Terug na 1 Kronieke

1 Kronieke 12

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En dit is die wat na Dawid in Siklag gekom het, terwyl hy nog weggehou is vanweë Saul, die seun van Kis; en hulle was onder die helde, helpers in die oorlog.וְאֵ֗לֶּה הַבָּאִ֤ים אֶל־דָּוִיד֙ לְצִ֣יקְלַ֔ג ע֣וֹד עָצ֔וּר מִפְּנֵ֖י שָׁא֣וּל בֶּן־קִ֑ישׁ וְהֵ֨מָּה֙ בַּגִּבּוֹרִ֔ים עֹזְרֵ֖י הַמִּלְחָמָֽה׃Now these were the men who came to David at Ziklag, while he was still banished from the presence of Saul son of Kish (they were among the mighty men who helped him in battle; 2gewapen met die boog, regs en links met klippe en met pyle uit die boog; uit die broers van Saul, uit Benjamin.נֹ֣שְׁקֵי קֶ֗שֶׁת מַיְמִינִ֤ים וּמַשְׂמִאלִים֙ בָּֽאֲבָנִ֔ים וּבַחִצִּ֖ים בַּקָּ֑שֶׁת מֵאֲחֵ֥י שָׁא֖וּל מִבִּנְיָמִֽן׃they were archers using both the right and left hands to sling stones and shoot arrows; and they were Saul’s kinsmen from Benjamin): 3Die hoof was Ahiëser, en Joas, seuns van Semaä die Gibeatiet; en Pelet, seuns van Asmawet; en Beraga en Jehu die Anatotiet;הָרֹ֨אשׁ אֲחִיעֶ֜זֶר וְיוֹאָ֗שׁ בְּנֵי֙ הַשְּׁמָעָ֣ה הַגִּבְעָתִ֔י וָפֶ֖לֶט בְּנֵ֣י עַזְמָ֑וֶת וּבְרָכָ֕ה וְיֵה֖וּא הָעֲנְּתֹתִֽי׃Ahiezer their chief and Joash, who were the sons of Shemaah the Gibeathite; Jeziel and Pelet, the sons of Azmaveth; Beracah; Jehu the Anathothite; 4en Jismaja, die Gibeoniet, 'n held onder die 30 en oor die 30;וְיִֽשְׁמַֽעְיָ֧ה הַגִּבְעוֹנִ֛י גִּבּ֥וֹר בַּשְּׁלֹשִׁ֖ים וְעַל־הַשְּׁלֹשִֽׁים׃Ishmaiah the Gibeonite, a mighty man among the Thirty and a leader over the Thirty; Jeremiah, Jahaziel, Johanan, and Jozabad the Gederathite; 5en Jeremia en Jahasiël en Johanan en Josabad, die Gederatiet;וְיִרְמְיָ֤ה וְיַחֲזִיאֵל֙ וְי֣וֹחָנָ֔ן וְיוֹזָבָ֖ד הַגְּדֵרָתִֽי׃Eluzai, Jerimoth, Bealiah, Shemariah, and Shephatiah the Haruphite; 6Eluzai en Jerimot en Bealja en Semarja en Sefatja;אֶלְעוּזַ֤י וִירִימוֹת֙ וּבְעַלְיָ֣ה וּשְׁמַרְיָ֔הוּ וּשְׁפַטְיָ֖הוּ׃Elkanah, Isshiah, Azarel, Joezer, and Jashobeam, who were Korahites; 7Elkana en Jisija en Asarel en Joëser en Jasobeam, die Korhiete;אֶלְקָנָ֡ה וְ֠יִשִּׁיָּהוּ וַעֲזַרְאֵ֧ל וְיוֹעֶ֛זֶר וְיָשָׁבְעָ֖ם הַקָּרְחִֽים׃and Joelah and Zebadiah, the sons of Jeroham from Gedor. 8en Joëla en Sebadja, die seuns van Jeroham, van Gedor.וְיוֹעֵאלָ֧ה וּזְבַדְיָ֛ה בְּנֵ֥י יְרֹחָ֖ם מִן־הַגְּדֽוֹר׃Some Gadites defected to David at his stronghold in the wilderness. They were mighty men of valor, trained for battle, experts with the shield and spear, whose faces were like the faces of lions and who were as swift as gazelles on the mountains:
9En van die Gadiete het hulle hulle afgesonder na Dawid toe, na die vesting in die woestyn: dapper helde, manne van die leër vir die oorlog, wat skild en lans hanteer; en hulle gesigte was gesigte van 'n leeu, en hulle was soos gaselle op die berge in snelheid.
aLetterlik: helde van krag.
וּמִן־הַגָּדִ֡י נִבְדְּל֣וּ אֶל־דָּוִיד֩ לַמְצַ֨ד מִדְבָּ֜רָה גִּבֹּרֵ֣י הַחַ֗יִל אַנְשֵׁ֤י צָבָא֙ לַמִּלְחָמָ֔ה עֹרְכֵ֥י צִנָּ֖ה וָרֹ֑מַח וּפְנֵ֤י אַרְיֵה֙ פְּנֵיהֶ֔ם וְכִצְבָאיִ֥ם עַל־הֶהָרִ֖ים לְמַהֵֽר׃ סEzer the chief, Obadiah the second in command, Eliab the third,
10Eser die hoof, Obadja die tweede, Eliab die derde,עֵ֖זֶר הָרֹ֑אשׁ עֹבַדְיָה֙ הַשֵּׁנִ֔י אֱלִיאָ֖ב הַשְּׁלִשִֽׁי׃Mishmannah the fourth, Jeremiah the fifth, 11Mismanna die vierde, Jeremia die vyfde,מִשְׁמַנָּה֙ הָרְבִיעִ֔י יִרְמְיָ֖ה הַחֲמִשִֽׁי׃Attai the sixth, Eliel the seventh, 12Attai die sesde, Eliël die sewende,עַתַּי֙ הַשִּׁשִּׁ֔י אֱלִיאֵ֖ל הַשְּׁבִעִֽי׃Johanan the eighth, Elzabad the ninth, 13Johanan die agtste, Elsabad die negende,יֽוֹחָנָן֙ הַשְּׁמִינִ֔י אֶלְזָבָ֖ד הַתְּשִׁיעִֽי׃Jeremiah the tenth, and Machbanai the eleventh. 14Jeremia die tiende, Magbannai die elfde.יִרְמְיָ֨הוּ֙ הָעֲשִׂירִ֔י ס מַכְבַּנַּ֖י עַשְׁתֵּ֥י עָשָֽׂר׃These Gadites were army commanders, the least of whom was a match for a hundred, and the greatest for a thousand. 15Hulle was van die seuns van Gad, hoofde van die leër; die kleinste was een teen 100, en die grootste teen 1 000.אֵ֥לֶּה מִבְּנֵי־גָ֖ד רָאשֵׁ֣י הַצָּבָ֑א אֶחָ֤ד לְמֵאָה֙ הַקָּטָ֔ן וְהַגָּד֖וֹל לְאָֽלֶף׃These are the ones who crossed the Jordan in the first month when it was overflowing all its banks, and they put to flight all those in the valleys, both to the east and to the west. 16Dit is hulle wat die Jordaan oorgesteek het in die eerste maand, toe dit oor al sy walle gestaan het; en hulle het al die valleie op die vlug gejaag, na die ooste en na die weste.
aHebreeus onduidelik.
אֵ֣לֶּה הֵ֗ם אֲשֶׁ֨ר עָבְר֤וּ אֶת־הַיַּרְדֵּן֙ בַּחֹ֣דֶשׁ הָרִאשׁ֔וֹן וְה֥וּא מְמַלֵּ֖א עַל־כָּל־וַיַּבְרִ֨יחוּ֙ אֶת־כָּל־הָ֣עֲמָקִ֔ים לַמִּזְרָ֖ח וְלַֽמַּעֲרָֽב׃ סOther Benjamites and some men from Judah also came to David in his stronghold.
17En daar het van die seuns van Benjamin en Juda tot by die vesting na Dawid toe gekom.וַיָּבֹ֗אוּ מִן־בְּנֵ֤י בִנְיָמִן֙ וִֽיהוּדָ֔ה עַד־לַמְצָ֖ד לְדָוִֽיד׃And David went out to meet them, saying, “If you have come to me in peace to help me, my heart will be united with you; but if you have come to betray me to my enemies when my hands are free of violence, may the God of our fathers see it and judge you.” 18En Dawid het uitgegaan voor hulle, en geantwoord en vir hulle gesê: “As julle in vrede na my gekom het om my te help, sal my hart met julle verenig wees; maar as dit is om my aan my teenstanders te verraai, terwyl daar geen geweld in my hande is nie, mag die God van ons vaders dit sien en bestraf.”
aLetterlik: sal daar by my teenoor julle 'n hart wees om een te wees.
וַיֵּצֵ֣א דָוִיד֮ לִפְנֵיהֶם֒ וַיַּ֨עַן֙ וַיֹּ֣אמֶר לָהֶ֔ם אִם־לְשָׁל֞וֹם בָּאתֶ֤ם אֵלַי֙ לְעָזְרֵ֔נִי יִֽהְיֶה־לִּ֧י עֲלֵיכֶ֛ם לֵבָ֖ב לְיָ֑חַד וְאִֽם־לְרַמּוֹתַ֣נִי לְצָרַ֗י בְּלֹ֤א חָמָס֙ בְּכַפַּ֔י יֵ֛רֶא אֱלֹהֵ֥י אֲבוֹתֵ֖ינוּ וְיוֹכַֽח׃ סThen the Spirit came upon Amasai, the chief of the Thirty, and he said: “We are yours, O David! We are with you, O son of Jesse! Peace, peace to you, and peace to your helpers, for your God helps you.” So David received them and made them leaders of his troops.
19En die Gees het Amasai, die hoof, beklee: “Joune, Dawid, en met jou, seun van Isai! Vrede, vrede vir jou, en vrede vir jou helper! Want jou God help jou.” Toe het Dawid hulle ontvang en hulle aangestel as owerstes van die bende.
aOf: 'n gees het Amasai beklee.
וְר֣וּחַ לָבְשָׁ֗ה אֶת־עֲמָשַׂי֮ רֹ֣אשׁ לְךָ֤ דָוִיד֙ וְעִמְּךָ֣ בֶן־יִשַׁ֔י שָׁל֨וֹם׀ שָׁל֜וֹם לְךָ֗ וְשָׁלוֹם֙ לְעֹ֣זְרֶ֔ךָ כִּ֥י עֲזָרְךָ֖ אֱלֹהֶ֑יךָ וַיְקַבְּלֵ֣ם דָּוִ֔יד וַֽיִּתְּנֵ֖ם בְּרָאשֵׁ֥י הַגְּדֽוּד׃ פSome from Manasseh defected to David when he went with the Philistines to fight against Saul. (They did not help the Philistines because the Philistine rulers consulted and sent David away, saying, “It will cost us our heads if he defects to his master Saul.”)
20En van Manasse het daar na Dawid oorgeloop toe hy saam met die Filistyne teen Saul in die oorlog gekom het; maar hy het hulle nie gehelp nie, want die vorste van die Filistyne het hom na beraadslaging weggestuur en gesê: “Met ons koppe sal hy na sy heer Saul oorloop.”וּמִֽמְּנַשֶּׁ֞ה נָפְל֣וּ עַל־דָּוִ֗יד בְּבֹא֨וֹ עִם־פְּלִשְׁתִּ֧ים עַל־שָׁא֛וּל לַמִּלְחָמָ֖ה וְלֹ֣א עֲזָרֻ֑ם כִּ֣י בְעֵצָ֗ה שִׁלְּחֻ֜הוּ סַרְנֵ֤י פְלִשְׁתִּים֙ לֵאמֹ֔ר בְּרָאשֵׁ֕ינוּ יִפּ֖וֹל אֶל־אֲדֹנָ֥יו שָׁאֽוּל׃When David went to Ziklag, these men of Manasseh defected to him: Adnah, Jozabad, Jediael, Michael, Jozabad, Elihu, and Zillethai, chiefs of thousands in Manasseh. 21Toe hy na Siklag gegaan het, het daar van Manasse na hom oorgeloop: Adnag en Josabad en Jediaël en Migael en Josabad en Elihu en Silletai, hoofde van die duisende wat aan Manasse behoort het.בְּלֶכְתּ֣וֹ אֶל־צִֽיקְלַ֗ג נָפְל֣וּ עָלָ֣יו׀ מִֽמְּנַשֶּׁ֡ה עַ֠דְנַח וְיוֹזָבָ֤ד וִידִֽיעֲאֵל֙ וּמִיכָאֵ֣ל וְיוֹזָבָ֔ד וֶאֱלִיה֖וּא וְצִלְּתָ֑י רָאשֵׁ֥י הָאֲלָפִ֖ים אֲשֶׁ֥ר לִמְנַשֶּֽׁה׃They helped David against the raiders, for they were all mighty men of valor and commanders in the army. 22En hulle het Dawid gehelp teen die bende, want hulle was almal helde van krag; en hulle het owerstes in die leër geword.וְהֵ֗מָּה עָזְר֤וּ עִם־דָּוִיד֙ עַֽל־הַגְּד֔וּד כִּֽי־גִבּ֥וֹרֵי חַ֖יִל כֻּלָּ֑ם וַיִּהְי֥וּ שָׂרִ֖ים בַּצָּבָֽא׃For at that time men came to David day after day to help him, until he had a great army, like the army of God. 23Want van dag tot dag het hulle na Dawid gekom om hom te help, totdat daar 'n groot kamp was, soos 'n kamp van God.כִּ֚י לְעֶת־י֣וֹם בְּי֔וֹם יָבֹ֥אוּ עַל־דָּוִ֖יד לְעָזְר֑וֹ עַד־לְמַחֲנֶ֥ה גָד֖וֹל כְּמַחֲנֵ֥ה אֱלֹהִֽים׃ פNow these are the numbers of men armed for battle who came to David at Hebron to turn Saul’s kingdom over to him, in accordance with the word of the LORD:
24En dit is die getalle van die hoofde van die gewapendes vir die leër wat na Dawid in Hebron gekom het om die koningskap van Saul na hom oor te bring, volgens die bevel van die HERE.
aLetterlik: volgens die mond van die HERE.
וְ֠אֵלֶּה מִסְפְּרֵ֞י רָאשֵׁ֤י הֶֽחָלוּץ֙ לַצָּבָ֔א בָּ֥אוּ עַל־דָּוִ֖יד חֶבְר֑וֹנָה לְהָסֵ֞ב מַלְכ֥וּת שָׁא֛וּל אֵלָ֖יו כְּפִ֥י יְהוָֽה׃ סFrom Judah: 6,800 armed troops bearing shields and spears.
25Die seuns van Juda, wat skild en lans dra: 6 800, gewapen vir die leër.בְּנֵ֣י יְהוּדָ֔ה נֹשְׂאֵ֥י צִנָּ֖ה וָרֹ֑מַח שֵׁ֧שֶׁת אֲלָפִ֛ים וּשְׁמוֹנֶ֥ה מֵא֖וֹת חֲלוּצֵ֥י צָבָֽא׃ סFrom Simeon: 7,100 mighty men of valor, ready for battle. 26Van die seuns van Simeon, helde van krag vir die leër: 7100.מִן־בְּנֵ֣י שִׁמְע֗וֹן גִּבּ֤וֹרֵי חַ֨יִל֙ לַצָּבָ֔א שִׁבְעַ֥ת אֲלָפִ֖ים וּמֵאָֽה׃ סFrom Levi: 4,600, 27Van die seuns van Levi: 4 600.מִן־בְּנֵי֙ הַלֵּוִ֔י אַרְבַּ֥עַת אֲלָפִ֖ים וְשֵׁ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ סincluding Jehoiada, leader of the house of Aaron, with 3,700 men, 28En Jojada, die leier van Aäron, en saam met hom 3700;וִיהוֹיָדָ֖ע הַנָּגִ֣יד לְאַהֲרֹ֑ן וְעִמּ֕וֹ שְׁלֹ֥שֶׁת אֲלָפִ֖ים וּשְׁבַ֥ע מֵאֽוֹת׃ סand Zadok, a mighty young man of valor, with 22 commanders from his own family. 29en Sadok, 'n jong man, 'n held van krag, en sy vader se huis: 22 owerstes.וְצָד֥וֹק נַ֖עַר גִּבּ֣וֹר חָ֑יִל וּבֵית־אָבִ֥יו שָׂרִ֖ים עֶשְׂרִ֥ים וּשְׁנָֽיִם׃ סFrom Benjamin, the kinsmen of Saul: 3,000, most of whom had remained loyal to the house of Saul up to that time. 30En van die seuns van Benjamin, broers van Saul: 3000; en tot nou toe was die meeste van hulle bewaarders van die wag van die huis van Saul.וּמִן־בְּנֵ֧י בִנְיָמִ֛ן אֲחֵ֥י שָׁא֖וּל שְׁלֹ֣שֶׁת אֲלָפִ֑ים וְעַד־הֵ֨נָּה֙ מַרְבִּיתָ֔ם שֹׁמְרִ֕ים מִשְׁמֶ֖רֶת בֵּ֥ית שָׁאֽוּל׃ סFrom Ephraim: 20,800 mighty men of valor, famous among their own clans. 31En van die seuns van Efraim: 20800, helde van krag, manne van naam volgens die huis van hulle vaders.וּמִן־בְּנֵ֣י אֶפְרַ֔יִם עֶשְׂרִ֥ים אֶ֖לֶף וּשְׁמוֹנֶ֣ה מֵא֑וֹת גִּבּ֣וֹרֵי חַ֔יִל אַנְשֵׁ֥י שֵׁמ֖וֹת לְבֵ֥ית אֲבוֹתָֽם׃ סFrom the half-tribe of Manasseh: 18,000 designated by name to come and make David king. 32En van die halwe stam van Manasse: 18 000, wat by name aangewys is om te kom om Dawid koning te maak.וּמֵחֲצִי֙ מַטֵּ֣ה מְנַשֶּׁ֔ה שְׁמוֹנָ֥ה עָשָׂ֖ר אָ֑לֶף אֲשֶׁ֤ר נִקְּבוּ֙ בְּשֵׁמ֔וֹת לָב֖וֹא לְהַמְלִ֥יךְ אֶת־דָּוִֽיד׃ סFrom Issachar, men who understood the times and knew what Israel should do: 200 chiefs with all their kinsmen at their command. 33En van die seuns van Issaskar, wat insig in die tye gehad het om te weet wat Israel moet doen: hulle hoofde was 200, en al hulle broers onder hulle bevel.
aLetterlik: op hulle mond.
וּמִבְּנֵ֣י יִשָּׂשכָ֗ר יוֹדְעֵ֤י בִינָה֙ לַֽעִתִּ֔ים לָדַ֖עַת מַה־יַּעֲשֶׂ֣ה יִשְׂרָאֵ֑ל רָאשֵׁיהֶ֣ם מָאתַ֔יִם וְכָל־אֲחֵיהֶ֖ם עַל־פִּיהֶֽם׃ סFrom Zebulun: 50,000 fit for service, trained for battle with all kinds of weapons of war, who with one purpose were devoted to David.
34Van Sebulon, wat in die leër uittrek, wat vir die geveg in slagorde opgestel is met al die wapens van oorlog: 50 000, en om sonder 'n verdeelde hart in gelid te staan.
aLetterlik: sonder 'n hart en 'n hart.
מִזְּבֻל֞וּן יוֹצְאֵ֣י צָבָ֗א עֹרְכֵ֧י מִלְחָמָ֛ה בְּכָל־כְּלֵ֥י מִלְחָמָ֖ה חֲמִשִּׁ֣ים אָ֑לֶף וְלַעֲדֹ֖ר בְּלֹא־לֵ֥ב וָלֵֽב׃ סFrom Naphtali: 1,000 commanders, accompanied by 37,000 men with shield and spear.
35En van Naftali: 1 000 aanvoerders, en saam met hulle 37 000 met skild en spies.וּמִנַּפְתָּלִ֖י שָׂרִ֣ים אָ֑לֶף וְעִמָּהֶם֙ בְּצִנָּ֣ה וַחֲנִ֔ית שְׁלֹשִׁ֥ים וְשִׁבְעָ֖ה אָֽלֶף׃ סFrom Dan: 28,600 prepared for battle. 36En van die Daniete, wat vir die geveg in slagorde opgestel is: 28 600.וּמִן־הַדָּנִי֙ עֹרְכֵ֣י מִלְחָמָ֔ה עֶשְׂרִֽים־וּשְׁמוֹנָ֥ה אֶ֖לֶף וְשֵׁ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ סFrom Asher: 40,000 fit for service, prepared for battle. 37En van Aser, wat in die leër uittrek om vir die geveg in slagorde op te stel: 40 000.וּמֵאָשֵׁ֗ר יוֹצְאֵ֥י צָבָ֛א לַעֲרֹ֥ךְ מִלְחָמָ֖ה אַרְבָּעִ֥ים אָֽלֶף׃ סAnd from east of the Jordan, from Reuben, Gad, and the half-tribe of Manasseh there: 120,000 armed with every kind of weapon of war. 38En van oorkant die Jordaan, van die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse, met al die wapens van die leër vir die oorlog: 120 000.וּמֵעֵ֣בֶר לַ֠יַּרְדֵּן מִן־הָראוּבֵנִ֨י וְהַגָּדִ֜י וַחֲצִ֣י׀ שֵׁ֣בֶט מְנַשֶּׁ֗ה בְּכֹל֙ כְּלֵי֙ צְבָ֣א מִלְחָמָ֔ה מֵאָ֥ה וְעֶשְׂרִ֖ים אָֽלֶף׃All these men of war, arrayed for battle, came to Hebron fully determined to make David king over all Israel. And all the rest of the Israelites were of one mind to make David king. 39Al hierdie manne van die oorlog, wat die geledere kon rangskik, het met 'n volkome hart na Hebron gekom om Dawid koning te maak oor die hele Israel; en ook die hele oorblyfsel van Israel was van een hart om Dawid koning te maak.כָּל־אֵ֜לֶּה אַנְשֵׁ֣י מִלְחָמָה֮ עֹדְרֵ֣י מַעֲרָכָה֒ בְּלֵבָ֤ב שָׁלֵם֙ בָּ֣אוּ חֶבְר֔וֹנָה לְהַמְלִ֥יךְ אֶת־דָּוִ֖יד עַל־כָּל־יִשְׂרָאֵ֑ל וְ֠גַם כָּל־שֵׁרִ֧ית יִשְׂרָאֵ֛ל לֵ֥ב אֶחָ֖ד לְהַמְלִ֥יךְ אֶת־דָּוִֽיד׃They spent three days there eating and drinking with David, for their relatives had provided for them. 40En hulle was daar drie dae by Dawid en het geëet en gedrink, want hulle broers het vir hulle voorberei.וַיִּהְיוּ־שָׁ֤ם עִם־דָּוִיד֙ יָמִ֣ים שְׁלוֹשָׁ֔ה אֹכְלִ֖ים וְשׁוֹתִ֑ים כִּֽי־הֵכִ֥ינוּ לָהֶ֖ם אֲחֵיהֶֽם׃And their neighbors from as far away as Issachar, Zebulun, and Naphtali came bringing food on donkeys, camels, mules, and oxen—abundant supplies of flour, fig cakes and raisin cakes, wine and oil, oxen and sheep. Indeed, there was joy in Israel. 41En ook die wat naby hulle was, tot by Issaskar en Sebulon en Naftali, het brood gebring op donkies en op kamele en op muildiere en op beeste: voedsel van meel, vyekoeke en rosyntrosse, en wyn en olie, en beeste en kleinvee in oorvloed, want daar was blydskap in Israel.וְגַ֣ם הַקְּרֽוֹבִים־אֲ֠לֵיהֶם עַד־יִשָׂשכָ֨ר וּזְבֻל֜וּן וְנַפְתָּלִ֗י מְבִיאִ֣ים לֶ֡חֶם בַּחֲמוֹרִ֣ים וּבַגְּמַלִּ֣ים וּבַפְּרָדִ֣ים׀ וּֽבַבָּקָ֡ר מַאֲכָ֡ל קֶ֠מַח דְּבֵלִ֨ים וְצִמּוּקִ֧ים וְיַֽיִן־וְשֶׁ֛מֶן וּבָקָ֥ר וְצֹ֖אן לָרֹ֑ב כִּ֥י שִׂמְחָ֖ה בְּיִשְׂרָאֵֽל׃ פ