Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1Die Israeliete het weggetrek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab, oorkant die Jordaan by Jerigo.וַיִּסְע֖וּ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל וַֽיַּחֲנוּ֙ בְּעַֽרְב֣וֹת מוֹאָ֔ב מֵעֵ֖בֶר לְיַרְדֵּ֥ן יְרֵחֽוֹ׃ סThen the Israelites traveled on and camped in the plains of Moab near the Jordan, across from Jericho.
2Balak, die seun van Sippor, het alles gesien wat Israel aan die Amoriete gedoen het.וַיַּ֥רְא בָּלָ֖ק בֶּן־צִפּ֑וֹר אֵ֛ת כָּל־אֲשֶׁר־עָשָׂ֥ה יִשְׂרָאֵ֖ל לָֽאֱמֹרִֽי׃Now Balak son of Zippor saw all that Israel had done to the Amorites,3Moab was baie bang vir die volk, want dit was talryk, en Moab het gegru vir die Israeliete.וַיָּ֨גָר מוֹאָ֜ב מִפְּנֵ֥י הָעָ֛ם מְאֹ֖ד כִּ֣י רַב־ה֑וּא וַיָּ֣קָץ מוֹאָ֔ב מִפְּנֵ֖י בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃and Moab was terrified of the people because they were numerous. Indeed, Moab dreaded the Israelites.4Moab het vir die ouderlinge van Midian gesê: “Nou sal hierdie menigte alles rondom ons oplek soos 'n bees die groenigheid van die veld oplek.” En Balak, die seun van Sippor, was in daardie tyd koning van Moab.וַיֹּ֨אמֶר מוֹאָ֜ב אֶל־זִקְנֵ֣י מִדְיָ֗ן עַתָּ֞ה יְלַחֲכ֤וּ הַקָּהָל֙ אֶת־כָּל־סְבִ֣יבֹתֵ֔ינוּ כִּלְחֹ֣ךְ הַשּׁ֔וֹר אֵ֖ת יֶ֣רֶק הַשָּׂדֶ֑ה וּבָלָ֧ק בֶּן־צִפּ֛וֹר מֶ֥לֶךְ לְמוֹאָ֖ב בָּעֵ֥ת הַהִֽוא׃So the Moabites said to the elders of Midian, “This horde will devour everything around us, as an ox licks up the grass of the field.” Since Balak son of Zippor was king of Moab at that time,5Hy het boodskappers gestuur na Bileam, die seun van Beor, na Petor wat aan die rivier is, in die land van die kinders van sy volk, om hom te roep en te sê: “Kyk, 'n volk het uit Egipte getrek; kyk, dit bedek die oppervlak van die land, en dit sit teenoor my.aLetterlik: die oog van die land.וַיִּשְׁלַ֨ח מַלְאָכִ֜ים אֶל־בִּלְעָ֣ם בֶּן־בְּע֗וֹר פְּ֠תוֹרָה אֲשֶׁ֧ר עַל־הַנָּהָ֛ר אֶ֥רֶץ בְּנֵי־עַמּ֖וֹ לִקְרֹא־ל֑וֹ לֵאמֹ֗ר הִ֠נֵּה עַ֣ם יָצָ֤א מִמִּצְרַ֨יִם֙ הִנֵּ֤ה כִסָּה֙ אֶת־עֵ֣ין הָאָ֔רֶץ וְה֥וּא יֹשֵׁ֖ב מִמֻּלִֽי׃he sent messengers to summon Balaam son of Beor at Pethor, which is by the Euphrates in the land of his people. “Behold, a people has come out of Egypt,” said Balak. “They cover the face of the land and have settled next to me.6Kom dan nou asseblief, vervloek vir my hierdie volk, want dit is magtiger as ek; miskien kan ek dit verslaan en dit uit die land verdryf. Want ek weet: wie jy seën, is geseën, en wie jy vervloek, is vervloek.”וְעַתָּה֩ לְכָה־נָּ֨א אָֽרָה־לִּ֜י אֶת־הָעָ֣ם הַזֶּ֗ה כִּֽי־עָצ֥וּם הוּא֙ מִמֶּ֔נִּי אוּלַ֤י אוּכַל֙ נַכֶּה־בּ֔וֹ וַאֲגָרְשֶׁ֖נּוּ מִן־הָאָ֑רֶץ כִּ֣י יָדַ֗עְתִּי אֵ֤ת אֲשֶׁר־תְּבָרֵךְ֙ מְבֹרָ֔ךְ וַאֲשֶׁ֥ר תָּאֹ֖ר יוּאָֽר׃So please come now and put a curse on this people, because they are too mighty for me. Perhaps I may be able to defeat them and drive them out of the land; for I know that those you bless are blessed, and those you curse are cursed.”7Die ouderlinge van Moab en die ouderlinge van Midian het gegaan met waarsêerloon in hulle hand; hulle het by Bileam gekom en Balak se woorde aan hom gesê.aOf: met middele van waarsêery in hulle hand.וַיֵּ֨לְכ֜וּ זִקְנֵ֤י מוֹאָב֙ וְזִקְנֵ֣י מִדְיָ֔ן וּקְסָמִ֖ים בְּיָדָ֑ם וַיָּבֹ֨אוּ֙ אֶל־בִּלְעָ֔ם וַיְדַבְּר֥וּ אֵלָ֖יו דִּבְרֵ֥י בָלָֽק׃The elders of Moab and Midian departed with the fees for divination in hand. They came to Balaam and relayed to him the words of Balak.8Hy het vir hulle gesê: “Bly hier vannag oor, dan sal ek julle ’n woord terugbring, soos die HERE met my spreek.” En die owerstes van Moab het by Bileam gebly.וַיֹּ֣אמֶר אֲלֵיהֶ֗ם לִ֤ינוּ פֹה֙ הַלַּ֔יְלָה וַהֲשִׁבֹתִ֤י אֶתְכֶם֙ דָּבָ֔ר כַּאֲשֶׁ֛ר יְדַבֵּ֥ר יְהוָ֖ה אֵלָ֑י וַיֵּשְׁב֥וּ שָׂרֵֽי־מוֹאָ֖ב עִם־בִּלְעָֽם׃“Spend the night here,” Balaam replied, “and I will give you the answer that the LORD speaks to me.” So the princes of Moab stayed with Balaam.9God het na Bileam gekom en gesê: “Wie is hierdie manne by jou?”וַיָּבֹ֥א אֱלֹהִ֖ים אֶל־בִּלְעָ֑ם וַיֹּ֕אמֶר מִ֛י הָאֲנָשִׁ֥ים הָאֵ֖לֶּה עִמָּֽךְ׃Then God came to Balaam and asked, “Who are these men with you?”10Bileam het vir God gesê: “Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab, het na my gestuur:וַיֹּ֥אמֶר בִּלְעָ֖ם אֶל־הָאֱלֹהִ֑ים בָּלָ֧ק בֶּן־צִפֹּ֛ר מֶ֥לֶךְ מוֹאָ֖ב שָׁלַ֥ח אֵלָֽי׃And Balaam said to God, “Balak son of Zippor, king of Moab, sent me this message:11‘Kyk, die volk wat uit Egipte getrek het, bedek die oppervlak van die land. Kom nou, vervloek dit vir my; miskien kan ek daarteen veg en dit verdryf.’”הִנֵּ֤ה הָעָם֙ הַיֹּצֵ֣א מִמִּצְרַ֔יִם וַיְכַ֖ס אֶת־עֵ֣ין הָאָ֑רֶץ עַתָּ֗ה לְכָ֤ה קָֽבָה־לִּי֙ אֹת֔וֹ אוּלַ֥י אוּכַ֛ל לְהִלָּ֥חֶם בּ֖וֹ וְגֵרַשְׁתִּֽיו׃‘Behold, a people has come out of Egypt, and they cover the face of the land. Now come and put a curse on them for me. Perhaps I may be able to fight against them and drive them away.’”12God het vir Bileam gesê: “Jy mag nie saam met hulle gaan nie. Jy mag die volk nie vervloek nie, want dit is geseënd.”וַיֹּ֤אמֶר אֱלֹהִים֙ אֶל־בִּלְעָ֔ם לֹ֥א תֵלֵ֖ךְ עִמָּהֶ֑ם לֹ֤א תָאֹר֙ אֶת־הָעָ֔ם כִּ֥י בָר֖וּךְ הֽוּא׃But God said to Balaam, “Do not go with them. You are not to curse this people, for they are blessed.”
13Bileam het die môre opgestaan en vir die owerstes van Balak gesê: “Gaan na julle land, want die HERE weier om my toe te laat om saam met julle te gaan.”וַיָּ֤קָם בִּלְעָם֙ בַּבֹּ֔קֶר וַיֹּ֨אמֶר֙ אֶל־שָׂרֵ֣י בָלָ֔ק לְכ֖וּ אֶֽל־אַרְצְכֶ֑ם כִּ֚י מֵאֵ֣ן יְהוָ֔ה לְתִתִּ֖י לַהֲלֹ֥ךְ עִמָּכֶֽם׃So Balaam got up the next morning and said to Balak’s princes, “Go back to your homeland, because the LORD has refused to let me go with you.”14Die owerstes van Moab het opgestaan en by Balak gekom en gesê: “Bileam weier om saam met ons te gaan.”וַיָּק֨וּמוּ֙ שָׂרֵ֣י מוֹאָ֔ב וַיָּבֹ֖אוּ אֶל־בָּלָ֑ק וַיֹּ֣אמְר֔וּ מֵאֵ֥ן בִּלְעָ֖ם הֲלֹ֥ךְ עִמָּֽנוּ׃And the princes of Moab arose, returned to Balak, and said, “Balaam refused to come with us.”
15Balak het weer owerstes gestuur, meer en aansienliker as hierdie.וַיֹּ֥סֶף ע֖וֹד בָּלָ֑ק שְׁלֹ֣חַ שָׂרִ֔ים רַבִּ֥ים וְנִכְבָּדִ֖ים מֵאֵֽלֶּה׃Then Balak sent other princes, more numerous and more distinguished than the first messengers.16Hulle het by Bileam gekom en vir hom gesê: “So sê Balak, die seun van Sippor: ‘Moet jou asseblief nie laat weerhou om na my te kom nie,וַיָּבֹ֖אוּ אֶל־בִּלְעָ֑ם וַיֹּ֣אמְרוּ ל֗וֹ כֹּ֤ה אָמַר֙ בָּלָ֣ק בֶּן־צִפּ֔וֹר אַל־נָ֥א תִמָּנַ֖ע מֵהֲלֹ֥ךְ אֵלָֽי׃They came to Balaam and said, “This is what Balak son of Zippor says: ‘Please let nothing hinder you from coming to me,17want ek sal jou sekerlik baie vereer, en alles wat jy vir my sê, sal ek doen. Kom dan asseblief, vervloek vir my hierdie volk.’”aLetterlik: vereer sal ek jou baie vereer.כִּֽי־כַבֵּ֤ד אֲכַבֶּדְךָ֙ מְאֹ֔ד וְכֹ֛ל אֲשֶׁר־תֹּאמַ֥ר אֵלַ֖י אֶֽעֱשֶׂ֑ה וּלְכָה־נָּא֙ קָֽבָה־לִּ֔י אֵ֖ת הָעָ֥ם הַזֶּֽה׃for I will honor you richly and do whatever you say. So please come and put a curse on this people for me!’”18Bileam het geantwoord en vir die dienaars van Balak gesê: “Al sou Balak my sy huis vol silwer en goud gee, ek kan nie die bevel van die HERE my God oortree om iets kleins of groots te doen nie.aLetterlik: die mond van die HERE.וַיַּ֣עַן בִּלְעָ֗ם וַיֹּ֨אמֶר֙ אֶל־עַבְדֵ֣י בָלָ֔ק אִם־יִתֶּן־לִ֥י בָלָ֛ק מְלֹ֥א בֵית֖וֹ כֶּ֣סֶף וְזָהָ֑ב לֹ֣א אוּכַ֗ל לַעֲבֹר֙ אֶת־פִּי֙ יְהוָ֣ה אֱלֹהָ֔י לַעֲשׂ֥וֹת קְטַנָּ֖ה א֥וֹ גְדוֹלָֽה׃But Balaam replied to the servants of Balak, “If Balak were to give me his house full of silver and gold, I could not do anything small or great to go beyond the command of the LORD my God.19Bly dan nou asseblief ook julle vannag hier, dat ek kan weet wat die HERE verder met my sal praat.”וְעַתָּ֗ה שְׁב֨וּ נָ֥א בָזֶ֛ה גַּם־אַתֶּ֖ם הַלָּ֑יְלָה וְאֵ֣דְעָ֔ה מַה־יֹּסֵ֥ף יְהוָ֖ה דַּבֵּ֥ר עִמִּֽי׃So now, please stay here overnight as the others did, that I may find out what else the LORD has to tell me.”20God het in die nag na Bileam gekom en vir hom gesê: “As die manne gekom het om jou te roep, staan op, gaan saam met hulle; maar net die woord wat Ek met jou sal spreek, dit moet jy doen.”וַיָּבֹ֨א אֱלֹהִ֥ים׀ אֶל־בִּלְעָם֮ לַיְלָה֒ וַיֹּ֣אמֶר ל֗וֹ אִם־לִקְרֹ֤א לְךָ֙ בָּ֣אוּ הָאֲנָשִׁ֔ים ק֖וּם לֵ֣ךְ אִתָּ֑ם וְאַ֗ךְ אֶת־הַדָּבָ֛ר אֲשֶׁר־אֲדַבֵּ֥ר אֵלֶ֖יךָ אֹת֥וֹ תַעֲשֶֽׂה׃That night God came to Balaam and said, “Since these men have come to summon you, get up and go with them, but you must only do what I tell you.”
21Bileam het die môre opgestaan en sy eselin opgesaal en saam met die owerstes van Moab gegaan.וַיָּ֤קָם בִּלְעָם֙ בַּבֹּ֔קֶר וַֽיַּחֲבֹ֖שׁ אֶת־אֲתֹנ֑וֹ וַיֵּ֖לֶךְ עִם־שָׂרֵ֥י מוֹאָֽב׃So in the morning Balaam got up, saddled his donkey, and went with the princes of Moab.
22Maar die toorn van God het ontvlam omdat hy gegaan het, en die Engel van die HERE het hom in die pad gestel as teëstander vir hom. Hy het op sy eselin gery, en sy twee dienaars was by hom.וַיִּֽחַר־אַ֣ף אֱלֹהִים֮ כִּֽי־הוֹלֵ֣ךְ הוּא֒ וַיִּתְיַצֵּ֞ב מַלְאַ֧ךְ יְהוָ֛ה בַּדֶּ֖רֶךְ לְשָׂטָ֣ן ל֑וֹ וְהוּא֙ רֹכֵ֣ב עַל־אֲתֹנ֔וֹ וּשְׁנֵ֥י נְעָרָ֖יו עִמּֽוֹ׃Then God’s anger was kindled because Balaam was going along, and the angel of the LORD stood in the road to oppose him. Balaam was riding his donkey, and his two servants were with him.23Die eselin het die Engel van die HERE in die pad sien staan, met sy swaard getrek in sy hand; en die eselin het van die pad afgedraai en in die veld ingegaan; en Bileam het die eselin geslaan om haar op die pad terug te draai.וַתֵּ֣רֶא הָאָתוֹן֩ אֶת־מַלְאַ֨ךְ יְהוָ֜ה נִצָּ֣ב בַּדֶּ֗רֶךְ וְחַרְבּ֤וֹ שְׁלוּפָה֙ בְּיָד֔וֹ וַתֵּ֤ט הָֽאָתוֹן֙ מִן־הַדֶּ֔רֶךְ וַתֵּ֖לֶךְ בַּשָּׂדֶ֑ה וַיַּ֤ךְ בִּלְעָם֙ אֶת־הָ֣אָת֔וֹן לְהַטֹּתָ֖הּ הַדָּֽרֶךְ׃When the donkey saw the angel of the LORD standing in the road with a drawn sword in his hand, she turned off the path and went into a field. So Balaam beat her to return her to the path.24Toe het die Engel van die HERE gaan staan in die smal pad van die wingerde, met ’n muur aan die een kant en ’n muur aan die ander kant.וַֽיַּעֲמֹד֙ מַלְאַ֣ךְ יְהוָ֔ה בְּמִשְׁע֖וֹל הַכְּרָמִ֑ים גָּדֵ֥ר מִזֶּ֖ה וְגָדֵ֥ר מִזֶּֽה׃Then the angel of the LORD stood in a narrow passage between two vineyards, with walls on either side.25Die eselin het die Engel van die HERE gesien en haar teen die muur gedruk en Bileam se voet teen die muur gedruk; en hy het haar weer geslaan.וַתֵּ֨רֶא הָאָת֜וֹן אֶת־מַלְאַ֣ךְ יְהוָ֗ה וַתִּלָּחֵץ֙ אֶל־הַקִּ֔יר וַתִּלְחַ֛ץ אֶת־רֶ֥גֶל בִּלְעָ֖ם אֶל־הַקִּ֑יר וַיֹּ֖סֶף לְהַכֹּתָֽהּ׃And the donkey saw the angel of the LORD and pressed herself against the wall, crushing Balaam’s foot against it. So he beat her once again.26Die Engel van die HERE het weer verder gegaan en op 'n nou plek gaan staan waar daar geen pad was om regs of links uit te wyk nie.וַיּ֥וֹסֶף מַלְאַךְ־יְהוָ֖ה עֲב֑וֹר וַֽיַּעֲמֹד֙ בְּמָק֣וֹם צָ֔ר אֲשֶׁ֛ר אֵֽין־דֶּ֥רֶךְ לִנְט֖וֹת יָמִ֥ין וּשְׂמֹֽאול׃And the angel of the LORD moved on ahead and stood in a narrow place where there was no room to turn to the right or left.27Die eselin het die Engel van die HERE gesien en onder Bileam gaan lê; en Bileam se toorn het ontvlam, en hy het die eselin met die stok geslaan.וַתֵּ֤רֶא הָֽאָתוֹן֙ אֶת־מַלְאַ֣ךְ יְהוָ֔ה וַתִּרְבַּ֖ץ תַּ֣חַת בִּלְעָ֑ם וַיִּֽחַר־אַ֣ף בִּלְעָ֔ם וַיַּ֥ךְ אֶת־הָאָת֖וֹן בַּמַּקֵּֽל׃When the donkey saw the angel of the LORD, she lay down under Balaam, and he became furious and beat her with his staff.28Toe het die HERE die mond van die eselin oopgemaak, en sy het vir Bileam gesê: “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my nou drie keer geslaan het?”וַיִּפְתַּ֥ח יְהוָ֖ה אֶת־פִּ֣י הָאָת֑וֹן וַתֹּ֤אמֶר לְבִלְעָם֙ מֶה־עָשִׂ֣יתִֽי לְךָ֔ כִּ֣י הִכִּיתַ֔נִי זֶ֖ה שָׁלֹ֥שׁ רְגָלִֽים׃Then the LORD opened the donkey’s mouth, and she said to Balaam, “What have I done to you that you have beaten me these three times?”29Bileam het vir die eselin gesê: “Omdat jy met my gespot het! Was daar maar ’n swaard in my hand, dan sou ek jou nou doodgemaak het.”וַיֹּ֤אמֶר בִּלְעָם֙ לָֽאָת֔וֹן כִּ֥י הִתְעַלַּ֖לְתְּ בִּ֑י ל֤וּ יֶשׁ־חֶ֨רֶב֙ בְּיָדִ֔י כִּ֥י עַתָּ֖ה הֲרַגְתִּֽיךְ׃Balaam answered the donkey, “You have made a fool of me! If I had a sword in my hand, I would kill you right now!”30Die eselin het vir Bileam gesê: “Is ek nie jou eselin waarop jy jou lewe lank tot vandag toe gery het nie? Was dit ooit my gewoonte om so met jou te maak?” En hy het gesê: “Nee.”וַתֹּ֨אמֶר הָאָת֜וֹן אֶל־בִּלְעָ֗ם הֲלוֹא֩ אָנֹכִ֨י אֲתֹֽנְךָ֜ אֲשֶׁר־רָכַ֣בְתָּ עָלַ֗י מֵעֽוֹדְךָ֙ עַד־הַיּ֣וֹם הַזֶּ֔ה הַֽהַסְכֵּ֣ן הִסְכַּ֔נְתִּי לַעֲשׂ֥וֹת לְךָ֖ כֹּ֑ה וַיֹּ֖אמֶר לֹֽא׃But the donkey said to Balaam, “Am I not the donkey you have ridden all your life until today? Have I ever treated you this way before?” “No,” he replied.31Toe het die HERE die oë van Bileam oopgemaak, en hy het die Engel van die HERE in die pad sien staan, met sy swaard getrek in sy hand; en hy het gebuig en hom op sy gesig neergewerp.aLetterlik: op sy neuse.וַיְגַ֣ל יְהוָה֮ אֶת־עֵינֵ֣י בִלְעָם֒ וַיַּ֞רְא אֶת־מַלְאַ֤ךְ יְהוָה֙ נִצָּ֣ב בַּדֶּ֔רֶךְ וְחַרְבּ֥וֹ שְׁלֻפָ֖ה בְּיָד֑וֹ וַיִּקֹּ֥ד וַיִּשְׁתַּ֖חוּ לְאַפָּֽיו׃Then the LORD opened Balaam’s eyes, and he saw the angel of the LORD standing in the road with a drawn sword in his hand. And Balaam bowed low and fell facedown.32Die Engel van die HERE het vir hom gesê: “Waarom het jy jou eselin nou drie keer geslaan? Kyk, ek het uitgegaan as teëstander, want die pad is roekeloos voor my.aHebreeus onduidelik.וַיֹּ֤אמֶר אֵלָיו֙ מַלְאַ֣ךְ יְהוָ֔ה עַל־מָ֗ה הִכִּ֨יתָ֙ אֶת־אֲתֹ֣נְךָ֔ זֶ֖ה שָׁל֣וֹשׁ רְגָלִ֑ים הִנֵּ֤ה אָנֹכִי֙ יָצָ֣אתִי לְשָׂטָ֔ן כִּֽי־יָרַ֥ט הַדֶּ֖רֶךְ לְנֶגְדִּֽי׃The angel of the LORD asked him, “Why have you beaten your donkey these three times? Behold, I have come out to oppose you, because your way is perverse before me.33Die eselin het my gesien en drie keer voor my afgedraai. As sy nie van my af weggedraai het nie, dan sou ek jou nou ook gedood het en haar laat lewe het.”aLetterlik: Miskien het sy van my af weggedraai.וַתִּרְאַ֨נִי֙ הָֽאָת֔וֹן וַתֵּ֣ט לְפָנַ֔י זֶ֖ה שָׁלֹ֣שׁ רְגָלִ֑ים אוּלַי֙ נָטְתָ֣ה מִפָּנַ֔י כִּ֥י עַתָּ֛ה גַּם־אֹתְכָ֥ה הָרַ֖גְתִּי וְאוֹתָ֥הּ הֶחֱיֵֽיתִי׃The donkey saw me and turned away from me these three times. If she had not turned away, then by now I would surely have killed you and let her live.”34Bileam het vir die Engel van die HERE gesê: “Ek het gesondig, want ek het nie geweet dat u in die pad staan om my teë te kom nie. As dit dan nou sleg is in u oë, sal ek terugkeer.”וַיֹּ֨אמֶר בִּלְעָ֜ם אֶל־מַלְאַ֤ךְ יְהוָה֙ חָטָ֔אתִי כִּ֚י לֹ֣א יָדַ֔עְתִּי כִּ֥י אַתָּ֛ה נִצָּ֥ב לִקְרָאתִ֖י בַּדָּ֑רֶךְ וְעַתָּ֛ה אִם־רַ֥ע בְּעֵינֶ֖יךָ אָשׁ֥וּבָה לִּֽי׃“I have sinned,” Balaam said to the angel of the LORD, “for I did not realize that you were standing in the road to confront me. And now, if this is displeasing in your sight, I will go back home.”35Die Engel van die HERE het vir Bileam gesê: “Gaan saam met die manne; maar net die woord wat ek met jou sal spreek, dit moet jy spreek.” En Bileam het saam met die owerstes van Balak gegaan.וַיֹּאמֶר֩ מַלְאַ֨ךְ יְהוָ֜ה אֶל־בִּלְעָ֗ם לֵ֚ךְ עִם־הָ֣אֲנָשִׁ֔ים וְאֶ֗פֶס אֶת־הַדָּבָ֛ר אֲשֶׁר־אֲדַבֵּ֥ר אֵלֶ֖יךָ אֹת֣וֹ תְדַבֵּ֑ר וַיֵּ֥לֶךְ בִּלְעָ֖ם עִם־שָׂרֵ֥י בָלָֽק׃But the angel of the LORD said to Balaam, “Go with the men, but you are to speak only what I tell you.” So Balaam went with the princes of Balak.
36Balak het gehoor dat Bileam gekom het, en hy het uitgegaan om hom te ontmoet by die stad van Moab, wat aan die grens van die Arnon is, wat aan die uiterste einde van die grens is.וַיִּשְׁמַ֥ע בָּלָ֖ק כִּ֣י בָ֣א בִלְעָ֑ם וַיֵּצֵ֨א לִקְרָאת֜וֹ אֶל־עִ֣יר מוֹאָ֗ב אֲשֶׁר֙ עַל־גְּב֣וּל אַרְנֹ֔ן אֲשֶׁ֖ר בִּקְצֵ֥ה הַגְּבֽוּל׃When Balak heard that Balaam was coming, he went out to meet him at the Moabite city on the Arnon border, at the edge of his territory.37Balak het vir Bileam gesê: “Het ek nie dringend na jou gestuur om jou te roep nie? Waarom het jy nie na my gekom nie? Kan ek jou werklik nie vereer nie?”aLetterlik: Het ek nie stuur na jou gestuur nie?וַיֹּ֨אמֶר בָּלָ֜ק אֶל־בִּלְעָ֗ם הֲלֹא֩ שָׁלֹ֨חַ שָׁלַ֤חְתִּי אֵלֶ֨יךָ֙ לִקְרֹא־לָ֔ךְ לָ֥מָּה לֹא־הָלַ֖כְתָּ אֵלָ֑י הַֽאֻמְנָ֔ם לֹ֥א אוּכַ֖ל כַּבְּדֶֽךָ׃And he said to Balaam, “Did I not send you an urgent summons? Why did you not come to me? Am I really not able to reward you richly?”38Bileam het vir Balak gesê: “Kyk, ek het na jou gekom. Kan ek nou enigsins iets spreek? Die woord wat God in my mond lê, dit sal ek spreek.”וַיֹּ֨אמֶר בִּלְעָ֜ם אֶל־בָּלָ֗ק הִֽנֵּה־בָ֨אתִי֙ אֵלֶ֔יךָ עַתָּ֕ה הֲיָכ֥וֹל אוּכַ֖ל דַּבֵּ֣ר מְא֑וּמָה הַדָּבָ֗ר אֲשֶׁ֨ר יָשִׂ֧ים אֱלֹהִ֛ים בְּפִ֖י אֹת֥וֹ אֲדַבֵּֽר׃“See, I have come to you,” Balaam replied, “but can I say just anything? I must speak only the word that God puts in my mouth.”39Bileam het saam met Balak gegaan, en hulle het by Kirjat-Husot gekom.וַיֵּ֥לֶךְ בִּלְעָ֖ם עִם־בָּלָ֑ק וַיָּבֹ֖אוּ קִרְיַ֥ת חֻצֽוֹת׃So Balaam accompanied Balak, and they came to Kiriath-huzoth.40Balak het beeste en kleinvee geslag en aan Bileam en die owerstes wat by hom was, gestuur.aOf: geoffer.וַיִּזְבַּ֥ח בָּלָ֖ק בָּקָ֣ר וָצֹ֑אן וַיְשַׁלַּ֣ח לְבִלְעָ֔ם וְלַשָּׂרִ֖ים אֲשֶׁ֥ר אִתּֽוֹ׃Balak sacrificed cattle and sheep, and he gave portions to Balaam and the princes who were with him.
41Die môre het Balak Bileam geneem en hom na Bamot-Baäl laat opgaan, en van daar af het hy die uiterste deel van die volk gesien.וַיְהִ֣י בַבֹּ֔קֶר וַיִּקַּ֤ח בָּלָק֙ אֶת־בִּלְעָ֔ם וַֽיַּעֲלֵ֖הוּ בָּמ֣וֹת בָּ֑עַל וַיַּ֥רְא מִשָּׁ֖ם קְצֵ֥ה הָעָֽם׃The next morning, Balak took Balaam and brought him up to Bamoth-baal. From there he could see the outskirts of the camp of the people.