Terug na 1 Korintiërs

1 Korintiërs 5

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Allerweë word onsedelikheid onder julle gehoor, en wel so 'n onsedelikheid wat nie eens onder die nasies voorkom nie: dat iemand die vrou van sy vader het.
aSommige manuskripte lees: ... so 'n onsedelikheid wat nie eens onder die nasies genoem word nie ...
Ὅλως ἀκούεται ἐν ὑμῖν πορνεία, καὶ τοιαύτη πορνεία ἥτις οὐδὲ ἐν τοῖς ⸀ἔθνεσιν, ὥστε γυναῖκά τινα τοῦ πατρὸς ἔχειν.It is actually reported that there is sexual immorality among you, and of a kind that is intolerable even among pagans: A man has his father’s wife.
2En julle is opgeblase, en het julle nie eerder getreur nie, sodat hy wat hierdie werk gedoen het, uit julle midde weggeneem word?καὶ ὑμεῖς πεφυσιωμένοι ἐστέ, καὶ οὐχὶ μᾶλλον ἐπενθήσατε, ἵνα ⸀ἀρθῇ ἐκ μέσου ὑμῶν ὁ τὸ ἔργον τοῦτο ⸀ποιήσας;And you are proud! Shouldn’t you rather have been stricken with grief and have removed from your fellowship the man who did this? 3Want ek, afwesig in die liggaam maar teenwoordig in die gees, het reeds, asof ek teenwoordig is, geoordeel oor hom wat dit so gedoen het,Ἐγὼ μὲν γάρ, ⸀ἀπὼν τῷ σώματι παρὼν δὲ τῷ πνεύματι, ἤδη κέκρικα ὡς παρὼν τὸν οὕτως τοῦτο κατεργασάμενονAlthough I am absent from you in body, I am present with you in spirit, and I have already pronounced judgment on the one who did this, just as if I were present. 4in die naam van ons Here Jesus, wanneer julle en my gees saam vergader is, met die krag van ons Here Jesus,
aSommige manuskripte lees: ons Here Jesus Christus, by albei plekke in die vers.
ἐν τῷ ὀνόματι τοῦ κυρίου ἡμῶν ⸀Ἰησοῦ, συναχθέντων ὑμῶν καὶ τοῦ ἐμοῦ πνεύματος σὺν τῇ δυνάμει τοῦ κυρίου ἡμῶν ⸁Ἰησοῦ,When you are assembled in the name of our Lord Jesus and I am with you in spirit, along with the power of the Lord Jesus,
5om so iemand aan die Satan oor te gee tot verderf van die vlees, sodat die gees gered kan word in die dag van die Here.
aSommige manuskripte lees: in die dag van die Here Jesus.
παραδοῦναι τὸν τοιοῦτον τῷ Σατανᾷ εἰς ὄλεθρον τῆς σαρκός, ἵνα τὸ πνεῦμα σωθῇ ἐν τῇ ἡμέρᾳ τοῦ ⸀κυρίου.hand this man over to Satan for the destruction of the flesh, so that his spirit may be saved on the Day of the Lord.
6Julle roem is nie goed nie. Weet julle nie dat 'n bietjie suurdeeg die hele deeg deursuur nie?Οὐ καλὸν τὸ καύχημα ὑμῶν. οὐκ οἴδατε ὅτι μικρὰ ζύμη ὅλον τὸ φύραμα ζυμοῖ;Your boasting is not good. Do you not know that a little leaven works through the whole batch of dough? 7Suiwer die ou suurdeeg uit, sodat julle 'n nuwe deeg kan wees, soos julle ongesuurd is. Want ons paaslam is ook geslag, Christus.
aSommige manuskripte lees: Want ons paaslam is ook vir ons geslag, Christus.
ἐκκαθάρατε τὴν παλαιὰν ζύμην, ἵνα ἦτε νέον φύραμα, καθώς ἐστε ἄζυμοι. καὶ γὰρ τὸ πάσχα ⸀ἡμῶν ἐτύθη Χριστός·Get rid of the old leaven, that you may be a new unleavened batch, as you really are. For Christ, our Passover lamb, has been sacrificed.
8Laat ons dus fees vier, nie met ou suurdeeg nie, ook nie met suurdeeg van boosheid en slegtheid nie, maar met ongesuurde brode van opregtheid en waarheid.ὥστε ἑορτάζωμεν, μὴ ἐν ζύμῃ παλαιᾷ μηδὲ ἐν ζύμῃ κακίας καὶ πονηρίας, ἀλλʼ ἐν ἀζύμοις εἰλικρινείας καὶ ἀληθείας.Therefore let us keep the feast, not with the old bread, leavened with malice and wickedness, but with the unleavened bread of sincerity and of truth.
9Ek het aan julle in die brief geskryf om nie met onsedelike mense te meng nie,Ἔγραψα ὑμῖν ἐν τῇ ἐπιστολῇ μὴ συναναμίγνυσθαι πόρνοις,I wrote you in my letter not to associate with sexually immoral people. 10nie sonder uitsondering met die onsedelike mense van hierdie wêreld nie, of met die gierigaards en rowers, of met afgodedienaars nie, anders sou julle immers uit die wêreld moes uitgaan.⸀οὐ πάντως τοῖς πόρνοις τοῦ κόσμου τούτου ἢ τοῖς πλεονέκταις ⸀καὶ ἅρπαξιν ἢ εἰδωλολάτραις, ἐπεὶ ⸀ὠφείλετε ἄρα ἐκ τοῦ κόσμου ἐξελθεῖν.I was not including the sexually immoral of this world, or the greedy and swindlers, or idolaters. In that case you would have to leave this world. 11Maar nou het ek aan julle geskryf om nie te meng nie, as iemand wat 'n broer genoem word, 'n onsedelike of 'n hebsugtige of 'n afgodedienaar of 'n lasteraar of 'n dronkaard of 'n rower is, om met so iemand nie eens saam te eet nie.
aOf: Maar nou skryf ek aan julle.
νῦν δὲ ἔγραψα ὑμῖν μὴ συναναμίγνυσθαι ἐάν τις ἀδελφὸς ὀνομαζόμενος ᾖ πόρνος ἢ πλεονέκτης ἢ εἰδωλολάτρης ἢ λοίδορος ἢ μέθυσος ἢ ἅρπαξ, τῷ τοιούτῳ μηδὲ συνεσθίειν.But now I am writing you not to associate with anyone who claims to be a brother but is sexually immoral or greedy, an idolater or a verbal abuser, a drunkard or a swindler. With such a man do not even eat.
12Want wat het ek daarmee te doen om dié wat buite is, te oordeel? Oordeel julle nie dié wat binne is nie,τί γάρ ⸀μοι τοὺς ἔξω κρίνειν; οὐχὶ τοὺς ἔσω ὑμεῖς κρίνετε,What business of mine is it to judge those outside the church? Are you not to judge those inside? 13maar dié wat buite is, oordeel God? Verwyder die bose uit julle eie midde.
aAanhaling uit Deuteronomium 17:7.
bLetterlik: uit julleself.
τοὺς δὲ ἔξω ὁ θεὸς ⸀κρίνει; ⸀ἐξάρατε τὸν πονηρὸν ἐξ ὑμῶν αὐτῶν.God will judge those outside. “Expel the wicked man from among you.”