Terug na 2 Samuel

2 Samuel 22

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En Dawid het tot die HERE die woorde van hierdie lied gespreek op die dag toe die HERE hom uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul gered het.וַיְדַבֵּ֤ר דָּוִד֙ לַֽיהוָ֔ה אֶת־דִּבְרֵ֖י הַשִּׁירָ֣ה הַזֹּ֑את בְּיוֹם֩ הִצִּ֨יל יְהוָ֥ה אֹת֛וֹ מִכַּ֥ף כָּל־אֹיְבָ֖יו וּמִכַּ֥ף שָׁאֽוּל׃And David sang this song to the LORD on the day the LORD had delivered him from the hand of all his enemies and from the hand of Saul.
2En hy het gesê: Die HERE is my Rots en my bergvesting en my bevryder;וַיֹּאמַ֑ר יְהוָ֛ה סַֽלְעִ֥י וּמְצֻדָתִ֖י וּמְפַלְטִי־לִֽי׃He said: “The LORD is my rock, my fortress, and my deliverer. 3my God, my Rots, by Hom skuil ek; my skild en die horing van my redding, my hoë vesting en my toevlug, my Redder; U red my van geweld.
aLetterlik: die God van my rots.
אֱלֹהֵ֥י צוּרִ֖י אֶחֱסֶה־בּ֑וֹ מָגִנִּ֞י וְקֶ֣רֶן יִשְׁעִ֗י מִשְׂגַּבִּי֙ וּמְנוּסִ֔י מֹשִׁעִ֕י מֵחָמָ֖ס תֹּשִׁעֵֽנִי׃My God is my rock, in whom I take refuge, my shield, and the horn of my salvation. My stronghold, my refuge, and my Savior, You save me from violence.
4Geprys roep ek die HERE aan, en van my vyande word ek gered.
aOf: Die HERE, wat geprys moet word, roep ek aan.
מְהֻלָּ֖ל אֶקְרָ֣א יְהוָ֑ה וּמֵאֹיְבַ֖י אִוָּשֵֽׁעַ׃I will call upon the LORD, who is worthy to be praised; so shall I be saved from my enemies.
5Want die golwe van die dood het my omring, strome van Beliaal het my verskrik.
aOf: strome van verderf.
כִּ֥י אֲפָפֻ֖נִי מִשְׁבְּרֵי־מָ֑וֶת נַחֲלֵ֥י בְלִיַּ֖עַל יְבַעֲתֻֽנִי׃For the waves of death engulfed me; the torrents of chaos overwhelmed me.
6Die bande van die doderyk het my omsingel; die strikke van die dood het my teëgekom.חֶבְלֵ֥י שְׁא֖וֹל סַבֻּ֑נִי קִדְּמֻ֖נִי מֹֽקְשֵׁי־מָֽוֶת׃The cords of Sheol entangled me; the snares of death confronted me. 7In my nood het ek die HERE aangeroep, en tot my God het ek geroep; en Hy het my stem uit Sy tempel gehoor, en my hulpgeroep was in Sy ore.בַּצַּר־לִי֙ אֶקְרָ֣א יְהוָ֔ה וְאֶל־אֱלֹהַ֖י אֶקְרָ֑א וַיִּשְׁמַ֤ע מֵהֵֽיכָלוֹ֙ קוֹלִ֔י וְשַׁוְעָתִ֖י בְּאָזְנָֽיו׃In my distress I called upon the LORD; I cried out to my God. And from His temple He heard my voice, and my cry for help reached His ears. 8Toe het die aarde gebewe; die fondamente van die hemel het gesidder, en hulle het geskud, omdat Hy toornig was.
aLetterlik: omdat dit vir Hom gebrand het.
וַתִּרְעַשׁ֙ הָאָ֔רֶץ מוֹסְד֥וֹת הַשָּׁמַ֖יִם יִרְגָּ֑זוּ וַיִּֽתְגָּעֲשׁ֖וּ כִּֽי־חָ֥רָה לֽוֹ׃Then the earth shook and quaked; the foundations of the heavens trembled; they were shaken because He burned with anger.
9Rook het uit Sy neus opgegaan, en vuur uit Sy mond het verteer; kole het uit Hom gebrand.עָלָ֤ה עָשָׁן֙ בְּאַפּ֔וֹ וְאֵ֥שׁ מִפִּ֖יו תֹּאכֵ֑ל גֶּחָלִ֖ים בָּעֲר֥וּ מִמֶּֽנּוּ׃Smoke rose from His nostrils, and consuming fire came from His mouth; glowing coals blazed forth. 10En Hy het die hemel gebuig en neergedaal, en donkerte was onder Sy voete.וַיֵּ֥ט שָׁמַ֖יִם וַיֵּרַ֑ד וַעֲרָפֶ֖ל תַּ֥חַת רַגְלָֽיו׃He parted the heavens and came down with dark clouds beneath His feet. 11En Hy het op 'n gerub gery en gevlieg, en Hy het verskyn op die vleuels van die wind.
aSommige manuskripte lees: en Hy het aangesweef op die vleuels van die wind.
וַיִּרְכַּ֥ב עַל־כְּר֖וּב וַיָּעֹ֑ף וַיֵּרָ֖א עַל־כַּנְפֵי־רֽוּחַ׃He mounted a cherub and flew; He soared on the wings of the wind.
12En Hy het duisternis rondom Hom tot hutte gemaak, 'n opeenhoping van water, digte wolke van die lug.וַיָּ֥שֶׁת חֹ֛שֶׁךְ סְבִיבֹתָ֖יו סֻכּ֑וֹת חַֽשְׁרַת־מַ֖יִם עָבֵ֥י שְׁחָקִֽים׃He made darkness a canopy around Him, a gathering of water and thick clouds. 13Uit die glans voor Hom het vuurkole gebrand.מִנֹּ֖גַהּ נֶגְדּ֑וֹ בָּעֲר֖וּ גַּחֲלֵי־אֵֽשׁ׃From the brightness of His presence coals of fire blazed forth. 14Die HERE het uit die hemel gedonder, en die Allerhoogste het Sy stem gegee.יַרְעֵ֥ם מִן־שָׁמַ֖יִם יְהוָ֑ה וְעֶלְי֖וֹן יִתֵּ֥ן קוֹלֽוֹ׃The LORD thundered from heaven; the voice of the Most High resounded. 15Hy het pyle gestuur en hulle verstrooi, weerlig.וַיִּשְׁלַ֥ח חִצִּ֖ים וַיְפִיצֵ֑ם בָּרָ֖ק׃He shot His arrows and scattered the foes; He hurled lightning and routed them. 16En die beddings van die see het sigbaar geword; die fondamente van die wêreld is blootgelê deur die bestraffing van die HERE, deur die asem van die wind van Sy neus.וַיֵּֽרָאוּ֙ אֲפִ֣קֵי יָ֔ם יִגָּל֖וּ מֹסְד֣וֹת תֵּבֵ֑ל בְּגַעֲרַ֣ת יְהוָ֔ה מִנִּשְׁמַ֖ת ר֥וּחַ אַפּֽוֹ׃The channels of the sea appeared, and the foundations of the world were exposed at the rebuke of the LORD, at the blast of the breath of His nostrils. 17Hy het uit die hoogte gestuur en my geneem; Hy het my uit baie waters uitgetrek.יִשְׁלַ֥ח מִמָּר֖וֹם יִקָּחֵ֑נִי יַֽמְשֵׁ֖נִי מִמַּ֥יִם רַבִּֽים׃He reached down from on high and took hold of me; He drew me out of deep waters. 18Hy het my gered van my sterk vyand, van dié wat my haat, want hulle was sterker as ek.יַצִּילֵ֕נִי מֵאֹיְבִ֖י עָ֑ז מִשֹּׂ֣נְאַ֔י כִּ֥י אָמְצ֖וּ מִמֶּֽנִּי׃He rescued me from my powerful enemy, from foes too mighty for me. 19Hulle het my teëgekom op die dag van my onheil, maar die HERE was vir my 'n steun.יְקַדְּמֻ֖נִי בְּי֣וֹם אֵידִ֑י וַיְהִ֧י יְהוָ֛ה מִשְׁעָ֖ן לִֽי׃They confronted me in my day of calamity, but the LORD was my support. 20Hy het my uitgebring na die ruimte; Hy het my uitgered, want Hy het behae in my gehad.וַיֹּצֵ֥א לַמֶּרְחָ֖ב אֹתִ֑י יְחַלְּצֵ֖נִי כִּי־חָ֥פֵֽץ בִּֽי׃He brought me out into the open; He rescued me because He delighted in me. 21Die HERE het my vergeld volgens my geregtigheid, volgens die reinheid van my hande gee Hy vir my terug.יִגְמְלֵ֥נִי יְהוָ֖ה כְּצִדְקָתִ֑י כְּבֹ֥ר יָדַ֖י יָשִׁ֥יב לִֽי׃The LORD has rewarded me according to my righteousness; He has repaid me according to the cleanness of my hands. 22Want ek het die weë van die HERE gehou, en ek het nie goddeloos van my God afgewyk nie.כִּ֥י שָׁמַ֖רְתִּי דַּרְכֵ֣י יְהוָ֑ה וְלֹ֥א רָשַׁ֖עְתִּי מֵאֱלֹהָֽי׃For I have kept the ways of the LORD and have not wickedly departed from my God. 23Want alles was voor my, en van Sy insettinge het ek nie afgewyk nie.כִּ֥י כָל־לְנֶגְדִּ֑י וְחֻקֹּתָ֖יו לֹא־אָס֥וּר מִמֶּֽנָּה׃For all His ordinances are before me; I have not disregarded His statutes. 24En ek was onberispelik voor Hom, en ek het my van my ongeregtigheid bewaar.וָאֶהְיֶ֥ה תָמִ֖ים ל֑וֹ וָאֶשְׁתַּמְּרָ֖ה מֵעֲוֺנִֽי׃And I have been blameless before Him and kept myself from iniquity. 25Die HERE het vir my teruggegee volgens my geregtigheid, volgens my reinheid voor Sy oë.וַיָּ֧שֶׁב יְהוָ֛ה לִ֖י כְּצִדְקָתִ֑י כְּבֹרִ֖י לְנֶ֥גֶד עֵינָֽיו׃So the LORD has repaid me according to my righteousness, according to my cleanness in His sight. 26Teenoor 'n getroue betoon U U getrou; teenoor 'n onberispelike held betoon U U onberispelik.עִם־חָסִ֖יד תִּתְחַסָּ֑ד עִם־גִּבּ֥וֹר תָּמִ֖ים תִּתַּמָּֽם׃To the faithful You show Yourself faithful, to the blameless You show Yourself blameless; 27Teenoor die reine betoon U U rein, en teenoor die kromme betoon U U verdraai.עִם־נָבָ֖ר תִּתָּבָ֑ר וְעִם־עִקֵּ֖שׁ תִּתַּפָּֽל׃to the pure You show Yourself pure, but to the crooked You show Yourself shrewd. 28En 'n ellendige volk red U, maar U oë is op die verhewenes: U verneder hulle.וְאֶת־עַ֥ם עָנִ֖י תּוֹשִׁ֑יעַ וְעֵינֶ֖יךָ עַל־רָמִ֥ים תַּשְׁפִּֽיל׃You save an afflicted people, but Your eyes are on the haughty to bring them down. 29Want U is my lamp, HERE; en die HERE verlig my duisternis.כִּֽי־אַתָּ֥ה נֵירִ֖י יְהוָ֑ה וַיהוָ֖ה יַגִּ֥יהַּ חָשְׁכִּֽי׃For You, O LORD, are my lamp; the LORD lights up my darkness. 30Want met U hardloop ek op 'n bende af; met my God spring ek oor 'n muur.כִּ֥י בְכָ֖ה אָר֣וּץ גְּד֑וּד בֵּאלֹהַ֖י אֲדַלֶּג־שֽׁוּר׃For in You I can charge an army; with my God I can scale a wall. 31God, volkome is Sy weg; die woord van die HERE is gesuiwer. 'n Skild is Hy vir almal wat by Hom skuil.הָאֵ֖ל תָּמִ֣ים דַּרְכּ֑וֹ אִמְרַ֤ת יְהוָה֙ צְרוּפָ֔ה מָגֵ֣ן ה֔וּא לְכֹ֖ל הַחֹסִ֥ים בּֽוֹ׃As for God, His way is perfect; the word of the LORD is flawless. He is a shield to all who take refuge in Him. 32Want wie is God buiten die HERE, en wie is 'n rots buiten ons God?כִּ֥י מִי־אֵ֖ל מִבַּלְעֲדֵ֣י יְהוָ֑ה וּמִ֥י צ֖וּר מִֽבַּלְעֲדֵ֥י אֱלֹהֵֽינוּ׃For who is God besides the LORD? And who is the Rock except our God? 33God is my vesting van krag, en Hy stel die onberispelike vry.
aHebreeus onduidelik.
הָאֵ֥ל מָעוּזִּ֖י חָ֑יִל וַיַּתֵּ֥ר תָּמִ֖ים׃God is my strong fortress, and He makes my way clear.
34Hy maak my voete soos dié van wyfiehertjies, en laat my staan op my hoogtes.מְשַׁוֶּ֥ה כָּאַיָּל֑וֹת וְעַ֥ל בָּמוֹתַ֖י יַעֲמִדֵֽנִי׃He makes my feet like those of a deer and stations me upon the heights. 35Hy leer my hande vir die oorlog, en my arms buig 'n boog van koper.מְלַמֵּ֥ד יָדַ֖י לַמִּלְחָמָ֑ה וְנִחַ֥ת קֶֽשֶׁת־נְחוּשָׁ֖ה זְרֹעֹתָֽי׃He trains my hands for battle; my arms can bend a bow of bronze. 36En U het my die skild van U redding gegee, en U neerbuiging het my groot gemaak.
aOf: U antwoord het my groot gemaak.
וַתִּתֶּן־לִ֖י מָגֵ֣ן יִשְׁעֶ֑ךָ וַעֲנֹתְךָ֖ תַּרְבֵּֽנִי׃You have given me Your shield of salvation, and Your gentleness exalts me.
37U maak my tree wyd onder my, en my enkels het nie gewankel nie.תַּרְחִ֥יב צַעֲדִ֖י תַּחְתֵּ֑נִי וְלֹ֥א מָעֲד֖וּ קַרְסֻלָּֽי׃You broaden the path beneath me so that my ankles do not give way. 38Ek het my vyande gejaag en hulle verdelg, en ek het nie teruggekeer totdat ek hulle uitgewis het nie.אֶרְדְּפָ֥ה אֹיְבַ֖י וָאַשְׁמִידֵ֑ם וְלֹ֥א אָשׁ֖וּב עַד־כַּלּוֹתָֽם׃I pursued my enemies and destroyed them; I did not turn back until they were consumed. 39En ek het hulle uitgewis en hulle verpletter, en hulle het nie opgestaan nie; en hulle het onder my voete geval.וָאֲכַלֵּ֥ם וָאֶמְחָצֵ֖ם וְלֹ֣א יְקוּמ֑וּן וַֽיִּפְּל֖וּ תַּ֥חַת רַגְלָֽי׃I devoured and crushed them so they could not rise; they have fallen under my feet. 40En U het my met krag omgord vir die oorlog; U het dié wat teen my opstaan, onder my laat buig.וַתַּזְרֵ֥נִי חַ֖יִל לַמִּלְחָמָ֑ה תַּכְרִ֥יעַ קָמַ֖י תַּחְתֵּֽנִי׃You have armed me with strength for battle; You have subdued my foes beneath me. 41En U het my vyande vir my op die vlug laat slaan, dié wat my haat, en ek het hulle uitgeroei.
aLetterlik: En my vyande het U vir my die nek gegee.
וְאֹ֣יְבַ֔י תַּ֥תָּה לִּ֖י עֹ֑רֶף מְשַׂנְאַ֖י וָאַצְמִיתֵֽם׃You have made my enemies retreat before me; I destroyed those who hated me.
42Hulle het uitgekyk, maar daar was geen redder nie; na die HERE, maar Hy het hulle nie geantwoord nie.יִשְׁע֖וּ וְאֵ֣ין מֹשִׁ֑יעַ אֶל־יְהוָ֖ה וְלֹ֥א עָנָֽם׃They looked, but there was no one to save them— to the LORD, but He did not answer. 43En ek het hulle fyngemaal soos die stof van die aarde; soos modder van die strate het ek hulle fyngestamp en vertrap.וְאֶשְׁחָקֵ֖ם כַּעֲפַר־אָ֑רֶץ כְּטִיט־חוּצ֥וֹת אֲדִקֵּ֖ם אֶרְקָעֵֽם׃I ground them as the dust of the earth; I crushed and trampled them like mud in the streets. 44En U het my bevry van die twiste van my volk; U het my bewaar as hoof van nasies; 'n volk wat ek nie geken het nie, dien my.וַֽתְּפַלְּטֵ֔נִי מֵרִיבֵ֖י עַמִּ֑י תִּשְׁמְרֵ֨נִי֙ לְרֹ֣אשׁ גּוֹיִ֔ם עַ֥ם לֹא־יָדַ֖עְתִּי יַעַבְדֻֽנִי׃You have delivered me from the strife of my people; You have preserved me as the head of nations; a people I had not known shall serve me. 45Vreemdelinge kruip voor my; by die hoor van die oor gehoorsaam hulle my.
aLetterlik: Seuns van die vreemde lieg vir my.
בְּנֵ֥י נֵכָ֖ר יִתְכַּֽחֲשׁוּ־לִ֑י לִשְׁמ֥וֹעַ אֹ֖זֶן יִשָּׁ֥מְעוּ לִֽי׃Foreigners cower before me; when they hear me, they obey me.
46Vreemdelinge verwelk, en hulle kom aangegord uit hulle skanse.
aOf: en hulle kom hinkend uit hulle skanse.
bSommige manuskripte lees: en hulle kom bewend uit hulle skanse.
בְּנֵ֥י נֵכָ֖ר יִבֹּ֑לוּ וְיַחְגְּר֖וּ מִמִּסְגְּרוֹתָֽם׃Foreigners lose heart and come trembling from their strongholds.
47Die HERE leef! En geloof sy my Rots, en verhoog sy my God, die Rots van my redding!
aLetterlik: die God van die rots van my redding.
חַי־יְהוָ֖ה וּבָר֣וּךְ צוּרִ֑י וְיָרֻ֕ם אֱלֹהֵ֖י צ֥וּר יִשְׁעִֽי׃The LORD lives, and blessed be my Rock! And may God, the Rock of my salvation, be exalted—
48Die God wat aan my wraak gee en volke onder my neerbring,הָאֵ֕ל הַנֹּתֵ֥ן נְקָמֹ֖ת לִ֑י וּמוֹרִ֥יד עַמִּ֖ים תַּחְתֵּֽנִי׃the God who avenges me and brings down nations beneath me, 49en wat my uitlei van my vyande; en bo dié wat teen my opstaan, verhef U my; van die man van geweld red U my.וּמוֹצִיאִ֖י מֵאֹֽיְבָ֑י וּמִקָּמַי֙ תְּר֣וֹמְמֵ֔נִי מֵאִ֥ישׁ חֲמָסִ֖ים תַּצִּילֵֽנִי׃who frees me from my enemies. You exalt me above my foes; You rescue me from violent men. 50Daarom sal ek U loof, HERE, onder die nasies, en tot U naam sal ek lofsing.עַל־כֵּ֛ן אוֹדְךָ֥ יְהוָ֖ה בַּגּוֹיִ֑ם וּלְשִׁמְךָ֖ אֲזַמֵּֽר׃Therefore I will praise You, O LORD, among the nations; I will sing praises to Your name. 51Die reddings van Sy koning, en Hy wat troue liefde bewys aan Sy gesalfde, aan Dawid en aan sy nageslag tot in ewigheid.”
aHebreeus onduidelik.
יְשׁוּע֣וֹת מַלְכּ֑וֹ וְעֹֽשֶׂה־חֶ֧סֶד לִמְשִׁיח֛וֹ לְדָוִ֥ד וּלְזַרְע֖וֹ עַד־עוֹלָֽם׃ פGreat salvation He brings to His king. He shows loving devotion to His anointed, to David and his descendants forever.”