2 Konings 25
Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
1En dit het gebeur in die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand, dat Nebukadnesar, die koning van Babel, hy en sy hele leër, teen Jerusalem gekom het; en hy het daarteen laer opgeslaan, en hulle het rondom daarteen 'n beleëringswal gebou.וַיְהִי֩ בִשְׁנַ֨ת הַתְּשִׁיעִ֜ית לְמָלְכ֗וֹ בַּחֹ֣דֶשׁ הָעֲשִׂירִי֮ בֶּעָשׂ֣וֹר לַחֹדֶשׁ֒ בָּ֠א נְבֻכַדְנֶאצַּ֨ר מֶֽלֶךְ־בָּבֶ֜ל ה֧וּא וְכָל־חֵיל֛וֹ עַל־יְרוּשָׁלִַ֖ם וַיִּ֣חַן עָלֶ֑יהָ וַיִּבְנ֥וּ עָלֶ֖יהָ דָּיֵ֥ק סָבִֽיב׃So in the ninth year of Zedekiah’s reign, on the tenth day of the tenth month, Nebuchadnezzar king of Babylon marched against Jerusalem with his entire army. They encamped outside the city and built a siege wall all around it. 2En die stad het onder beleg gekom, tot die elfde jaar van koning Sedekia.וַתָּבֹ֥א הָעִ֖יר בַּמָּצ֑וֹר עַ֚ד עַשְׁתֵּ֣י עֶשְׂרֵ֣ה שָׁנָ֔ה לַמֶּ֖לֶךְ צִדְקִיָּֽהוּ׃And the city was kept under siege until King Zedekiah’s eleventh year. 3Op die negende van die maand het die hongersnood in die stad sterk geword, en daar was geen brood vir die volk van die land nie.בְּתִשְׁעָ֣ה לַחֹ֔דֶשׁ וַיֶּחֱזַ֥ק הָרָעָ֖ב בָּעִ֑יר וְלֹא־הָ֥יָה לֶ֖חֶם לְעַ֥ם הָאָֽרֶץ׃By the ninth day of the fourth month, the famine in the city was so severe that the people of the land had no food. 4En die stad is oopgebreek, en al die krygsmanne het in die nag gevlug deur die poort tussen die twee mure wat by die koning se tuin is, terwyl die Chaldeërs rondom teen die stad was; en hy het die pad van die Araba gegaan.וַתִּבָּקַ֣ע הָעִ֗יר וְכָל־אַנְשֵׁ֨י הַמִּלְחָמָ֤ה׀ הַלַּ֨יְלָה֙ דֶּ֜רֶךְ שַׁ֣עַר׀ בֵּ֣ין הַחֹמֹתַ֗יִם אֲשֶׁר֙ עַל־גַּ֣ן הַמֶּ֔לֶךְ וְכַשְׂדִּ֥ים עַל־הָעִ֖יר סָבִ֑יב וַיֵּ֖לֶךְ דֶּ֥רֶךְ הָעֲרָבָֽה׃Then the city was breached; and though the Chaldeans had surrounded the city, all the men of war fled by night by way of the gate between the two walls near the king’s garden. They headed toward the Arabah, 5En die leër van die Chaldeërs het die koning agternagejaag en hom in die vlaktes van Jerigo ingehaal, en sy hele leër is van hom af verstrooi.וַיִּרְדְּפ֤וּ חֵיל־כַּשְׂדִּים֙ אַחַ֣ר הַמֶּ֔לֶךְ וַיַּשִּׂ֥גוּ אֹת֖וֹ בְּעַרְב֣וֹת יְרֵח֑וֹ וְכָל־חֵיל֔וֹ נָפֹ֖צוּ מֵעָלָֽיו׃but the army of the Chaldeans pursued the king and overtook him in the plains of Jericho, and his whole army deserted him. 6Hulle het die koning gevang en hom opgebring na die koning van Babel, na Ribla; en hulle het oordeel oor hom uitgespreek.וַֽיִּתְפְּשׂוּ֙ אֶת־הַמֶּ֔לֶךְ וַיַּעֲל֥וּ אֹת֛וֹ אֶל־מֶ֥לֶךְ בָּבֶ֖ל רִבְלָ֑תָה וַיְדַבְּר֥וּ אִתּ֖וֹ מִשְׁפָּֽט׃The Chaldeans seized the king and brought him up to the king of Babylon at Riblah, where they pronounced judgment on him. 7En die seuns van Sedekia het hulle voor sy oë geslag, en die oë van Sedekia het hy blind gemaak; en hy het hom met koperboeie gebind en hom na Babel gebring.וְאֶת־בְּנֵי֙ צִדְקִיָּ֔הוּ שָׁחֲט֖וּ לְעֵינָ֑יו וְאֶת־עֵינֵ֤י צִדְקִיָּ֨הוּ֙ עִוֵּ֔ר וַיַּאַסְרֵ֨הוּ֙ בַֽנְחֻשְׁתַּ֔יִם וַיְבִאֵ֖הוּ בָּבֶֽל׃ סAnd they slaughtered the sons of Zedekiah before his eyes. Then they put out his eyes, bound him with bronze shackles, and took him to Babylon.
a
Letterlik: Met hom oordeel gespreek.8En in die vyfde maand, op die sewende van die maand – dit was die negentiende jaar van koning Nebukadnesar, die koning van Babel – het Nebusaradan, die hoof van die lyfwag, 'n dienaar van die koning van Babel, na Jerusalem gekom.וּבַחֹ֤דֶשׁ הַֽחֲמִישִׁי֙ בְּשִׁבְעָ֣ה לַחֹ֔דֶשׁ הִ֗יא שְׁנַת֙ תְּשַֽׁע־עֶשְׂרֵ֣ה שָׁנָ֔ה לַמֶּ֖לֶךְ נְבֻכַדְנֶאצַּ֣ר מֶֽלֶךְ־בָּבֶ֑ל בָּ֞א נְבוּזַרְאֲדָ֧ן רַב־טַבָּחִ֛ים עֶ֥בֶד מֶֽלֶךְ־בָּבֶ֖ל יְרוּשָׁלִָֽם׃On the seventh day of the fifth month, in the nineteenth year of Nebuchadnezzar’s reign over Babylon, Nebuzaradan captain of the guard, a servant of the king of Babylon, entered Jerusalem. 9En hy het die huis van die HERE en die huis van die koning en al die huise van Jerusalem verbrand; elke groot huis het hy met vuur verbrand.וַיִּשְׂרֹ֥ף אֶת־בֵּית־יְהוָ֖ה וְאֶת־בֵּ֣ית הַמֶּ֑לֶךְ וְאֵ֨ת כָּל־בָּתֵּ֧י יְרוּשָׁלִַ֛ם וְאֶת־כָּל־בֵּ֥ית גָּד֖וֹל שָׂרַ֥ף בָּאֵֽשׁ׃He burned down the house of the LORD, the royal palace, and all the houses of Jerusalem—every significant building. 10En die mure van Jerusalem rondom het die hele leër van die Chaldeërs wat by die hoof van die lyfwag was, afgebreek.וְאֶת־חוֹמֹ֥ת יְרוּשָׁלִַ֖ם סָבִ֑יב נָֽתְצוּ֙ כָּל־חֵ֣יל כַּשְׂדִּ֔ים אֲשֶׁ֖ר רַב־טַבָּחִֽים׃And the whole army of the Chaldeans under the captain of the guard broke down the walls around Jerusalem. 11En die res van die volk wat in die stad oorgebly het, en die oorlopers wat na die koning van Babel oorgeloop het, en die res van die menigte het Nebusaradan, die hoof van die lyfwag, in ballingskap weggevoer.וְאֵת֩ יֶ֨תֶר הָעָ֜ם הַנִּשְׁאָרִ֣ים בָּעִ֗יר וְאֶת־הַנֹּֽפְלִים֙ אֲשֶׁ֤ר נָפְלוּ֙ עַל־הַמֶּ֣לֶךְ בָּבֶ֔ל וְאֵ֖ת יֶ֣תֶר הֶהָמ֑וֹן הֶגְלָ֕ה נְבוּזַרְאֲדָ֖ן רַב־טַבָּחִֽים׃Then Nebuzaradan captain of the guard carried into exile the people who remained in the city, along with the deserters who had defected to the king of Babylon and the rest of the population. 12Maar van die armes van die land het die hoof van die lyfwag laat oorbly as wynboere en as landbouers.וּמִדַּלַּ֣ת הָאָ֔רֶץ הִשְׁאִ֖יר רַב־טַבָּחִ֑ים לְכֹֽרְמִ֖ים וּלְיֹגְבִֽים׃But the captain of the guard left behind some of the poorest of the land to tend the vineyards and fields. 13En die koperpilare wat in die huis van die HERE was, en die onderstelle en die kopersee wat in die huis van die HERE was, het die Chaldeërs stukkend gebreek, en hulle het die koper daarvan na Babel weggedra.וְאֶת־עַמּוּדֵ֨י הַנְּחֹ֜שֶׁת אֲשֶׁ֣ר בֵּית־יְהוָ֗ה וְֽאֶת־הַמְּכֹנ֞וֹת וְאֶת־יָ֧ם הַנְּחֹ֛שֶׁת אֲשֶׁ֥ר בְּבֵית־יְהוָ֖ה שִׁבְּר֣וּ כַשְׂדִּ֑ים וַיִּשְׂא֥וּ אֶת־נְחֻשְׁתָּ֖ם בָּבֶֽלָה׃Moreover, the Chaldeans broke up the bronze pillars and stands and the bronze Sea in the house of the LORD, and they carried the bronze to Babylon. 14En die potte en die skoppe en die snuiters en die bakke en al die kopervoorwerpe waarmee hulle gedien het, het hulle geneem.וְאֶת־הַסִּירֹ֨ת וְאֶת־הַיָּעִ֜ים וְאֶת־הַֽמְזַמְּר֣וֹת וְאֶת־הַכַּפּ֗וֹת וְאֵ֨ת כָּל־כְּלֵ֧י הַנְּחֹ֛שֶׁת אֲשֶׁ֥ר יְשָֽׁרְתוּ־בָ֖ם לָקָֽחוּ׃They also took away the pots, shovels, wick trimmers, dishes, and all the articles of bronze used in the temple service. 15En die vuurpanne en die sprengbakke, wat goud was, goud, en wat silwer was, silwer, het die hoof van die slagters geneem.וְאֶת־הַמַּחְתּוֹת֙ וְאֶת־הַמִּזְרָק֗וֹת אֲשֶׁ֤ר זָהָב֙ זָהָ֔ב וַאֲשֶׁר־כֶּ֖סֶף כָּ֑סֶף לָקַ֖ח רַב־טַבָּחִֽים׃The captain of the guard also took away the censers and sprinkling bowls—anything made of pure gold or fine silver. 16Die twee pilare, die een see, en die onderstelle wat Salomo vir die huis van die HERE gemaak het: daar was geen gewig vir die koper van al hierdie voorwerpe nie.הָעַמּוּדִ֣ים׀ שְׁנַ֗יִם הַיָּ֤ם הָֽאֶחָד֙ וְהַמְּכֹנ֔וֹת אֲשֶׁר־עָשָׂ֥ה שְׁלֹמֹ֖ה לְבֵ֣ית יְהוָ֑ה לֹא־הָיָ֣ה מִשְׁקָ֔ל לִנְחֹ֖שֶׁת כָּל־הַכֵּלִ֥ים הָאֵֽלֶּה׃As for the two pillars, the Sea, and the movable stands that Solomon had made for the house of the LORD, the weight of the bronze from all these articles was beyond measure. 17Agtien el was die hoogte van die een pilaar, en daarop 'n kapiteel van koper; en die hoogte van die kapiteel was drie el, en rondom op die kapiteel 'n vlegwerk en granaatappels, alles van koper; en net so was die tweede pilaar met die vlegwerk.שְׁמֹנֶה֩ עֶשְׂרֵ֨ה אַמָּ֜ה קוֹמַ֣ת׀ הָעַמּ֣וּד הָאֶחָ֗ד וְכֹתֶ֨רֶת עָלָ֥יו׀ נְחֹשֶׁת֮ וְקוֹמַ֣ת הַכֹּתֶרֶת֮ שָׁלֹ֣שׁ וּשְׂבָכָ֨ה וְרִמֹּנִ֧ים עַֽל־הַכֹּתֶ֛רֶת סָבִ֖יב הַכֹּ֣ל נְחֹ֑שֶׁת וְכָאֵ֛לֶּה לַֽעַמּ֥וּד הַשֵּׁנִ֖י עַל־הַשְּׂבָכָֽה׃Each pillar was eighteen cubits tall. The bronze capital atop one pillar was three cubits high, with a network of bronze pomegranates all around. The second pillar, with its network, was similar. 18Die hoof van die slagters het Seraja, die hoofpriester, geneem, en Sefanja, die tweede priester, en die drie bewaarders van die drumpel.וַיִּקַּ֣ח רַב־טַבָּחִ֗ים אֶת־שְׂרָיָה֙ כֹּהֵ֣ן הָרֹ֔אשׁ וְאֶת־צְפַנְיָ֖הוּ כֹּהֵ֣ן מִשְׁנֶ֑ה וְאֶת־שְׁלֹ֖שֶׁת שֹׁמְרֵ֥י הַסַּֽף׃The captain of the guard also took away Seraiah the chief priest, Zephaniah the priest of second rank, and the three doorkeepers. 19En uit die stad het hy 'n hofdienaar geneem wat aangestel was oor die krygsmanne, en vyf manne van die wat die aangesig van die koning sien, wat in die stad gevind is, en die skrywer, die owerste van die leër, wat die volk van die land opgeroep het, en 60 man van die volk van die land wat in die stad gevind is.וּמִן־הָעִ֡יר לָקַח֩ סָרִ֨יס אֶחָ֜ד אֲֽשֶׁר־ה֥וּא פָקִ֣יד׀ עַל־אַנְשֵׁ֣י הַמִּלְחָמָ֗ה וַחֲמִשָּׁ֨ה אֲנָשִׁ֜ים מֵרֹאֵ֤י פְנֵֽי־הַמֶּ֨לֶךְ֙ אֲשֶׁ֣ר נִמְצְא֣וּ בָעִ֔יר וְאֵ֗ת הַסֹּפֵר֙ שַׂ֣ר הַצָּבָ֔א הַמַּצְבִּ֖א אֶת־עַ֣ם הָאָ֑רֶץ וְשִׁשִּׁ֥ים אִישׁ֙ מֵעַ֣ם הָאָ֔רֶץ הַֽנִּמְצְאִ֖ים בָּעִֽיר׃Of those still in the city, he took a court official who had been appointed over the men of war, as well as five royal advisors. He also took the scribe of the captain of the army, who had enlisted the people of the land, and sixty men who were found in the city. 20Nebusaradan, hoof van die slagters, het hulle geneem en hulle na die koning van Babel gelei, na Ribla.וַיִּקַּ֣ח אֹתָ֔ם נְבוּזַרְאֲדָ֖ן רַב־טַבָּחִ֑ים וַיֹּ֧לֶךְ אֹתָ֛ם עַל־מֶ֥לֶךְ בָּבֶ֖ל רִבְלָֽתָה׃Nebuzaradan captain of the guard took them and brought them to the king of Babylon at Riblah. 21En die koning van Babel het hulle geslaan en hulle laat sterf in Ribla, in die land Hamat. So het Juda weg van sy grond in ballingskap gegaan.וַיַּ֣ךְ אֹתָם֩ מֶ֨לֶךְ בָּבֶ֧ל וַיְמִיתֵ֛ם בְּרִבְלָ֖ה בְּאֶ֣רֶץ חֲמָ֑ת וַיִּ֥גֶל יְהוּדָ֖ה מֵעַ֥ל אַדְמָתֽוֹ׃There at Riblah in the land of Hamath, the king of Babylon struck them down and put them to death. So Judah was taken into exile, away from its own land. 22En oor die volk wat in die land Juda oorgebly het, wat Nebukadnesar, koning van Babel, laat oorbly het, het hy Gedalia aangestel, die seun van Agikam, die seun van Safan.וְהָעָ֗ם הַנִּשְׁאָר֙ בְּאֶ֣רֶץ יְהוּדָ֔ה אֲשֶׁ֣ר הִשְׁאִ֔יר נְבֽוּכַדְנֶאצַּ֖ר מֶ֣לֶךְ בָּבֶ֑ל וַיַּפְקֵ֣ד עֲלֵיהֶ֔ם אֶת־גְּדַלְיָ֖הוּ בֶּן־אֲחִיקָ֥ם בֶּן־שָׁפָֽן׃ פNebuchadnezzar king of Babylon appointed Gedaliah son of Ahikam, the son of Shaphan, over the people he had left behind in the land of Judah. 23Toe al die aanvoerders van die leërs, hulle en die manne, hoor dat die koning van Babel Gedalja aangestel het, het hulle na Gedalja in Mispa gekom: Ismael, die seun van Netanja, en Joganan, die seun van Kareag, en Seraja, die seun van Tanhumet, die Netofatiet, en Jaäsanja, die seun van die Maägatiet, hulle en hulle manne.וַיִּשְׁמְעוּ֩ כָל־שָׂרֵ֨י הַחֲיָלִ֜ים הֵ֣מָּה וְהָאֲנָשִׁ֗ים כִּֽי־הִפְקִ֤יד מֶֽלֶךְ־בָּבֶל֙ אֶת־גְּדַלְיָ֔הוּ וַיָּבֹ֥אוּ אֶל־גְּדַלְיָ֖הוּ הַמִּצְפָּ֑ה וְיִשְׁמָעֵ֣אל בֶּן־נְתַנְיָ֡ה וְיוֹחָנָ֣ן בֶּן־קָ֠רֵחַ וּשְׂרָיָ֨ה בֶן־תַּנְחֻ֜מֶת הַנְּטֹפָתִ֗י וְיַֽאֲזַנְיָ֨הוּ֙ בֶּן־הַמַּ֣עֲכָתִ֔י הֵ֖מָּה וְאַנְשֵׁיהֶֽם׃When all the commanders of the armies and their men heard that the king of Babylon had appointed Gedaliah as governor, they came to Gedaliah at Mizpah—Ishmael son of Nethaniah, Johanan son of Kareah, Seraiah son of Tanhumeth the Netophathite, and Jaazaniah son of the Maacathite, as well as their men. 24En Gedalja het vir hulle en hulle manne gesweer en vir hulle gesê: “Moenie die dienaars van die Chaldeërs vrees nie. Bly in die land en dien die koning van Babel, en dit sal goed gaan met julle.”וַיִּשָּׁבַ֨ע לָהֶ֤ם גְּדַלְיָ֨הוּ֙ וּלְאַנְשֵׁיהֶ֔ם וַיֹּ֣אמֶר לָהֶ֔ם אַל־תִּֽירְא֖וּ מֵעַבְדֵ֣י הַכַּשְׂדִּ֑ים שְׁב֣וּ בָאָ֗רֶץ וְעִבְד֛וּ אֶת־מֶ֥לֶךְ בָּבֶ֖ל וְיִטַ֥ב לָכֶֽם׃ סAnd Gedaliah took an oath before them and their men, assuring them, “Do not be afraid of the servants of the Chaldeans. Live in the land and serve the king of Babylon, and it will be well with you.”
a
Letterlik: hoof van die slagters.a
Letterlik: die wat geval het, wat na die koning van Babel geval het.a
Ongeveer Agtien el is ongeveer agt meter en drie el ongeveer 1,3 meter, met 'n el op ongeveer 45 sentimeter gereken.25En dit het gebeur in die sewende maand dat Ismael, die seun van Netanja, die seun van Elisama, uit die koninklike nageslag, gekom het, en tien manne saam met hom, en hulle het Gedalja neergeslaan, en hy het gesterf, en ook die Jode en die Chaldeërs wat by hom in Mispa was.וַיְהִ֣י׀ בַּחֹ֣דֶשׁ הַשְּׁבִיעִ֗י בָּ֣א יִשְׁמָעֵ֣אל בֶּן־נְ֠תַנְיָה בֶּן־אֱלִ֨ישָׁמָ֜ע מִזֶּ֣רַע הַמְּלוּכָ֗ה וַעֲשָׂרָ֤ה אֲנָשִׁים֙ אִתּ֔וֹ וַיַּכּ֥וּ אֶת־גְּדַלְיָ֖הוּ וַיָּמֹ֑ת וְאֶת־הַיְּהוּדִים֙ וְאֶת־הַכַּשְׂדִּ֔ים אֲשֶׁר־הָי֥וּ אִתּ֖וֹ בַּמִּצְפָּֽה׃In the seventh month, however, Ishmael son of Nethaniah, the son of Elishama, who was a member of the royal family, came with ten men and struck down and killed Gedaliah, along with the Judeans and Chaldeans who were with him at Mizpah. 26En die hele volk, van klein tot groot, en die aanvoerders van die leërs het opgestaan en na Egipte gegaan, want hulle het die Chaldeërs gevrees.וַיָּקֻ֨מוּ כָל־הָעָ֜ם מִקָּטֹ֤ן וְעַד־גָּדוֹל֙ וְשָׂרֵ֣י הַחֲיָלִ֔ים וַיָּבֹ֖אוּ מִצְרָ֑יִם כִּ֥י יָרְא֖וּ מִפְּנֵ֥י כַשְׂדִּֽים׃ פThen all the people small and great, together with the commanders of the army, arose and fled to Egypt for fear of the Chaldeans.
a
Letterlik: van die saad van die koningskap.27In die 37ste jaar van die ballingskap van Jehojagin, koning van Juda, in die twaalfde maand, op die 27ste van die maand, het Ewil-Merodak, koning van Babel, in die jaar van sy koningskap, die hoof van Jehojagin, koning van Juda, uit die gevangenishuis opgehef.וַיְהִי֩ בִשְׁלֹשִׁ֨ים וָשֶׁ֜בַע שָׁנָ֗ה לְגָלוּת֙ יְהוֹיָכִ֣ין מֶֽלֶךְ־יְהוּדָ֔ה בִּשְׁנֵ֤ים עָשָׂר֙ חֹ֔דֶשׁ בְּעֶשְׂרִ֥ים וְשִׁבְעָ֖ה לַחֹ֑דֶשׁ נָשָׂ֡א אֱוִ֣יל מְרֹדַךְ֩ מֶ֨לֶךְ בָּבֶ֜ל בִּשְׁנַ֣ת מָלְכ֗וֹ אֶת־רֹ֛אשׁ יְהוֹיָכִ֥ין מֶֽלֶךְ־יְהוּדָ֖ה מִבֵּ֥ית כֶּֽלֶא׃On the twenty-seventh day of the twelfth month of the thirty-seventh year of the exile of Judah’s King Jehoiachin, in the year Evil-merodach became king of Babylon, he released King Jehoiachin of Judah from prison. 28Hy het goeie dinge met hom gespreek en sy troon bo die troon van die konings gestel wat by hom in Babel was.וַיְדַבֵּ֥ר אִתּ֖וֹ טֹב֑וֹת וַיִּתֵּן֙ אֶת־כִּסְא֔וֹ מֵעַ֗ל כִּסֵּ֧א הַמְּלָכִ֛ים אֲשֶׁ֥ר אִתּ֖וֹ בְּבָבֶֽל׃And he spoke kindly to Jehoiachin and set his throne above the thrones of the other kings who were with him in Babylon. 29En hy het die klere van sy gevangenis verander, en hy het gedurig brood geëet voor sy aangesig al die dae van sy lewe.וְשִׁנָּ֕א אֵ֖ת בִּגְדֵ֣י כִלְא֑וֹ וְאָכַ֨ל לֶ֧חֶם תָּמִ֛יד לְפָנָ֖יו כָּל־יְמֵ֥י חַיָּֽיו׃So Jehoiachin changed out of his prison clothes, and he dined regularly at the king’s table for the rest of his life. 30En sy onderhoud, 'n voortdurende onderhoud, is aan hom gegee deur die koning, elke dag se deel op sy dag, al die dae van sy lewe.וַאֲרֻחָת֗וֹ אֲרֻחַ֨ת תָּמִ֧יד נִתְּנָה־לּ֛וֹ מֵאֵ֥ת הַמֶּ֖לֶךְ דְּבַר־י֣וֹם בְּיוֹמ֑וֹ כֹּ֖ל יְמֵ֥י חַיָּֽו׃And the king provided Jehoiachin a daily portion for the rest of his life.