֽם׃Then the LORD God said, “Behold, the man has become like one of Us, knowing good and evil. And now, lest he reach out his hand and take also from the tree of life, and eat, and live forever...” 23En die HERE God het hom uit die tuin van Eden weggestuur om die grond te bewerk waaruit hy geneem is.וַֽיְשַׁלְּחֵ֛הוּ יְהוָ֥ה אֱלֹהִ֖ים מִגַּן־עֵ֑דֶן לַֽעֲבֹד֙ אֶת־הָ֣אֲדָמָ֔ה אֲשֶׁ֥ר לֻקַּ֖ח מִשָּֽׁם׃Therefore the LORD God banished him from the Garden of Eden to work the ground from which he had been taken. 24En Hy het die mens uitgedryf en oos van die tuin van Eden die gerubs laat woon, en die vlam van die swaard wat heen en weer draai, om die weg na die boom van die lewe te bewaar.
aLetterlik: die vlam van die swaard wat homself omdraai.
וַיְגָ֖רֶשׁ אֶת־הָֽאָדָ֑ם וַיַּשְׁכֵּן֩ מִקֶּ֨דֶם לְגַן־עֵ֜דֶן אֶת־הַכְּרֻבִ֗ים וְאֵ֨ת לַ֤הַט הַחֶ֨רֶב֙ הַמִּתְהַפֶּ֔כֶת לִשְׁמֹ֕ר אֶת־דֶּ֖רֶךְ עֵ֥ץ הַֽחַיִּֽים׃ סSo He drove out the man and stationed cherubim on the east side of the Garden of Eden, along with a whirling sword of flame to guard the way to the tree of life.