Terug na 2 Samuel

2 Samuel 13

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En daarna het dit gebeur: Absalom, die seun van Dawid, het 'n mooi suster gehad, en haar naam was Tamar; en Amnon, die seun van Dawid, het haar liefgehad.וַיְהִ֣י אַֽחֲרֵי־כֵ֗ן וּלְאַבְשָׁל֧וֹם בֶּן־דָּוִ֛ד אָח֥וֹת יָפָ֖ה וּשְׁמָ֣הּ תָּמָ֑ר וַיֶּאֱהָבֶ֖הָ אַמְנ֥וֹן בֶּן־דָּוִֽד׃After some time, David’s son Amnon fell in love with Tamar, the beautiful sister of David’s son Absalom. 2En Amnon was so benoud dat hy siek geword het ter wille van Tamar, sy suster, want sy was 'n maagd, en dit was in die oë van Amnon te moeilik om haar enigiets aan te doen.וַיֵּ֨צֶר לְאַמְנ֜וֹן לְהִתְחַלּ֗וֹת בַּֽעֲבוּר֙ תָּמָ֣ר אֲחֹת֔וֹ כִּ֥י בְתוּלָ֖ה הִ֑יא וַיִּפָּלֵא֙ בְּעֵינֵ֣י אַמְנ֔וֹן לַעֲשׂ֥וֹת לָ֖הּ מְאֽוּמָה׃Amnon was sick with frustration over his sister Tamar, for she was a virgin, and it seemed implausible for him to do anything to her. 3En Amnon het 'n vriend gehad, en sy naam was Jonadab, die seun van Simea, die broer van Dawid; en Jonadab was 'n baie wyse man.וּלְאַמְנ֣וֹן רֵ֗עַ וּשְׁמוֹ֙ יֽוֹנָדָ֔ב בֶּן־שִׁמְעָ֖ה אֲחִ֣י דָוִ֑ד וְי֣וֹנָדָ֔ב אִ֥ישׁ חָכָ֖ם מְאֹֽד׃Now Amnon had a friend named Jonadab, the son of David’s brother Shimeah. Jonadab was a very shrewd man, 4En hy het vir hom gesê: “Waarom is jy, die seun van die koning, oggend na oggend so uitgeteer? Sal jy my nie vertel nie?” En Amnon het vir hom gesê: “Ek het Tamar, die suster van my broer Absalom, lief.”
aOf: so maer.
וַיֹּ֣אמֶר ל֗וֹ מַדּ֣וּעַ אַ֠תָּה כָּ֣כָה דַּ֤ל בֶּן־הַמֶּ֨לֶךְ֙ בַּבֹּ֣קֶר בַּבֹּ֔קֶר הֲל֖וֹא תַּגִּ֣יד לִ֑י וַיֹּ֤אמֶר לוֹ֙ אַמְנ֔וֹן אֶת־תָּמָ֗ר אֲח֛וֹת אַבְשָׁלֹ֥ם אָחִ֖י אֲנִ֥י אֹהֵֽב׃and he asked Amnon, “Why are you, the son of the king, so depressed morning after morning? Won’t you tell me?” Amnon replied, “I am in love with Tamar, my brother Absalom’s sister.”
5En Jonadab het vir hom gesê: “Lê op jou bed en maak jou siek. En as jou vader kom om jou te sien, sê vir hom: ‘Laat my suster Tamar tog kom en vir my brood gee om te eet, en die kos voor my oë gereedmaak, sodat ek kan sien en uit haar hand kan eet.’”וַיֹּ֤אמֶר לוֹ֙ יְה֣וֹנָדָ֔ב שְׁכַ֥ב עַל־מִשְׁכָּבְךָ֖ וְהִתְחָ֑ל וּבָ֧א אָבִ֣יךָ לִרְאוֹתֶ֗ךָ וְאָמַרְתָּ֣ אֵלָ֡יו תָּ֣בֹא נָא֩ תָמָ֨ר אֲחוֹתִ֜י וְתַבְרֵ֣נִי לֶ֗חֶם וְעָשְׂתָ֤ה לְעֵינַי֙ אֶת־הַבִּרְיָ֔ה לְמַ֨עַן֙ אֲשֶׁ֣ר אֶרְאֶ֔ה וְאָכַלְתִּ֖י מִיָּדָֽהּ׃Jonadab told him, “Lie down on your bed and pretend you are ill. When your father comes to see you, say to him, ‘Please let my sister Tamar come and give me something to eat. Let her prepare it in my sight so I may watch her and eat it from her hand.’” 6En Amnon het gaan lê en hom siek gemaak; en toe die koning kom om hom te sien, het Amnon vir die koning gesê: “Laat my suster Tamar tog kom en voor my oë twee koekies maak, dat ek uit haar hand kan eet.”וַיִּשְׁכַּ֥ב אַמְנ֖וֹן וַיִּתְחָ֑ל וַיָּבֹ֨א הַמֶּ֜לֶךְ לִרְאֹת֗וֹ וַיֹּ֨אמֶר אַמְנ֤וֹן אֶל־הַמֶּ֨לֶךְ֙ תָּֽבוֹא־נָ֞א תָּמָ֣ר אֲחֹתִ֗י וּתְלַבֵּ֤ב לְעֵינַי֙ שְׁתֵּ֣י לְבִב֔וֹת וְאֶבְרֶ֖ה מִיָּדָֽהּ׃So Amnon lay down and feigned illness. When the king came to see him, Amnon said, “Please let my sister Tamar come and make a couple of cakes in my sight, so that I may eat from her hand.”
7En Dawid het na Tamar gestuur, na die huis, en gesê: “Gaan tog na die huis van jou broer Amnon en maak vir hom die kos klaar.”וַיִּשְׁלַ֥ח דָּוִ֛ד אֶל־תָּמָ֖ר הַבַּ֣יְתָה לֵאמֹ֑ר לְכִ֣י נָ֗א בֵּ֚ית אַמְנ֣וֹן אָחִ֔יךְ וַעֲשִׂי־ל֖וֹ הַבִּרְיָֽה׃Then David sent word to Tamar at the palace: “Please go to the house of Amnon your brother and prepare a meal for him.” 8En Tamar het na die huis van haar broer Amnon gegaan, terwyl hy lê; en sy het die deeg geneem en voor sy oë koekies gemaak en die koekies gebak.וַתֵּ֣לֶךְ תָּמָ֗ר בֵּ֛ית אַמְנ֥וֹן אָחִ֖יהָ וְה֣וּא שֹׁכֵ֑ב וַתִּקַּ֨ח אֶת־הַבָּצֵ֤ק וַתְּלַבֵּ֣ב לְעֵינָ֔יו וַתְּבַשֵּׁ֖ל אֶת־הַלְּבִבֽוֹת׃So Tamar went to the house of her brother Amnon, who was lying down. She took some dough, kneaded it, made cakes in his sight, and baked them. 9Daarna het sy die pan geneem en dit voor hom uitgegiet, maar hy het geweier om te eet. En Amnon het gesê: “Laat elkeen van my af weggaan.” En elkeen het van hom af uitgegaan.וַתִּקַּ֤ח אֶת־הַמַּשְׂרֵת֙ וַתִּצֹ֣ק לְפָנָ֔יו וַיְמָאֵ֖ן לֶאֱכ֑וֹל וַיֹּ֣אמֶר אַמְנ֗וֹן הוֹצִ֤יאוּ כָל־אִישׁ֙ מֵֽעָלַ֔י וַיֵּצְא֥וּ כָל־אִ֖ישׁ מֵעָלָֽיו׃Then she brought the pan and set it down before him, but he refused to eat. “Send everyone away!” said Amnon. And everyone went out. 10En Amnon het vir Tamar gesê: “Bring die kos in die kamer, dat ek uit jou hand kan eet.” En Tamar het die koekies geneem wat sy gemaak het en dit vir haar broer Amnon in die kamer ingebring.וַיֹּ֨אמֶר אַמְנ֜וֹן אֶל־תָּמָ֗ר הָבִ֤יאִי הַבִּרְיָה֙ הַחֶ֔דֶר וְאֶבְרֶ֖ה מִיָּדֵ֑ךְ וַתִּקַּ֣ח תָּמָ֗ר אֶת־הַלְּבִבוֹת֙ אֲשֶׁ֣ר עָשָׂ֔תָה וַתָּבֵ֛א לְאַמְנ֥וֹן אָחִ֖יהָ הֶחָֽדְרָה׃Then Amnon said to Tamar, “Bring the food into the bedroom, so that I may eat it from your hand.” Tamar took the cakes she had made and went to her brother Amnon’s bedroom.
11En toe sy dit naby hom bring om te eet, het hy haar gegryp en vir haar gesê: “Kom, lê by my, my suster.”וַתַּגֵּ֥שׁ אֵלָ֖יו לֶֽאֱכֹ֑ל וַיַּֽחֲזֶק־בָּהּ֙ וַיֹּ֣אמֶר לָ֔הּ בּ֛וֹאִי שִׁכְבִ֥י עִמִּ֖י אֲחוֹתִֽי׃And when she had brought them to him to eat, he took hold of her and said, “Come lie with me, my sister!” 12En sy het vir hom gesê: “Nee, my broer, moenie my onteer nie, want so word nie in Israel gedoen nie; moenie hierdie dwaasheid doen nie.וַתֹּ֣אמֶר ל֗וֹ אַל־אָחִי֙ אַל־תְּעַנֵּ֔נִי כִּ֛י לֹא־יֵֽעָשֶׂ֥ה כֵ֖ן בְּיִשְׂרָאֵ֑ל אַֽל־תַּעֲשֵׂ֖ה אֶת־הַנְּבָלָ֥ה הַזֹּֽאת׃“No, my brother!” she cried. “Do not violate me, for such a thing should never be done in Israel. Do not do this disgraceful thing! 13En ek, waarheen sal ek my smaad dra? En jy, jy sal wees soos een van die dwase in Israel. Praat nou tog met die koning, want hy sal my nie van jou weerhou nie.”וַאֲנִ֗י אָ֤נָה אוֹלִיךְ֙ אֶת־חֶרְפָּתִ֔י וְאַתָּ֗ה תִּהְיֶ֛ה כְּאַחַ֥ד הַנְּבָלִ֖ים בְּיִשְׂרָאֵ֑ל וְעַתָּה֙ דַּבֶּר־נָ֣א אֶל־הַמֶּ֔לֶךְ כִּ֛י לֹ֥א יִמְנָעֵ֖נִי מִמֶּֽךָּ׃Where could I ever take my shame? And you would be like one of the fools in Israel! Please speak to the king, for he will not withhold me from you.” 14Maar hy wou nie na haar stem luister nie, en hy was sterker as sy en het haar onteer en by haar gelê.וְלֹ֥א אָבָ֖ה לִשְׁמֹ֣עַ בְּקוֹלָ֑הּ וַיֶּחֱזַ֤ק מִמֶּ֨נָּה֙ וַיְעַנֶּ֔הָ וַיִּשְׁכַּ֖ב אֹתָֽהּ׃But Amnon refused to listen to her, and being stronger, he violated her and lay with her.
15En Amnon het haar gehaat met 'n baie groot haat, want die haat waarmee hy haar gehaat het, was groter as die liefde waarmee hy haar liefgehad het. En Amnon het vir haar gesê: “Staan op, gaan weg!”וַיִּשְׂנָאֶ֣הָ אַמְנ֗וֹן שִׂנְאָה֙ גְּדוֹלָ֣ה מְאֹ֔ד כִּ֣י גְדוֹלָ֗ה הַשִּׂנְאָה֙ אֲשֶׁ֣ר שְׂנֵאָ֔הּ מֵאַהֲבָ֖ה אֲשֶׁ֣ר אֲהֵבָ֑הּ וַֽיֹּאמֶר־לָ֥הּ אַמְנ֖וֹן ק֥וּמִי לֵֽכִי׃Then Amnon hated Tamar with such intensity that his hatred was greater than the love he previously had. “Get up!” he said to her. “Be gone!” 16En sy het vir hom gesê: “Nee, want hierdie groot kwaad, om my weg te stuur, is groter as die ander wat jy aan my gedoen het.” Maar hy wou nie na haar luister nie.
aHebreeus onduidelik.
וַתֹּ֣אמֶר ל֗וֹ אַל־אוֹדֹ֞ת הָרָעָ֤ה הַגְּדוֹלָה֙ הַזֹּ֔את מֵאַחֶ֛רֶת אֲשֶׁר־עָשִׂ֥יתָ עִמִּ֖י לְשַׁלְּחֵ֑נִי וְלֹ֥א אָבָ֖ה לִשְׁמֹ֥עַֽ לָֽהּ׃“No,” she replied, “sending me away is worse than this great wrong you have already done to me!” But he refused to listen to her.
17En hy het sy jongman, sy bediende, geroep en gesê: “Stuur tog hierdie een van my af na buite, en sluit die deur agter haar.”וַיִּקְרָ֗א אֶֽת־נַעֲרוֹ֙ מְשָׁ֣רְת֔וֹ וַיֹּ֕אמֶר שִׁלְחוּ־נָ֥א אֶת־זֹ֛את מֵעָלַ֖י הַח֑וּצָה וּנְעֹ֥ל הַדֶּ֖לֶת אַחֲרֶֽיהָ׃Instead, he called to his attendant and said, “Throw this woman out and bolt the door behind her!” 18En sy het 'n veelkleurige kleed aangehad, want so het die koningsdogters, die maagde, mantels gedra. En sy bediende het haar uitgebring, na buite, en die deur agter haar gesluit.
aOf: 'n kleed met lang moue.
וְעָלֶ֨יהָ֙ כְּתֹ֣נֶת פַּסִּ֔ים כִּי֩ כֵ֨ן תִּלְבַּ֧שְׁןָ בְנוֹת־הַמֶּ֛לֶךְ הַבְּתוּלֹ֖ת מְעִילִ֑ים וַיֹּצֵ֨א אוֹתָ֤הּ מְשָֽׁרְתוֹ֙ הַח֔וּץ וְנָעַ֥ל הַדֶּ֖לֶת אַחֲרֶֽיהָ׃So Amnon’s attendant threw her out and bolted the door behind her. Now Tamar was wearing a robe of many colors, because this is what the king’s virgin daughters wore.
19En Tamar het as op haar kop gegooi, en die veelkleurige kleed wat aan haar was, geskeur, en haar hand op haar kop gelê, en sy het aangeloop en geskreeu.וַתִּקַּ֨ח תָּמָ֥ר אֵ֨פֶר֙ עַל־רֹאשָׁ֔הּ וּכְתֹ֧נֶת הַפַּסִּ֛ים אֲשֶׁ֥ר עָלֶ֖יהָ קָרָ֑עָה וַתָּ֤שֶׂם יָדָהּ֙ עַל־רֹאשָׁ֔הּ וַתֵּ֥לֶךְ הָל֖וֹךְ וְזָעָֽקָה׃And Tamar put ashes on her head and tore her robe. And putting her hand on her head, she went away crying aloud.
20En haar broer Absalom het vir haar gesê: “Was jou broer Amnon by jou? En nou, my suster, bly stil; hy is jou broer. Moenie hierdie saak ter harte neem nie.” En Tamar het verlate in die huis van haar broer Absalom gebly.וַיֹּ֨אמֶר אֵלֶ֜יהָ אַבְשָׁל֣וֹם אָחִ֗יהָ הַאֲמִינ֣וֹן אָחִיךְ֮ הָיָ֣ה עִמָּךְ֒ וְעַתָּ֞ה אֲחוֹתִ֤י הַחֲרִ֨ישִׁי֙ אָחִ֣יךְ ה֔וּא אַל־תָּשִׁ֥יתִי אֶת־לִבֵּ֖ךְ לַדָּבָ֣ר הַזֶּ֑ה וַתֵּ֤שֶׁב תָּמָר֙ וְשֹׁ֣מֵמָ֔ה בֵּ֖ית אַבְשָׁל֥וֹם אָחִֽיהָ׃Her brother Absalom said to her, “Has your brother Amnon been with you? Be quiet for now, my sister. He is your brother. Do not take this thing to heart.” So Tamar lived as a desolate woman in the house of her brother Absalom. 21En toe die koning Dawid al hierdie dinge hoor, het hy baie kwaad geword.
aSommige ou vertalings lees: ... het hy baie kwaad geword, maar hy het die gees van sy seun Amnon nie gegrief nie, want hy het hom liefgehad, omdat hy sy eersgeborene was.
וְהַמֶּ֣לֶךְ דָּוִ֔ד שָׁמַ֕ע אֵ֥ת כָּל־הַדְּבָרִ֖ים הָאֵ֑לֶּה וַיִּ֥חַר ל֖וֹ מְאֹֽד׃When King David heard all this, he was furious.
22En Absalom het nie met Amnon gepraat nie, nie kwaad of goed nie; want Absalom het Amnon gehaat omdat hy sy suster Tamar onteer het.
aLetterlik: van kwaad tot goed.
וְלֹֽא־דִבֶּ֧ר אַבְשָׁל֛וֹם עִם־אַמְנ֖וֹן לְמֵרָ֣ע וְעַד־ט֑וֹב כִּֽי־שָׂנֵ֤א אַבְשָׁלוֹם֙ אֶת־אַמְנ֔וֹן עַל־דְּבַר֙ אֲשֶׁ֣ר עִנָּ֔ה אֵ֖ת תָּמָ֥ר אֲחֹתֽוֹ׃ פAnd Absalom never said a word to Amnon, either good or bad, because he hated Amnon for violating his sister Tamar.
23En dit het gebeur na twee volle jaar dat Absalom skaapskeerders gehad het by Baal-Hasor, wat by Efraim is; en Absalom het al die seuns van die koning genooi.
aLetterlik: twee jaar van dae.
וַֽיְהִי֙ לִשְׁנָתַ֣יִם יָמִ֔ים וַיִּהְי֤וּ גֹֽזְזִים֙ לְאַבְשָׁל֔וֹם בְּבַ֥עַל חָצ֖וֹר אֲשֶׁ֣ר עִם־אֶפְרָ֑יִם וַיִּקְרָ֥א אַבְשָׁל֖וֹם לְכָל־בְּנֵ֥י הַמֶּֽלֶךְ׃Two years later, when Absalom’s sheepshearers were at Baal-hazor near Ephraim, he invited all the sons of the king.
24En Absalom het na die koning gekom en gesê: “Kyk tog, u dienaar het skeerders; laat die koning en sy dienaars tog saam met u dienaar gaan.”וַיָּבֹ֤א אַבְשָׁלוֹם֙ אֶל־הַמֶּ֔לֶךְ וַיֹּ֕אמֶר הִנֵּה־נָ֥א גֹזְזִ֖ים לְעַבְדֶּ֑ךָ יֵֽלֶךְ־נָ֥א הַמֶּ֛לֶךְ וַעֲבָדָ֖יו עִם־עַבְדֶּֽךָ׃And he went to the king and said, “Your servant has just hired shearers. Will the king and his servants please come with me?” 25En die koning het vir Absalom gesê: “Nee, my seun, laat ons tog nie almal gaan nie, sodat ons nie vir jou 'n las is nie.” En hy het by hom aangedring, maar hy wou nie gaan nie, en hy het hom geseën.וַיֹּ֨אמֶר הַמֶּ֜לֶךְ אֶל־אַבְשָׁל֗וֹם אַל־בְּנִי֙ אַל־נָ֤א נֵלֵךְ֙ כֻּלָּ֔נוּ וְלֹ֥א נִכְבַּ֖ד עָלֶ֑יךָ וַיִּפְרָץ־בּ֛וֹ וְלֹֽא־אָבָ֥ה לָלֶ֖כֶת וַֽיְבָרֲכֵֽהוּ׃“No, my son,” the king replied, “we should not all go, or we would be a burden to you.” Although Absalom urged him, he was not willing to go, but gave him his blessing. 26En Absalom het gesê: “Indien nie, laat my broer Amnon tog saam met ons gaan.” En die koning het vir hom gesê: “Waarom moet hy saam met jou gaan?”וַיֹּ֨אמֶר֙ אַבְשָׁל֔וֹם וָלֹ֕א יֵֽלֶךְ־נָ֥א אִתָּ֖נוּ אַמְנ֣וֹן אָחִ֑י וַיֹּ֤אמֶר לוֹ֙ הַמֶּ֔לֶךְ לָ֥מָּה יֵלֵ֖ךְ עִמָּֽךְ׃“If not,” said Absalom, “please let my brother Amnon go with us.” “Why should he go with you?” the king asked. 27Maar Absalom het by hom aangedring, en hy het Amnon en al die seuns van die koning saam met hom gestuur.
aSommige ou vertalings lees: ... saam met hom gestuur. En Absalom het 'n maaltyd berei soos die maaltyd van 'n koning.
וַיִּפְרָץ־בּ֖וֹ אַבְשָׁל֑וֹם וַיִּשְׁלַ֤ח אִתּוֹ֙ אֶת־אַמְנ֔וֹן וְאֵ֖ת כָּל־בְּנֵ֥י הַמֶּֽלֶךְ׃ סBut Absalom urged him, so the king sent Amnon and the rest of his sons.
28En Absalom het sy jongmanne beveel en gesê: “Kyk tog, wanneer Amnon se hart goed is van die wyn, en ek vir julle sê: ‘Slaan Amnon’, dan moet julle hom doodmaak. Moenie vrees nie. Is dit nie ek wat julle beveel het nie? Wees sterk en wees dapper manne.”
aLetterlik: seuns van krag.
וַיְצַו֩ אַבְשָׁל֨וֹם אֶת־נְעָרָ֜יו לֵאמֹ֗ר רְא֣וּ נָ֠א כְּט֨וֹב לֵב־אַמְנ֤וֹן בַּיַּ֨יִן֙ וְאָמַרְתִּ֣י אֲלֵיכֶ֔ם הַכּ֧וּ אֶת־אַמְנ֛וֹן וַהֲמִתֶּ֥ם אֹת֖וֹ אַל־תִּירָ֑אוּ הֲל֗וֹא כִּ֤י אָֽנֹכִי֙ צִוִּ֣יתִי אֶתְכֶ֔ם חִזְק֖וּ וִהְי֥וּ לִבְנֵי־חָֽיִל׃Now Absalom had ordered his young men, “Watch Amnon until his heart is merry with wine, and when I order you to strike Amnon down, you are to kill him. Do not be afraid. Have I not commanded you? Be courageous and valiant!”
29En die jong manne van Absalom het aan Amnon gedoen soos Absalom beveel het. En al die seuns van die koning het opgestaan, en elkeen het op sy muil geklim en gevlug.וַֽיַּעֲשׂ֞וּ נַעֲרֵ֤י אַבְשָׁלוֹם֙ לְאַמְנ֔וֹן כַּאֲשֶׁ֥ר צִוָּ֖ה אַבְשָׁל֑וֹם וַיָּקֻ֣מוּ׀ כָּל־בְּנֵ֣י הַמֶּ֗לֶךְ וַֽיִּרְכְּב֛וּ אִ֥ישׁ עַל־פִּרְדּ֖וֹ וַיָּנֻֽסוּ׃So Absalom’s young men did to Amnon just as Absalom had ordered. Then all the other sons of the king got up, and each one fled on his mule.
30En terwyl hulle op pad was, het die tyding by Dawid gekom: “Absalom het al die seuns van die koning doodgeslaan, en nie een van hulle het oorgebly nie.”וַֽיְהִי֙ הֵ֣מָּה בַדֶּ֔רֶךְ וְהַשְּׁמֻעָ֣ה בָ֔אָה אֶל־דָּוִ֖ד לֵאמֹ֑ר הִכָּ֤ה אַבְשָׁלוֹם֙ אֶת־כָּל־בְּנֵ֣י הַמֶּ֔לֶךְ וְלֹֽא־נוֹתַ֥ר מֵהֶ֖ם אֶחָֽד׃ סWhile they were on the way, a report reached David: “Absalom has struck down all the sons of the king; not one of them is left!” 31En die koning het opgestaan en sy klere geskeur en op die grond gaan lê; en al sy dienaars het daar gestaan met geskeurde klere.וַיָּ֧קָם הַמֶּ֛לֶךְ וַיִּקְרַ֥ע אֶת־בְּגָדָ֖יו וַיִּשְׁכַּ֣ב אָ֑רְצָה וְכָל־עֲבָדָ֥יו נִצָּבִ֖ים קְרֻעֵ֥י בְגָדִֽים׃ סThen the king stood up, tore his clothes, and lay down on the ground. And all his servants stood by with their clothes torn.
32En Jonadab, die seun van Simea, die broer van Dawid, het geantwoord en gesê: “Laat my heer nie sê dat hulle al die jong manne, die seuns van die koning, doodgemaak het nie, want Amnon alleen is dood; want op bevel van Absalom was dit bepaal van die dag af dat hy sy suster Tamar onteer het.
aLetterlik: op die mond van Absalom.
וַיַּ֡עַן יוֹנָדָ֣ב׀ בֶּן־שִׁמְעָ֨ה אֲחִֽי־דָוִ֜ד וַיֹּ֗אמֶר אַל־יֹאמַ֤ר אֲדֹנִי֙ אֵ֣ת כָּל־הַנְּעָרִ֤ים בְּנֵֽי־הַמֶּ֨לֶךְ֙ הֵמִ֔יתוּ כִּֽי־אַמְנ֥וֹן לְבַדּ֖וֹ מֵ֑ת כִּֽי־עַל־פִּ֤י אַבְשָׁלוֹם֙ הָיְתָ֣ה שׂוּמָ֔ה מִיּוֹם֙ עַנֹּת֔וֹ אֵ֖ת תָּמָ֥ר אֲחֹתֽוֹ׃But Jonadab, the son of David’s brother Shimeah, spoke up: “My lord must not think they have killed all the sons of the king, for only Amnon is dead. In fact, Absalom has planned this since the day Amnon violated his sister Tamar.
33En nou, laat my heer die koning nie die saak ter harte neem en sê: ‘Al die seuns van die koning is dood’ nie; want Amnon alleen is dood.”וְעַתָּ֡ה אַל־יָשֵׂם֩ אֲדֹנִ֨י הַמֶּ֤לֶךְ אֶל־לִבּוֹ֙ דָּבָ֣ר לֵאמֹ֔ר כָּל־בְּנֵ֥י הַמֶּ֖לֶךְ מֵ֑תוּ כִּֽי־אִם־אַמְנ֥וֹן לְבַדּ֖וֹ מֵֽת׃ פSo now, my lord the king, do not take to heart the report that all the sons of the king are dead. Only Amnon is dead.”
34En Absalom het gevlug. En die jong man wat wag gestaan het, het sy oë opgeslaan en gekyk, en kyk, baie mense het van die pad agter hom aan gekom, van die kant van die berg.
aSommige ou vertalings lees: ... en kyk, baie mense het op die pad van Horonaim gekom, aan die kant van die berg, teen die afdraand; en die wag het gekom en die koning vertel en gesê: Ek sien manne op die pad van Horonaim, aan die kant van die berg.
וַיִּבְרַ֖ח אַבְשָׁל֑וֹם וַיִּשָּׂ֞א הַנַּ֤עַר הַצֹּפֶה֙ אֶת־וַיַּ֗רְא וְהִנֵּ֨ה עַם־רַ֜ב הֹלְכִ֥ים מִדֶּ֛רֶךְ אַחֲרָ֖יו מִצַּ֥ד הָהָֽר׃Meanwhile, Absalom had fled. When the young man standing watch looked up, he saw many people coming down the road west of him, along the side of the hill. And the watchman went and reported to the king, “I see men coming from the direction of Horonaim, along the side of the hill.”
35En Jonadab het vir die koning gesê: “Kyk, die seuns van die koning het gekom; volgens die woord van u dienaar, so het dit gebeur.”וַיֹּ֤אמֶר יֽוֹנָדָב֙ אֶל־הַמֶּ֔לֶךְ הִנֵּ֥ה בְנֵֽי־הַמֶּ֖לֶךְ בָּ֑אוּ כִּדְבַ֥ר עַבְדְּךָ֖ כֵּ֥ן הָיָֽה׃So Jonadab said to the king, “Look, the sons of the king have arrived! It is just as your servant said.” 36En toe hy klaar gepraat het, kyk, die seuns van die koning het gekom, en hulle het hul stem verhef en gehuil; en ook die koning en al sy dienaars het gehuil, met 'n baie groot geween.וַיְהִ֣י׀ כְּכַלֹּת֣וֹ לְדַבֵּ֗ר וְהִנֵּ֤ה בְנֵֽי־הַמֶּ֨לֶךְ֙ בָּ֔אוּ וַיִּשְׂא֥וּ קוֹלָ֖ם וַיִּבְכּ֑וּ וְגַם־הַמֶּ֨לֶךְ֙ וְכָל־עֲבָדָ֔יו בָּכ֕וּ בְּכִ֖י גָּד֥וֹל מְאֹֽד׃And as he finished speaking, the sons of the king came in, wailing loudly. Then the king and all his servants also wept very bitterly.
37En Absalom het gevlug en na Talmai, die seun van die koning van Gesur, gegaan. En hy het al die dae oor sy seun getreur.וְאַבְשָׁל֣וֹם בָּרַ֔ח וַיֵּ֛לֶךְ אֶל־תַּלְמַ֥י בֶּן־מֶ֣לֶךְ גְּשׁ֑וּר וַיִּתְאַבֵּ֥ל עַל־בְּנ֖וֹ כָּל־הַיָּמִֽים׃Now Absalom fled and went to Talmai son of Ammihud, the king of Geshur. But David mourned for his son every day. 38En Absalom het gevlug en na Gesur gegaan, en hy was daar drie jaar.וְאַבְשָׁל֥וֹם בָּרַ֖ח וַיֵּ֣לֶךְ גְּשׁ֑וּר וַיְהִי־שָׁ֖ם שָׁלֹ֥שׁ שָׁנִֽים׃After Absalom had fled and gone to Geshur, he stayed there three years. 39En koning Dawid het daarna verlang om na Absalom uit te gaan, want hy was getroos oor Amnon, dat hy dood was.
aOf: En koning Dawid het opgehou om na Absalom uit te gaan.
וַתְּכַל֙ דָּוִ֣ד הַמֶּ֔לֶךְ לָצֵ֖את אֶל־אַבְשָׁל֑וֹם כִּֽי־נִחַ֥ם עַל־אַמְנ֖וֹן כִּֽי־מֵֽת׃ סAnd King David longed to go to Absalom, for he had been consoled over Amnon’s death.