Terug na 1 Kronieke

1 Kronieke 24

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En vir die seuns van Aäron: hulle afdelings. Die seuns van Aäron: Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar.וְלִבְנֵ֥י אַהֲרֹ֖ן מַחְלְקוֹתָ֑ם בְּנֵ֣י אַהֲרֹ֔ן נָדָב֙ וַאֲבִיה֔וּא אֶלְעָזָ֖ר וְאִיתָמָֽר׃These were the divisions of the descendants of Aaron. The sons of Aaron were Nadab, Abihu, Eleazar, and Ithamar. 2Maar Nadab en Abihu het gesterf voor die aangesig van hulle vader, en seuns het hulle nie gehad nie; en Eleasar en Itamar het as priesters gedien.וַיָּ֨מָת נָדָ֤ב וַאֲבִיהוּא֙ לִפְנֵ֣י אֲבִיהֶ֔ם וּבָנִ֖ים לֹא־הָי֣וּ לָהֶ֑ם וַֽיְכַהֲנ֔וּ אֶלְעָזָ֖ר וְאִיתָמָֽר׃But Nadab and Abihu died before their father did, and they had no sons; so Eleazar and Ithamar served as priests. 3En Dawid het hulle verdeel, saam met Sadok uit die seuns van Eleasar en Ahimeleg uit die seuns van Itamar, volgens hulle amp in hulle diens.וַיֶּֽחָלְקֵ֣ם דָּוִ֔יד וְצָדוֹק֙ מִן־בְּנֵ֣י אֶלְעָזָ֔ר וַאֲחִימֶ֖לֶךְ מִן־בְּנֵ֣י אִיתָמָ֑ר לִפְקֻדָּתָ֖ם בַּעֲבֹדָתָֽם׃With the help of Eleazar’s descendant Zadok and Ithamar’s descendant Ahimelech, David divided them according to the offices of their service. 4En daar is meer hoofde van die manne gevind onder die seuns van Eleasar as onder die seuns van Itamar; en hulle het hulle ingedeel: vir die seuns van Eleasar sestien hoofde van vaderhuise, en vir die seuns van Itamar, volgens hulle vaderhuise, agt.וַיִּמָּצְא֣וּ בְֽנֵי־אֶלְעָזָ֡ר רַבִּ֞ים לְרָאשֵׁ֧י הַגְּבָרִ֛ים מִן־בְּנֵ֥י אִיתָמָ֖ר וַֽיַּחְלְק֑וּם לִבְנֵ֨י אֶלְעָזָ֜ר רָאשִׁ֤ים לְבֵית־אָבוֹת֙ שִׁשָּׁ֣ה עָשָׂ֔ר וְלִבְנֵ֧י אִיתָמָ֛ר לְבֵ֥ית אֲבוֹתָ֖ם שְׁמוֹנָֽה׃Since more leaders were found among Eleazar’s descendants than those of Ithamar, they were divided accordingly. There were sixteen heads of families from the descendants of Eleazar and eight from the descendants of Ithamar. 5En hulle het hulle by loting ingedeel, hierdie saam met daardie, want daar was owerstes van die heiligdom en owerstes van God, uit die seuns van Eleasar en onder die seuns van Itamar.וַיַּחְלְק֥וּם בְּגוֹרָל֖וֹת אֵ֣לֶּה עִם־אֵ֑לֶּה כִּי־הָי֤וּ שָֽׂרֵי־קֹ֨דֶשׁ֙ וְשָׂרֵ֣י הָאֱלֹהִ֔ים מִבְּנֵ֥י אֶלְעָזָ֖ר וּבִבְנֵ֥י אִיתָמָֽר׃ סThus they were divided by lot, for there were officers of the sanctuary and officers of God among both Eleazar’s and Ithamar’s descendants. 6En Semaja, die seun van Netanel, die skrywer, uit die Leviete, het hulle opgeskryf voor die koning en die owerstes en Sadok die priester en Ahimelek, die seun van Abjatar, en die hoofde van die vaders van die priesters en van die Leviete: een vaderhuis is geneem vir Eleasar, en geneem, geneem vir Itamar.
aHebreeus onduidelik.
וַֽיִּכְתְּבֵ֡ם שְֽׁמַֽעְיָה֩ בֶן־נְתַנְאֵ֨ל הַסּוֹפֵ֜ר מִן־הַלֵּוִ֗י לִפְנֵ֨י הַמֶּ֤לֶךְ וְהַשָּׂרִים֙ וְצָד֣וֹק הַכֹּהֵ֗ן וַאֲחִימֶ֨לֶךְ֙ בֶּן־אֶבְיָתָ֔ר וְרָאשֵׁי֙ הָֽאָב֔וֹת לַכֹּהֲנִ֖ים וְלַלְוִיִּ֑ם בֵּֽית־אָ֣ב אֶחָ֗ד אָחֻז֙ לְאֶלְעָזָ֔ר וְאָחֻ֥ז׀ אָחֻ֖ז לְאִיתָמָֽר׃ פThe scribe, Shemaiah son of Nethanel, a Levite, recorded their names in the presence of the king and of the officers: Zadok the priest, Ahimelech son of Abiathar, and the heads of families of the priests and the Levites—one family being taken from Eleazar, and then one from Ithamar.
7En die eerste lot het uitgekom vir Jehojarib, vir Jedaja die tweede,וַיֵּצֵ֞א הַגּוֹרָ֤ל הָרִאשׁוֹן֙ לִיה֣וֹיָרִ֔יב לִֽידַעְיָ֖ה הַשֵּׁנִֽי׃The first lot fell to Jehoiarib, the second to Jedaiah, 8vir Harim die derde, vir Seorim die vierde,לְחָרִם֙ הַשְּׁלִישִׁ֔י לִשְׂעֹרִ֖ים הָרְבִעִֽי׃the third to Harim, the fourth to Seorim, 9vir Malkija die vyfde, vir Mijamin die sesde,לְמַלְכִּיָּה֙ הַחֲמִישִׁ֔י לְמִיָּמִ֖ן הַשִּׁשִּֽׁי׃the fifth to Malchijah, the sixth to Mijamin, 10vir Hakkos die sewende, vir Abia die agtste,לְהַקּוֹץ֙ הַשְּׁבִעִ֔י לַאֲבִיָּ֖ה הַשְּׁמִינִֽי׃the seventh to Hakkoz, the eighth to Abijah, 11vir Jesua die negende, vir Sekanja die tiende,לְיֵשׁ֨וּעַ֙ הַתְּשִׁעִ֔י לִשְׁכַנְיָ֖הוּ הָעֲשִׂרִֽי׃the ninth to Jeshua, the tenth to Shecaniah, 12vir Eljasib die elfde, vir Jakim die twaalfde,לְאֶלְיָשִׁיב֙ עַשְׁתֵּ֣י עָשָׂ֔ר לְיָקִ֖ים שְׁנֵ֥ים עָשָֽׂר׃the eleventh to Eliashib, the twelfth to Jakim, 13vir Huppa die dertiende, vir Jesebeab die veertiende,לְחֻפָּה֙ שְׁלֹשָׁ֣ה עָשָׂ֔ר לְיֶֽשֶׁבְאָ֖ב אַרְבָּעָ֥ה עָשָֽׂר׃the thirteenth to Huppah, the fourteenth to Jeshebeab, 14vir Bilga die vyftiende, vir Immer die sestiende,לְבִלְגָּה֙ חֲמִשָּׁ֣ה עָשָׂ֔ר לְאִמֵּ֖ר שִׁשָּׁ֥ה עָשָֽׂר׃the fifteenth to Bilgah, the sixteenth to Immer, 15vir Hesir die sewentiende, vir Happisses die agtiende,לְחֵזִיר֙ שִׁבְעָ֣ה עָשָׂ֔ר לְהַפִּצֵּ֖ץ שְׁמוֹנָ֥ה עָשָֽׂר׃the seventeenth to Hezir, the eighteenth to Happizzez, 16vir Petagja die negentiende, vir Jehesgel die 20ste,לִֽפְתַחְיָה֙ תִּשְׁעָ֣ה עָשָׂ֔ר לִֽיחֶזְקֵ֖אל הָעֶשְׂרִֽים׃the nineteenth to Pethahiah, the twentieth to Jehezkel, 17vir Jagin die 21ste, vir Gamul die 22ste,לְיָכִין֙ אֶחָ֣ד וְעֶשְׂרִ֔ים לְגָמ֖וּל שְׁנַ֥יִם וְעֶשְׂרִֽים׃the twenty-first to Jachin, the twenty-second to Gamul, 18vir Delaja die 23ste, vir Maäsja die 24ste.לִדְלָיָ֨הוּ֙ שְׁלֹשָׁ֣ה וְעֶשְׂרִ֔ים לְמַֽעַזְיָ֖הוּ אַרְבָּעָ֥ה וְעֶשְׂרִֽים׃ פthe twenty-third to Delaiah, and the twenty-fourth to Maaziah.
19Dit was hulle amp vir hulle diens om in die huis van die HERE in te gaan volgens hulle verordening deur die hand van Aäron, hulle vader, soos die HERE, die God van Israel, hom beveel het.אֵ֣לֶּה פְקֻדָּתָ֞ם לַעֲבֹדָתָ֗ם לָב֤וֹא לְבֵית־יְהוָה֙ כְּמִשְׁפָּטָ֔ם בְּיַ֖ד אַהֲרֹ֣ן אֲבִיהֶ֑ם כַּאֲשֶׁ֣ר צִוָּ֔הוּ יְהוָ֖ה אֱלֹהֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃ פThis was their appointed order for service when they entered the house of the LORD, according to the regulations prescribed for them by their forefather Aaron, as the LORD, the God of Israel, had commanded him.
20En vir die res van die seuns van Levi: vir die seuns van Amram, Subael; vir die seuns van Subael, Jegdeja.וְלִבְנֵ֥י לֵוִ֖י הַנּוֹתָרִ֑ים לִבְנֵ֤י עַמְרָם֙ שֽׁוּבָאֵ֔ל לִבְנֵ֥י שׁוּבָאֵ֖ל יֶחְדְּיָֽהוּ׃Now these were the rest of the descendants of Levi: From the sons of Amram: Shubael; from the sons of Shubael: Jehdeiah. 21Vir Rehabja: vir die seuns van Rehabja, Jissia, die hoof.לִרְחַבְיָ֑הוּ לִבְנֵ֣י רְחַבְיָ֔הוּ הָרֹ֖אשׁ יִשִּׁיָּֽה׃As for Rehabiah, from his sons: The first was Isshiah. 22Vir die Jisharieter: Selomot; vir die seuns van Selomot: Jahat.לַיִּצְהָרִ֣י שְׁלֹמ֔וֹת לִבְנֵ֥י שְׁלֹמ֖וֹת יָֽחַת׃From the Izharites: Shelomoth; from the sons of Shelomoth: Jahath. 23En die seuns van Jeria: Amarja die tweede, Jahasiël die derde, Jekameam die vierde.
aOf: En die seuns: Jeria, Amarja die tweede, Jahasiël die derde, Jekameam die vierde.
וּבְנָ֖י יְרִיָּ֑הוּ אֲמַרְיָ֨הוּ֙ הַשֵּׁנִ֔י יַחֲזִיאֵל֙ הַשְּׁלִישִׁ֔י יְקַמְעָ֖ם הָרְבִיעִֽי׃From the sons of Hebron: Jeriah was the first, Amariah the second, Jahaziel the third, and Jekameam the fourth.
24Die seuns van Ussiël: Miga; vir die seuns van Miga:
aHebreeus onduidelik.
בְּנֵ֤י עֻזִּיאֵל֙ מִיכָ֔ה לִבְנֵ֥י מִיכָ֖ה׃From the sons of Uzziel: Micah; from the sons of Micah: Shamir.
25die broer van Miga: Jissia; vir die seuns van Jissia: Sagaria.אֲחִ֤י מִיכָה֙ יִשִּׁיָּ֔ה לִבְנֵ֥י יִשִּׁיָּ֖ה זְכַרְיָֽהוּ׃The brother of Micah: Isshiah; from the sons of Isshiah: Zechariah.
26Die seuns van Merari: Magli en Musi; die seuns van Jaäsia, sy seun.בְּנֵ֤י מְרָרִי֙ מַחְלִ֣י וּמוּשִׁ֔י בְּנֵ֖י יַעֲזִיָּ֥הֽוּ בְנֽוֹ׃The sons of Merari: Mahli and Mushi. The son of Jaaziah: Beno. 27Die seuns van Merari: van Jaäsia, sy seun, en Soham en Sakkur en Ibri.בְּנֵ֖י מְרָרִ֑י לְיַֽעֲזִיָּ֣הֽוּ בְנ֔וֹ וְשֹׁ֥הַם וְזַכּ֖וּר וְעִבְרִֽי׃The descendants of Merari from Jaaziah: Beno, Shoham, Zaccur, and Ibri. 28Van Magli: Eleasar, en hy het geen seuns gehad nie.לְמַחְלִי֙ אֶלְעָזָ֔ר וְלֹא־הָ֥יָה ל֖וֹ בָּנִֽים׃From Mahli: Eleazar, who had no sons. 29Van Kis: die seuns van Kis: Jeragmeël.לְקִ֖ישׁ בְּנֵי־קִ֥ישׁ יְרַחְמְאֵֽל׃From Kish: Jerahmeel the son of Kish. 30En die seuns van Musi: Magli en Eder en Jerimot. Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle vaderhuise.וּבְנֵ֣י מוּשִׁ֔י מַחְלִ֥י וְעֵ֖דֶר וִירִימ֑וֹת אֵ֛לֶּה בְּנֵ֥י הַלְוִיִּ֖ם לְבֵ֥ית אֲבֹתֵיהֶֽם׃And the sons of Mushi: Mahli, Eder, and Jerimoth. These were the sons of the Levites, according to their families. 31En ook hulle het lotte gewerp, net soos hulle broers, die seuns van Aäron, voor die aangesig van koning Dawid en Sadok en Ahimelek en die hoofde van die vaders van die priesters en van die Leviete: die vaders, die hoof, net soos sy jonger broer.וַיַּפִּילוּ֩ גַם־הֵ֨ם גּוֹרָל֜וֹת לְעֻמַּ֣ת׀ אֲחֵיהֶ֣ם בְּנֵֽי־אַהֲרֹ֗ן לִפְנֵ֨י דָוִ֤יד הַמֶּ֨לֶךְ֙ וְצָד֣וֹק וַאֲחִימֶ֔לֶךְ וְרָאשֵׁי֙ הָֽאָב֔וֹת לַכֹּהֲנִ֖ים וְלַלְוִיִּ֑ם אָב֣וֹת הָרֹ֔אשׁ לְעֻמַּ֖ת אָחִ֥יו הַקָּטָֽן׃ סAs their brothers the descendants of Aaron did, they also cast lots in the presence of King David and of Zadok, Ahimelech, and the heads of the families of the priests and Levites—the family heads and their younger brothers alike.