Terug na 1 Korintiërs

1 Korintiërs 6

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Durf iemand van julle wat 'n saak teen die ander het, hom laat oordeel voor die onregverdiges en nie voor die heiliges nie?Τολμᾷ τις ὑμῶν πρᾶγμα ἔχων πρὸς τὸν ἕτερον κρίνεσθαι ἐπὶ τῶν ἀδίκων, καὶ οὐχὶ ἐπὶ τῶν ἁγίων;If any of you has a grievance against another, how dare he go to law before the unrighteous instead of before the saints! 2Of weet julle nie dat die heiliges die wêreld sal oordeel nie? En as die wêreld deur julle geoordeel word, is julle dan onwaardig vir die geringste regsake?
aOf: in julle geoordeel word.
⸀ἢ οὐκ οἴδατε ὅτι οἱ ἅγιοι τὸν κόσμον κρινοῦσιν; καὶ εἰ ἐν ὑμῖν κρίνεται ὁ κόσμος, ἀνάξιοί ἐστε κριτηρίων ἐλαχίστων;Do you not know that the saints will judge the world? And if you are to judge the world, are you not competent to judge trivial cases?
3Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie, laat staan sake van hierdie lewe?οὐκ οἴδατε ὅτι ἀγγέλους κρινοῦμεν, μήτιγε βιωτικά;Do you not know that we will judge angels? How much more the things of this life! 4As julle dan regsake van hierdie lewe het, sit julle dié wat in die gemeente verag word, as regters neer?
aOf: Sit dié wat in die gemeente verag word, as regters neer!
βιωτικὰ μὲν οὖν κριτήρια ἐὰν ἔχητε, τοὺς ἐξουθενημένους ἐν τῇ ἐκκλησίᾳ, τούτους καθίζετε;So if you need to settle everyday matters, do you appoint as judges those of no standing in the church?
5Tot julle skande sê ek dit. Is daar so niemand wys onder julle wat tussen sy broer sal kan beslis nie?πρὸς ἐντροπὴν ὑμῖν λέγω. οὕτως οὐκ ἔνι ἐν ὑμῖν ⸂οὐδεὶς σοφὸς⸃ ὃς δυνήσεται διακρῖναι ἀνὰ μέσον τοῦ ⸀ἀδελφοῦ αὐτοῦ,I say this to your shame. Is there really no one among you wise enough to arbitrate between his brothers? 6maar broer gaan met broer na die hof, en dit voor ongelowiges?
aLetterlik: broer word met broer geoordeel.
ἀλλὰ ἀδελφὸς μετὰ ἀδελφοῦ κρίνεται, καὶ τοῦτο ἐπὶ ἀπίστων;Instead, one brother goes to law against another, and this in front of unbelievers!
7Dit is dan alreeds in die geheel ʼn nederlaag vir julle dat julle regsake met mekaar het. Hoekom word julle nie liewer onreg aangedoen nie? Hoekom word julle nie liewer beroof nie?ἤδη μὲν ⸀οὖν ὅλως ἥττημα ὑμῖν ἐστιν ὅτι κρίματα ἔχετε μεθʼ ἑαυτῶν· διὰ τί οὐχὶ μᾶλλον ἀδικεῖσθε; διὰ τί οὐχὶ μᾶλλον ἀποστερεῖσθε;The very fact that you have lawsuits among you means that you are thoroughly defeated already. Why not rather be wronged? Why not rather be cheated? 8Maar julle doen onreg en beroof, en dit aan broers.ἀλλὰ ὑμεῖς ἀδικεῖτε καὶ ἀποστερεῖτε, καὶ ⸀τοῦτο ἀδελφούς.Instead, you yourselves cheat and do wrong, even against your own brothers!
9Of weet julle nie dat onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërf nie? Moenie dwaal nie: geen onsedelikes, geen afgodedienaars, geen egbrekers, geen verwyfdes, geen mans wat by mans lê,
aLetterlik: sagtes.
Ἢ οὐκ οἴδατε ὅτι ἄδικοι ⸂θεοῦ βασιλείαν⸃ οὐ κληρονομήσουσιν; μὴ πλανᾶσθε· οὔτε πόρνοι οὔτε εἰδωλολάτραι οὔτε μοιχοὶ οὔτε μαλακοὶ οὔτε ἀρσενοκοῖταιDo you not know that the wicked will not inherit the kingdom of God? Do not be deceived: Neither the sexually immoral, nor idolaters, nor adulterers, nor men who submit to or perform homosexual acts,
10nóg diewe, nóg gierigaards, nie dronkaards nie, nie lasteraars nie, nie rowers nie, sal die koninkryk van God beërwe.οὔτε ⸂κλέπται οὔτε πλεονέκται⸃, ⸀οὐ μέθυσοι, οὐ λοίδοροι, οὐχ ἅρπαγες βασιλείαν ⸀θεοῦ κληρονομήσουσιν.nor thieves, nor the greedy, nor drunkards, nor verbal abusers, nor swindlers, will inherit the kingdom of God. 11En dit was sommige van julle. Maar julle het julle laat afwas, maar julle is geheilig, maar julle is geregverdig in die Naam van die Here Jesus en in die Gees van ons God.
aSommige manuskripte lees: die Here Jesus Christus.
bOf: deur die Gees van ons God.
καὶ ταῦτά τινες ἦτε· ἀλλὰ ἀπελούσασθε, ἀλλὰ ἡγιάσθητε, ἀλλὰ ἐδικαιώθητε ἐν τῷ ὀνόματι τοῦ κυρίου ⸀Ἰησοῦ καὶ ἐν τῷ πνεύματι τοῦ θεοῦ ἡμῶν.And that is what some of you were. But you were washed, you were sanctified, you were justified, in the name of the Lord Jesus Christ and by the Spirit of our God.
12Alles is vir my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie. Alles is vir my geoorloof, maar ek sal nie deur enigiets beheers word nie.Πάντα μοι ἔξεστιν· ἀλλʼ οὐ πάντα συμφέρει. πάντα μοι ἔξεστιν· ἀλλʼ οὐκ ἐγὼ ἐξουσιασθήσομαι ὑπό τινος.“Everything is permissible for me,” but not everything is beneficial. “Everything is permissible for me,” but I will not be mastered by anything. 13Die kos is vir die maag en die maag vir die kos; maar God sal sowel hierdie as dié tot niet maak. Maar die liggaam is nie vir onsedelikheid nie, maar vir die Here, en die Here vir die liggaam.τὰ βρώματα τῇ κοιλίᾳ, καὶ ἡ κοιλία τοῖς βρώμασιν· ὁ δὲ θεὸς καὶ ταύτην καὶ ταῦτα καταργήσει. τὸ δὲ σῶμα οὐ τῇ πορνείᾳ ἀλλὰ τῷ κυρίῳ, καὶ ὁ κύριος τῷ σώματι·“Food for the stomach and the stomach for food,” but God will destroy them both. The body is not intended for sexual immorality, but for the Lord, and the Lord for the body. 14Maar God het die Here opgewek en sal ook ons opwek deur Sy krag.ὁ δὲ θεὸς καὶ τὸν κύριον ἤγειρεν καὶ ἡμᾶς ἐξεγερεῖ διὰ τῆς δυνάμεως αὐτοῦ.By His power God raised the Lord from the dead, and He will raise us also. 15Weet julle nie dat julle liggame lede van Christus is nie? Sal ek dan die lede van Christus neem en hulle lede van 'n hoer maak? Beslis nie!
aLetterlik: Mag dit nie gebeur nie.
οὐκ οἴδατε ὅτι τὰ σώματα ὑμῶν μέλη Χριστοῦ ἐστιν; ἄρας οὖν τὰ μέλη τοῦ Χριστοῦ ποιήσω πόρνης μέλη; μὴ γένοιτο.Do you not know that your bodies are members of Christ? Shall I then take the members of Christ and unite them with a prostitute? Never!
16Of weet julle nie dat hy wat hom aan die hoer verbind, een liggaam is nie? Want die twee, sê Hy, sal tot een vlees wees.
aAanhaling uit Genesis 2:24.
⸀ἢ οὐκ οἴδατε ὅτι ὁ κολλώμενος τῇ πόρνῃ ἓν σῶμά ἐστιν; Ἔσονται γάρ, φησίν, οἱ δύο εἰς σάρκα μίαν.Or don’t you know that he who unites himself with a prostitute is one with her in body? For it is said, “The two will become one flesh.”
17Maar hy wat hom aan die Here verbind, is een gees.ὁ δὲ κολλώμενος τῷ κυρίῳ ἓν πνεῦμά ἐστιν.But he who unites himself with the Lord is one with Him in spirit. 18Vlug vir onsedelikheid. Elke sonde wat 'n mens ook al doen, is buite die liggaam, maar hy wat onsedelikheid pleeg, sondig teen sy eie liggaam.φεύγετε τὴν πορνείαν· πᾶν ἁμάρτημα ὃ ἐὰν ποιήσῃ ἄνθρωπος ἐκτὸς τοῦ σώματός ἐστιν, ὁ δὲ πορνεύων εἰς τὸ ἴδιον σῶμα ἁμαρτάνει.Flee from sexual immorality. Every other sin a man can commit is outside his body, but he who sins sexually sins against his own body. 19Of weet julle nie dat julle liggaam ʼn tempel is van die Heilige Gees in julle, wat julle van God het? En julle is nie julle eie nie,ἢ οὐκ οἴδατε ὅτι τὸ σῶμα ὑμῶν ναὸς τοῦ ἐν ὑμῖν ἁγίου πνεύματός ἐστιν, οὗ ἔχετε ἀπὸ θεοῦ; καὶ οὐκ ἐστὲ ἑαυτῶν,Do you not know that your body is a temple of the Holy Spirit who is in you, whom you have received from God? You are not your own; 20want julle is vir ʼn prys gekoop. Verheerlik dan God in julle liggaam.
aSommige manuskripte lees: ... in julle liggaam en in julle gees, wat aan God behoort.
ἠγοράσθητε γὰρ τιμῆς· δοξάσατε δὴ τὸν θεὸν ἐν τῷ σώματι ⸀ὑμῶν.you were bought at a price. Therefore glorify God with your body.