Terug na Numeri

Numeri 25

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En Israel het in Sittim gebly, en die volk het begin om te hoereer met die dogters van Moab.וַיֵּ֥שֶׁב יִשְׂרָאֵ֖ל בַּשִּׁטִּ֑ים וַיָּ֣חֶל הָעָ֔ם לִזְנ֖וֹת אֶל־בְּנ֥וֹת מוֹאָֽב׃While Israel was staying in Shittim, the men began to indulge in sexual immorality with the daughters of Moab, 2En hulle het die volk na die offers van hulle gode geroep, en die volk het geëet en voor hulle gode neergebuig.וַתִּקְרֶ֣אןָ לָעָ֔ם לְזִבְחֵ֖י אֱלֹהֵיהֶ֑ן וַיֹּ֣אכַל הָעָ֔ם וַיִּֽשְׁתַּחֲוּ֖וּ לֵֽאלֹהֵיהֶֽן׃who also invited them to the sacrifices for their gods. And the people ate and bowed down to these gods. 3En Israel het hom aan Baäl-Peor verbind, en die toorn van die HERE het teen Israel ontvlam.וַיִּצָּ֥מֶד יִשְׂרָאֵ֖ל לְבַ֣עַל פְּע֑וֹר וַיִּֽחַר־אַ֥ף יְהוָ֖ה בְּיִשְׂרָאֵֽל׃So Israel joined in worshiping Baal of Peor, and the anger of the LORD burned against them. 4En die HERE het vir Moses gesê: “Neem al die hoofde van die volk en hang hulle op vir die HERE voor die son, sodat die brandende toorn van die HERE van Israel kan wyk.”
aOf: spies hulle vas
וַיֹּ֨אמֶר יְהוָ֜ה אֶל־מֹשֶׁ֗ה קַ֚ח אֶת־כָּל־רָאשֵׁ֣י הָעָ֔ם וְהוֹקַ֥ע אוֹתָ֛ם לַיהוָ֖ה נֶ֣גֶד הַשָּׁ֑מֶשׁ וְיָשֹׁ֛ב חֲר֥וֹן אַף־יְהוָ֖ה מִיִּשְׂרָאֵֽל׃Then the LORD said to Moses, “Take all the leaders of the people and execute them in broad daylight before the LORD, so that His fierce anger may turn away from Israel.”
5En Moses het vir die rigters van Israel gesê: “Elkeen moet sy manne doodmaak wat hulle aan Baäl-Peor verbind het.”וַיֹּ֣אמֶר מֹשֶׁ֔ה אֶל־שֹׁפְטֵ֖י יִשְׂרָאֵ֑ל הִרְגוּ֙ אִ֣ישׁ אֲנָשָׁ֔יו הַנִּצְמָדִ֖ים לְבַ֥עַל פְּעֽוֹר׃So Moses told the judges of Israel, “Each of you must kill all of his men who have joined in worshiping Baal of Peor.”
6En kyk, ’n man uit die Israeliete het gekom en die Midianitiese vrou na sy broers gebring, voor die oë van Moses en voor die oë van die hele vergadering van die Israeliete, terwyl hulle by die ingang van die tent van samekoms gehuil het.וְהִנֵּ֡ה אִישׁ֩ מִבְּנֵ֨י יִשְׂרָאֵ֜ל בָּ֗א וַיַּקְרֵ֤ב אֶל־אֶחָיו֙ אֶת־הַמִּדְיָנִ֔ית לְעֵינֵ֣י מֹשֶׁ֔ה וּלְעֵינֵ֖י כָּל־עֲדַ֣ת בְּנֵי־יִשְׂרָאֵ֑ל וְהֵ֣מָּה בֹכִ֔ים פֶּ֖תַח אֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃Just then an Israelite man brought to his family a Midianite woman in the sight of Moses and the whole congregation of Israel while they were weeping at the entrance to the Tent of Meeting. 7Toe Pinehas, seun van Eleasar, seun van Aäron, die priester, dit sien, het hy opgestaan uit die middel van die vergadering en 'n spies in sy hand geneem.וַיַּ֗רְא פִּֽינְחָס֙ בֶּן־אֶלְעָזָ֔ר בֶּֽן־אַהֲרֹ֖ן הַכֹּהֵ֑ן וַיָּ֨קָם֙ מִתּ֣וֹךְ הָֽעֵדָ֔ה וַיִּקַּ֥ח רֹ֖מַח בְּיָדֽוֹ׃On seeing this, Phinehas son of Eleazar, the son of Aaron the priest, got up from the assembly, took a spear in his hand, 8Hy het die man van Israel agterna in die tent ingegaan en hulle altwee deurboor, die man van Israel en die vrou, deur haar buik. Toe is die plaag gestuit van die Israeliete af.וַ֠יָּבֹא אַחַ֨ר אִֽישׁ־יִשְׂרָאֵ֜ל אֶל־הַקֻּבָּ֗ה וַיִּדְקֹר֙ אֶת־שְׁנֵיהֶ֔ם אֵ֚ת אִ֣ישׁ יִשְׂרָאֵ֔ל וְאֶת־הָאִשָּׁ֖ה אֶל־קֳבָתָ֑הּ וַתֵּֽעָצַר֙ הַמַּגֵּפָ֔ה מֵעַ֖ל בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃followed the Israelite into his tent, and drove the spear through both of them—through the Israelite and on through the belly of the woman. So the plague against the Israelites was halted, 9En die wat in die plaag gesterf het, was 24 000.וַיִּהְי֕וּ הַמֵּתִ֖ים בַּמַּגֵּפָ֑ה אַרְבָּעָ֥ה וְעֶשְׂרִ֖ים אָֽלֶף׃ פbut those who died in the plague numbered 24,000.
10En die HERE het met Moses gespreek en gesê:וַיְדַבֵּ֥ר יְהוָ֖ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה לֵּאמֹֽר׃Then the LORD said to Moses, 11“Pinehas, seun van Eleasar, seun van Aäron, die priester, het My grimmigheid van die Israeliete laat terugkeer deurdat hy onder hulle ywerig was met My ywer, sodat Ek die Israeliete nie in My ywer verteer het nie.
aOf: jaloesie.
פִּֽינְחָ֨ס בֶּן־אֶלְעָזָ֜ר בֶּן־אַהֲרֹ֣ן הַכֹּהֵ֗ן הֵשִׁ֤יב אֶת־חֲמָתִי֙ מֵעַ֣ל בְּנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֔ל בְּקַנְא֥וֹ אֶת־קִנְאָתִ֖י בְּתוֹכָ֑ם וְלֹא־כִלִּ֥יתִי אֶת־בְּנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֖ל בְּקִנְאָתִֽי׃“Phinehas son of Eleazar, the son of Aaron the priest, has turned My wrath away from the Israelites; for he was zealous for My sake among them, so that I did not consume the Israelites in My zeal.
12Sê daarom: ‘Kyk, Ek gee aan hom My verbond van vrede,לָכֵ֖ן אֱמֹ֑ר הִנְנִ֨י נֹתֵ֥ן ל֛וֹ אֶת־בְּרִיתִ֖י שָׁלֽוֹם׃Declare, therefore, that I am granting him My covenant of peace. 13en dit sal vir hom en vir sy nageslag ná hom ’n verbond van ’n ewige priesterskap wees, omdat hy vir sy God geywer het en versoening gedoen het vir die Israeliete.’”וְהָ֤יְתָה לּוֹ֙ וּלְזַרְע֣וֹ אַחֲרָ֔יו בְּרִ֖ית כְּהֻנַּ֣ת עוֹלָ֑ם תַּ֗חַת אֲשֶׁ֤ר קִנֵּא֙ לֵֽאלֹהָ֔יו וַיְכַפֵּ֖ר עַל־בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃It will be a covenant of permanent priesthood for him and his descendants, because he was zealous for his God and made atonement for the Israelites.” 14Die naam van die man van Israel wat doodgeslaan is, wat saam met die Midianitiese vrou doodgeslaan is, was Simri, seun van Salu, leier van 'n vaderhuis van die Simeoniete.וְשֵׁם֩ אִ֨ישׁ יִשְׂרָאֵ֜ל הַמֻּכֶּ֗ה אֲשֶׁ֤ר הֻכָּה֙ אֶת־הַמִּדְיָנִ֔ית זִמְרִ֖י בֶּן־סָל֑וּא נְשִׂ֥יא בֵֽית־אָ֖ב לַשִּׁמְעֹנִֽי׃The name of the Israelite who was slain with the Midianite woman was Zimri son of Salu, the leader of a Simeonite family. 15En die naam van die vrou wat doodgeslaan is, die Midianitiese, was Kosbi, dogter van Sur; hy was hoof van die stamme van 'n vaderhuis in Midian.וְשֵׁ֨ם הָֽאִשָּׁ֧ה הַמֻּכָּ֛ה הַמִּדְיָנִ֖ית כָּזְבִּ֣י בַת־צ֑וּר רֹ֣אשׁ אֻמּ֥וֹת בֵּֽית־אָ֛ב בְּמִדְיָ֖ן הֽוּא׃ פAnd the name of the slain Midianite woman was Cozbi, the daughter of Zur, a tribal chief of a Midianite family.
16En die HERE het met Moses gespreek en gesê:וַיְדַבֵּ֥ר יְהוָ֖ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה לֵּאמֹֽר׃And the LORD said to Moses, 17“Behandel die Midianiete as vyande en slaan hulle,צָר֖וֹר אֶת־הַמִּדְיָנִ֑ים וְהִכִּיתֶ֖ם אוֹתָֽם׃“Attack the Midianites and strike them dead. 18want hulle is vyande vir julle met hulle listighede waarmee hulle julle oorlis het in die saak van Peor en in die saak van Kosbi, dogter van 'n leier van Midian, hulle suster, wat doodgeslaan is op die dag van die plaag oor die saak van Peor.”כִּ֣י צֹרְרִ֥ים הֵם֙ לָכֶ֔ם בְּנִכְלֵיהֶ֛ם אֲשֶׁר־נִכְּל֥וּ לָכֶ֖ם עַל־דְּבַר־פְּע֑וֹר וְעַל־דְּבַ֞ר כָּזְבִּ֨י בַת־נְשִׂ֤יא מִדְיָן֙ אֲחֹתָ֔ם הַמֻּכָּ֥ה בְיוֹם־הַמַּגֵּפָ֖ה עַל־דְּבַר־פְּעֽוֹר׃For they assailed you deceitfully when they seduced you in the matter of Peor and their sister Cozbi, the daughter of the Midianite leader, the woman who was killed on the day the plague came because of Peor.” 19En dit het gebeur ná die plaag.וַיְהִ֖י אַחֲרֵ֣י הַמַּגֵּפָ֑ה פ