Terug na Eksodus

Eksodus 26

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Die tabernakel moet jy maak van tien tentdoeke: fyn getwynde linne, en blou wol, en purperwol, en skarlakenrooi wol; met gerubs, as werk van 'n kunstige vakman, moet jy hulle maak.וְאֶת־הַמִּשְׁכָּ֥ן תַּעֲשֶׂ֖ה עֶ֣שֶׂר יְרִיעֹ֑ת שֵׁ֣שׁ מָשְׁזָ֗ר וּתְכֵ֤לֶת וְאַרְגָּמָן֙ וְתֹלַ֣עַת שָׁנִ֔י כְּרֻבִ֛ים מַעֲשֵׂ֥ה חֹשֵׁ֖ב תַּעֲשֶׂ֥ה אֹתָֽם׃“You are to construct the tabernacle itself with ten curtains of finely spun linen, each with blue, purple, and scarlet yarn, and cherubim skillfully worked into them. 2Die lengte van een tentdoek is 28 el, en die breedte van een tentdoek vier el; een maat vir al die tentdoeke.
aOngeveer 12,5 meter lank en 1,8 meter breed; ’n el is ongeveer 45 sentimeter.
אֹ֣רֶךְ׀ הַיְרִיעָ֣ה הָֽאַחַ֗ת שְׁמֹנֶ֤ה וְעֶשְׂרִים֙ בָּֽאַמָּ֔ה וְרֹ֨חַב֙ אַרְבַּ֣ע בָּאַמָּ֔ה הַיְרִיעָ֖ה הָאֶחָ֑ת מִדָּ֥ה אַחַ֖ת לְכָל־הַיְרִיעֹֽת׃Each curtain shall be twenty-eight cubits long and four cubits wide —all curtains the same size.
3Vyf van die tentdoeke moet aan mekaar gevoeg wees, die een aan die ander, en vyf tentdoeke aan mekaar gevoeg, die een aan die ander.
aLetterlik: ’n vrou aan haar suster.
חֲמֵ֣שׁ הַיְרִיעֹ֗ת תִּֽהְיֶ֨יןָ֙ חֹֽבְרֹ֔ת אִשָּׁ֖ה אֶל־אֲחֹתָ֑הּ וְחָמֵ֤שׁ יְרִיעֹת֙ חֹֽבְרֹ֔ת אִשָּׁ֖ה אֶל־אֲחֹתָֽהּ׃Five of the curtains are to be joined together, and the other five joined as well.
4En jy moet lusse van blou maak aan die soom van die een tentdoek, aan die rand van die een stel; en so moet jy maak aan die soom van die buitenste tentdoek van die tweede stel.וְעָשִׂ֜יתָ לֻֽלְאֹ֣ת תְּכֵ֗לֶת עַ֣ל שְׂפַ֤ת הַיְרִיעָה֙ הָאֶחָ֔ת מִקָּצָ֖ה בַּחֹבָ֑רֶת וְכֵ֤ן תַּעֲשֶׂה֙ בִּשְׂפַ֣ת הַיְרִיעָ֔ה הַקִּ֣יצוֹנָ֔ה בַּמַּחְבֶּ֖רֶת הַשֵּׁנִֽית׃Make loops of blue material on the edge of the end curtain in the first set, and do the same for the end curtain in the second set. 5Vyftig lusse moet jy maak aan die een tentdoek, en vyftig lusse moet jy maak aan die einde van die tentdoek wat in die tweede koppeling is; die lusse moet teenoor mekaar lê, die een teenoor die ander.חֲמִשִּׁ֣ים לֻֽלָאֹ֗ת תַּעֲשֶׂה֮ בַּיְרִיעָ֣ה הָאֶחָת֒ וַחֲמִשִּׁ֣ים לֻֽלָאֹ֗ת תַּעֲשֶׂה֙ בִּקְצֵ֣ה הַיְרִיעָ֔ה אֲשֶׁ֖ר בַּמַּחְבֶּ֣רֶת הַשֵּׁנִ֑ית מַקְבִּילֹת֙ הַלֻּ֣לָאֹ֔ת אִשָּׁ֖ה אֶל־אֲחֹתָֽהּ׃Make fifty loops on one curtain and fifty loops on the end curtain of the second set, so that the loops line up opposite one another. 6En jy moet 50 hake van goud maak en die tentdoeke aan mekaar voeg, die een aan die ander, met die hake; en die tabernakel sal een wees.וְעָשִׂ֕יתָ חֲמִשִּׁ֖ים קַרְסֵ֣י זָהָ֑ב וְחִבַּרְתָּ֨ אֶת־הַיְרִיעֹ֜ת אִשָּׁ֤ה אֶל־אֲחֹתָהּ֙ בַּקְּרָסִ֔ים וְהָיָ֥ה הַמִּשְׁכָּ֖ן אֶחָֽד׃ פMake fifty gold clasps as well, and join the curtains together with the clasps, so that the tabernacle will be a unit.
7En jy moet tentdoeke van bokhaar maak as ’n tent oor die tabernakel; elf tentdoeke moet jy maak.וְעָשִׂ֨יתָ֙ יְרִיעֹ֣ת עִזִּ֔ים לְאֹ֖הֶל עַל־הַמִּשְׁכָּ֑ן עַשְׁתֵּי־עֶשְׂרֵ֥ה יְרִיעֹ֖ת תַּעֲשֶׂ֥ה אֹתָֽם׃You are to make curtains of goat hair for the tent over the tabernacle—eleven curtains in all. 8Die lengte van een tentdoek is 30 el, en die breedte van een tentdoek vier el; een maat vir die elf tentdoeke.אֹ֣רֶךְ׀ הַיְרִיעָ֣ה הָֽאַחַ֗ת שְׁלֹשִׁים֙ בָּֽאַמָּ֔ה וְרֹ֨חַב֙ אַרְבַּ֣ע בָּאַמָּ֔ה הַיְרִיעָ֖ה הָאֶחָ֑ת מִדָּ֣ה אַחַ֔ת לְעַשְׁתֵּ֥י עֶשְׂרֵ֖ה יְרִיעֹֽת׃Each of the eleven curtains is to be the same size—thirty cubits long and four cubits wide. 9Koppel vyf van die tentdoeke afsonderlik, en ses van die tentdoeke afsonderlik; en vou die sesde tentdoek dubbel teenoor die voorkant van die tent.וְחִבַּרְתָּ֞ אֶת־חֲמֵ֤שׁ הַיְרִיעֹת֙ לְבָ֔ד וְאֶת־שֵׁ֥שׁ הַיְרִיעֹ֖ת לְבָ֑ד וְכָפַלְתָּ֙ אֶת־הַיְרִיעָ֣ה הַשִּׁשִּׁ֔ית אֶל־מ֖וּל פְּנֵ֥י הָאֹֽהֶל׃Join five of the curtains into one set and the other six into another. Then fold the sixth curtain over double at the front of the tent. 10En jy moet 50 lusse maak aan die soom van die een tentdoek, die buitenste in die een stel, en 50 lusse aan die soom van die tentdoek van die tweede stel.וְעָשִׂ֜יתָ חֲמִשִּׁ֣ים לֻֽלָאֹ֗ת עַ֣ל שְׂפַ֤ת הַיְרִיעָה֙ הָֽאֶחָ֔ת הַקִּיצֹנָ֖ה בַּחֹבָ֑רֶת וַחֲמִשִּׁ֣ים לֻֽלָאֹ֗ת עַ֚ל שְׂפַ֣ת הַיְרִיעָ֔ה הַחֹבֶ֖רֶת הַשֵּׁנִֽית׃Make fifty loops along the edge of the end curtain in the first set, and fifty loops along the edge of the corresponding curtain in the second set. 11En jy moet 50 hake van koper maak en die hake in die lusse steek en die tent aan mekaar voeg; en dit sal een wees.וְעָשִׂ֛יתָ קַרְסֵ֥י נְחֹ֖שֶׁת חֲמִשִּׁ֑ים וְהֵבֵאתָ֤ אֶת־הַקְּרָסִים֙ בַּלֻּ֣לָאֹ֔ת וְחִבַּרְתָּ֥ אֶת־הָאֹ֖הֶל וְהָיָ֥ה אֶחָֽד׃Make fifty bronze clasps and put them through the loops to join the tent together as a unit. 12En die oorhangende deel wat oorbly van die tentdoeke van die tent, die halwe tentdoek wat oorbly, moet oorhang oor die agterkant van die tabernakel.וְסֶ֨רַח֙ הָעֹדֵ֔ף בִּירִיעֹ֖ת הָאֹ֑הֶל חֲצִ֤י הַיְרִיעָה֙ הָעֹדֶ֔פֶת תִּסְרַ֕ח עַ֖ל אֲחֹרֵ֥י הַמִּשְׁכָּֽן׃As for the overlap that remains of the tent curtains, the half curtain that is left over shall hang down over the back of the tabernacle. 13En die el aan die een kant en die el aan die ander kant van wat oorbly in die lengte van die tentdoeke van die tent, moet oorhang oor die sye van die tabernakel, aan die een en aan die ander kant, om dit te bedek.וְהָאַמָּ֨ה מִזֶּ֜ה וְהָאַמָּ֤ה מִזֶּה֙ בָּעֹדֵ֔ף בְּאֹ֖רֶךְ יְרִיעֹ֣ת הָאֹ֑הֶל יִהְיֶ֨ה סָר֜וּחַ עַל־צִדֵּ֧י הַמִּשְׁכָּ֛ן מִזֶּ֥ה וּמִזֶּ֖ה לְכַסֹּתֽוֹ׃And the tent curtains will be a cubit longer on either side, and the excess will hang over the sides of the tabernacle to cover it. 14En jy moet ’n dekkleed vir die tent maak van rooigeverfde ramsvelle, en ’n dekkleed van tagasvelle daar bo-oor.
aOf: robbevelle; die betekenis van die Hebreeuse woord tagas is onseker.
וְעָשִׂ֤יתָ מִכְסֶה֙ לָאֹ֔הֶל עֹרֹ֥ת אֵילִ֖ם מְאָדָּמִ֑ים וּמִכְסֵ֛ה עֹרֹ֥ת תְּחָשִׁ֖ים מִלְמָֽעְלָה׃ פAlso make a covering for the tent out of ram skins dyed red, and over that a covering of fine leather.
15En jy moet die planke vir die tabernakel maak van akasiahout, regop staande.וְעָשִׂ֥יתָ אֶת־הַקְּרָשִׁ֖ים לַמִּשְׁכָּ֑ן עֲצֵ֥י שִׁטִּ֖ים עֹמְדִֽים׃You are to construct upright frames of acacia wood for the tabernacle. 16Tien el is die lengte van ’n plank, en een en ’n halwe el die breedte van een plank.
aOngeveer 4,5 meter lank en 68 sentimeter breed.
עֶ֥שֶׂר אַמּ֖וֹת אֹ֣רֶךְ הַקָּ֑רֶשׁ וְאַמָּה֙ וַחֲצִ֣י הָֽאַמָּ֔ה רֹ֖חַב הַקֶּ֥רֶשׁ הָאֶחָֽד׃Each frame is to be ten cubits long and a cubit and a half wide.
17Twee tappe moet daar aan die een plank wees, die een aan die ander vasgemaak; so moet jy doen met al die planke van die tabernakel.
aLetterlik: Twee hande aan die een plank, 'n vrou aan haar suster vasgemaak.
שְׁתֵּ֣י יָד֗וֹת לַקֶּ֨רֶשׁ֙ הָאֶחָ֔ד מְשֻׁלָּבֹ֔ת אִשָּׁ֖ה אֶל־אֲחֹתָ֑הּ כֵּ֣ן תַּעֲשֶׂ֔ה לְכֹ֖ל קַרְשֵׁ֥י הַמִּשְׁכָּֽן׃Two tenons must be connected to each other for each frame. Make all the frames of the tabernacle in this way.
18En jy moet die planke vir die tabernakel maak: 20 planke vir die suidekant, na die suide toe.וְעָשִׂ֥יתָ אֶת־הַקְּרָשִׁ֖ים לַמִּשְׁכָּ֑ן עֶשְׂרִ֣ים קֶ֔רֶשׁ לִפְאַ֖ת נֶ֥גְבָּה תֵימָֽנָה׃Construct twenty frames for the south side of the tabernacle, 19En 40 voetstukke van silwer moet jy maak onder die 20 planke: twee voetstukke onder die een plank vir sy twee tappe, en twee voetstukke onder die ander plank vir sy twee tappe.וְאַרְבָּעִים֙ אַדְנֵי־כֶ֔סֶף תַּעֲשֶׂ֕ה תַּ֖חַת עֶשְׂרִ֣ים הַקָּ֑רֶשׁ שְׁנֵ֨י אֲדָנִ֜ים תַּֽחַת־הַקֶּ֤רֶשׁ הָאֶחָד֙ לִשְׁתֵּ֣י יְדֹתָ֔יו וּשְׁנֵ֧י אֲדָנִ֛ים תַּֽחַת־הַקֶּ֥רֶשׁ הָאֶחָ֖ד לִשְׁתֵּ֥י יְדֹתָֽיו׃with forty silver bases under the twenty frames—two bases for each frame, one under each tenon. 20En vir die tweede sy van die tabernakel, aan die noordekant: 20 planke,וּלְצֶ֧לַע הַמִּשְׁכָּ֛ן הַשֵּׁנִ֖ית לִפְאַ֣ת צָפ֑וֹן עֶשְׂרִ֖ים קָֽרֶשׁ׃For the second side of the tabernacle, the north side, make twenty frames 21en hulle 40 voetstukke van silwer: twee voetstukke onder die een plank en twee voetstukke onder die ander plank.וְאַרְבָּעִ֥ים אַדְנֵיהֶ֖ם כָּ֑סֶף שְׁנֵ֣י אֲדָנִ֗ים תַּ֚חַת הַקֶּ֣רֶשׁ הָֽאֶחָ֔ד וּשְׁנֵ֣י אֲדָנִ֔ים תַּ֖חַת הַקֶּ֥רֶשׁ הָאֶחָֽד׃and forty silver bases—two bases under each frame. 22En vir die agterkant van die tabernakel, na die weste toe, moet jy ses planke maak.וּֽלְיַרְכְּתֵ֥י הַמִּשְׁכָּ֖ן יָ֑מָּה תַּעֲשֶׂ֖ה שִׁשָּׁ֥ה קְרָשִֽׁים׃Make six frames for the rear of the tabernacle, the west side, 23En twee planke moet jy maak vir die hoeke van die tabernakel aan die agterkant.וּשְׁנֵ֤י קְרָשִׁים֙ תַּעֲשֶׂ֔ה לִמְקֻצְעֹ֖ת הַמִּשְׁכָּ֑ן בַּיַּרְכָתָֽיִם׃and two frames for the two back corners of the tabernacle, 24Hulle moet van onder af gepaard wees, en saam moet hulle volledig wees tot bo-aan, by die een ring; so moet dit wees met altwee, vir die twee hoeke moet hulle wees.וְיִֽהְי֣וּ תֹֽאֲמִים֮ מִלְּמַטָּה֒ וְיַחְדָּ֗ו יִהְי֤וּ תַמִּים֙ עַל־רֹאשׁ֔וֹ אֶל־הַטַּבַּ֖עַת הָאֶחָ֑ת כֵּ֚ן יִהְיֶ֣ה לִשְׁנֵיהֶ֔ם לִשְׁנֵ֥י הַמִּקְצֹעֹ֖ת יִהְיֽוּ׃coupled together from bottom to top and fitted into a single ring. These will serve as the two corners. 25En daar moet agt planke wees met hulle voetstukke van silwer, sestien voetstukke: twee voetstukke onder die een plank en twee voetstukke onder die ander plank.וְהָיוּ֙ שְׁמֹנָ֣ה קְרָשִׁ֔ים וְאַדְנֵיהֶ֣ם כֶּ֔סֶף שִׁשָּׁ֥ה עָשָׂ֖ר אֲדָנִ֑ים שְׁנֵ֣י אֲדָנִ֗ים תַּ֚חַת הַקֶּ֣רֶשׁ הָאֶחָ֔ד וּשְׁנֵ֣י אֲדָנִ֔ים תַּ֖חַת הַקֶּ֥רֶשׁ הָאֶחָֽד׃So there are to be eight frames and sixteen silver bases—two under each frame.
26En jy moet dwarsbalke van akasiahout maak: vyf vir die planke van die een sy van die tabernakel,וְעָשִׂ֥יתָ בְרִיחִ֖ם עֲצֵ֣י שִׁטִּ֑ים חֲמִשָּׁ֕ה לְקַרְשֵׁ֥י צֶֽלַע־הַמִּשְׁכָּ֖ן הָאֶחָֽד׃You are also to make five crossbars of acacia wood for the frames on one side of the tabernacle, 27en vyf dwarsbalke vir die planke van die tweede sy van die tabernakel, en vyf dwarsbalke vir die planke van die sy van die tabernakel aan die agterkant, na die weste toe.וַחֲמִשָּׁ֣ה בְרִיחִ֔ם לְקַרְשֵׁ֥י צֶֽלַע־הַמִּשְׁכָּ֖ן הַשֵּׁנִ֑ית וַחֲמִשָּׁ֣ה בְרִיחִ֗ם לְקַרְשֵׁי֙ צֶ֣לַע הַמִּשְׁכָּ֔ן לַיַּרְכָתַ֖יִם יָֽמָּה׃five for those on the other side, and five for those on the rear side of the tabernacle, to the west. 28En die middelste dwarsbalk, in die middel van die planke, moet deurloop van die een ent tot die ander ent.וְהַבְּרִ֥יחַ הַתִּיכֹ֖ן בְּת֣וֹךְ הַקְּרָשִׁ֑ים מַבְרִ֕חַ מִן־הַקָּצֶ֖ה אֶל־הַקָּצֶֽה׃The central crossbar in the middle of the frames shall extend from one end to the other. 29En die planke moet jy met goud oortrek, en hulle ringe moet jy van goud maak as houers vir die dwarsbalke; en jy moet die dwarsbalke met goud oortrek.
aLetterlik: huise vir die dwarsbalke.
וְֽאֶת־הַקְּרָשִׁ֞ים תְּצַפֶּ֣ה זָהָ֗ב וְאֶת־טַבְּעֹֽתֵיהֶם֙ תַּעֲשֶׂ֣ה זָהָ֔ב בָּתִּ֖ים לַבְּרִיחִ֑ם וְצִפִּיתָ֥ אֶת־הַבְּרִיחִ֖ם זָהָֽב׃Overlay the frames with gold and make gold rings to hold the crossbars. Also overlay the crossbars with gold.
30So moet jy die tabernakel oprig volgens die verordening daarvoor, soos dit jou op die berg gewys is.וַהֲקֵמֹתָ֖ אֶת־הַמִּשְׁכָּ֑ן כְּמִ֨שְׁפָּט֔וֹ אֲשֶׁ֥ר הָרְאֵ֖יתָ בָּהָֽר׃ סSo you are to set up the tabernacle according to the pattern shown you on the mountain.
31En jy moet ’n voorhangsel maak van blou en purper en skarlakenrooi en fyn gedraaide linne; as werk van ’n kunstige wewer moet ’n mens dit maak, met gerubs.וְעָשִׂ֣יתָ פָרֹ֗כֶת תְּכֵ֧לֶת וְאַרְגָּמָ֛ן וְתוֹלַ֥עַת שָׁנִ֖י וְשֵׁ֣שׁ מָשְׁזָ֑ר מַעֲשֵׂ֥ה חֹשֵׁ֛ב יַעֲשֶׂ֥ה אֹתָ֖הּ כְּרֻבִֽים׃Make a veil of blue, purple, and scarlet yarn, and finely spun linen, with cherubim skillfully worked into it. 32En jy moet dit hang aan vier pilare van akasiahout, met goud oorgetrek, met hulle kramme van goud, op vier voetstukke van silwer.וְנָתַתָּ֣ה אֹתָ֗הּ עַל־אַרְבָּעָה֙ עַמּוּדֵ֣י שִׁטִּ֔ים מְצֻפִּ֣ים זָהָ֔ב וָוֵיהֶ֖ם זָהָ֑ב עַל־אַרְבָּעָ֖ה אַדְנֵי־כָֽסֶף׃Hang it with gold hooks on four posts of acacia wood, overlaid with gold and standing on four silver bases. 33Hang die voorhangsel onder die hake, en bring die ark van die getuienis daarheen, binnekant die voorhangsel; so moet die voorhangsel vir julle skei tussen die Heilige en die Allerheiligste.וְנָתַתָּ֣ה אֶת־הַפָּרֹכֶת֮ תַּ֣חַת הַקְּרָסִים֒ וְהֵבֵאתָ֥ שָׁ֨מָּה֙ מִבֵּ֣ית לַפָּרֹ֔כֶת אֵ֖ת אֲר֣וֹן הָעֵד֑וּת וְהִבְדִּילָ֤ה הַפָּרֹ֨כֶת֙ לָכֶ֔ם בֵּ֣ין הַקֹּ֔דֶשׁ וּבֵ֖ין קֹ֥דֶשׁ הַקֳּדָשִֽׁים׃And hang the veil from the clasps and place the ark of the Testimony behind the veil. So the veil will separate the Holy Place from the Most Holy Place. 34En jy moet die versoendeksel op die ark van die getuienis in die Allerheiligste sit.וְנָתַתָּ֙ אֶת־הַכַּפֹּ֔רֶת עַ֖ל אֲר֣וֹן הָעֵדֻ֑ת בְּקֹ֖דֶשׁ הַקֳּדָשִֽׁים׃Put the mercy seat on the ark of the Testimony in the Most Holy Place. 35En jy moet die tafel buitekant die voorhangsel sit, en die kandelaar teenoor die tafel aan die suidekant van die tabernakel; en die tafel moet jy aan die noordekant sit.וְשַׂמְתָּ֤ אֶת־הַשֻּׁלְחָן֙ מִח֣וּץ לַפָּרֹ֔כֶת וְאֶת־הַמְּנֹרָה֙ נֹ֣כַח הַשֻּׁלְחָ֔ן עַ֛ל צֶ֥לַע הַמִּשְׁכָּ֖ן תֵּימָ֑נָה וְהַ֨שֻּׁלְחָ֔ן תִּתֵּ֖ן עַל־צֶ֥לַע צָפֽוֹן׃And place the table outside the veil on the north side of the tabernacle, and put the lampstand opposite the table, on the south side.
36En jy moet ’n gordyn maak vir die ingang van die tent, van blou en purper en skarlakenrooi en fyn gedraaide linne, werk van ’n borduurder.וְעָשִׂ֤יתָ מָסָךְ֙ לְפֶ֣תַח הָאֹ֔הֶל תְּכֵ֧לֶת וְאַרְגָּמָ֛ן וְתוֹלַ֥עַת שָׁנִ֖י וְשֵׁ֣שׁ מָשְׁזָ֑ר מַעֲשֵׂ֖ה רֹקֵֽם׃For the entrance to the tent, you are to make a curtain embroidered with blue, purple, and scarlet yarn, and finely spun linen. 37En jy moet vir die gordyn vyf pilare van akasiahout maak en hulle met goud oortrek, met hulle kramme van goud; en jy moet vir hulle vyf voetstukke van koper giet.וְעָשִׂ֣יתָ לַמָּסָ֗ךְ חֲמִשָּׁה֙ עַמּוּדֵ֣י שִׁטִּ֔ים וְצִפִּיתָ֤ אֹתָם֙ זָהָ֔ב וָוֵיהֶ֖ם זָהָ֑ב וְיָצַקְתָּ֣ לָהֶ֔ם חֲמִשָּׁ֖ה אַדְנֵ֥י נְחֹֽשֶׁת׃ סMake five posts of acacia wood for the curtain, overlay them with gold hooks, and cast five bronze bases for them.