Terug na 1 Korintiërs

1 Korintiërs 15

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En ek maak aan julle bekend, broers en susters, die evangelie wat ek aan julle verkondig het, wat julle ook ontvang het, waarin julle ook staan,Γνωρίζω δὲ ὑμῖν, ἀδελφοί, τὸ εὐαγγέλιον ὃ εὐηγγελισάμην ὑμῖν, ὃ καὶ παρελάβετε, ἐν ᾧ καὶ ἑστήκατε,Now, brothers, I want to remind you of the gospel I preached to you, which you received, and in which you stand firm. 2waardeur julle ook gered word, met watter woord ek dit aan julle verkondig het, as julle dit vashou, tensy julle sonder rede geglo het.διʼ οὗ καὶ σῴζεσθε, τίνι λόγῳ εὐηγγελισάμην ὑμῖν, εἰ κατέχετε, ἐκτὸς εἰ μὴ εἰκῇ ἐπιστεύσατε.By this gospel you are saved, if you hold firmly to the word I preached to you. Otherwise, you have believed in vain. 3Want ek het in die eerste plek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het: dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte,
aLetterlik: onder die eerste dinge.
Παρέδωκα γὰρ ὑμῖν ἐν πρώτοις, ὃ καὶ παρέλαβον, ὅτι Χριστὸς ἀπέθανεν ὑπὲρ τῶν ἁμαρτιῶν ἡμῶν κατὰ τὰς γραφάς,For what I received I passed on to you as of first importance: that Christ died for our sins according to the Scriptures,
4en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is volgens die Skrifte,καὶ ὅτι ἐτάφη, καὶ ὅτι ἐγήγερται τῇ ⸂ἡμέρᾳ τῇ τρίτῃ⸃ κατὰ τὰς γραφάς,that He was buried, that He was raised on the third day according to the Scriptures, 5en dat Hy aan Kefas verskyn het, daarna aan die twaalf;
aLetterlik: deur Kefas gesien is.
καὶ ὅτι ὤφθη Κηφᾷ, εἶτα τοῖς δώδεκα·and that He appeared to Cephas and then to the Twelve.
6Daarna het Hy op een keer aan meer as 500 broers en susters verskyn, van wie die meeste tot nou toe nog lewe, maar sommige het ontslaap;
aLetterlik: die meeste bly tot nou toe.
ἔπειτα ὤφθη ἐπάνω πεντακοσίοις ἀδελφοῖς ἐφάπαξ, ἐξ ὧν οἱ ⸀πλείονες μένουσιν ἕως ἄρτι, τινὲς ⸀δὲ ἐκοιμήθησαν·After that, He appeared to more than five hundred brothers at once, most of whom are still living, though some have fallen asleep.
7Daarna het Hy aan Jakobus verskyn, daarna aan al die apostels;ἔπειτα ὤφθη Ἰακώβῳ, εἶτα τοῖς ἀποστόλοις πᾶσιν·Then He appeared to James, then to all the apostles. 8en laaste van almal het Hy soos aan 'n misgeboorte ook aan my verskyn.ἔσχατον δὲ πάντων ὡσπερεὶ τῷ ἐκτρώματι ὤφθη κἀμοί.And last of all He appeared to me also, as to one of untimely birth. 9Want ek is die geringste van die apostels, wat nie waardig is om 'n apostel genoem te word nie, omdat ek die gemeente van God vervolg het;ἐγὼ γάρ εἰμι ὁ ἐλάχιστος τῶν ἀποστόλων, ὃς οὐκ εἰμὶ ἱκανὸς καλεῖσθαι ἀπόστολος, διότι ἐδίωξα τὴν ἐκκλησίαν τοῦ θεοῦ·For I am the least of the apostles and am unworthy to be called an apostle, because I persecuted the church of God. 10Maar deur die genade van God is ek wat ek is, en Sy genade aan my was nie tevergeefs nie; maar ek het meer as hulle almal gearbei, nie ek egter nie, maar die genade van God wat met my is.χάριτι δὲ θεοῦ εἰμι ὅ εἰμι, καὶ ἡ χάρις αὐτοῦ ἡ εἰς ἐμὲ οὐ κενὴ ἐγενήθη, ἀλλὰ περισσότερον αὐτῶν πάντων ἐκοπίασα, οὐκ ἐγὼ δὲ ἀλλὰ ἡ χάρις τοῦ θεοῦ ⸀ἡ σὺν ἐμοί.But by the grace of God I am what I am, and His grace to me was not in vain. No, I worked harder than all of them—yet not I, but the grace of God that was with me. 11Of dit dan ek is of hulle, so verkondig ons, en so het julle geglo.εἴτε οὖν ἐγὼ εἴτε ἐκεῖνοι, οὕτως κηρύσσομεν καὶ οὕτως ἐπιστεύσατε.Whether, then, it was I or they, this is what we preach, and this is what you believed.
12Maar as Christus verkondig word dat Hy uit die dooies opgewek is, hoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding van dooies is nie?Εἰ δὲ Χριστὸς κηρύσσεται ὅτι ἐκ νεκρῶν ἐγήγερται, πῶς λέγουσιν ⸂ἐν ὑμῖν τινες⸃ ὅτι ἀνάστασις νεκρῶν οὐκ ἔστιν;But if it is preached that Christ has been raised from the dead, how can some of you say that there is no resurrection of the dead? 13Maar as daar geen opstanding van dooies is nie, is Christus ook nie opgewek nie;εἰ δὲ ἀνάστασις νεκρῶν οὐκ ἔστιν, οὐδὲ Χριστὸς ἐγήγερται·If there is no resurrection of the dead, then not even Christ has been raised. 14en as Christus nie opgewek is nie, dan is ons verkondiging leeg, en leeg is ook julle geloof,εἰ δὲ Χριστὸς οὐκ ἐγήγερται, κενὸν ⸀ἄρα τὸ κήρυγμα ἡμῶν, ⸀κενὴ καὶ ἡ πίστις ⸀ὑμῶν,And if Christ has not been raised, our preaching is worthless, and so is your faith. 15en ons word ook bevind as valse getuies van God, omdat ons teen God getuig het dat Hy Christus opgewek het, wat Hy nie opgewek het nie, as die dooies dan werklik nie opgewek word nie.
aOf: aangaande God getuig het.
εὑρισκόμεθα δὲ καὶ ψευδομάρτυρες τοῦ θεοῦ, ὅτι ἐμαρτυρήσαμεν κατὰ τοῦ θεοῦ ὅτι ἤγειρεν τὸν Χριστόν, ὃν οὐκ ἤγειρεν εἴπερ ἄρα νεκροὶ οὐκ ἐγείρονται.In that case, we are also exposed as false witnesses about God. For we have testified about God that He raised Christ from the dead, but He did not raise Him if in fact the dead are not raised.
16Want as dooies nie opgewek word nie, is Christus ook nie opgewek nie;εἰ γὰρ νεκροὶ οὐκ ἐγείρονται, οὐδὲ Χριστὸς ἐγήγερται·For if the dead are not raised, then not even Christ has been raised. 17en as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof nutteloos; julle is nog in julle sondes.εἰ δὲ Χριστὸς οὐκ ἐγήγερται, ματαία ἡ πίστις ⸀ὑμῶν, ἔτι ἐστὲ ἐν ταῖς ἁμαρτίαις ὑμῶν.And if Christ has not been raised, your faith is futile; you are still in your sins. 18Dan het ook dié wat in Christus ontslaap het, verlore gegaan.ἄρα καὶ οἱ κοιμηθέντες ἐν Χριστῷ ἀπώλοντο.Then those also who have fallen asleep in Christ have perished. 19As ons alleen in hierdie lewe op Christus gehoop het, is ons meer te bejammer as alle mense.εἰ ἐν τῇ ζωῇ ταύτῃ ⸂ἐν Χριστῷ ἠλπικότες ἐσμὲν⸃ μόνον, ἐλεεινότεροι πάντων ἀνθρώπων ἐσμέν.If our hope in Christ is for this life alone, we are to be pitied more than all men.
20Maar nou is Christus opgewek uit die dooies, as eersteling van dié wat ontslaap het.Νυνὶ δὲ Χριστὸς ἐγήγερται ἐκ νεκρῶν, ἀπαρχὴ τῶν ⸀κεκοιμημένων.But Christ has indeed been raised from the dead, the firstfruits of those who have fallen asleep. 21Want aangesien die dood deur 'n mens is, is die opstanding van die dooies ook deur 'n mens.ἐπειδὴ γὰρ διʼ ἀνθρώπου ⸀θάνατος, καὶ διʼ ἀνθρώπου ἀνάστασις νεκρῶν·For since death came through a man, the resurrection of the dead comes also through a man. 22Want soos almal in Adam sterf, so sal almal ook in Christus lewend gemaak word.ὥσπερ γὰρ ἐν τῷ Ἀδὰμ πάντες ἀποθνῄσκουσιν, οὕτως καὶ ἐν τῷ Χριστῷ πάντες ζῳοποιηθήσονται.For as in Adam all die, so in Christ all will be made alive. 23Maar elkeen in sy eie orde: Christus die eersteling, daarna dié wat aan Christus behoort, by Sy koms;ἕκαστος δὲ ἐν τῷ ἰδίῳ τάγματι· ἀπαρχὴ Χριστός, ἔπειτα οἱ τοῦ Χριστοῦ ἐν τῇ παρουσίᾳ αὐτοῦ·But each in his own turn: Christ the firstfruits; then at His coming, those who belong to Him. 24daarna die einde, wanneer Hy die koninkryk aan God en Vader oorgee, wanneer Hy elke heerskappy en elke gesag en mag tot niet maak.εἶτα τὸ τέλος, ὅταν ⸀παραδιδῷ τὴν βασιλείαν τῷ θεῷ καὶ πατρί, ὅταν καταργήσῃ πᾶσαν ἀρχὴν καὶ πᾶσαν ἐξουσίαν καὶ δύναμιν,Then the end will come, when He hands over the kingdom to God the Father after He has destroyed all dominion, authority, and power. 25Want Hy moet as koning heers totdat Hy al die vyande onder Sy voete gestel het.δεῖ γὰρ αὐτὸν βασιλεύειν ἄχρι ⸀οὗ θῇ πάντας τοὺς ἐχθροὺς ὑπὸ τοὺς πόδας αὐτοῦ.For He must reign until He has put all His enemies under His feet. 26As laaste vyand word die dood tot niet gemaak,ἔσχατος ἐχθρὸς καταργεῖται ὁ θάνατος,The last enemy to be destroyed is death. 27want alles het Hy onder Sy voete onderwerp. Maar wanneer Hy sê dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het.
aAanhaling uit Psalm 8:7.
πάντα γὰρ ὑπέταξεν ὑπὸ τοὺς πόδας αὐτοῦ. ὅταν δὲ εἴπῃ ὅτι πάντα ὑποτέτακται, δῆλον ὅτι ἐκτὸς τοῦ ὑποτάξαντος αὐτῷ τὰ πάντα.For “God has put everything under His feet.” Now when it says that everything has been put under Him, this clearly does not include the One who put everything under Him.
28Maar wanneer alles aan Hom onderwerp is, dan sal die Seun self onderwerp word aan Hom wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God alles in almal kan wees.ὅταν δὲ ὑποταγῇ αὐτῷ τὰ πάντα, ⸀τότε αὐτὸς ὁ υἱὸς ὑποταγήσεται τῷ ὑποτάξαντι αὐτῷ τὰ πάντα, ἵνα ᾖ ὁ θεὸς ⸀πάντα ἐν πᾶσιν.And when all things have been subjected to Him, then the Son Himself will be made subject to Him who put all things under Him, so that God may be all in all.
29Anders, wat sal hulle doen wat vir die dooies gedoop word? As dooies glad nie opgewek word nie, waarom word hulle dan ook vir hulle gedoop?Ἐπεὶ τί ποιήσουσιν οἱ βαπτιζόμενοι ὑπὲρ τῶν νεκρῶν; εἰ ὅλως νεκροὶ οὐκ ἐγείρονται, τί καὶ βαπτίζονται ὑπὲρ ⸀αὐτῶν;If these things are not so, what will those do who are baptized for the dead? If the dead are not raised at all, why are people baptized for them? 30Waarom is ons ook elke uur in gevaar?τί καὶ ἡμεῖς κινδυνεύομεν πᾶσαν ὥραν;And why do we endanger ourselves every hour? 31Elke dag sterf ek, ja, by julle roem wat ek in Christus Jesus, ons Here, het.
aSommige manuskripte lees: by julle roem, broers en susters, wat ek in Christus Jesus, ons Here, het.
bOf: by my roem op julle, wat ek in Christus Jesus, ons Here, het.
καθʼ ἡμέραν ἀποθνῄσκω, νὴ τὴν ὑμετέραν ⸀καύχησιν, ἣν ἔχω ἐν Χριστῷ Ἰησοῦ τῷ κυρίῳ ἡμῶν.I face death every day, brothers, as surely as I boast about you in Christ Jesus our Lord.
32As ek op menslike wyse in Efese teen wilde diere geveg het, wat baat dit my? As dooies nie opgewek word nie: “Laat ons eet en drink, want môre sterf ons.”
aLetterlik: volgens 'n mens.
bAanhaling uit Jesaja 22:13.
εἰ κατὰ ἄνθρωπον ἐθηριομάχησα ἐν Ἐφέσῳ, τί μοι τὸ ὄφελος; εἰ νεκροὶ οὐκ ἐγείρονται, Φάγωμεν καὶ πίωμεν, αὔριον γὰρ ἀποθνῄσκομεν.If I fought wild beasts in Ephesus for human motives, what did I gain? If the dead are not raised, “Let us eat and drink, for tomorrow we die.”
33Moenie mislei word nie: slegte geselskap bederf goeie sedes.μὴ πλανᾶσθε· φθείρουσιν ἤθη χρηστὰ ὁμιλίαι κακαί.Do not be deceived: “Bad company corrupts good character.” 34Word nugter, soos dit reg is, en moenie sondig nie, want sommige het geen kennis van God nie. Tot julle beskaming sê ek dit.ἐκνήψατε δικαίως καὶ μὴ ἁμαρτάνετε, ἀγνωσίαν γὰρ θεοῦ τινες ἔχουσιν· πρὸς ἐντροπὴν ὑμῖν ⸀λαλῶ.Sober up as you ought, and stop sinning; for some of you are ignorant of God. I say this to your shame.
35Maar iemand sal sê: “Hoe word die dooies opgewek, en met watter soort liggaam kom hulle?”Ἀλλὰ ἐρεῖ τις· Πῶς ἐγείρονται οἱ νεκροί, ποίῳ δὲ σώματι ἔρχονται;But someone will ask, “How are the dead raised? With what kind of body will they come?” 36Dwaas, wat jy saai, word nie lewend gemaak tensy dit sterf nie;⸀ἄφρων, σὺ ὃ σπείρεις, οὐ ζῳοποιεῖται ἐὰν μὴ ἀποθάνῃ·You fool! What you sow does not come to life unless it dies. 37en wat jy saai — jy saai nie die liggaam wat sal wees nie, maar 'n kaal korrel, miskien van koring of van een van die ander;καὶ ὃ σπείρεις, οὐ τὸ σῶμα τὸ γενησόμενον σπείρεις ἀλλὰ γυμνὸν κόκκον εἰ τύχοι σίτου ἤ τινος τῶν λοιπῶν·And what you sow is not the body that will be, but just a seed, perhaps of wheat or something else. 38maar God gee aan dit 'n liggaam soos Hy gewil het, en aan elkeen van die sade 'n eie liggaam.ὁ δὲ θεὸς ⸂δίδωσιν αὐτῷ⸃ σῶμα καθὼς ἠθέλησεν, καὶ ἑκάστῳ τῶν σπερμάτων ⸀ἴδιον σῶμα.But God gives it a body as He has designed, and to each kind of seed He gives its own body. 39Nie alle vlees is dieselfde vlees nie, maar een is van mense, 'n ander vlees van vee, 'n ander vlees van voëls, en 'n ander van visse.οὐ πᾶσα σὰρξ ἡ αὐτὴ σάρξ, ἀλλὰ ἄλλη μὲν ἀνθρώπων, ἄλλη δὲ σὰρξ κτηνῶν, ἄλλη δὲ ⸂σὰρξ πτηνῶν⸃, ἄλλη δὲ ⸀ἰχθύων.Not all flesh is the same: Men have one kind of flesh, animals have another, birds another, and fish another. 40En daar is hemelse liggame en aardse liggame; maar anders is die heerlikheid van die hemelse, en anders dié van die aardse.καὶ σώματα ἐπουράνια, καὶ σώματα ἐπίγεια· ἀλλὰ ἑτέρα μὲν ἡ τῶν ἐπουρανίων δόξα, ἑτέρα δὲ ἡ τῶν ἐπιγείων.There are also heavenly bodies and earthly bodies. But the splendor of the heavenly bodies is of one degree, and the splendor of the earthly bodies is of another. 41Een is die heerlikheid van die son, en 'n ander die heerlikheid van die maan, en 'n ander die heerlikheid van die sterre; want die een ster verskil van die ander ster in heerlikheid.ἄλλη δόξα ἡλίου, καὶ ἄλλη δόξα σελήνης, καὶ ἄλλη δόξα ἀστέρων, ἀστὴρ γὰρ ἀστέρος διαφέρει ἐν δόξῃ.The sun has one degree of splendor, the moon another, and the stars another; and star differs from star in splendor.
42So is ook die opstanding van die dooies. Dit word gesaai in verganklikheid, dit word opgewek in onverganklikheid;Οὕτως καὶ ἡ ἀνάστασις τῶν νεκρῶν. σπείρεται ἐν φθορᾷ, ἐγείρεται ἐν ἀφθαρσίᾳ·So will it be with the resurrection of the dead: What is sown is perishable; it is raised imperishable. 43dit word gesaai in oneer, dit word opgewek in heerlikheid; dit word gesaai in swakheid, dit word opgewek in krag;σπείρεται ἐν ἀτιμίᾳ, ἐγείρεται ἐν δόξῃ· σπείρεται ἐν ἀσθενείᾳ, ἐγείρεται ἐν δυνάμει·It is sown in dishonor; it is raised in glory. It is sown in weakness; it is raised in power. 44dit word gesaai as 'n natuurlike liggaam, dit word opgewek as 'n geestelike liggaam. As daar 'n natuurlike liggaam is, is daar ook 'n geestelike.
aOf: 'n liggaam van die siel ... 'n liggaam van die gees.
bSommige manuskripte lees: Daar is 'n natuurlike liggaam, en daar is 'n geestelike liggaam.
σπείρεται σῶμα ψυχικόν, ἐγείρεται σῶμα πνευματικόν. ⸀Εἰ ἔστιν σῶμα ψυχικόν, ⸂ἔστιν καὶ⸃ πνευματικόν.It is sown a natural body; it is raised a spiritual body. If there is a natural body, there is also a spiritual body.
45So is ook geskrywe: “Die eerste mens, Adam, het 'n lewende siel geword”; die laaste Adam 'n lewendmakende gees.
aAanhaling uit Genesis 2:7.
οὕτως καὶ γέγραπται· Ἐγένετο ὁ πρῶτος ἄνθρωπος Ἀδὰμ εἰς ψυχὴν ζῶσαν· ὁ ἔσχατος Ἀδὰμ εἰς πνεῦμα ζῳοποιοῦν.So it is written: “The first man Adam became a living being”; the last Adam a life-giving spirit.
46Maar die geestelike is nie eerste nie, maar die natuurlike; daarna die geestelike.ἀλλʼ οὐ πρῶτον τὸ πνευματικὸν ἀλλὰ τὸ ψυχικόν, ἔπειτα τὸ πνευματικόν.The spiritual, however, was not first, but the natural, and then the spiritual. 47Die eerste mens is uit die aarde, van stof; die tweede mens is uit die hemel.
aSommige manuskripte lees: die tweede mens, die Here, is uit die hemel.
ὁ πρῶτος ἄνθρωπος ἐκ γῆς χοϊκός, ὁ δεύτερος ⸀ἄνθρωπος ἐξ οὐρανοῦ.The first man was of the dust of the earth, the second man from heaven.
48Soos die een van stof, so ook die wat van stof is; en soos die Hemelse, so ook die wat hemels is;οἷος ὁ χοϊκός, τοιοῦτοι καὶ οἱ χοϊκοί, καὶ οἷος ὁ ἐπουράνιος, τοιοῦτοι καὶ οἱ ἐπουράνιοι·As was the earthly man, so also are those who are of the earth; and as is the heavenly man, so also are those who are of heaven. 49en soos ons die beeld van die een van stof gedra het, sal ons ook die beeld van die Hemelse dra.
aSommige manuskripte lees: laat ons ook die beeld van die Hemelse dra.
καὶ καθὼς ἐφορέσαμεν τὴν εἰκόνα τοῦ χοϊκοῦ, ⸀φορέσομεν καὶ τὴν εἰκόνα τοῦ ἐπουρανίου.And just as we have borne the likeness of the earthly man, so also shall we bear the likeness of the heavenly man.
50Maar dit sê ek, broers en susters, dat vlees en bloed nie die koninkryk van God kan beërwe nie, en die verganklikheid beërwe ook nie die onverganklikheid nie.Τοῦτο δέ φημι, ἀδελφοί, ὅτι σὰρξ καὶ αἷμα βασιλείαν θεοῦ κληρονομῆσαι οὐ ⸀δύναται, οὐδὲ ἡ φθορὰ τὴν ἀφθαρσίαν κληρονομεῖ.Now I declare to you, brothers, that flesh and blood cannot inherit the kingdom of God, nor does the perishable inherit the imperishable. 51Kyk, ek sê julle 'n geheimenis: ons sal nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word,ἰδοὺ μυστήριον ὑμῖν λέγω· ⸀πάντες οὐ κοιμηθησόμεθα πάντες δὲ ἀλλαγησόμεθα,Listen, I tell you a mystery: We will not all sleep, but we will all be changed— 52in 'n oomblik, in 'n oogwink, by die laaste trompet; want die trompet sal klink, en die dooies sal onverganklik opgewek word, en ons sal verander word.ἐν ἀτόμῳ, ἐν ῥιπῇ ὀφθαλμοῦ, ἐν τῇ ἐσχάτῃ σάλπιγγι· σαλπίσει γάρ, καὶ οἱ νεκροὶ ἐγερθήσονται ἄφθαρτοι, καὶ ἡμεῖς ἀλλαγησόμεθα.in an instant, in the twinkling of an eye, at the last trumpet. For the trumpet will sound, the dead will be raised imperishable, and we will be changed. 53Want hierdie verganklike moet onverganklikheid aantrek, en hierdie sterflike moet onsterflikheid aantrek.δεῖ γὰρ τὸ φθαρτὸν τοῦτο ἐνδύσασθαι ἀφθαρσίαν καὶ τὸ θνητὸν τοῦτο ἐνδύσασθαι ἀθανασίαν.For the perishable must be clothed with the imperishable, and the mortal with immortality. 54Maar wanneer hierdie verganklike onverganklikheid aangetrek het en hierdie sterflike onsterflikheid aangetrek het, dan sal die woord gebeur wat geskrywe is: “Die dood is verslind in oorwinning.”
aAanhaling uit Jesaja 25:8.
ὅταν δὲ τὸ ⸂φθαρτὸν τοῦτο ἐνδύσηται ἀφθαρσίαν καὶ τὸ⸃ θνητὸν τοῦτο ἐνδύσηται ⸀ἀθανασίαν, τότε γενήσεται ὁ λόγος ὁ γεγραμμένος· Κατεπόθη ὁ θάνατος εἰς νῖκος.When the perishable has been clothed with the imperishable and the mortal with immortality, then the saying that is written will come to pass: “Death has been swallowed up in victory.”
55“Waar is jou oorwinning, o dood? Waar is jou angel, o dood?”
aSommige manuskripte lees: Waar is jou angel, o dood? Waar is jou oorwinning, o doderyk?
bAanhaling uit Hosea 13:14.
ποῦ σου, θάνατε, τὸ ⸂νῖκος; ποῦ σου, θάνατε, τὸ κέντρον⸃;“Where, O Death, is your victory? Where, O Death, is your sting?”
56Maar die angel van die dood is die sonde, en die krag van die sonde is die wet;τὸ δὲ κέντρον τοῦ θανάτου ἡ ἁμαρτία, ἡ δὲ δύναμις τῆς ἁμαρτίας ὁ νόμος·The sting of death is sin, and the power of sin is the law. 57maar aan God dank, wat vir ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus.τῷ δὲ θεῷ χάρις τῷ διδόντι ἡμῖν τὸ νῖκος διὰ τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ.But thanks be to God, who gives us the victory through our Lord Jesus Christ!
58Daarom, my geliefde broers en susters, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.Ὥστε, ἀδελφοί μου ἀγαπητοί, ἑδραῖοι γίνεσθε, ἀμετακίνητοι, περισσεύοντες ἐν τῷ ἔργῳ τοῦ κυρίου πάντοτε, εἰδότες ὅτι ὁ κόπος ὑμῶν οὐκ ἔστιν κενὸς ἐν κυρίῳ.Therefore, my beloved brothers, be steadfast and immovable. Always excel in the work of the Lord, because you know that your labor in the Lord is not in vain.