Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Die eerste verslag het ek opgestel oor alles, o Teofilus, wat Jesus begin het om te doen en ook te leer,Τὸν μὲν πρῶτον λόγον ἐποιησάμην περὶ πάντων, ὦ Θεόφιλε, ὧν ἤρξατο ⸀ὁ Ἰησοῦς ποιεῖν τε καὶ διδάσκεινIn my first book, O Theophilus, I wrote about all that Jesus began to do and to teach,2tot op die dag waarop Hy opgeneem is, nadat Hy deur die Heilige Gees bevele gegee het aan die apostels wat Hy uitgekies het.ἄχρι ἧς ἡμέρας ἐντειλάμενος τοῖς ἀποστόλοις διὰ πνεύματος ἁγίου οὓς ἐξελέξατο ἀνελήμφθη·until the day He was taken up to heaven, after giving instructions through the Holy Spirit to the apostles He had chosen.3Aan hulle het Hy ook Homself lewend voorgestel ná Sy lyding, met baie bewyse, terwyl Hy gedurende 40 dae aan hulle verskyn het en gepraat het oor die dinge van die koninkryk van God.οἷς καὶ παρέστησεν ἑαυτὸν ζῶντα μετὰ τὸ παθεῖν αὐτὸν ἐν πολλοῖς τεκμηρίοις, διʼ ἡμερῶν τεσσεράκοντα ὀπτανόμενος αὐτοῖς καὶ λέγων τὰ περὶ τῆς βασιλείας τοῦ θεοῦ·After His suffering, He presented Himself to them with many convincing proofs that He was alive. He appeared to them over a span of forty days and spoke about the kingdom of God.4En terwyl Hy saam met hulle geëet het, het Hy hulle beveel om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, “wat julle van My gehoor het;aOf: terwyl Hy met hulle saamgekom het.καὶ συναλιζόμενος παρήγγειλεν αὐτοῖς ἀπὸ Ἱεροσολύμων μὴ χωρίζεσθαι, ἀλλὰ περιμένειν τὴν ἐπαγγελίαν τοῦ πατρὸς ἣν ἠκούσατέ μου·And while they were gathered together, He commanded them: “Do not leave Jerusalem, but wait for the gift the Father promised, which you have heard Me discuss.5want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word, nie baie dae hierna nie.”ὅτι Ἰωάννης μὲν ἐβάπτισεν ὕδατι, ὑμεῖς δὲ ⸂ἐν πνεύματι βαπτισθήσεσθε⸃ ἁγίῳ οὐ μετὰ πολλὰς ταύτας ἡμέρας.For John baptized with water, but in a few days you will be baptized with the Holy Spirit. ”
6Hulle wat dan bymekaargekom het, het Hom gevra en gesê: “Here, herstel U in hierdie tyd die koninkryk aan Israel?”Οἱ μὲν οὖν συνελθόντες ⸀ἠρώτων αὐτὸν λέγοντες· Κύριε, εἰ ἐν τῷ χρόνῳ τούτῳ ἀποκαθιστάνεις τὴν βασιλείαν τῷ Ἰσραήλ;So when they came together, they asked Him, “Lord, will You at this time restore the kingdom to Israel?”7Hy het egter vir hulle gesê: “Dit is nie julle s'n om tye of tydstippe te ken wat die Vader in Sy eie gesag vasgestel het nie,εἶπεν ⸀δὲ πρὸς αὐτούς· Οὐχ ὑμῶν ἐστιν γνῶναι χρόνους ἢ καιροὺς οὓς ὁ πατὴρ ἔθετο ἐν τῇ ἰδίᾳ ἐξουσίᾳ,Jesus replied, “It is not for you to know times or seasons that the Father has fixed by His own authority.8maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle gekom het, en julle sal My getuies wees, in Jerusalem sowel as in die hele Judea en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde.”ἀλλὰ λήμψεσθε δύναμιν ἐπελθόντος τοῦ ἁγίου πνεύματος ἐφʼ ὑμᾶς, καὶ ἔσεσθέ ⸀μου μάρτυρες ἔν τε Ἰερουσαλὴμ καὶ ἐν πάσῃ τῇ Ἰουδαίᾳ καὶ Σαμαρείᾳ καὶ ἕως ἐσχάτου τῆς γῆς.But you will receive power when the Holy Spirit comes upon you, and you will be My witnesses in Jerusalem, and in all Judea and Samaria, and to the ends of the earth.”
9En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgelig terwyl hulle kyk, en 'n wolk het Hom van hulle oë af opgeneem.καὶ ταῦτα εἰπὼν βλεπόντων αὐτῶν ἐπήρθη καὶ νεφέλη ὑπέλαβεν αὐτὸν ἀπὸ τῶν ὀφθαλμῶν αὐτῶν.After He had said this, they watched as He was taken up, and a cloud hid Him from their sight.10En terwyl hulle strak na die hemel gekyk het toe Hy heengaan, kyk, twee manne het by hulle gestaan in wit klere,καὶ ὡς ἀτενίζοντες ἦσαν εἰς τὸν οὐρανὸν πορευομένου αὐτοῦ, καὶ ἰδοὺ ἄνδρες δύο παρειστήκεισαν αὐτοῖς ἐν ⸂ἐσθήσεσι λευκαῖς⸃,They were looking intently into the sky as He was going, when suddenly two men dressed in white stood beside them.11wat ook gesê het: “Manne, Galileërs, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle af in die hemel opgeneem is, sal só kom op dieselfde wyse as wat julle Hom na die hemel sien gaan het.”οἳ καὶ εἶπαν· Ἄνδρες Γαλιλαῖοι, τί ἑστήκατε ⸀βλέποντες εἰς τὸν οὐρανόν; οὗτος ὁ Ἰησοῦς ὁ ἀναλημφθεὶς ἀφʼ ὑμῶν εἰς τὸν οὐρανὸν οὕτως ἐλεύσεται ὃν τρόπον ἐθεάσασθε αὐτὸν πορευόμενον εἰς τὸν οὐρανόν.“Men of Galilee,” they said, “why do you stand here looking into the sky? This same Jesus, who has been taken from you into heaven, will come back in the same way you have seen Him go into heaven.”
12Toe het hulle na Jerusalem teruggekeer van die berg wat die Olyfberg genoem word, wat naby Jerusalem is, ’n sabbatsreis ver.aOngeveer een kilometer.Τότε ὑπέστρεψαν εἰς Ἰερουσαλὴμ ἀπὸ ὄρους τοῦ καλουμένου Ἐλαιῶνος, ὅ ἐστιν ἐγγὺς Ἰερουσαλὴμ σαββάτου ἔχον ὁδόν.Then they returned to Jerusalem from the Mount of Olives, which is near the city, a Sabbath day’s journey away.13En toe hulle ingekom het, het hulle opgegaan na die bovertrek waar hulle gebly het: Petrus en Johannes en Jakobus en Andreas, Filippus en Tomas, Bartolomeus en Matteus, Jakobus, die seun van Alfeus, en Simon die Seloot en Judas, die seun van Jakobus.aOf: Simon die Yweraar.bOf: Judas, die broer van Jakobus.καὶ ὅτε εἰσῆλθον, ⸂εἰς τὸ ὑπερῷον ἀνέβησαν⸃ οὗ ἦσαν καταμένοντες, ὅ τε Πέτρος καὶ ⸂Ἰωάννης καὶ Ἰάκωβος⸃ καὶ Ἀνδρέας, Φίλιππος καὶ Θωμᾶς, Βαρθολομαῖος καὶ Μαθθαῖος, Ἰάκωβος Ἁλφαίου καὶ Σίμων ὁ ζηλωτὴς καὶ Ἰούδας Ἰακώβου.When they arrived, they went to the upper room where they were staying: Peter and John, James and Andrew, Philip and Thomas, Bartholomew and Matthew, James son of Alphaeus, Simon the Zealot, and Judas son of James.14Hulle almal het eendragtig volhard in die gebed, saam met die vroue en Maria, die moeder van Jesus, en saam met Sy broers.aSommige manuskripte lees: in die gebed en die smeking.οὗτοι πάντες ἦσαν προσκαρτεροῦντες ὁμοθυμαδὸν τῇ ⸀προσευχῇ σὺν γυναιξὶν καὶ ⸀Μαριὰμ τῇ μητρὶ τοῦ Ἰησοῦ καὶ ⸀σὺν τοῖς ἀδελφοῖς αὐτοῦ.With one accord they all continued in prayer, along with the women and Mary the mother of Jesus, and with His brothers.
15En in hierdie dae het Petrus in die middel van die broers en susters opgestaan en gesê (die skare persone wat bymekaar was, was ongeveer 120):aLetterlik: broers.bLetterlik: name.cSommige manuskripte lees: in die middel van die dissipels.Καὶ ἐν ταῖς ἡμέραις ταύταις ἀναστὰς Πέτρος ἐν μέσῳ τῶν ⸀ἀδελφῶν εἶπεν (ἦν τε ὄχλος ὀνομάτων ἐπὶ τὸ αὐτὸ ⸀ὡς ἑκατὸν εἴκοσι)·In those days Peter stood up among the brothers (a gathering of about a hundred and twenty) and said,16“Manne, broers, die Skrif moes vervul word wat die Heilige Gees vooraf deur die mond van Dawid gespreek het oor Judas, wat 'n gids geword het vir die wat Jesus gevang het,Ἄνδρες ἀδελφοί, ἔδει πληρωθῆναι τὴν ⸀γραφὴν ἣν προεῖπε τὸ πνεῦμα τὸ ἅγιον διὰ στόματος Δαυὶδ περὶ Ἰούδα τοῦ γενομένου ὁδηγοῦ τοῖς συλλαβοῦσιν ⸀Ἰησοῦν,“Brothers, the Scripture had to be fulfilled that the Holy Spirit foretold through the mouth of David concerning Judas, who became a guide for those who arrested Jesus.17omdat hy onder ons getel was en die lot van hierdie diens ontvang het.aOf: die deel van hierdie diens.ὅτι κατηριθμημένος ἦν ⸀ἐν ἡμῖν καὶ ἔλαχεν τὸν κλῆρον τῆς διακονίας ταύτης.—He was one of our number and shared in this ministry.”18Hierdie man het dan ’n stuk grond verkry uit die loon van die ongeregtigheid, en hy het vooroor geval en in die middel oopgebars, en al sy ingewande het uitgestort.Οὗτος μὲν οὖν ἐκτήσατο χωρίον ἐκ μισθοῦ τῆς ἀδικίας, καὶ πρηνὴς γενόμενος ἐλάκησεν μέσος, καὶ ἐξεχύθη πάντα τὰ σπλάγχνα αὐτοῦ.(Now with the reward for his wickedness Judas bought a field; there he fell headlong and burst open in the middle, and all his intestines spilled out.19En dit het bekend geword aan almal wat in Jerusalem woon, sodat daardie stuk grond in hulle eie taal Akeldama genoem is, dit is: Bloedgrond.aDie naam beteken Grond van Bloed.καὶ γνωστὸν ἐγένετο πᾶσι τοῖς κατοικοῦσιν Ἰερουσαλήμ, ὥστε κληθῆναι τὸ χωρίον ἐκεῖνο τῇ ⸀ἰδίᾳ διαλέκτῳ αὐτῶν Ἁκελδαμάχ, τοῦτʼ ἔστιν Χωρίον Αἵματος.—This became known to all who lived in Jerusalem, so they called that field in their own language Akeldama, that is, Field of Blood.)20“Want daar staan geskrywe in die boek van die Psalms: ‘Laat sy woonplek verlate word en laat daar niemand wees wat daarin woon nie,’ en: ‘Laat ’n ander sy amp as opsiener neem.’aAanhaling uit Psalm 69:26 en Psalm 109:8.γέγραπται γὰρ ἐν βίβλῳ ψαλμῶν· Γενηθήτω ἡ ἔπαυλις αὐτοῦ ἔρημος καὶ μὴ ἔστω ὁ κατοικῶν ἐν αὐτῇ, καί· Τὴν ἐπισκοπὴν αὐτοῦ ⸀λαβέτω ἕτερος.“For it is written in the book of Psalms: ‘May his place be deserted; let there be no one to dwell in it,’ and, ‘May another take his position.’21Dit is dus nodig dat van die manne wat saam met ons bymekaargekom het in die hele tyd waarin die Here Jesus by ons ingegaan en uitgegaan het,δεῖ οὖν τῶν συνελθόντων ἡμῖν ἀνδρῶν ἐν παντὶ χρόνῳ ⸀ᾧ εἰσῆλθεν καὶ ἐξῆλθεν ἐφʼ ἡμᾶς ὁ κύριος Ἰησοῦς,Therefore it is necessary to choose one of the men who have accompanied us the whole time the Lord Jesus went in and out among us,22beginnende van die doop van Johannes af tot by die dag waarop Hy van ons af opgeneem is, een van hulle saam met ons 'n getuie van Sy opstanding word.”ἀρξάμενος ἀπὸ τοῦ βαπτίσματος Ἰωάννου ἕως τῆς ἡμέρας ἧς ἀνελήμφθη ἀφʼ ἡμῶν, μάρτυρα τῆς ἀναστάσεως αὐτοῦ ⸂σὺν ἡμῖν γενέσθαι⸃ ἕνα τούτων.beginning from John’s baptism until the day Jesus was taken up from us. For one of these must become a witness with us of His resurrection.”
23En hulle het twee voorgestel: Josef, wat Barsabbas genoem is, wat die bynaam Justus gehad het, en Mattias.καὶ ἔστησαν δύο, Ἰωσὴφ τὸν καλούμενον Βαρσαββᾶν, ὃς ἐπεκλήθη Ἰοῦστος, καὶ Μαθθίαν.So they proposed two men: Joseph called Barsabbas (also known as Justus) and Matthias.24En hulle het gebid en gesê: “U, Here, hartekenner van almal, wys aan watter een U uitgekies het uit hierdie twee,καὶ προσευξάμενοι εἶπαν Σὺ κύριε καρδιογνῶστα πάντων, ἀνάδειξον ὃν ἐξελέξω, ἐκ τούτων τῶν δύο ἕνα,And they prayed, “Lord, You know everyone’s heart. Show us which of these two You have chosen25om die plek van hierdie diens en apostelskap te neem, waarvan Judas afgewyk het om na sy eie plek te gaan.”aSommige manuskripte lees: om die lot van hierdie diens en apostelskap te neem, waaruit Judas afgewyk het.λαβεῖν τὸν ⸀τόπον τῆς διακονίας ταύτης καὶ ἀποστολῆς, ⸀ἀφʼ ἧς παρέβη Ἰούδας πορευθῆναι εἰς τὸν τόπον τὸν ἴδιον.to take up this ministry and apostleship, which Judas abandoned to go to his rightful place.”26En hulle het aan hulle lotte gegee, en die lot het op Mattias geval, en hy is saam met die elf apostels bygetel.καὶ ἔδωκαν κλήρους ⸀αὐτοῖς, καὶ ἔπεσεν ὁ κλῆρος ἐπὶ Μαθθίαν, καὶ συγκατεψηφίσθη μετὰ τῶν ἕνδεκα ἀποστόλων.Then they cast lots, and the lot fell to Matthias. So he was added to the eleven apostles.