Terug na Numeri

Numeri 36

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Toe het die familiehoofde van die familie van die seuns van Gilead, seun van Makir, seun van Manasse, uit die families van die seuns van Josef, nader gekom en voor Moses en voor die leiers, die familiehoofde van die Israeliete, gespreek.
aLetterlik: hoofde van die vaders.
וַֽיִּקְרְב֞וּ רָאשֵׁ֣י הָֽאָב֗וֹת לְמִשְׁפַּ֤חַת בְּנֵֽי־גִלְעָד֙ בֶּן־מָכִ֣יר בֶּן־מְנַשֶּׁ֔ה מִֽמִּשְׁפְּחֹ֖ת בְּנֵ֣י יוֹסֵ֑ף וַֽיְדַבְּר֞וּ לִפְנֵ֤י מֹשֶׁה֙ וְלִפְנֵ֣י הַנְּשִׂאִ֔ים רָאשֵׁ֥י אָב֖וֹת לִבְנֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃Now the family heads of the clan of Gilead son of Machir son of Manasseh, one of the clans of Joseph, approached Moses and the leaders who were the heads of the Israelite families and addressed them,
2en gesê: “Die HERE het my heer beveel om die land deur die lot as erfdeel aan die Israeliete te gee, en my heer is deur die HERE beveel om die erfdeel van Selofgad, ons broer, aan sy dogters te gee.וַיֹּאמְר֗וּ אֶת־אֲדֹנִי֙ צִוָּ֣ה יְהוָ֔ה לָתֵ֨ת אֶת־הָאָ֧רֶץ בְּנַחֲלָ֛ה בְּגוֹרָ֖ל לִבְנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל וַֽאדֹנִי֙ צֻוָּ֣ה בַֽיהוָ֔ה לָתֵ֗ת אֶֽת־נַחֲלַ֛ת צְלָפְחָ֥ד אָחִ֖ינוּ לִבְנֹתָֽיו׃saying, “When the LORD commanded my lord to give the land as an inheritance to the Israelites by lot, He also commanded him to give the inheritance of our brother Zelophehad to his daughters. 3As hulle nou vir een van die seuns van die stamme van die Israeliete vroue word, dan word hulle erfdeel van die erfdeel van ons vaders weggeneem en by die erfdeel van die stam gevoeg waartoe hulle sal behoort; en van die lot van ons erfdeel word dit weggeneem.וְ֠הָיוּ לְאֶחָ֞ד מִבְּנֵ֨י שִׁבְטֵ֥י בְנֵֽי־יִשְׂרָאֵל֮ לְנָשִׁים֒ וְנִגְרְעָ֤ה נַחֲלָתָן֙ מִנַּחֲלַ֣ת אֲבֹתֵ֔ינוּ וְנוֹסַ֕ף עַ֚ל נַחֲלַ֣ת הַמַּטֶּ֔ה אֲשֶׁ֥ר תִּהְיֶ֖ינָה לָהֶ֑ם וּמִגֹּרַ֥ל נַחֲלָתֵ֖נוּ יִגָּרֵֽעַ׃But if they marry any of the men from the other tribes of Israel, their inheritance will be withdrawn from the portion of our fathers and added to the tribe into which they marry. So our allotted inheritance would be taken away. 4En as die jubeljaar vir die Israeliete kom, dan word hulle erfdeel gevoeg by die erfdeel van die stam waaraan hulle sal behoort; en van die erfdeel van die stam van ons vaders word hulle erfdeel afgeneem.”וְאִם־יִהְיֶ֣ה הַיֹּבֵל֮ לִבְנֵ֣י יִשְׂרָאֵל֒ וְנֽוֹסְפָה֙ נַחֲלָתָ֔ן עַ֚ל נַחֲלַ֣ת הַמַּטֶּ֔ה אֲשֶׁ֥ר תִּהְיֶ֖ינָה לָהֶ֑ם וּמִֽנַּחֲלַת֙ מַטֵּ֣ה אֲבֹתֵ֔ינוּ יִגָּרַ֖ע נַחֲלָתָֽן׃And when the Jubilee for the Israelites comes, their inheritance will be added to the tribe into which they marry and taken away from the tribe of our fathers.”
5Toe het Moses die Israeliete op bevel van die HERE beveel en gesê: “Die stam van die seuns van Josef spreek reg.
aLetterlik: volgens die mond van die HERE.
וַיְצַ֤ו מֹשֶׁה֙ אֶת־בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל עַל־פִּ֥י יְהוָ֖ה לֵאמֹ֑ר כֵּ֛ן מַטֵּ֥ה בְנֵֽי־יוֹסֵ֖ף דֹּבְרִֽים׃So at the word of the LORD, Moses commanded the Israelites: “The tribe of the sons of Joseph speaks correctly.
6Dit is die woord wat die HERE aangaande die dogters van Selofgad beveel het: ‘Vir wie goed is in hulle oë mag hulle vroue word, maar net binne die geslag van die stam van hulle vader mag hulle vroue word.זֶ֣ה הַדָּבָ֞ר אֲשֶׁר־צִוָּ֣ה יְהוָ֗ה לִבְנ֤וֹת צְלָפְחָד֙ לֵאמֹ֔ר לַטּ֥וֹב בְּעֵינֵיהֶ֖ם תִּהְיֶ֣ינָה לְנָשִׁ֑ים אַ֗ךְ לְמִשְׁפַּ֛חַת מַטֵּ֥ה אֲבִיהֶ֖ם תִּהְיֶ֥ינָה לְנָשִֽׁים׃This is what the LORD has commanded concerning the daughters of Zelophehad: They may marry anyone they please, provided they marry within a clan of the tribe of their father. 7En geen erfdeel van die Israeliete mag van stam na stam omgaan nie, want die Israeliete moet elkeen vasklou aan die erfdeel van die stam van sy vaders.וְלֹֽא־תִסֹּ֤ב נַחֲלָה֙ לִבְנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל מִמַּטֶּ֖ה אֶל־מַטֶּ֑ה כִּ֣י אִ֗ישׁ בְּנַחֲלַת֙ מַטֵּ֣ה אֲבֹתָ֔יו יִדְבְּק֖וּ בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃No inheritance in Israel may be transferred from tribe to tribe, because each of the Israelites is to retain the inheritance of the tribe of his fathers. 8En elke dogter wat 'n erfdeel uit die stamme van die Israeliete erf, moet die vrou word van een uit die geslag van die stam van haar vader, sodat die Israeliete elkeen die erfdeel van sy vaders kan erf.וְכָל־בַּ֞ת יֹרֶ֣שֶׁת נַחֲלָ֗ה מִמַּטּוֹת֮ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵל֒ לְאֶחָ֗ד מִמִּשְׁפַּ֛חַת מַטֵּ֥ה אָבִ֖יהָ תִּהְיֶ֣ה לְאִשָּׁ֑ה לְמַ֗עַן יִֽירְשׁוּ֙ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל אִ֖ישׁ נַחֲלַ֥ת אֲבֹתָֽיו׃Every daughter who possesses an inheritance from any Israelite tribe must marry within a clan of the tribe of her father, so that every Israelite will possess the inheritance of his fathers. 9So sal 'n erfdeel nie van 'n stam na 'n ander stam oorgaan nie, want die stamme van die Israeliete moet elkeen aan sy erfdeel vashou.’”וְלֹֽא־תִסֹּ֧ב נַחֲלָ֛ה מִמַּטֶּ֖ה לְמַטֶּ֣ה אַחֵ֑ר כִּי־אִישׁ֙ בְּנַ֣חֲלָת֔וֹ יִדְבְּק֕וּ מַטּ֖וֹת בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃No inheritance may be transferred from one tribe to another, for each tribe of Israel must retain its inheritance.”
10Soos die HERE Moses beveel het, so het die dogters van Selofgad gedoen.כַּאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶׁ֑ה כֵּ֥ן עָשׂ֖וּ בְּנ֥וֹת צְלָפְחָֽד׃So the daughters of Zelophehad did as the LORD had commanded Moses. 11Magla, Tirsa, Hogla, Milka en Noa, die dogters van Selofgad, het vroue geword van die seuns van hulle ooms.וַתִּהְיֶ֜ינָה מַחְלָ֣ה תִרְצָ֗ה וְחָגְלָ֧ה וּמִלְכָּ֛ה וְנֹעָ֖ה בְּנ֣וֹת צְלָפְחָ֑ד לִבְנֵ֥י דֹדֵיהֶ֖ן לְנָשִֽׁים׃Mahlah, Tirzah, Hoglah, Milcah, and Noah, the daughters of Zelophehad, were married to cousins on their father’s side. 12Uit die geslagte van die seuns van Manasse, die seun van Josef, het hulle vroue geword, en hulle erfdeel was by die stam van die geslag van hulle vader.מִֽמִּשְׁפְּחֹ֛ת בְּנֵֽי־מְנַשֶּׁ֥ה בֶן־יוֹסֵ֖ף הָי֣וּ לְנָשִׁ֑ים וַתְּהִי֙ נַחֲלָתָ֔ן עַל־מַטֵּ֖ה מִשְׁפַּ֥חַת אֲבִיהֶֽן׃They married within the clans of the descendants of Manasseh son of Joseph, and their inheritance remained within the tribe of their father’s clan.
13Dit is die gebooie en die verordeninge wat die HERE deur die hand van Moses aan die Israeliete beveel het in die vlaktes van Moab, by die Jordaan teenoor Jerigo.
aLetterlik: by die Jordaan van Jerigo.
אֵ֣לֶּה הַמִּצְוֺ֞ת וְהַמִּשְׁפָּטִ֗ים אֲשֶׁ֨ר צִוָּ֧ה יְהוָ֛ה בְּיַד־מֹשֶׁ֖ה אֶל־בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל בְּעַֽרְבֹ֣ת מוֹאָ֔ב עַ֖ל יַרְדֵּ֥ן יְרֵחֽוֹ׃These are the commandments and ordinances that the LORD gave the Israelites through Moses on the plains of Moab by the Jordan across from Jericho.