Terug na 2 Samuel

2 Samuel 2

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En daarna het dit gebeur dat Dawid die HERE gevra het: “Moet ek optrek na een van die stede van Juda?” En die HERE het vir hom gesê: “Trek op.” En Dawid het gesê: “Waarheen moet ek optrek?” En Hy het gesê: “Na Hebron.”וַיְהִ֣י אַֽחֲרֵי־כֵ֗ן וַיִּשְׁאַל֩ דָּוִ֨ד בַּֽיהוָ֤ה׀ לֵאמֹר֙ הַאֶעֱלֶ֗ה בְּאַחַת֙ עָרֵ֣י יְהוּדָ֔ה וַיֹּ֧אמֶר יְהוָ֛ה אֵלָ֖יו עֲלֵ֑ה וַיֹּ֧אמֶר דָּוִ֛ד אָ֥נָה אֶעֱלֶ֖ה וַיֹּ֥אמֶר חֶבְרֹֽנָה׃Some time later, David inquired of the LORD, “Should I go up to one of the towns of Judah?” “Go up,” the LORD answered. Then David asked, “Where should I go?” “To Hebron,” replied the LORD. 2En Dawid het daarheen opgetrek, en ook sy twee vroue, Ahinoam uit Jisreël en Abigail, die vrou van Nabal, die Karmeliet.וַיַּ֤עַל שָׁם֙ דָּוִ֔ד וְגַ֖ם שְׁתֵּ֣י נָשָׁ֑יו אֲחִינֹ֨עַם֙ הַיִּזְרְעֵלִ֔ית וַאֲבִיגַ֕יִל אֵ֖שֶׁת נָבָ֥ל הַֽכַּרְמְלִֽי׃So David went there with his two wives, Ahinoam of Jezreel and Abigail the widow of Nabal of Carmel. 3En sy manne wat by hom was, het Dawid laat optrek, elkeen met sy huisgesin, en hulle het in die stede van Hebron gaan woon.וַאֲנָשָׁ֧יו אֲשֶׁר־עִמּ֛וֹ הֶעֱלָ֥ה דָוִ֖ד אִ֣ישׁ וּבֵית֑וֹ וַיֵּשְׁב֖וּ בְּעָרֵ֥י חֶבְרֽוֹן׃David also took the men who were with him, each with his household, and they settled in the towns near Hebron. 4En die manne van Juda het gekom en Dawid daar tot koning oor die huis van Juda gesalf. En hulle het aan Dawid berig gebring en gesê: “Dit is die manne van Jabes-Gilead wat Saul begrawe het.”וַיָּבֹ֨אוּ֙ אַנְשֵׁ֣י יְהוּדָ֔ה וַיִּמְשְׁחוּ־שָׁ֧ם אֶת־דָּוִ֛ד לְמֶ֖לֶךְ עַל־בֵּ֣ית יְהוּדָ֑ה וַיַּגִּ֤דוּ לְדָוִד֙ לֵאמֹ֔ר אַנְשֵׁי֙ יָבֵ֣ישׁ גִּלְעָ֔ד אֲשֶׁ֥ר קָבְר֖וּ אֶת־שָׁאֽוּל׃ סThen the men of Judah came to Hebron, and there they anointed David king over the house of Judah. And they told David, “It was the men of Jabesh-gilead who buried Saul.”
5En Dawid het boodskappers na die manne van Jabes-Gilead gestuur en vir hulle gesê: “Geseënd is julle deur die HERE, omdat julle hierdie troue liefde aan julle heer, aan Saul, bewys het en hom begrawe het.וַיִּשְׁלַ֤ח דָּוִד֙ מַלְאָכִ֔ים אֶל־אַנְשֵׁ֖י יָבֵ֣ישׁ גִּלְעָ֑ד וַיֹּ֣אמֶר אֲלֵיהֶ֗ם בְּרֻכִ֤ים אַתֶּם֙ לַֽיהוָ֔ה אֲשֶׁ֨ר עֲשִׂיתֶ֜ם הַחֶ֣סֶד הַזֶּ֗ה עִם־אֲדֹֽנֵיכֶם֙ עִם־שָׁא֔וּל וַֽתִּקְבְּר֖וּ אֹתֽוֹ׃So David sent messengers to the men of Jabesh-gilead to tell them, “The LORD bless you, because you showed this kindness to Saul your lord when you buried him. 6En nou, mag die HERE troue liefde en trou aan julle bewys; en ook ek sal julle hierdie goeie ding doen, omdat julle hierdie saak gedoen het.וְעַתָּ֕ה יַֽעַשׂ־יְהוָ֥ה עִמָּכֶ֖ם חֶ֣סֶד וֶאֱמֶ֑ת וְגַ֣ם אָנֹכִ֗י אֶעֱשֶׂ֤ה אִתְּכֶם֙ הַטּוֹבָ֣ה הַזֹּ֔את אֲשֶׁ֥ר עֲשִׂיתֶ֖ם הַדָּבָ֥ר הַזֶּֽה׃Now may the LORD show you loving devotion and faithfulness, and I will also show you the same favor because you have done this. 7En nou, laat julle hande sterk word en wees dapper manne, want julle heer Saul is dood; en ook my het die huis van Juda gesalf as koning oor hulle.”
aLetterlik: seuns van krag.
וְעַתָּ֣ה׀ תֶּחֱזַ֣קְנָה יְדֵיכֶ֗ם וִֽהְיוּ֙ לִבְנֵי־חַ֔יִל כִּי־מֵ֖ת אֲדֹנֵיכֶ֣ם שָׁא֑וּל וְגַם־אֹתִ֗י מָשְׁח֧וּ בֵית־יְהוּדָ֛ה לְמֶ֖לֶךְ עֲלֵיהֶֽם׃ פNow then, be strong and courageous, for though Saul your lord is dead, the house of Judah has anointed me as their king.”
8Maar Abner, die seun van Ner, die owerste van die leër wat aan Saul behoort het, het Is-Boset, die seun van Saul, geneem en hom na Mahanajim laat oortrek.וְאַבְנֵ֣ר בֶּן־נֵ֔ר שַׂר־צָבָ֖א אֲשֶׁ֣ר לְשָׁא֑וּל לָקַ֗ח אֶת־אִ֥ישׁ בֹּ֨שֶׁת֙ בֶּן־שָׁא֔וּל וַיַּעֲבִרֵ֖הוּ מַחֲנָֽיִם׃Meanwhile, Abner son of Ner, the commander of Saul’s army, took Saul’s son Ish-bosheth, moved him to Mahanaim, 9En hy het hom koning gemaak oor Gilead en oor die Asuriete en oor Jisreël en oor Efraim en oor Benjamin en oor die hele Israel.
aSommige ou vertalings lees: die Gesuriete.
וַיַּמְלִכֵ֨הוּ֙ אֶל־הַגִּלְעָ֔ד וְאֶל־הָאֲשׁוּרִ֖י וְאֶֽל־יִזְרְעֶ֑אל וְעַל־אֶפְרַ֨יִם֙ וְעַל־בִּנְיָמִ֔ן וְעַל־יִשְׂרָאֵ֖ל כֻּלֹּֽה׃ פand made him king over Gilead, Asher, Jezreel, Ephraim, and Benjamin—over all Israel.
10Isboset, die seun van Saul, was 40 jaar oud toe hy koning geword het oor Israel, en hy het twee jaar geregeer. Maar die huis van Juda het Dawid gevolg.
aLetterlik: was agter Dawid.
בֶּן־אַרְבָּעִ֨ים שָׁנָ֜ה אִֽישׁ־בֹּ֣שֶׁת בֶּן־שָׁא֗וּל בְּמָלְכוֹ֙ עַל־יִשְׂרָאֵ֔ל וּשְׁתַּ֥יִם שָׁנִ֖ים מָלָ֑ךְ אַ֚ךְ בֵּ֣ית יְהוּדָ֔ה הָי֖וּ אַחֲרֵ֥י דָוִֽד׃Saul’s son Ish-bosheth was forty years old when he began to reign over Israel, and he reigned for two years. The house of Judah, however, followed David.
11En die getal van die dae wat Dawid koning was in Hebron oor die huis van Juda, was sewe jaar en ses maande.וַֽיְהִי֙ מִסְפַּ֣ר הַיָּמִ֔ים אֲשֶׁר֩ הָיָ֨ה דָוִ֥ד מֶ֛לֶךְ בְּחֶבְר֖וֹן עַל־בֵּ֣ית יְהוּדָ֑ה שֶׁ֥בַע שָׁנִ֖ים וְשִׁשָּׁ֥ה חֳדָשִֽׁים׃ סAnd the length of time that David was king in Hebron over the house of Judah was seven years and six months.
12En Abner, die seun van Ner, en die dienaars van Isboset, die seun van Saul, het van Mahanaim uitgetrek na Gibeon.וַיֵּצֵא֙ אַבְנֵ֣ר בֶּן־נֵ֔ר וְעַבְדֵ֖י אִֽישׁ־בֹּ֣שֶׁת בֶּן־שָׁא֑וּל מִֽמַּחֲנַ֖יִם גִּבְעֽוֹנָה׃One day Abner son of Ner and the servants of Ish-bosheth son of Saul marched out from Mahanaim to Gibeon. 13En Joab, die seun van Seruja, en die dienaars van Dawid het uitgetrek, en hulle het mekaar saam by die dam van Gibeon teëgekom; en hulle het gaan sit, dié aan hierdie kant van die dam en dié aan daardie kant van die dam.וְיוֹאָ֨ב בֶּן־צְרוּיָ֜ה וְעַבְדֵ֤י דָוִד֙ יָֽצְא֔וּ וַֽיִּפְגְּשׁ֛וּם עַל־בְּרֵכַ֥ת גִּבְע֖וֹן יַחְדָּ֑ו וַיֵּ֨שְׁב֜וּ אֵ֤לֶּה עַל־הַבְּרֵכָה֙ מִזֶּ֔ה וְאֵ֥לֶּה עַל־הַבְּרֵכָ֖ה מִזֶּֽה׃So Joab son of Zeruiah and the servants of David marched out and met them by the pool of Gibeon. And the two groups took up positions on opposite sides of the pool. 14Toe het Abner vir Joab gesê: “Laat die jong manne tog opstaan en voor ons speel.” En Joab het gesê: “Laat hulle opstaan.”וַיֹּ֤אמֶר אַבְנֵר֙ אֶל־יוֹאָ֔ב יָק֤וּמוּ נָא֙ הַנְּעָרִ֔ים וִֽישַׂחֲק֖וּ לְפָנֵ֑ינוּ וַיֹּ֥אמֶר יוֹאָ֖ב יָקֻֽמוּ׃Then Abner said to Joab, “Let us have the young men get up and compete before us.” “Let them get up,” Joab replied. 15En hulle het opgestaan en volgens getal oorgegaan: twaalf vir Benjamin en vir Isboset, die seun van Saul, en twaalf van die dienaars van Dawid.וַיָּקֻ֖מוּ וַיַּעַבְר֣וּ בְמִסְפָּ֑ר שְׁנֵ֧ים עָשָׂ֣ר לְבִנְיָמִ֗ן וּלְאִ֥ישׁ בֹּ֨שֶׁת֙ בֶּן־שָׁא֔וּל וּשְׁנֵ֥ים עָשָׂ֖ר מֵעַבְדֵ֥י דָוִֽד׃So they got up and were counted off—twelve for Benjamin and Ish-bosheth son of Saul, and twelve for David. 16En elkeen het sy maat aan die kop gegryp, met sy swaard in die sy van sy maat, en hulle het saam geval. En daardie plek is genoem Helkat-Hassurim, wat in Gibeon is.
aDie naam beteken moontlik ‘Veld van die rotse’.
וַֽיַּחֲזִ֜קוּ אִ֣ישׁ׀ בְּרֹ֣אשׁ רֵעֵ֗הוּ וְחַרְבּוֹ֙ בְּצַ֣ד רֵעֵ֔הוּ וַֽיִּפְּל֖וּ יַחְדָּ֑ו וַיִּקְרָא֙ לַמָּק֣וֹם הַה֔וּא חֶלְקַ֥ת הַצֻּרִ֖ים אֲשֶׁ֥ר בְּגִבְעֽוֹן׃Then each man grabbed his opponent by the head and thrust his sword into his opponent’s side, and they all fell together. So this place, which is in Gibeon, is called Helkath-hazzurim.
17En die geveg was daardie dag uiters hard, en Abner en die manne van Israel is voor die dienaars van Dawid verslaan.וַתְּהִ֧י הַמִּלְחָמָ֛ה קָשָׁ֥ה עַד־מְאֹ֖ד בַּיּ֣וֹם הַה֑וּא וַיִּנָּ֤גֶף אַבְנֵר֙ וְאַנְשֵׁ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל לִפְנֵ֖י עַבְדֵ֥י דָוִֽד׃The battle that day was intense, and Abner and the men of Israel were defeated by the servants of David. 18Daar was drie seuns van Seruja: Joab en Abisai en Asael. En Asael was lig van voete soos een van die gazelle wat in die veld is.וַיִּֽהְיוּ־שָׁ֗ם שְׁלֹשָׁה֙ בְּנֵ֣י צְרוּיָ֔ה יוֹאָ֥ב וַאֲבִישַׁ֖י וַעֲשָׂהאֵ֑ל וַעֲשָׂהאֵל֙ קַ֣ל בְּרַגְלָ֔יו כְּאַחַ֥ד הַצְּבָיִ֖ם אֲשֶׁ֥ר בַּשָּׂדֶֽה׃The three sons of Zeruiah were there: Joab, Abishai, and Asahel. Now Asahel was fleet of foot like a wild gazelle, 19En Asael het Abner agtervolg, en hy het nie opsy gedraai om na regs of na links te gaan van agter Abner af nie.וַיִּרְדֹּ֥ף עֲשָׂהאֵ֖ל אַחֲרֵ֣י אַבְנֵ֑ר וְלֹֽא־נָטָ֣ה לָלֶ֗כֶת עַל־הַיָּמִין֙ וְעַֽל־הַשְּׂמֹ֔אול מֵאַחֲרֵ֖י אַבְנֵֽר׃and he chased Abner, not turning to the right or to the left in his pursuit. 20Toe het Abner agtertoe omgedraai en gesê: “Is jy dit, Asael?” En hy het gesê: “Ek is dit.”וַיִּ֤פֶן אַבְנֵר֙ אַֽחֲרָ֔יו וַיֹּ֕אמֶר הַאַתָּ֥ה זֶ֖ה עֲשָׂהאֵ֑ל וַיֹּ֖אמֶר אָנֹֽכִי׃And Abner glanced back and said, “Is that you, Asahel?” “It is,” Asahel replied. 21En Abner het vir hom gesê: “Draai af na jou regterkant of na jou linkerkant, en gryp vir jou een van die jong manne en neem vir jou sy buit.” Maar Asael was nie bereid om van agter hom af weg te draai nie.וַיֹּ֧אמֶר ל֣וֹ אַבְנֵ֗ר נְטֵ֤ה לְךָ֙ עַל־יְמִֽינְךָ֙ א֣וֹ עַל־שְׂמֹאלֶ֔ךָ וֶאֱחֹ֣ז לְךָ֗ אֶחָד֙ מֵֽהַנְּעָרִ֔ים וְקַח־לְךָ֖ אֶת־חֲלִצָת֑וֹ וְלֹֽא־אָבָ֣ה עֲשָׂהאֵ֔ל לָס֖וּר מֵאַחֲרָֽיו׃So Abner told him, “Turn to your right or to your left, seize one of the young men, and take his equipment for yourself.” But Asahel would not stop chasing him. 22En Abner het weer vir Asahel gesê: “Draai weg van agter my! Waarom moet ek jou teen die grond neerslaan? En hoe sal ek my gesig na jou broer Joab ophef?”וַיֹּ֧סֶף ע֣וֹד אַבְנֵ֗ר לֵאמֹר֙ אֶל־עֲשָׂהאֵ֔ל ס֥וּר לְךָ֖ מֵאַֽחֲרָ֑י לָ֤מָּה אַכֶּ֨כָּה֙ אַ֔רְצָה וְאֵיךְ֙ אֶשָּׂ֣א פָנַ֔י אֶל־יוֹאָ֖ב אָחִֽיךָ׃Once again, Abner warned Asahel, “Stop chasing me. Why should I strike you to the ground? How could I show my face to your brother Joab?” 23Maar hy het geweier om weg te draai. Toe het Abner hom met die agterkant van die spies in die buik geslaan, en die spies het agter hom uitgekom; en hy het daar geval en gesterf. En almal wat gekom het na die plek waar Asael geval en gesterf het, het bly staan.וַיְמָאֵ֣ן לָס֗וּר וַיַּכֵּ֣הוּ אַבְנֵר֩ בְּאַחֲרֵ֨י הַחֲנִ֜ית אֶל־הַחֹ֗מֶשׁ וַתֵּצֵ֤א הַֽחֲנִית֙ מֵאַחֲרָ֔יו וַיִּפָּל־שָׁ֖ם וַיָּ֣מָת וַיְהִ֡י כָּל־הַבָּ֣א אֶֽל־הַמָּקוֹם֩ אֲשֶׁר־נָ֨פַל שָׁ֧ם עֲשָׂהאֵ֛ל וַיָּמֹ֖ת וַֽיַּעֲמֹֽדוּ׃But Asahel refused to turn away. So Abner thrust the butt of his spear into his stomach, and it came out his back, and he fell dead on the spot. And every man paused when he came to the place where Asahel had fallen and died.
24Maar Joab en Abisai het Abner agternagesit; en die son het ondergegaan toe hulle gekom het by die heuwel Amma, wat teenoor Giag lê, op die weg na die woestyn van Gibeon.וַֽיִּרְדְּפ֛וּ יוֹאָ֥ב וַאֲבִישַׁ֖י אַחֲרֵ֣י אַבְנֵ֑ר וְהַשֶּׁ֣מֶשׁ בָּ֔אָה וְהֵ֗מָּה בָּ֚אוּ עַד־גִּבְעַ֣ת אַמָּ֔ה אֲשֶׁר֙ עַל־פְּנֵי־גִ֔יחַ דֶּ֖רֶךְ מִדְבַּ֥ר גִּבְעֽוֹן׃But Joab and Abishai pursued Abner. By sunset, they had gone as far as the hill of Ammah opposite Giah on the way to the wilderness of Gibeon. 25En die seuns van Benjamin het agter Abner saamgekom en een bende geword, en hulle het bo-op een heuwel gaan staan.וַיִּֽתְקַבְּצ֤וּ בְנֵֽי־בִנְיָמִן֙ אַחֲרֵ֣י אַבְנֵ֔ר וַיִּהְי֖וּ לַאֲגֻדָּ֣ה אֶחָ֑ת וַיַּ֣עַמְד֔וּ עַ֥ל רֹאשׁ־גִּבְעָ֖ה אֶחָֽת׃The Benjamites rallied to Abner, formed a single unit, and took their stand atop a hill. 26Toe het Abner na Joab geroep en gesê: “Moet die swaard vir altyd vreet? Weet jy nie dat daar bitterheid sal wees aan die einde nie? En hoe lank sal jy nie vir die volk sê om terug te keer van agter hulle broers af nie?”וַיִּקְרָ֨א אַבְנֵ֜ר אֶל־יוֹאָ֗ב וַיֹּ֨אמֶר֙ הֲלָנֶ֨צַח֙ תֹּ֣אכַל חֶ֔רֶב הֲל֣וֹא יָדַ֔עְתָּה כִּֽי־מָרָ֥ה תִהְיֶ֖ה בָּאַחֲרוֹנָ֑ה וְעַד־מָתַי֙ לֹֽא־תֹאמַ֣ר לָעָ֔ם לָשׁ֖וּב מֵאַחֲרֵ֥י אֲחֵיהֶֽם׃Then Abner called out to Joab: “Must the sword devour forever? Do you not realize that this will only end in bitterness? How long before you tell the troops to stop pursuing their brothers?” 27En Joab het gesê: “So waar as God leef, as jy nie gepraat het nie, dan sou die volk van die môre af weggetrek het, elkeen van agter sy broer af.”
aOf: as jy nie gepraat het nie, dan sou die volk eers in die môre weggetrek het, elkeen van agter sy broer af.
וַיֹּ֣אמֶר יוֹאָ֔ב חַ֚י הָֽאֱלֹהִ֔ים כִּ֥י לוּלֵ֖א דִּבַּ֑רְתָּ כִּ֣י אָ֤ז מֵֽהַבֹּ֨קֶר֙ נַעֲלָ֣ה הָעָ֔ם אִ֖ישׁ מֵאַחֲרֵ֥י אָחִֽיו׃“As surely as God lives,” Joab replied, “if you had not spoken up, the troops would have continued pursuing their brothers until morning.”
28Toe het Joab die ramshoring geblaas, en die hele volk het bly staan, en hulle het nie meer Israel agtervolg nie, en hulle het nie meer voortgegaan om te veg nie.וַיִּתְקַ֤ע יוֹאָב֙ בַּשּׁוֹפָ֔ר וַיַּֽעַמְדוּ֙ כָּל־הָעָ֔ם וְלֹֽא־יִרְדְּפ֥וּ ע֖וֹד אַחֲרֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל וְלֹֽא־יָסְפ֥וּ ע֖וֹד לְהִלָּחֵֽם׃So Joab blew the ram’s horn, and all the troops stopped; they no longer pursued Israel or continued to fight.
29En Abner en sy manne het daardie hele nag deur die Araba getrek, en hulle het die Jordaan oorgesteek en deur die hele Bitron getrek en by Mahanaim aangekom.
aOf: die hele voormiddag deur getrek.
וְאַבְנֵ֣ר וַֽאֲנָשָׁ֗יו הָֽלְכוּ֙ בָּֽעֲרָבָ֔ה כֹּ֖ל הַלַּ֣יְלָה הַה֑וּא וַיַּעַבְר֣וּ אֶת־הַיַּרְדֵּ֗ן וַיֵּֽלְכוּ֙ כָּל־הַבִּתְר֔וֹן וַיָּבֹ֖אוּ מַחֲנָֽיִם׃And all that night Abner and his men marched through the Arabah. They crossed the Jordan, marched all morning, and arrived at Mahanaim.
30En Joab het teruggekeer van agter Abner en al die volk bymekaargemaak; en van die dienaars van Dawid het negentien man en Asahel ontbreek.וְיוֹאָ֗ב שָׁ֚ב מֵאַחֲרֵ֣י אַבְנֵ֔ר וַיִּקְבֹּ֖ץ אֶת־כָּל־הָעָ֑ם וַיִּפָּ֨קְד֜וּ מֵעַבְדֵ֥י דָוִ֛ד תִּשְׁעָֽה־עָשָׂ֥ר אִ֖ישׁ וַעֲשָׂה־אֵֽל׃When Joab returned from pursuing Abner, he gathered all the troops. In addition to Asahel, nineteen of David’s servants were missing, 31Maar die dienaars van Dawid het van Benjamin en van die manne van Abner verslaan: 360 man het gesterf.וְעַבְדֵ֣י דָוִ֗ד הִכּוּ֙ מִבִּנְיָמִ֔ן וּבְאַנְשֵׁ֖י אַבְנֵ֑ר שְׁלֹשׁ־מֵא֧וֹת וְשִׁשִּׁ֛ים אִ֖ישׁ מֵֽתוּ׃but they had struck down 360 Benjamites who were with Abner. 32En hulle het Asahel opgeneem en hom in die graf van sy vader begrawe, wat in Betlehem is. En Joab en sy manne het die hele nag deur getrek, en dit het vir hulle lig geword in Hebron.וַיִּשְׂאוּ֙ אֶת־עֲשָׂהאֵ֔ל וַֽיִּקְבְּרֻ֨הוּ֙ בְּקֶ֣בֶר אָבִ֔יו אֲשֶׁ֖ר בֵּ֣ית לָ֑חֶם וַיֵּלְכ֣וּ כָל־הַלַּ֗יְלָה יוֹאָב֙ וַֽאֲנָשָׁ֔יו וַיֵּאֹ֥ר לָהֶ֖ם בְּחֶבְרֽוֹן׃And they took Asahel and buried him in his father’s tomb in Bethlehem. Then Joab and his men marched all night and reached Hebron at daybreak.