Terug na Numeri

Numeri 31

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Die HERE het met Moses gespreek en gesê:וַיְדַבֵּ֥ר יְהוָ֖ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה לֵּאמֹֽר׃And the LORD said to Moses, 2Neem wraak vir die Israeliete op die Midianiete; daarna sal jy by jou volke versamel word.נְקֹ֗ם נִקְמַת֙ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל מֵאֵ֖ת הַמִּדְיָנִ֑ים אַחַ֖ר תֵּאָסֵ֥ף אֶל־עַמֶּֽיךָ׃“Take vengeance on the Midianites for the Israelites. After that, you will be gathered to your people.”
3Moses het met die volk gespreek en gesê: “Bewapen manne uit julle midde vir die leër, sodat hulle teen Midian kan optrek om die wraak van die HERE op Midian uit te voer.וַיְדַבֵּ֤ר מֹשֶׁה֙ אֶל־הָעָ֣ם לֵאמֹ֔ר הֵחָלְצ֧וּ מֵאִתְּכֶ֛ם אֲנָשִׁ֖ים לַצָּבָ֑א וְיִהְיוּ֙ עַל־מִדְיָ֔ן לָתֵ֥ת נִקְמַת־יְהוָ֖ה בְּמִדְיָֽן׃So Moses told the people, “Arm some of your men for war, that they may go against the Midianites and execute the LORD’s vengeance on them. 4Duisend per stam, duisend per stam, uit al die stamme van Israel moet julle na die leër stuur.”אֶ֚לֶף לַמַּטֶּ֔ה אֶ֖לֶף לַמַּטֶּ֑ה לְכֹל֙ מַטּ֣וֹת יִשְׂרָאֵ֔ל תִּשְׁלְח֖וּ לַצָּבָֽא׃Send into battle a thousand men from each tribe of Israel.” 5So is uit die duisende van Israel 1 000 uit elke stam gelewer, 12 000 wat vir die leër bewapen is.וַיִּמָּֽסְרוּ֙ מֵאַלְפֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל אֶ֖לֶף לַמַּטֶּ֑ה שְׁנֵים־עָשָׂ֥ר אֶ֖לֶף חֲלוּצֵ֥י צָבָֽא׃So a thousand men were recruited from each tribe of Israel—twelve thousand armed for war. 6Moses het hulle na die leër gestuur, 1 000 uit elke stam, hulle en Pinehas, die seun van Eleasar, die priester, na die leër, met die heilige voorwerpe en die alarmtrompette in sy hand.וַיִּשְׁלַ֨ח אֹתָ֥ם מֹשֶׁ֛ה אֶ֥לֶף לַמַּטֶּ֖ה לַצָּבָ֑א אֹ֠תָם וְאֶת־פִּ֨ינְחָ֜ס בֶּן־אֶלְעָזָ֤ר הַכֹּהֵן֙ לַצָּבָ֔א וּכְלֵ֥י הַקֹּ֛דֶשׁ וַחֲצֹצְר֥וֹת הַתְּרוּעָ֖ה בְּיָדֽוֹ׃And Moses sent the thousand from each tribe into battle, along with Phinehas son of Eleazar the priest, who took with him the vessels of the sanctuary and the trumpets for signaling.
7Hulle het teen Midian oorlog gevoer, soos die HERE Moses beveel het, en al wat manlik is, gedood.וַֽיִּצְבְּאוּ֙ עַל־מִדְיָ֔ן כַּאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶׁ֑ה וַיַּֽהַרְג֖וּ כָּל־זָכָֽר׃Then they waged war against Midian, as the LORD had commanded Moses, and they killed every male. 8Ook die konings van Midian het hulle saam met hulle gesneuweldes gedood: Ewi en Rekem en Sur en Hur en Reba, die vyf konings van Midian; en Bileam, die seun van Beor, het hulle met die swaard gedood.וְאֶת־מַלְכֵ֨י מִדְיָ֜ן הָרְג֣וּ עַל־חַלְלֵיהֶ֗ם אֶת־אֱוִ֤י וְאֶת־רֶ֨קֶם֙ וְאֶת־צ֤וּר וְאֶת־חוּר֙ וְאֶת־רֶ֔בַע חֲמֵ֖שֶׁת מַלְכֵ֣י מִדְיָ֑ן וְאֵת֙ בִּלְעָ֣ם בֶּן־בְּע֔וֹר הָרְג֖וּ בֶּחָֽרֶב׃Among the slain were Evi, Rekem, Zur, Hur, and Reba—the five kings of Midian. They also killed Balaam son of Beor with the sword. 9Die Israeliete het die vroue van Midian en hulle kinders gevange geneem, en al hulle diere en al hulle vee en al hulle rykdom geroof.וַיִּשְׁבּ֧וּ בְנֵי־יִשְׂרָאֵ֛ל אֶת־נְשֵׁ֥י מִדְיָ֖ן וְאֶת־טַפָּ֑ם וְאֵ֨ת כָּל־בְּהֶמְתָּ֧ם וְאֶת־כָּל־מִקְנֵהֶ֛ם וְאֶת־כָּל־חֵילָ֖ם בָּזָֽזוּ׃The Israelites captured the Midianite women and their children, and they plundered all their herds, flocks, and goods. 10En al hulle stede in hulle woonplekke en al hulle kampe het hulle met vuur verbrand.וְאֵ֤ת כָּל־עָרֵיהֶם֙ בְּמ֣וֹשְׁבֹתָ֔ם וְאֵ֖ת כָּל־טִֽירֹתָ֑ם שָׂרְפ֖וּ בָּאֵֽשׁ׃Then they burned all the cities where the Midianites had lived, as well as all their encampments, 11Hulle het al die plundergoed en al die buit geneem, mense en diere.וַיִּקְחוּ֙ אֶת־כָּל־הַשָּׁלָ֔ל וְאֵ֖ת כָּל־הַמַּלְק֑וֹחַ בָּאָדָ֖ם וּבַבְּהֵמָֽה׃and carried away all the plunder and spoils, both people and animals.
12En hulle het die gevangenes en die roof en die buit na Moses en na Eleasar, die priester, en na die vergadering van die Israeliete gebring, na die kamp, na die vlaktes van Moab wat by die Jordaan van Jerigo is.וַיָּבִ֡אוּ אֶל־מֹשֶׁה֩ וְאֶל־אֶלְעָזָ֨ר הַכֹּהֵ֜ן וְאֶל־עֲדַ֣ת בְּנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֗ל אֶת־הַשְּׁבִ֧י וְאֶת־הַמַּלְק֛וֹחַ וְאֶת־הַשָּׁלָ֖ל אֶל־הַֽמַּחֲנֶ֑ה אֶל־עַֽרְבֹ֣ת מוֹאָ֔ב אֲשֶׁ֖ר עַל־יַרְדֵּ֥ן יְרֵחֽוֹ׃ סThey brought the captives, spoils, and plunder to Moses, to Eleazar the priest, and to the congregation of Israel at the camp on the plains of Moab, by the Jordan across from Jericho.
13Moses en Eleasar, die priester, en al die leiers van die gemeente het uitgegaan om hulle buite die laer te ontmoet.וַיֵּ֨צְא֜וּ מֹשֶׁ֨ה וְאֶלְעָזָ֧ר הַכֹּהֵ֛ן וְכָל־נְשִׂיאֵ֥י הָעֵדָ֖ה לִקְרָאתָ֑ם אֶל־מִח֖וּץ לַֽמַּחֲנֶֽה׃And Moses, Eleazar the priest, and all the leaders of the congregation went to meet them outside the camp.
14En Moses was woedend oor die aangestelde bevelvoerders van die leër, die owerstes van die duisende en die owerstes van die honderde, wat van die oorlogsveldtog gekom het.וַיִּקְצֹ֣ף מֹשֶׁ֔ה עַ֖ל פְּקוּדֵ֣י הֶחָ֑יִל שָׂרֵ֤י הָאֲלָפִים֙ וְשָׂרֵ֣י הַמֵּא֔וֹת הַבָּאִ֖ים מִצְּבָ֥א הַמִּלְחָמָֽה׃But Moses was angry with the officers of the army—the commanders of thousands and commanders of hundreds—who were returning from the battle. 15Moses het vir hulle gesê: “Het julle al wat vroulik is, laat lewe?וַיֹּ֥אמֶר אֲלֵיהֶ֖ם מֹשֶׁ֑ה הַֽחִיִּיתֶ֖ם כָּל־נְקֵבָֽה׃“Have you spared all the women?” he asked them. 16Kyk, hulle was dit wat, op Bileam se woord, vir die Israeliete aanleiding gegee het tot troueloosheid teen die HERE in die saak van Peor, sodat die plaag onder die vergadering van die HERE gekom het.
aLetterlik: om troueloosheid te pleeg teen die HERE.
הֵ֣ן הֵ֜נָּה הָי֨וּ לִבְנֵ֤י יִשְׂרָאֵל֙ בִּדְבַ֣ר בִּלְעָ֔ם לִמְסָר־מַ֥עַל בַּיהוָ֖ה עַל־דְּבַר־פְּע֑וֹר וַתְּהִ֥י הַמַּגֵּפָ֖ה בַּעֲדַ֥ת יְהוָֽה׃“Look, these women caused the sons of Israel, through the counsel of Balaam, to turn unfaithfully against the LORD at Peor, so that the plague struck the congregation of the LORD.
17Maak dan nou dood al wat manlik is onder die kinders, en maak dood elke vrou wat 'n man geken het deur by 'n man te lê.וְעַתָּ֕ה הִרְג֥וּ כָל־זָכָ֖ר בַּטָּ֑ף וְכָל־אִשָּׁ֗ה יֹדַ֥עַת אִ֛ישׁ לְמִשְׁכַּ֥ב זָכָ֖ר הֲרֹֽגוּ׃So now, kill all the boys, as well as every woman who has had relations with a man, 18Maar al die kinders onder die vroue wat nie by 'n man gelê het nie, moet julle vir julle laat lewe.
aLetterlik: wat die lê van 'n man nie geken het nie.
וְכֹל֙ הַטַּ֣ף בַּנָּשִׁ֔ים אֲשֶׁ֥ר לֹא־יָדְע֖וּ מִשְׁכַּ֣ב זָכָ֑ר הַחֲי֖וּ לָכֶֽם׃but spare for yourselves every girl who has never had relations with a man.
19En julle, kamp sewe dae lank buite die kamp: elkeen wat ’n persoon gedood het en elkeen wat ’n gesneuwelde aangeraak het, moet julleself op die derde dag en op die sewende dag van sonde reinig, julle en julle gevangenes.וְאַתֶּ֗ם חֲנ֛וּ מִח֥וּץ לַֽמַּחֲנֶ֖ה שִׁבְעַ֣ת יָמִ֑ים כֹּל֩ הֹרֵ֨ג נֶ֜פֶשׁ וְכֹ֣ל׀ נֹגֵ֣עַ בֶּֽחָלָ֗ל תִּֽתְחַטְּא֞וּ בַּיּ֤וֹם הַשְּׁלִישִׁי֙ וּבַיּ֣וֹם הַשְּׁבִיעִ֔י אַתֶּ֖ם וּשְׁבִיכֶֽם׃All of you who have killed a person or touched the dead are to remain outside the camp for seven days. On the third day and the seventh day you are to purify both yourselves and your captives. 20En elke kleed en elke voorwerp van leer en alles wat van bokhaar gemaak is en elke voorwerp van hout moet julle ontsondig.”
aLetterlik: elke werk van bokke.
וְכָל־בֶּ֧גֶד וְכָל־כְּלִי־ע֛וֹר וְכָל־מַעֲשֵׂ֥ה עִזִּ֖ים וְכָל־כְּלִי־עֵ֑ץ תִּתְחַטָּֽאוּ׃ סAnd purify every garment and leather good, everything made of goat’s hair, and every article of wood.”
21Eleasar, die priester, het vir die manne van die leër wat na die oorlog gegaan het, gesê: “Dit is die insetting van die wet wat die HERE Moses beveel het:וַיֹּ֨אמֶר אֶלְעָזָ֤ר הַכֹּהֵן֙ אֶל־אַנְשֵׁ֣י הַצָּבָ֔א הַבָּאִ֖ים לַמִּלְחָמָ֑ה זֹ֚את חֻקַּ֣ת הַתּוֹרָ֔ה אֲשֶׁר־צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶֽׁה׃Then Eleazar the priest said to the soldiers who had gone into battle, “This is the statute of the law which the LORD has commanded Moses: 22Net die goud en die silwer, die koper, die yster, die tin en die lood,אַ֥ךְ אֶת־הַזָּהָ֖ב וְאֶת־הַכָּ֑סֶף אֶֽת־הַנְּחֹ֨שֶׁת֙ אֶת־הַבַּרְזֶ֔ל אֶֽת־הַבְּדִ֖יל וְאֶת־הָעֹפָֽרֶת׃Only the gold, silver, bronze, iron, tin, and lead— 23alles wat die vuur kan verdra, moet julle deur die vuur laat gaan, en dit sal rein wees; tog moet dit met die water van onreinheid van sonde gereinig word. En alles wat die vuur nie kan verdra nie, moet julle deur die water laat gaan.
aLetterlik: alles wat in die vuur ingaan.
כָּל־דָּבָ֞ר אֲשֶׁר־יָבֹ֣א בָאֵ֗שׁ תַּעֲבִ֤ירוּ בָאֵשׁ֙ וְטָהֵ֔ר אַ֕ךְ בְּמֵ֥י נִדָּ֖ה יִתְחַטָּ֑א וְכֹ֨ל אֲשֶׁ֧ר לֹֽא־יָבֹ֛א בָּאֵ֖שׁ תַּעֲבִ֥ירוּ בַמָּֽיִם׃everything that can withstand the fire—must be put through the fire, and it will be clean. But it must still be purified with the water of purification. And everything that cannot withstand the fire must pass through the water.
24En julle moet op die sewende dag julle klere was, dan sal julle rein wees; en daarna mag julle in die laer kom.”וְכִבַּסְתֶּ֧ם בִּגְדֵיכֶ֛ם בַּיּ֥וֹם הַשְּׁבִיעִ֖י וּטְהַרְתֶּ֑ם וְאַחַ֖ר תָּבֹ֥אוּ אֶל־הַֽמַּחֲנֶֽה׃ פOn the seventh day you are to wash your clothes, and you will be clean. After that you may enter the camp.”
25Die HERE het vir Moses gesê:וַיֹּ֥אמֶר יְהוָ֖ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה לֵּאמֹֽר׃The LORD said to Moses, 26“Neem die getal op van die buit wat gevange geneem is, mense en diere, jy en Eleasar, die priester, en die familiehoofde van die gemeente,
aLetterlik: Hef die hoof op van die buit; en: die hoofde van die vaders van die gemeente.
שָׂ֗א אֵ֣ת רֹ֤אשׁ מַלְק֨וֹחַ֙ הַשְּׁבִ֔י בָּאָדָ֖ם וּבַבְּהֵמָ֑ה אַתָּה֙ וְאֶלְעָזָ֣ר הַכֹּהֵ֔ן וְרָאשֵׁ֖י אֲב֥וֹת הָעֵדָֽה׃“You and Eleazar the priest and the family heads of the congregation are to take a count of what was captured, both of man and beast.
27En jy moet die buit in twee verdeel tussen die oorlogvoerders wat na die leër uitgetrek het en tussen die hele vergadering.וְחָצִ֨יתָ֙ אֶת־הַמַּלְק֔וֹחַ בֵּ֚ין תֹּפְשֵׂ֣י הַמִּלְחָמָ֔ה הַיֹּצְאִ֖ים לַצָּבָ֑א וּבֵ֖ין כָּל־הָעֵדָֽה׃Then divide the captives between the troops who went out to battle and the rest of the congregation. 28En jy moet ’n heffing vir die HERE afstaan van die krygsmanne wat na die leër uitgetrek het: een persoon uit vyfhonderd, van die mense en van die beeste en van die donkies en van die kleinvee.וַהֲרֵמֹתָ֨ מֶ֜כֶס לַֽיהוָ֗ה מֵאֵ֞ת אַנְשֵׁ֤י הַמִּלְחָמָה֙ הַיֹּצְאִ֣ים לַצָּבָ֔א אֶחָ֣ד נֶ֔פֶשׁ מֵחֲמֵ֖שׁ הַמֵּא֑וֹת מִן־הָאָדָם֙ וּמִן־הַבָּקָ֔ר וּמִן־הַחֲמֹרִ֖ים וּמִן־הַצֹּֽאן׃Set aside a tribute for the LORD from what belongs to the soldiers who went into battle: one out of every five hundred, whether persons, cattle, donkeys, or sheep. 29Van hulle helfte moet julle dit neem, en jy moet dit aan Eleasar, die priester, gee as die bydrae van die HERE.מִמַּֽחֲצִיתָ֖ם תִּקָּ֑חוּ וְנָתַתָּ֛ה לְאֶלְעָזָ֥ר הַכֹּהֵ֖ן תְּרוּמַ֥ת יְהוָֽה׃Take it from their half and give it to Eleazar the priest as an offering to the LORD. 30En uit die helfte van die Israeliete moet jy een uit elke 50 neem, van die mense, van die beeste, van die donkies en van die kleinvee, van al die diere, en dit aan die Leviete gee wat die wag by die tabernakel van die HERE hou.”וּמִמַּחֲצִ֨ת בְּנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֜ל תִּקַּ֣ח׀ אֶחָ֣ד׀ אָחֻ֣ז מִן־הַחֲמִשִּׁ֗ים מִן־הָאָדָ֧ם מִן־הַבָּקָ֛ר מִן־הַחֲמֹרִ֥ים וּמִן־הַצֹּ֖אן מִכָּל־הַבְּהֵמָ֑ה וְנָתַתָּ֤ה אֹתָם֙ לַלְוִיִּ֔ם שֹׁמְרֵ֕י מִשְׁמֶ֖רֶת מִשְׁכַּ֥ן יְהוָֽה׃From the Israelites’ half, take one out of every fifty, whether persons, cattle, donkeys, sheep, or other animals, and give them to the Levites who keep charge of the tabernacle of the LORD.”
31Moses en Eleasar, die priester, het gedoen soos die HERE Moses beveel het.וַיַּ֣עַשׂ מֹשֶׁ֔ה וְאֶלְעָזָ֖ר הַכֹּהֵ֑ן כַּאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶֽׁה׃So Moses and Eleazar the priest did as the LORD had commanded Moses, 32En die buit, die res van die roof wat die oorlogsvolk geroof het, was kleinvee: 675 000,וַיְהִי֙ הַמַּלְק֔וֹחַ יֶ֣תֶר הַבָּ֔ז אֲשֶׁ֥ר בָּזְז֖וּ עַ֣ם הַצָּבָ֑א צֹ֗אן שֵׁשׁ־מֵא֥וֹת אֶ֛לֶף וְשִׁבְעִ֥ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵֽשֶׁת־אֲלָפִֽים׃and this plunder remained from the spoils the soldiers had taken: 675,000 sheep, 33en beeste: 72 000,וּבָקָ֕ר שְׁנַ֥יִם וְשִׁבְעִ֖ים אָֽלֶף׃72,000 cattle, 34en donkies: 61 000,וַחֲמֹרִ֕ים אֶחָ֥ד וְשִׁשִּׁ֖ים אָֽלֶף׃61,000 donkeys, 35en mense, van die vroue wat die bed van ’n manlike nie geken het nie, altesaam 32 000 persone.וְנֶ֣פֶשׁ אָדָ֔ם מִן־הַ֨נָּשִׁ֔ים אֲשֶׁ֥ר לֹֽא־יָדְע֖וּ מִשְׁכַּ֣ב זָכָ֑ר כָּל־נֶ֕פֶשׁ שְׁנַ֥יִם וּשְׁלֹשִׁ֖ים אָֽלֶף׃and 32,000 women who had not slept with a man. 36En die helfte, die deel van die wat met die leër uitgetrek het, was: die getal van die kleinvee 337 500;וַתְּהִי֙ הַֽמֶּחֱצָ֔ה חֵ֕לֶק הַיֹּצְאִ֖ים בַּצָּבָ֑א מִסְפַּ֣ר הַצֹּ֗אן שְׁלֹשׁ־מֵא֥וֹת אֶ֨לֶף֙ וּשְׁלֹשִׁ֣ים אֶ֔לֶף וְשִׁבְעַ֥ת אֲלָפִ֖ים וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃This was the half portion for those who had gone to war: 337,500 sheep, 37en die heffing vir die HERE van die kleinvee was 675;וַיְהִ֛י הַמֶּ֥כֶס לַֽיהוָ֖ה מִן־הַצֹּ֑אן שֵׁ֥שׁ מֵא֖וֹת חָמֵ֥שׁ וְשִׁבְעִֽים׃including a tribute to the LORD of 675, 38en die beeste was 36 000, en hulle heffing vir die HERE 72;וְהַ֨בָּקָ֔ר שִׁשָּׁ֥ה וּשְׁלֹשִׁ֖ים אָ֑לֶף וּמִכְסָ֥ם לַיהוָ֖ה שְׁנַ֥יִם וְשִׁבְעִֽים׃36,000 cattle, including a tribute to the LORD of 72, 39en die donkies 30 500, en hulle heffing vir die HERE 61;וַחֲמֹרִ֕ים שְׁלֹשִׁ֥ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֣שׁ מֵא֑וֹת וּמִכְסָ֥ם לַֽיהוָ֖ה אֶחָ֥ד וְשִׁשִּֽׁים׃30,500 donkeys, including a tribute to the LORD of 61, 40en die mense 16 000, en hulle heffing vir die HERE 32 persone.וְנֶ֣פֶשׁ אָדָ֔ם שִׁשָּׁ֥ה עָשָׂ֖ר אָ֑לֶף וּמִכְסָם֙ לַֽיהוָ֔ה שְׁנַ֥יִם וּשְׁלֹשִׁ֖ים נָֽפֶשׁ׃and 16,000 people, including a tribute to the LORD of 32. 41Moses het die heffing, die hefoffer van die HERE, aan Eleasar, die priester, gegee, soos die HERE Moses beveel het.וַיִּתֵּ֣ן מֹשֶׁ֗ה אֶת־מֶ֨כֶס֙ תְּרוּמַ֣ת יְהוָ֔ה לְאֶלְעָזָ֖ר הַכֹּהֵ֑ן כַּאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶֽׁה׃Moses gave the tribute to Eleazar the priest as an offering for the LORD, as the LORD had commanded Moses.
42En uit die helfte van die Israeliete, wat Moses afgedeel het van die manne wat oorlog gevoer het —וּמִֽמַּחֲצִ֖ית בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל אֲשֶׁר֙ חָצָ֣ה מֹשֶׁ֔ה מִן־הָאֲנָשִׁ֖ים הַצֹּבְאִֽים׃From the Israelites’ half, which Moses had set apart from the men who had gone to war, 43die helfte van die gemeente was van die kleinvee 337 500,וַתְּהִ֛י מֶחֱצַ֥ת הָעֵדָ֖ה מִן־הַצֹּ֑אן שְׁלֹשׁ־מֵא֥וֹת אֶ֨לֶף֙ וּשְׁלֹשִׁ֣ים אֶ֔לֶף שִׁבְעַ֥ת אֲלָפִ֖ים וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃this half belonged to the congregation: 337,500 sheep, 44en beeste: 36 000,וּבָקָ֕ר שִׁשָּׁ֥ה וּשְׁלֹשִׁ֖ים אָֽלֶף׃36,000 cattle, 45en donkies: 30 500,וַחֲמֹרִ֕ים שְׁלֹשִׁ֥ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃30,500 donkeys, 46en mense: 16 000.וְנֶ֣פֶשׁ אָדָ֔ם שִׁשָּׁ֥ה עָשָׂ֖ר אָֽלֶף׃and 16,000 people. 47En Moses het van die helfte van die Israeliete die een uit elke vyftig geneem, van die mense en van die diere, en hy het dit aan die Leviete gegee wat die wag van die tabernakel van die HERE hou, soos die HERE Moses beveel het.וַיִּקַּ֨ח מֹשֶׁ֜ה מִמַּחֲצִ֣ת בְּנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֗ל אֶת־הָֽאָחֻז֙ אֶחָ֣ד מִן־הַחֲמִשִּׁ֔ים מִן־הָאָדָ֖ם וּמִן־הַבְּהֵמָ֑ה וַיִּתֵּ֨ן אֹתָ֜ם לַלְוִיִּ֗ם שֹֽׁמְרֵי֙ מִשְׁמֶ֨רֶת֙ מִשְׁכַּ֣ן יְהוָ֔ה כַּאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶֽׁה׃From the Israelites’ half, Moses took one out of every fifty persons and animals and gave them to the Levites who kept charge of the tabernacle of the LORD, as the LORD had commanded him.
48Toe het die aangestelde bevelvoerders oor die duisende van die leër na Moses gekom, die owerstes van die duisende en die owerstes van die honderde,וַֽיִּקְרְבוּ֙ אֶל־מֹשֶׁ֔ה הַפְּקֻדִ֕ים אֲשֶׁ֖ר לְאַלְפֵ֣י הַצָּבָ֑א שָׂרֵ֥י הָאֲלָפִ֖ים וְשָׂרֵ֥י הַמֵּאֽוֹת׃Then the officers who were over the units of the army—the commanders of thousands and of hundreds—approached Moses 49en vir Moses gesê: “U dienaars het die getal opgeneem van die krygsmanne wat onder ons bevel is, en nie een man van ons word gemis nie.
aLetterlik: wat in ons hand is.
וַיֹּֽאמְרוּ֙ אֶל־מֹשֶׁ֔ה עֲבָדֶ֣יךָ נָֽשְׂא֗וּ אֶת־רֹ֛אשׁ אַנְשֵׁ֥י הַמִּלְחָמָ֖ה אֲשֶׁ֣ר בְּיָדֵ֑נוּ וְלֹא־נִפְקַ֥ד מִמֶּ֖נּוּ אִֽישׁ׃and said, “Your servants have counted the soldiers under our command, and not one of us is missing.
50Daarom bring ons die offergawe van die HERE: elkeen wat ’n goue voorwerp gevind het, ’n voetkettinkie en ’n armband, ’n seëlring, ’n oorring en ’n halssieraad, om vir ons lewens versoening te doen voor die aangesig van die HERE.”וַנַּקְרֵ֞ב אֶת־קָרְבַּ֣ן יְהוָ֗ה אִישׁ֩ אֲשֶׁ֨ר מָצָ֤א כְלִֽי־זָהָב֙ אֶצְעָדָ֣ה וְצָמִ֔יד טַבַּ֖עַת עָגִ֣יל וְכוּמָ֑ז לְכַפֵּ֥ר עַל־נַפְשֹׁתֵ֖ינוּ לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃So we have brought to the LORD an offering of the gold articles each man acquired—armlets, bracelets, rings, earrings, and necklaces—to make atonement for ourselves before the LORD.” 51En Moses en Eleasar, die priester, het die goud van hulle geneem, al die gewerkte voorwerpe.וַיִּקַּ֨ח מֹשֶׁ֜ה וְאֶלְעָזָ֧ר הַכֹּהֵ֛ן אֶת־הַזָּהָ֖ב מֵֽאִתָּ֑ם כֹּ֖ל כְּלִ֥י מַעֲשֶֽׂה׃So Moses and Eleazar the priest received from them all the articles made out of gold. 52En al die goud van die bydrae wat hulle vir die HERE afgestaan het, was 16 750 sikkels, van die owerstes van die duisende en van die owerstes van die honderde.
aOngeveer 190 kilogram.
וַיְהִ֣י׀ כָּל־זְהַ֣ב הַתְּרוּמָ֗ה אֲשֶׁ֤ר הֵרִ֨ימוּ֙ לַֽיהוָ֔ה שִׁשָּׁ֨ה עָשָׂ֥ר אֶ֛לֶף שְׁבַע־מֵא֥וֹת וַחֲמִשִּׁ֖ים שָׁ֑קֶל מֵאֵת֙ שָׂרֵ֣י הָֽאֲלָפִ֔ים וּמֵאֵ֖ת שָׂרֵ֥י הַמֵּאֽוֹת׃All the gold that the commanders of thousands and of hundreds presented as an offering to the LORD weighed 16,750 shekels.
53Die manne van die leër het geplunder, elkeen vir homself.אַנְשֵׁי֙ הַצָּבָ֔א בָּזְז֖וּ אִ֥ישׁ לֽוֹ׃Each of the soldiers had taken plunder for himself. 54Moses en Eleasar, die priester, het die goud van die owerstes oor die duisende en oor die honderde geneem en dit na die tent van samekoms gebring, as 'n gedenkteken vir die Israeliete voor die aangesig van die HERE.וַיִּקַּ֨ח מֹשֶׁ֜ה וְאֶלְעָזָ֤ר הַכֹּהֵן֙ אֶת־הַזָּהָ֔ב מֵאֵ֛ת שָׂרֵ֥י הָאֲלָפִ֖ים וְהַמֵּא֑וֹת וַיָּבִ֤אוּ אֹתוֹ֙ אֶל־אֹ֣הֶל מוֹעֵ֔ד זִכָּר֥וֹן לִבְנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֖ל לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃ פAnd Moses and Eleazar the priest received the gold from the commanders of thousands and of hundreds and brought it into the Tent of Meeting as a memorial for the Israelites before the LORD.