Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Oor die geestelike dinge, broers en susters, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie.aOf: oor die geestelike mense.Περὶ δὲ τῶν πνευματικῶν, ἀδελφοί, οὐ θέλω ὑμᾶς ἀγνοεῖν.Now about spiritual gifts, brothers, I do not want you to be uninformed.2Julle weet dat julle, toe julle heidene was, na die stomme afgode weggevoer is, soos julle telkens gelei is.οἴδατε ὅτι ὅτε ἔθνη ἦτε πρὸς τὰ εἴδωλα τὰ ἄφωνα ὡς ἂν ἤγεσθε ἀπαγόμενοι.You know that when you were pagans, you were influenced and led astray to mute idols.3Daarom maak ek aan julle bekend dat niemand wat in die Gees van God praat, sê: “Vervloek is Jesus,” nie, en niemand kan sê: “Jesus is Here,” nie, behalwe in die Heilige Gees.διὸ γνωρίζω ὑμῖν ὅτι οὐδεὶς ἐν πνεύματι θεοῦ λαλῶν λέγει· Ἀνάθεμα ⸀Ἰησοῦς, καὶ οὐδεὶς δύναται εἰπεῖν· ⸂Κύριος Ἰησοῦς⸃ εἰ μὴ ἐν πνεύματι ἁγίῳ.Therefore I inform you that no one who is speaking by the Spirit of God says, “Jesus be cursed,” and no one can say, “Jesus is Lord,” except by the Holy Spirit.
4Daar is verskeidenhede van genadegawes, maar dieselfde Gees;Διαιρέσεις δὲ χαρισμάτων εἰσίν, τὸ δὲ αὐτὸ πνεῦμα·There are different gifts, but the same Spirit.5en daar is verskeidenhede van dienste, en dieselfde Here;καὶ διαιρέσεις διακονιῶν εἰσιν, καὶ ὁ αὐτὸς κύριος·There are different ministries, but the same Lord.6en daar is verskeidenheid van werkinge, maar dieselfde God, wat alles in almal werk.aOf: in alles.καὶ διαιρέσεις ἐνεργημάτων εἰσίν, ⸂ὁ δὲ⸃ ⸀αὐτὸς θεός, ὁ ἐνεργῶν τὰ πάντα ἐν πᾶσιν.There are different ways of working, but the same God works all things in all people.7Maar aan elkeen word die openbaarmaking van die Gees gegee tot voordeel.ἑκάστῳ δὲ δίδοται ἡ φανέρωσις τοῦ πνεύματος πρὸς τὸ συμφέρον.Now to each one the manifestation of the Spirit is given for the common good.8Want aan die een word deur die Gees ’n woord van wysheid gegee, en aan ’n ander ’n woord van kennis volgens dieselfde Gees,ᾧ μὲν γὰρ διὰ τοῦ πνεύματος δίδοται λόγος σοφίας, ἄλλῳ δὲ λόγος γνώσεως κατὰ τὸ αὐτὸ πνεῦμα,To one there is given through the Spirit the message of wisdom, to another the message of knowledge by the same Spirit,9aan 'n ander geloof in dieselfde Gees, aan 'n ander genadegawes van genesinge in die een Gees,⸀ἑτέρῳ πίστις ἐν τῷ αὐτῷ πνεύματι, ⸀ἄλλῳ χαρίσματα ἰαμάτων ἐν τῷ ⸀ἑνὶ πνεύματι,to another faith by the same Spirit, to another gifts of healing by that one Spirit,10aan 'n ander werkinge van kragtige dade, aan 'n ander profesie, aan 'n ander onderskeiding van geeste, aan 'n ander soorte tale, aan 'n ander uitleg van tale;⸀ἄλλῳ ἐνεργήματα δυνάμεων, ⸁ἄλλῳ προφητεία, ⸀1ἄλλῳ διακρίσεις πνευμάτων, ⸀ἑτέρῳ γένη γλωσσῶν, ⸀2ἄλλῳ ἑρμηνεία γλωσσῶν·to another the working of miracles, to another prophecy, to another distinguishing between spirits, to another speaking in various tongues, and to still another the interpretation of tongues.11Maar al hierdie dinge werk die een en dieselfde Gees, wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.πάντα δὲ ταῦτα ἐνεργεῖ τὸ ἓν καὶ τὸ αὐτὸ πνεῦμα, διαιροῦν ἰδίᾳ ἑκάστῳ καθὼς βούλεται.All these are the work of one and the same Spirit, who apportions them to each one as He determines.
12Want soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die liggaam, hoewel hulle baie is, een liggaam is, so ook Christus.Καθάπερ γὰρ τὸ σῶμα ἕν ἐστιν καὶ μέλη ⸂πολλὰ ἔχει⸃, πάντα δὲ τὰ μέλη τοῦ ⸀σώματος πολλὰ ὄντα ἕν ἐστιν σῶμα, οὕτως καὶ ὁ Χριστός·The body is a unit, though it is composed of many parts. And although its parts are many, they all form one body. So it is with Christ.13Want ons is almal ook in een Gees tot een liggaam gedoop, hetsy Jode hetsy Grieke, hetsy slawe hetsy vrymense, en ons is almal een Gees laat drink.καὶ γὰρ ἐν ἑνὶ πνεύματι ἡμεῖς πάντες εἰς ἓν σῶμα ἐβαπτίσθημεν, εἴτε Ἰουδαῖοι εἴτε Ἕλληνες, εἴτε δοῦλοι εἴτε ἐλεύθεροι, καὶ ⸀πάντες ἓν πνεῦμα ἐποτίσθημεν.For in one Spirit we were all baptized into one body, whether Jews or Greeks, slave or free, and we were all given one Spirit to drink.
14Want die liggaam is ook nie een lid nie, maar baie.Καὶ γὰρ τὸ σῶμα οὐκ ἔστιν ἓν μέλος ἀλλὰ πολλά.For the body does not consist of one part, but of many.15As die voet sou sê: “Omdat ek nie ’n hand is nie, is ek nie van die liggaam nie”, is dit daarom nie van die liggaam nie?ἐὰν εἴπῃ ὁ πούς· Ὅτι οὐκ εἰμὶ χείρ, οὐκ εἰμὶ ἐκ τοῦ σώματος, οὐ παρὰ τοῦτο οὐκ ἔστιν ἐκ τοῦ σώματος;If the foot should say, “Because I am not a hand, I do not belong to the body,” that would not make it any less a part of the body.16En as die oor sou sê: “Omdat ek nie ’n oog is nie, is ek nie van die liggaam nie”, is dit daarom nie van die liggaam nie?καὶ ἐὰν εἴπῃ τὸ οὖς· Ὅτι οὐκ εἰμὶ ὀφθαλμός, οὐκ εἰμὶ ἐκ τοῦ σώματος, οὐ παρὰ τοῦτο οὐκ ἔστιν ἐκ τοῦ σώματος·And if the ear should say, “Because I am not an eye, I do not belong to the body,” that would not make it any less a part of the body.17As die hele liggaam ’n oog was, waar is die gehoor? As alles gehoor was, waar is die reuk?εἰ ὅλον τὸ σῶμα ὀφθαλμός, ποῦ ἡ ἀκοή; εἰ ὅλον ἀκοή, ποῦ ἡ ὄσφρησις;If the whole body were an eye, where would the sense of hearing be? If the whole body were an ear, where would the sense of smell be?18Maar nou het God die lede, elkeen van hulle, in die liggaam geplaas soos Hy wou.⸀νυνὶ δὲ ὁ θεὸς ἔθετο τὰ μέλη, ἓν ἕκαστον αὐτῶν, ἐν τῷ σώματι καθὼς ἠθέλησεν.But in fact, God has arranged the members of the body, every one of them, according to His design.19En as alles een lid was, waar is die liggaam?εἰ δὲ ἦν τὰ πάντα ἓν μέλος, ποῦ τὸ σῶμα;If they were all one part, where would the body be?20Maar nou is daar wel baie lede, maar een liggaam.νῦν δὲ πολλὰ ⸀μὲν μέλη, ἓν δὲ σῶμα.As it is, there are many parts, but one body.21En die oog kan nie vir die hand sê: “Ek het jou nie nodig nie” nie, of weer die hoof vir die voete: “Ek het julle nie nodig nie”.οὐ δύναται δὲ ὁ ὀφθαλμὸς εἰπεῖν τῇ χειρί· Χρείαν σου οὐκ ἔχω, ἢ πάλιν ἡ κεφαλὴ τοῖς ποσίν· Χρείαν ὑμῶν οὐκ ἔχω·The eye cannot say to the hand, “I do not need you.” Nor can the head say to the feet, “I do not need you.”22Inteendeel, veel eerder is die lede van die liggaam wat swakker skyn te wees, noodsaaklik,ἀλλὰ πολλῷ μᾶλλον τὰ δοκοῦντα μέλη τοῦ σώματος ἀσθενέστερα ὑπάρχειν ἀναγκαῖά ἐστιν,On the contrary, the parts of the body that seem to be weaker are indispensable,23en die dele van die liggaam wat ons minder eerbaar ag, daaraan omhang ons meer eer, en ons onwelvoeglike dele het meer welvoeglikheid,καὶ ἃ δοκοῦμεν ἀτιμότερα εἶναι τοῦ σώματος, τούτοις τιμὴν περισσοτέραν περιτίθεμεν, καὶ τὰ ἀσχήμονα ἡμῶν εὐσχημοσύνην περισσοτέραν ἔχει,and the parts we consider less honorable, we treat with greater honor. And our unpresentable parts are treated with special modesty,24maar ons welvoeglike dele het dit nie nodig nie. Maar God het die liggaam saamgevoeg en aan wat tekortkom, groter eer gegee,τὰ δὲ εὐσχήμονα ἡμῶν οὐ χρείαν ⸀ἔχει. ἀλλὰ ὁ θεὸς συνεκέρασεν τὸ σῶμα, τῷ ⸀ὑστεροῦντι περισσοτέραν δοὺς τιμήν,whereas our presentable parts have no such need. But God has composed the body and has given greater honor to the parts that lacked it,25sodat daar geen verdeeldheid in die liggaam sou wees nie, maar dat die lede dieselfde sorg vir mekaar sou hê.ἵνα μὴ ᾖ ⸀σχίσμα ἐν τῷ σώματι, ἀλλὰ τὸ αὐτὸ ὑπὲρ ἀλλήλων μεριμνῶσι τὰ μέλη.so that there should be no division in the body, but that its members should have mutual concern for one another.26En as een lid ly, ly al die lede saam; as 'n lid verheerlik word, verbly al die lede hulle saam.καὶ ⸀εἴτε πάσχει ἓν μέλος, συμπάσχει πάντα τὰ μέλη· εἴτε δοξάζεται ⸀μέλος, συγχαίρει πάντα τὰ μέλη.If one part suffers, every part suffers with it; if one part is honored, every part rejoices with it.
27Julle nou is die liggaam van Christus en lede ten dele.aOf: en elkeen vir sy deel 'n lid.Ὑμεῖς δέ ἐστε σῶμα Χριστοῦ καὶ μέλη ἐκ μέρους.Now you are the body of Christ, and each of you is a member of it.28En sommige het God in die gemeente geplaas: eerstens apostels, tweedens profete, derdens leermeesters, daarna kragtige dade, daarna genadegawes van genesinge, hulpdienste, leiding, soorte tale.καὶ οὓς μὲν ἔθετο ὁ θεὸς ἐν τῇ ἐκκλησίᾳ πρῶτον ἀποστόλους, δεύτερον προφήτας, τρίτον διδασκάλους, ἔπειτα δυνάμεις, ⸀ἔπειτα χαρίσματα ἰαμάτων, ἀντιλήμψεις, κυβερνήσεις, γένη γλωσσῶν.And in the church God has appointed first of all apostles, second prophets, third teachers, then workers of miracles, and those with gifts of healing, helping, administration, and various tongues.29Is almal apostels? Is almal profete? Is almal leermeesters? Doen almal kragtige dade?μὴ πάντες ἀπόστολοι; μὴ πάντες προφῆται; μὴ πάντες διδάσκαλοι; μὴ πάντες δυνάμεις;Are all apostles? Are all prophets? Are all teachers? Do all work miracles?30Het almal genadegawes van genesinge? Praat almal in tale? Lê almal uit?μὴ πάντες χαρίσματα ἔχουσιν ἰαμάτων; μὴ πάντες γλώσσαις λαλοῦσιν; μὴ πάντες διερμηνεύουσιν;Do all have gifts of healing? Do all speak in tongues? Do all interpret?31Maar wees ywerig vir die groter genadegawes. En nog bo alle maat wys ek julle 'n weg.aSommige manuskripte lees: die beter genadegawes.ζηλοῦτε δὲ τὰ χαρίσματα τὰ ⸀μείζονα. καὶ ἔτι καθʼ ὑπερβολὴν ὁδὸν ὑμῖν δείκνυμι.But eagerly desire the greater gifts. And now I will show you the most excellent way.