Terug na 1 Kronieke

1 Kronieke 23

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Dawid was oud en versadig van dae, en hy het Salomo, sy seun, koning gemaak oor Israel.וְדָוִ֥יד זָקֵ֖ן וְשָׂבַ֣ע יָמִ֑ים וַיַּמְלֵ֛ךְ אֶת־שְׁלֹמֹ֥ה בְנ֖וֹ עַל־יִשְׂרָאֵֽל׃When David was old and full of years, he installed his son Solomon as king over Israel. 2Hy het al die owerstes van Israel en die priesters en die Leviete versamel.וַיֶּאֱסֹף֙ אֶת־כָּל־שָׂרֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל וְהַכֹּהֲנִ֖ים וְהַלְוִיִּֽם׃Then he gathered all the leaders of Israel, as well as the priests and Levites. 3Die Leviete is getel van 30 jaar oud en ouer, en hulle getal, volgens hulle koppe, man vir man, was 38 000.
aLetterlik: skedels.
וַיִּסָּֽפְרוּ֙ הַלְוִיִּ֔ם מִבֶּ֛ן שְׁלֹשִׁ֥ים שָׁנָ֖ה וָמָ֑עְלָה וַיְהִ֨י מִסְפָּרָ֤ם לְגֻלְגְּלֹתָם֙ לִגְבָרִ֔ים שְׁלֹשִׁ֥ים וּשְׁמוֹנָ֖ה אָֽלֶף׃The Levites thirty years of age or older were counted, and the total number of men was 38,000.
4Hiervan was 24 000 om toesig te hou oor die werk van die huis van die HERE, en 6 000 amptenare en regters.מֵאֵ֗לֶּה לְנַצֵּ֨חַ֙ עַל־מְלֶ֣אכֶת בֵּית־יְהוָ֔ה עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָ֑לֶף וְשֹׁטְרִ֥ים וְשֹׁפְטִ֖ים שֵׁ֥שֶׁת אֲלָפִֽים׃“Of these,” said David, “24,000 are to oversee the work of the house of the LORD, 6,000 are to be officers and judges, 5en 4 000 poortwagters en 4 000 wat die HERE loof met die instrumente wat ek gemaak het om te loof.וְאַרְבַּ֥עַת אֲלָפִ֖ים שֹׁעֲרִ֑ים וְאַרְבַּ֤עַת אֲלָפִים֙ מְהַֽלְלִ֣ים לַיהוָ֔ה בַּכֵּלִ֕ים אֲשֶׁ֥ר עָשִׂ֖יתִי לְהַלֵּֽל׃4,000 are to be gatekeepers, and 4,000 are to praise the LORD with the instruments I have made for giving praise.”
6Dawid het hulle in afdelings verdeel volgens die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merari.וַיֶּֽחָלְקֵ֥ם דָּוִ֖יד מַחְלְק֑וֹת ס לִבְנֵ֣י לֵוִ֔י לְגֵרְשׁ֖וֹן קְהָ֥ת וּמְרָרִֽי׃ סThen David divided the Levites into divisions according to the sons of Levi: Gershon, Kohath, and Merari.
7Van die Gersoniete: Ladan en Simeï.לַגֵּרְשֻׁנִּ֖י לַעְדָּ֥ן וְשִׁמְעִֽי׃ סThe Gershonites: Ladan and Shimei. 8Die seuns van Ladan: Jehiël, die hoof, en Setam en Joël, drie.בְּנֵ֣י לַעְדָּ֗ן הָרֹ֧אשׁ יְחִיאֵ֛ל וְזֵתָ֥ם וְיוֹאֵ֖ל שְׁלֹשָֽׁה׃ סThe sons of Ladan: Jehiel the first, Zetham, and Joel—three in all. 9Die seuns van Simeï: Haziël en Haran, drie. Dit was die hoofde van die vaders van Ladan.בְּנֵ֣י שִׁמְעִ֗י וַחֲזִיאֵ֛ל וְהָרָ֖ן שְׁלֹשָׁ֑ה אֵ֛לֶּה רָאשֵׁ֥י הָאָב֖וֹת לְלַעְדָּֽן׃ סThe sons of Shimei: Shelomoth, Haziel, and Haran—three in all. These were the heads of the families of Ladan. 10En die seuns van Simeï: Jahat, Sina, en Jeüs en Beria. Dit was die seuns van Simeï, vier.וּבְנֵ֣י שִׁמְעִ֔י יַ֣חַת זִינָ֔א וִיע֖וּשׁ וּבְרִיעָ֑ה אֵ֥לֶּה בְנֵי־שִׁמְעִ֖י אַרְבָּעָֽה׃And the sons of Shimei: Jahath, Zina, Jeush, and Beriah. These were the sons of Shimei—four in all. 11Jahat was die hoof en Sisa die tweede; maar Jeüs en Beria het nie baie seuns gehad nie, en hulle het een familie geword, met een telling.
aOf: een diensafdeling.
וַֽיְהִי־יַ֣חַת הָרֹ֔אשׁ וְזִיזָ֖ה הַשֵּׁנִ֑י וִיע֤וּשׁ וּבְרִיעָה֙ לֹֽא־הִרְבּ֣וּ בָנִ֔ים וַיִּֽהְיוּ֙ לְבֵ֣ית אָ֔ב לִפְקֻדָּ֖ה אֶחָֽת׃ סJahath was the first and Zizah was the second; but Jeush and Beriah did not have many sons, so they were counted as one family and received a single assignment.
12Die seuns van Kehat: Amram, Jisar, Hebron en Ussiël, vier.בְּנֵ֣י קְהָ֗ת עַמְרָ֥ם יִצְהָ֛ר חֶבְר֥וֹן וְעֻזִּיאֵ֖ל אַרְבָּעָֽה׃ סThe sons of Kohath: Amram, Izhar, Hebron, and Uzziel—four in all. 13Die seuns van Amram: Aäron en Moses. En Aäron is afgesonder om hom te heilig as allerheilig, hy en sy seuns, vir ewig, om voor die aangesig van die HERE reukoffers te laat opgaan, om Hom te dien en om in Sy naam te seën, vir ewig.
aLetterlik: as heiligheid van heiligheide.
בְּנֵ֥י עַמְרָ֖ם אַהֲרֹ֣ן וּמֹשֶׁ֑ה וַיִּבָּדֵ֣ל אַהֲרֹ֡ן לְֽהַקְדִּישׁוֹ֩ קֹ֨דֶשׁ קָֽדָשִׁ֤ים הֽוּא־וּבָנָיו֙ עַד־עוֹלָ֔ם לְהַקְטִיר֩ לִפְנֵ֨י יְהוָ֧ה לְשָׁרְת֛וֹ וּלְבָרֵ֥ךְ בִּשְׁמ֖וֹ עַד־עוֹלָֽם׃The sons of Amram: Aaron and Moses. Aaron and his descendants were set apart forever to consecrate the most holy things, to burn incense before the LORD, to minister before Him, and to pronounce blessings in His name forever.
14Maar Moses, die man van God, se seuns is gereken onder die stam van Levi.
aLetterlik: is genoem oor die stam van Levi.
וּמֹשֶׁ֖ה אִ֣ישׁ הָאֱלֹהִ֑ים בָּנָ֕יו יִקָּרְא֖וּ עַל־שֵׁ֥בֶט הַלֵּוִֽי׃As for Moses the man of God, his sons were named among the tribe of Levi.
15Die seuns van Moses: Gersom en Eliëser.בְּנֵ֣י מֹשֶׁ֔ה גֵּרְשֹׁ֖ם וֶאֱלִיעֶֽזֶר׃The sons of Moses: Gershom and Eliezer. 16Die seuns van Gersom: Sebuel, die hoof.בְּנֵ֥י גֵרְשׁ֖וֹם שְׁבוּאֵ֥ל הָרֹֽאשׁ׃The descendants of Gershom: Shebuel was the first. 17En die seuns van Eliëser was Rehabja, die hoof; en Eliëser het geen ander seuns gehad nie, maar die seuns van Rehabja het geweldig baie geword.
aLetterlik: het baie geword na bo toe.
וַיִּֽהְי֥וּ בְנֵי־אֱלִיעֶ֖זֶר רְחַבְיָ֣ה הָרֹ֑אשׁ וְלֹא־הָיָ֤ה לֶאֱלִיעֶ֨זֶר֙ בָּנִ֣ים אֲחֵרִ֔ים וּבְנֵ֥י רְחַבְיָ֖ה רָב֥וּ לְמָֽעְלָה׃The descendants of Eliezer: Rehabiah was the first. Eliezer did not have any other sons, but the sons of Rehabiah were very numerous.
18Die seuns van Jisar: Selomit, die hoof.בְּנֵ֥י יִצְהָ֖ר שְׁלֹמִ֥ית הָרֹֽאשׁ׃ סThe sons of Izhar: Shelomith was the first. 19Die seuns van Hebron: Jeria, die hoof; Amarja, die tweede; Jahasiël, die derde; en Jekameam, die vierde.בְּנֵ֖י חֶבְר֑וֹן יְרִיָּ֤הוּ הָרֹאשׁ֙ אֲמַרְיָ֣ה הַשֵּׁנִ֔י יַחֲזִיאֵל֙ הַשְּׁלִישִׁ֔י וִֽיקַמְעָ֖ם הָרְבִיעִֽי׃The sons of Hebron: Jeriah was the first, Amariah the second, Jahaziel the third, and Jekameam the fourth. 20Die seuns van Ussiël: Miga, die hoof, en Jissia, die tweede.בְּנֵ֖י עֻזִּיאֵ֑ל מִיכָ֣ה הָרֹ֔אשׁ וְיִשִּׁיָּ֖ה הַשֵּׁנִֽי׃ סThe sons of Uzziel: Micah was the first and Isshiah the second.
21Die seuns van Merari: Magli en Musi. Die seuns van Magli: Eleasar en Kis.בְּנֵ֤י מְרָרִי֙ מַחְלִ֣י וּמוּשִׁ֔י בְּנֵ֥י מַחְלִ֖י אֶלְעָזָ֥ר וְקִֽישׁ׃The sons of Merari: Mahli and Mushi. The sons of Mahli: Eleazar and Kish. 22Eleasar het gesterf, en hy het geen seuns gehad nie, net dogters; en die seuns van Kis, hulle broers, het met hulle getrou.
aLetterlik: het hulle geneem.
וַיָּ֨מָת֙ אֶלְעָזָ֔ר וְלֹא־הָ֥יוּ ל֛וֹ בָּנִ֖ים כִּ֣י אִם־בָּנ֑וֹת וַיִּשָּׂא֥וּם בְּנֵי־קִ֖ישׁ אֲחֵיהֶֽם׃Eleazar died without having any sons; he had only daughters. Their cousins, the sons of Kish, married them.
23Die seuns van Musi: Magli en Eder en Jeremot, drie.בְּנֵ֣י מוּשִׁ֗י מַחְלִ֥י וְעֵ֛דֶר וִירֵמ֖וֹת שְׁלֹשָֽׁה׃The sons of Mushi: Mahli, Eder, and Jeremoth —three in all. 24Dit was die seuns van Levi volgens hulle vaderhuise, die hoofde van die vaders volgens hulle getelde mans, in die getal van die name volgens hulle koppe, wat die werk doen vir die diens van die huis van die HERE, van 20 jaar oud en ouer.אֵ֣לֶּה בְנֵֽי־לֵוִי֩ לְבֵ֨ית אֲבֹתֵיהֶ֜ם רָאשֵׁ֧י הָאָב֣וֹת לִפְקוּדֵיהֶ֗ם בְּמִסְפַּ֤ר שֵׁמוֹת֙ לְגֻלְגְּלֹתָ֔ם עֹשֵׂה֙ הַמְּלָאכָ֔ה לַעֲבֹדַ֖ת בֵּ֣ית יְהוָ֑ה מִבֶּ֛ן עֶשְׂרִ֥ים שָׁנָ֖ה וָמָֽעְלָה׃These were the descendants of Levi by their families—the heads of families, registered individually by name—those twenty years of age or older who worked in the service of the house of the LORD. 25Want Dawid het gesê: “Die HERE, die God van Israel, het aan Sy volk rus gegee, en Hy woon in Jerusalem tot in ewigheid.כִּ֚י אָמַ֣ר דָּוִ֔יד הֵנִ֛יחַ יְהוָ֥ה אֱלֹהֵֽי־יִשְׂרָאֵ֖ל לְעַמּ֑וֹ וַיִּשְׁכֹּ֥ן בִּירוּשָׁלִַ֖ם עַד־לְעוֹלָֽם׃For David had said, “The LORD, the God of Israel, has given rest to His people and has come to dwell in Jerusalem forever. 26En ook die Leviete hoef nie die tabernakel en al sy gereedskap vir sy diens te dra nie.”וְגַ֖ם לַלְוִיִּ֑ם אֵין־לָשֵׂ֧את אֶת־הַמִּשְׁכָּ֛ן וְאֶת־כָּל־כֵּלָ֖יו לַעֲבֹדָתֽוֹ׃So now the Levites no longer need to carry the tabernacle or any of the articles for its service.” 27Want volgens die laaste woorde van Dawid was dit die getal van die seuns van Levi: van 20 jaar oud en daarbo.כִּ֣י בְדִבְרֵ֤י דָוִיד֙ הָאַ֣חֲרֹנִ֔ים הֵ֖מָּה מִסְפַּ֣ר בְּנֵי־לֵוִ֑י מִבֶּ֛ן עֶשְׂרִ֥ים שָׁנָ֖ה וּלְמָֽעְלָה׃For according to the final instructions of David, the Levites twenty years of age or older were counted,
28Want hulle plek was langs die seuns van Aäron vir die diens van die huis van die HERE, oor die voorhowe en oor die kamers en oor die reiniging van alles wat heilig is, en die werk van die diens van die huis van God;
aLetterlik: aan die hand van die seuns van Aäron.
כִּ֣י מַעֲמָדָ֞ם לְיַד־בְּנֵ֣י אַהֲרֹ֗ן לַעֲבֹדַת֙ בֵּ֣ית יְהוָ֔ה עַל־הַחֲצֵרוֹת֙ וְעַל־הַלְּשָׁכ֔וֹת וְעַֽל־טָהֳרַ֖ת לְכָל־קֹ֑דֶשׁ וּמַֽעֲשֵׂ֔ה עֲבֹדַ֖ת בֵּ֥ית הָאֱלֹהִֽים׃but their duty was to assist the descendants of Aaron with the service of the house of the LORD, being responsible for the courts and chambers, the purification of all the holy things, and the work of the service of the house of God,
29en vir die uitgestalde brood en vir die fynmeel vir die graanoffer en vir die ongesuurde platkoeke en vir die bakplaat en vir wat deurgemeng is, en vir elke maat en afmeting;
aLetterlik: die brood van die rangskikking.
וּלְלֶ֨חֶם הַֽמַּעֲרֶ֜כֶת וּלְסֹ֤לֶת לְמִנְחָה֙ וְלִרְקִיקֵ֣י הַמַּצּ֔וֹת וְלַֽמַּחֲבַ֖ת וְלַמֻּרְבָּ֑כֶת וּלְכָל־מְשׂוּרָ֖ה וּמִדָּֽה׃as well as for the rows of the showbread, the fine flour for the grain offering, the wafers of unleavened bread, the baking, the mixing, and all measurements of quantity and size.
30en om elke môre te staan om die HERE te dank en te loof, en net so in die aand;
aLetterlik: in die môre, in die môre.
וְלַעֲמֹד֙ בַּבֹּ֣קֶר בַּבֹּ֔קֶר לְהֹד֥וֹת וּלְהַלֵּ֖ל לַיהוָ֑ה וְכֵ֖ן לָעָֽרֶב׃They were also to stand every morning to give thanks and praise to the LORD, and likewise in the evening.
31En vir elke opoffering van brandoffers aan die HERE op die sabbatte, die nuwemane en die vaste feeste, volgens die getal, volgens die verordening wat oor hulle is, gedurig voor die aangesig van die HERE.
aLetterlik: nuwemane: maande.
וּלְכֹ֨ל הַעֲל֤וֹת עֹלוֹת֙ לַיהוָ֔ה לַשַּׁבָּת֔וֹת לֶחֳדָשִׁ֖ים וְלַמֹּעֲדִ֑ים בְּמִסְפָּ֨ר כְּמִשְׁפָּ֧ט עֲלֵיהֶ֛ם תָּמִ֖יד לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃Whenever burnt offerings were presented to the LORD on the Sabbaths, New Moons, and appointed feasts, they were to serve regularly before the LORD in the numbers prescribed for them.
32En hulle moet die wag van die tent van samekoms bewaar, en die wag van die heiligdom, en die wag van die seuns van Aäron, hulle broers, vir die diens van die huis van die HERE.וְשָׁמְר֞וּ אֶת־מִשְׁמֶ֣רֶת אֹֽהֶל־מוֹעֵ֗ד וְאֵת֙ מִשְׁמֶ֣רֶת הַקֹּ֔דֶשׁ וּמִשְׁמֶ֕רֶת בְּנֵ֥י אַהֲרֹ֖ן אֲחֵיהֶ֑ם לַעֲבֹדַ֖ת בֵּ֥ית יְהוָֽה׃ פSo the Levites were to carry out the responsibilities for the Tent of Meeting and the Holy Place, and, under their brothers the descendants of Aaron, the service of the house of the LORD.