Terug na Numeri

Numeri 1

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En die HERE het met Moses gepraat in die woestyn Sinai, in die tent van samekoms, op die eerste van die tweede maand, in die tweede jaar na hulle uittog uit die land Egipte, en gesê:וַיְדַבֵּ֨ר יְהוָ֧ה אֶל־מֹשֶׁ֛ה בְּמִדְבַּ֥ר סִינַ֖י בְּאֹ֣הֶל מוֹעֵ֑ד בְּאֶחָד֩ לַחֹ֨דֶשׁ הַשֵּׁנִ֜י בַּשָּׁנָ֣ה הַשֵּׁנִ֗ית לְצֵאתָ֛ם מֵאֶ֥רֶץ מִצְרַ֖יִם לֵאמֹֽר׃On the first day of the second month of the second year after the Israelites had come out of the land of Egypt, the LORD spoke to Moses in the Tent of Meeting in the Wilderness of Sinai. He said: 2“Neem die som op van die hele vergadering van die Israeliete volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, al wat manlik is, hoof vir hoof.
aLetterlik: Hef die hoof op van die hele vergadering.
bLetterlik: seuns van Israel.
שְׂא֗וּ אֶת־רֹאשׁ֙ כָּל־עֲדַ֣ת בְּנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֔ל לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמ֔וֹת כָּל־זָכָ֖ר לְגֻלְגְּלֹתָֽם׃“Take a census of the whole congregation of Israel by their clans and families, listing every man by name, one by one.
3Van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat in Israel tot die leër uittrek, moet julle hulle tel volgens hulle leërs, jy en Aäron.מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כָּל־יֹצֵ֥א צָבָ֖א בְּיִשְׂרָאֵ֑ל תִּפְקְד֥וּ אֹתָ֛ם לְצִבְאֹתָ֖ם אַתָּ֥ה וְאַהֲרֹֽן׃You and Aaron are to number those who are twenty years of age or older by their divisions—everyone who can serve in Israel’s army. 4En by julle moet daar een man uit elke stam wees; elkeen is hoof van die huis van sy vaders.וְאִתְּכֶ֣ם יִהְי֔וּ אִ֥ישׁ אִ֖ישׁ לַמַּטֶּ֑ה אִ֛ישׁ רֹ֥אשׁ לְבֵית־אֲבֹתָ֖יו הֽוּא׃And one man from each tribe, the head of each family, must be there with you.
5En dit is die name van die manne wat by julle moet staan: vir Ruben: Elisur, die seun van Sedeür;וְאֵ֨לֶּה֙ שְׁמ֣וֹת הָֽאֲנָשִׁ֔ים אֲשֶׁ֥ר יַֽעַמְד֖וּ אִתְּכֶ֑ם לִרְאוּבֵ֕ן אֱלִיצ֖וּר בֶּן־שְׁדֵיאֽוּר׃These are the names of the men who are to assist you: From the tribe of Reuben, Elizur son of Shedeur; 6vir Simeon: Selumiël, die seun van Surisaddai;לְשִׁמְע֕וֹן שְׁלֻמִיאֵ֖ל בֶּן־צוּרִֽישַׁדָּֽי׃from Simeon, Shelumiel son of Zurishaddai; 7vir Juda: Nagson, die seun van Amminadab;לִֽיהוּדָ֕ה נַחְשׁ֖וֹן בֶּן־עַמִּינָדָֽב׃from Judah, Nahshon son of Amminadab; 8vir Issaskar: Netanel, die seun van Suar;לְיִ֨שָּׂשכָ֔ר נְתַנְאֵ֖ל בֶּן־צוּעָֽר׃from Issachar, Nethanel son of Zuar; 9vir Sebulon, Eliab, die seun van Helon;לִזְבוּלֻ֕ן אֱלִיאָ֖ב בֶּן־חֵלֹֽן׃from Zebulun, Eliab son of Helon; 10vir die seuns van Josef: vir Efraim, Elisama, die seun van Ammihud; vir Manasse, Gamliël, die seun van Pedahsur;לִבְנֵ֣י יוֹסֵ֔ף לְאֶפְרַ֕יִם אֱלִישָׁמָ֖ע בֶּן־עַמִּיה֑וּד לִמְנַשֶּׁ֕ה גַּמְלִיאֵ֖ל בֶּן־פְּדָהצֽוּר׃from the sons of Joseph: from Ephraim, Elishama son of Ammihud, and from Manasseh, Gamaliel son of Pedahzur; 11vir Benjamin: Abidan, die seun van Gideoni;לְבִ֨נְיָמִ֔ן אֲבִידָ֖ן בֶּן־גִּדְעֹנִֽי׃from Benjamin, Abidan son of Gideoni; 12vir Dan, Ahieser, die seun van Ammisaddai;לְדָ֕ן אֲחִיעֶ֖זֶר בֶּן־עַמִּֽישַׁדָּֽי׃from Dan, Ahiezer son of Ammishaddai; 13vir Aser: Pagiël, die seun van Okran;לְאָשֵׁ֕ר פַּגְעִיאֵ֖ל בֶּן־עָכְרָֽן׃from Asher, Pagiel son of Ocran; 14vir Gad: Eljasaf, die seun van Deüel;לְגָ֕ד אֶלְיָסָ֖ף בֶּן־דְּעוּאֵֽל׃from Gad, Eliasaph son of Deuel; 15vir Naftali, Ahira, die seun van Enan.”לְנַ֨פְתָּלִ֔י אֲחִירַ֖ע בֶּן־עֵינָֽן׃and from Naphtali, Ahira son of Enan.” 16Dit is dié van die vergadering, leiers van die stamme van hulle vaders; hoofde van die duisende van Israel is hulle.אֵ֚לֶּה הָעֵדָ֔ה נְשִׂיאֵ֖י מַטּ֣וֹת אֲבוֹתָ֑ם רָאשֵׁ֛י אַלְפֵ֥י יִשְׂרָאֵ֖ל הֵֽם׃These men were appointed from the congregation; they were the leaders of the tribes of their fathers, the heads of the clans of Israel.
17En Moses en Aäron het hierdie manne geneem wat by name aangewys is,וַיִּקַּ֥ח מֹשֶׁ֖ה וְאַהֲרֹ֑ן אֵ֚ת הָאֲנָשִׁ֣ים הָאֵ֔לֶּה אֲשֶׁ֥ר נִקְּב֖וּ בְּשֵׁמֽוֹת׃So Moses and Aaron took these men who had been designated by name, 18en hulle het die hele vergadering op die eerste van die tweede maand bymekaargeroep, en hulle het hulle afkoms aangegee volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, hoof vir hoof,וְאֵ֨ת כָּל־הָעֵדָ֜ה הִקְהִ֗ילוּ בְּאֶחָד֙ לַחֹ֣דֶשׁ הַשֵּׁנִ֔י וַיִּתְיַֽלְד֥וּ עַל־מִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמ֗וֹת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֥ים שָׁנָ֛ה וָמַ֖עְלָה לְגֻלְגְּלֹתָֽם׃and on the first day of the second month they assembled the whole congregation and recorded their ancestry by clans and families, counting one by one the names of those twenty years of age or older, 19Soos die \nd HERE\nd* vir Moses beveel het, so het hy hulle getel in die woestyn van Sinai.כַּאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶׁ֑ה וַֽיִּפְקְדֵ֖ם בְּמִדְבַּ֥ר סִינָֽי׃ פjust as the LORD had commanded Moses. So Moses numbered them in the Wilderness of Sinai:
20En die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, hoof vir hoof, al wat manlik is van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:וַיִּהְי֤וּ בְנֵֽי־רְאוּבֵן֙ בְּכֹ֣ר יִשְׂרָאֵ֔ל תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֤ר שֵׁמוֹת֙ לְגֻלְגְּלֹתָ֔ם כָּל־זָכָ֗ר מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Reuben, the firstborn of Israel, according to the records of their clans and families, counting one by one the names of every male twenty years of age or older who could serve in the army, 21hulle geteldes van die stam Ruben was 46 500.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה רְאוּבֵ֑ן שִׁשָּׁ֧ה וְאַרְבָּעִ֛ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Reuben numbered 46,500.
22Van die seuns van Simeon, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, sy geteldes volgens die getal van die name, hoof vir hoof, al wat manlik is van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י שִׁמְע֔וֹן תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם פְּקֻדָ֗יו בְּמִסְפַּ֤ר שֵׁמוֹת֙ לְגֻלְגְּלֹתָ֔ם כָּל־זָכָ֗ר מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Simeon, according to the records of their clans and families, counting one by one the names of every male twenty years of age or older who could serve in the army, 23hulle geteldes van die stam Simeon was 59 300.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה שִׁמְע֑וֹן תִּשְׁעָ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וּשְׁלֹ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Simeon numbered 59,300.
24Van die seuns van Gad, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י גָ֔ד תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמ֗וֹת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Gad, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 25hulle geteldes van die stam Gad was 45 650.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה גָ֑ד חֲמִשָּׁ֤ה וְאַרְבָּעִים֙ אֶ֔לֶף וְשֵׁ֥שׁ מֵא֖וֹת וַחֲמִשִּֽׁים׃ פthose registered to the tribe of Gad numbered 45,650.
26Van die seuns van Juda, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י יְהוּדָ֔ה תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמֹ֗ת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Judah, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 27hulle geteldes van die stam Juda was 74 600.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה יְהוּדָ֑ה אַרְבָּעָ֧ה וְשִׁבְעִ֛ים אֶ֖לֶף וְשֵׁ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Judah numbered 74,600.
28Van die seuns van Issaskar, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י יִשָּׂשכָ֔ר תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמֹ֗ת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Issachar, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 29hulle geteldes van die stam Issaskar was 54 400.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה יִשָּׂשכָ֑ר אַרְבָּעָ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Issachar numbered 54,400.
30Van die seuns van Sebulon, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י זְבוּלֻ֔ן תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמֹ֗ת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Zebulun, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 31hulle geteldes van die stam Sebulon was 57 400.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה זְבוּלֻ֑ן שִׁבְעָ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Zebulun numbered 57,400.
32Van die seuns van Josef: van die seuns van Efraim, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֤י יוֹסֵף֙ לִבְנֵ֣י אֶפְרַ֔יִם תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמֹ֗ת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Joseph: From the sons of Ephraim, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 33hulle geteldes van die stam Efraim was 40 500.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה אֶפְרָ֑יִם אַרְבָּעִ֥ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Ephraim numbered 40,500.
34Van die seuns van Manasse, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י מְנַשֶּׁ֔ה תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמ֗וֹת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃And from the sons of Manasseh, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 35hulle geteldes van die stam Manasse was 32 200.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה מְנַשֶּׁ֑ה שְׁנַ֧יִם וּשְׁלֹשִׁ֛ים אֶ֖לֶף וּמָאתָֽיִם׃ פthose registered to the tribe of Manasseh numbered 32,200.
36Van die seuns van Benjamin, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י בִנְיָמִ֔ן תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמֹ֗ת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Benjamin, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 37hulle geteldes van die stam Benjamin was 35 400.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה בִנְיָמִ֑ן חֲמִשָּׁ֧ה וּשְׁלֹשִׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Benjamin numbered 35,400.
38Van die seuns van Dan, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י דָ֔ן תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמֹ֗ת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Dan, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 39hulle geteldes van die stam Dan was 62 700.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה דָ֑ן שְׁנַ֧יִם וְשִׁשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וּשְׁבַ֥ע מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Dan numbered 62,700.
40Van die seuns van Aser, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:לִבְנֵ֣י אָשֵׁ֔ר תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמֹ֗ת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Asher, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 41hulle geteldes van die stam Aser was 41 500.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה אָשֵׁ֑ר אֶחָ֧ד וְאַרְבָּעִ֛ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Asher numbered 41,500.
42Die seuns van Naftali, hulle afstammelinge volgens hulle families, volgens die huise van hulle vaders, volgens die getal van die name, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat tot die leër uittrek:בְּנֵ֣י נַפְתָּלִ֔י תּוֹלְדֹתָ֥ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם בְּמִסְפַּ֣ר שֵׁמֹ֗ת מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כֹּ֖ל יֹצֵ֥א צָבָֽא׃From the sons of Naphtali, according to the records of their clans and families, counting the names of all those twenty years of age or older who could serve in the army, 43hulle geteldes van die stam Naftali was 53 400.פְּקֻדֵיהֶ֖ם לְמַטֵּ֣ה נַפְתָּלִ֑י שְׁלֹשָׁ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃ פthose registered to the tribe of Naphtali numbered 53,400.
44Dit is die geteldes wat Moses en Aäron en die leiers van Israel getel het, twaalf man; hulle was elkeen een man vir die huis van sy vaders.אֵ֣לֶּה הַפְּקֻדִ֡ים אֲשֶׁר֩ פָּקַ֨ד מֹשֶׁ֤ה וְאַהֲרֹן֙ וּנְשִׂיאֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל שְׁנֵ֥ים עָשָׂ֖ר אִ֑ישׁ אִישׁ־אֶחָ֥ד לְבֵית־אֲבֹתָ֖יו הָיֽוּ׃These were the men numbered by Moses and Aaron, with the assistance of the twelve leaders of Israel, each one representing his family. 45En al die geteldes van die Israeliete volgens die huise van hulle vaders, van 20 jaar oud en daarbo, elkeen wat in Israel tot die leër uittrek,וַיִּֽהְי֛וּ כָּל־פְּקוּדֵ֥י בְנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֖ל לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה כָּל־יֹצֵ֥א צָבָ֖א בְּיִשְׂרָאֵֽל׃So all the Israelites twenty years of age or older who could serve in Israel’s army were counted according to their families. 46al die geteldes was 603 550.וַיִּֽהְיוּ֙ כָּל־הַפְּקֻדִ֔ים שֵׁשׁ־מֵא֥וֹת אֶ֖לֶף וּשְׁלֹ֣שֶׁת אֲלָפִ֑ים וַחֲמֵ֥שׁ מֵא֖וֹת וַחֲמִשִּֽׁים׃And all those counted totaled 603,550. 47Maar die Leviete volgens die stam van hulle vaders is nie onder hulle getel nie.וְהַלְוִיִּ֖ם לְמַטֵּ֣ה אֲבֹתָ֑ם לֹ֥א הָתְפָּקְד֖וּ בְּתוֹכָֽם׃ פThe Levites, however, were not numbered along with them by the tribe of their fathers.
48En die HERE het met Moses gepraat en gesê:וַיְדַבֵּ֥ר יְהוָ֖ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה לֵּאמֹֽר׃For the LORD had said to Moses: 49“Slegs die stam van Levi moet jy nie tel nie, en hulle getal moet jy nie opneem nie, te midde van die Israeliete.
aLetterlik: “Hulle getal moet jy nie opneem nie”: letterlik hulle kop moet jy nie ophef nie.
אַ֣ךְ אֶת־מַטֵּ֤ה לֵוִי֙ לֹ֣א תִפְקֹ֔ד וְאֶת־רֹאשָׁ֖ם לֹ֣א תִשָּׂ֑א בְּת֖וֹךְ בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃“Do not number the tribe of Levi in the census with the other Israelites.
50Maar jy, stel die Leviete aan oor die tabernakel van die getuienis en oor al sy gereedskap en oor alles wat daaraan behoort. Hulle moet die tabernakel en al sy gereedskap dra, en hulle moet dit bedien, en rondom die tabernakel moet hulle kamp opslaan.וְאַתָּ֡ה הַפְקֵ֣ד אֶת־הַלְוִיִּם֩ עַל־מִשְׁכַּ֨ן הָעֵדֻ֜ת וְעַ֣ל כָּל־כֵּלָיו֮ וְעַ֣ל כָּל־אֲשֶׁר־לוֹ֒ הֵ֜מָּה יִשְׂא֤וּ אֶת־הַמִּשְׁכָּן֙ וְאֶת־כָּל־כֵּלָ֔יו וְהֵ֖ם יְשָׁרְתֻ֑הוּ וְסָבִ֥יב לַמִּשְׁכָּ֖ן יַחֲנֽוּ׃Instead, you are to appoint the Levites over the tabernacle of the Testimony, all its furnishings, and everything in it. They shall carry the tabernacle and all its articles, care for it, and camp around it. 51En wanneer die tabernakel optrek, moet die Leviete dit afbreek, en wanneer die tabernakel kamp opslaan, moet die Leviete dit oprig; en die vreemdeling wat nader kom, moet gedood word.וּבִנְסֹ֣עַ הַמִּשְׁכָּ֗ן יוֹרִ֤ידוּ אֹתוֹ֙ הַלְוִיִּ֔ם וּבַחֲנֹת֙ הַמִּשְׁכָּ֔ן יָקִ֥ימוּ אֹת֖וֹ הַלְוִיִּ֑ם וְהַזָּ֥ר הַקָּרֵ֖ב יוּמָֽת׃Whenever the tabernacle is to move, the Levites are to take it down, and whenever it is to be pitched, the Levites are to set it up. Any outsider who goes near it must be put to death. 52En die Israeliete moet kamp opslaan, elkeen by sy kamp en elkeen by sy vaandel, volgens hulle leërskare.וְחָנ֖וּ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל אִ֧ישׁ עַֽל־מַחֲנֵ֛הוּ וְאִ֥ישׁ עַל־דִּגְל֖וֹ לְצִבְאֹתָֽם׃The Israelites are to camp by their divisions, each man in his own camp and under his own standard. 53Maar die Leviete moet rondom die tabernakel van die getuienis kamp opslaan, en daar sal geen toorn oor die vergadering van die Israeliete wees nie; en die Leviete moet die wagdiens by die tabernakel van die getuienis hou.”וְהַלְוִיִּ֞ם יַחֲנ֤וּ סָבִיב֙ לְמִשְׁכַּ֣ן הָעֵדֻ֔ת וְלֹֽא־יִהְיֶ֣ה קֶ֔צֶף עַל־עֲדַ֖ת בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל וְשָׁמְרוּ֙ הַלְוִיִּ֔ם אֶת־מִשְׁמֶ֖רֶת מִשְׁכַּ֥ן הָעֵדֽוּת׃But the Levites are to camp around the tabernacle of the Testimony and watch over it, so that no wrath will fall on the congregation of Israel. So the Levites are responsible for the tabernacle of the Testimony.” 54En die Israeliete het gedoen volgens alles wat die \nd HERE\nd* vir Moses beveel het; so het hulle gedoen.וַֽיַּעֲשׂ֖וּ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל כְּ֠כֹל אֲשֶׁ֨ר צִוָּ֧ה יְהוָ֛ה אֶת־מֹשֶׁ֖ה כֵּ֥ן עָשֽׂוּ׃ פThus the Israelites did everything just as the LORD had commanded Moses.