Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Of weet julle nie, broers en susters – want ek spreek met mense wat die wet ken – dat die wet oor die mens heers so lank as wat hy lewe?Ἢ ἀγνοεῖτε, ἀδελφοί, γινώσκουσιν γὰρ νόμον λαλῶ, ὅτι ὁ νόμος κυριεύει τοῦ ἀνθρώπου ἐφʼ ὅσον χρόνον ζῇ;Do you not know, brothers (for I am speaking to those who know the law), that the law has authority over a man only as long as he lives?2Want die getroude vrou is deur die wet aan die lewende man gebind; maar as die man sterf, is sy van die wet van die man vrygestel.ἡ γὰρ ὕπανδρος γυνὴ τῷ ζῶντι ἀνδρὶ δέδεται νόμῳ· ἐὰν δὲ ἀποθάνῃ ὁ ἀνήρ, κατήργηται ἀπὸ τοῦ νόμου τοῦ ἀνδρός.For instance, a married woman is bound by law to her husband as long as he lives. But if her husband dies, she is released from the law of marriage.3Daarom sal sy dan 'n egbreekster genoem word as sy, terwyl die man lewe, aan 'n ander man behoort; maar as die man sterf, is sy vry van die wet, sodat sy nie 'n egbreekster is as sy aan 'n ander man behoort nie.ἄρα οὖν ζῶντος τοῦ ἀνδρὸς μοιχαλὶς χρηματίσει ἐὰν γένηται ἀνδρὶ ἑτέρῳ· ἐὰν δὲ ἀποθάνῃ ὁ ἀνήρ, ἐλευθέρα ἐστὶν ἀπὸ τοῦ νόμου, τοῦ μὴ εἶναι αὐτὴν μοιχαλίδα γενομένην ἀνδρὶ ἑτέρῳ.So then, if she is joined to another man while her husband is still alive, she is called an adulteress; but if her husband dies, she is free from that law and is not an adulteress if she marries another man.4Gevolglik, my broers en susters, is julle ook vir die wet gedood deur die liggaam van Christus, sodat julle aan 'n ander behoort, aan Hom wat uit die dode opgewek is, sodat ons vrug kan dra vir God.Ὥστε, ἀδελφοί μου, καὶ ὑμεῖς ἐθανατώθητε τῷ νόμῳ διὰ τοῦ σώματος τοῦ Χριστοῦ, εἰς τὸ γενέσθαι ὑμᾶς ἑτέρῳ, τῷ ἐκ νεκρῶν ἐγερθέντι ἵνα καρποφορήσωμεν τῷ θεῷ.Therefore, my brothers, you also died to the law through the body of Christ, that you might belong to another, to Him who was raised from the dead, in order that we might bear fruit to God.5Want toe ons in die vlees was, het die hartstogte van die sondes wat deur die wet was, in ons lede gewerk om vrug te dra vir die dood;ὅτε γὰρ ἦμεν ἐν τῇ σαρκί, τὰ παθήματα τῶν ἁμαρτιῶν τὰ διὰ τοῦ νόμου ἐνηργεῖτο ἐν τοῖς μέλεσιν ἡμῶν εἰς τὸ καρποφορῆσαι τῷ θανάτῳ·For when we lived according to the flesh, the sinful passions aroused by the law were at work in our bodies, bearing fruit for death.6maar nou is ons van die wet vrygestel, nadat ons gesterf het vir dit waarin ons vasgehou is, sodat ons as slawe kan dien in die nuutheid van die Gees en nie in die oudheid van die letter nie.νυνὶ δὲ κατηργήθημεν ἀπὸ τοῦ νόμου, ἀποθανόντες ἐν ᾧ κατειχόμεθα, ὥστε δουλεύειν ἡμᾶς ἐν καινότητι πνεύματος καὶ οὐ παλαιότητι γράμματος.But now, having died to what bound us, we have been released from the law, so that we serve in the new way of the Spirit, and not in the old way of the written code.
7Wat sal ons dan sê? Is die wet sonde? Nooit! Maar die sonde het ek nie leer ken nie, behalwe deur die wet; want ek sou ook die begeerte nie geken het nie as die wet nie gesê het: “Jy mag nie begeer nie.”aAanhaling uit Eksodus 20:17 en Deuteronomium 5:21.Τί οὖν ἐροῦμεν; ὁ νόμος ἁμαρτία; μὴ γένοιτο· ἀλλὰ τὴν ἁμαρτίαν οὐκ ἔγνων εἰ μὴ διὰ νόμου, τήν τε γὰρ ἐπιθυμίαν οὐκ ᾔδειν εἰ μὴ ὁ νόμος ἔλεγεν· Οὐκ ἐπιθυμήσεις·What then shall we say? Is the law sin? Certainly not! Indeed, I would not have been mindful of sin if not for the law. For I would not have been aware of coveting if the law had not said, “Do not covet.”8Maar die sonde het deur die gebod die geleentheid aangegryp en in my alle begeerte bewerk; want sonder die wet is die sonde dood.ἀφορμὴν δὲ λαβοῦσα ἡ ἁμαρτία διὰ τῆς ἐντολῆς κατειργάσατο ἐν ἐμοὶ πᾶσαν ἐπιθυμίαν, χωρὶς γὰρ νόμου ἁμαρτία νεκρά.But sin, seizing its opportunity through the commandment, produced in me every kind of covetous desire. For apart from the law, sin is dead.9En ek het eens sonder die wet gelewe; maar toe die gebod gekom het, het die sonde opgelewe,ἐγὼ δὲ ἔζων χωρὶς νόμου ποτέ· ἐλθούσης δὲ τῆς ἐντολῆς ἡ ἁμαρτία ἀνέζησεν,Once I was alive apart from the law; but when the commandment came, sin sprang to life and I died.10en ek het gesterf, en die gebod wat tot lewe was, dit het vir my tot dood geblyk.ἐγὼ δὲ ἀπέθανον, καὶ εὑρέθη μοι ἡ ἐντολὴ ἡ εἰς ζωὴν αὕτη εἰς θάνατον·So I discovered that the very commandment that was meant to bring life actually brought death.11Want die sonde het deur die gebod die geleentheid aangegryp en my bedrieg en my daardeur gedood.ἡ γὰρ ἁμαρτία ἀφορμὴν λαβοῦσα διὰ τῆς ἐντολῆς ἐξηπάτησέν με καὶ διʼ αὐτῆς ἀπέκτεινεν.For sin, seizing its opportunity through the commandment, deceived me and through the commandment put me to death.12Gevolglik is die wet wel heilig, en die gebod heilig en regverdig en goed.ὥστε ὁ μὲν νόμος ἅγιος, καὶ ἡ ἐντολὴ ἁγία καὶ δικαία καὶ ἀγαθή.So then, the law is holy, and the commandment is holy, righteous, and good.
13Het die goeie dan vir my die dood geword? Volstrek nie! Maar die sonde, sodat dit as sonde sou blyk, het deur die goeie vir my die dood bewerk, sodat die sonde deur die gebod uitermate sondig sou word.Τὸ οὖν ἀγαθὸν ἐμοὶ ⸀ἐγένετο θάνατος; μὴ γένοιτο· ἀλλὰ ἡ ἁμαρτία, ἵνα φανῇ ἁμαρτία διὰ τοῦ ἀγαθοῦ μοι κατεργαζομένη θάνατον· ἵνα γένηται καθʼ ὑπερβολὴν ἁμαρτωλὸς ἡ ἁμαρτία διὰ τῆς ἐντολῆς.Did that which is good, then, become death to me? Certainly not! But in order that sin might be exposed as sin, it produced death in me through what was good, so that through the commandment sin might become utterly sinful.
14Want ons weet dat die wet geestelik is; maar ek is van vlees, verkoop onder die sonde.Οἴδαμεν γὰρ ὅτι ὁ νόμος πνευματικός ἐστιν· ἐγὼ δὲ ⸀σάρκινός εἰμι, πεπραμένος ὑπὸ τὴν ἁμαρτίαν.We know that the law is spiritual; but I am unspiritual, sold as a slave to sin.15Want wat ek bewerk, weet ek nie; want nie wat ek wil nie, dit doen ek, maar wat ek haat, dit doen ek.ὃ γὰρ κατεργάζομαι οὐ γινώσκω· οὐ γὰρ ὃ θέλω τοῦτο πράσσω, ἀλλʼ ὃ μισῶ τοῦτο ποιῶ.I do not understand what I do. For what I want to do, I do not do. But what I hate, I do.16Maar as ek dit doen wat ek nie wil nie, stem ek met die wet saam dat dit goed is.εἰ δὲ ὃ οὐ θέλω τοῦτο ποιῶ, σύμφημι τῷ νόμῳ ὅτι καλός.And if I do what I do not want to do, I admit that the law is good.17Maar nou is dit nie meer ek wat dit bewerk nie, maar die sonde wat in my woon.νυνὶ δὲ οὐκέτι ἐγὼ κατεργάζομαι αὐτὸ ἀλλὰ ἡ ⸀οἰκοῦσα ἐν ἐμοὶ ἁμαρτία.In that case, it is no longer I who do it, but it is sin living in me that does it.18Want ek weet dat daar in my, dit is in my vlees, niks goeds woon nie; want die wil lê by my gereed, maar om die goeie te bewerk, nie.aSommige manuskripte lees: ... maar om die goeie te bewerk, vind ek nie.οἶδα γὰρ ὅτι οὐκ οἰκεῖ ἐν ἐμοί, τοῦτʼ ἔστιν ἐν τῇ σαρκί μου, ἀγαθόν· τὸ γὰρ θέλειν παράκειταί μοι, τὸ δὲ κατεργάζεσθαι τὸ καλὸν ⸀οὔ·I know that nothing good lives in me, that is, in my flesh; for I have the desire to do what is good, but I cannot carry it out.19Want nie die goeie wat ek wil nie, doen ek, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.οὐ γὰρ ὃ θέλω ποιῶ ἀγαθόν, ἀλλὰ ὃ οὐ θέλω κακὸν τοῦτο πράσσω.For I do not do the good I want to do. Instead, I keep on doing the evil I do not want to do.20Maar as ek dit doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit bewerk nie, maar die sonde wat in my woon.εἰ δὲ ὃ οὐ ⸀θέλω τοῦτο ποιῶ, οὐκέτι ἐγὼ κατεργάζομαι αὐτὸ ἀλλὰ ἡ οἰκοῦσα ἐν ἐμοὶ ἁμαρτία.And if I do what I do not want, it is no longer I who do it, but it is sin living in me that does it.
21Ek vind dus die wet, vir my wat die goeie wil doen, dat die kwaad by my aanwesig is.Εὑρίσκω ἄρα τὸν νόμον τῷ θέλοντι ἐμοὶ ποιεῖν τὸ καλὸν ὅτι ἐμοὶ τὸ κακὸν παράκειται·So this is the principle I have discovered: When I want to do good, evil is right there with me.22Want ek verheug my in die wet van God na die innerlike mens,συνήδομαι γὰρ τῷ νόμῳ τοῦ θεοῦ κατὰ τὸν ἔσω ἄνθρωπον,For in my inner being I delight in God’s law.23maar ek sien 'n ander wet in my lede wat stryd voer teen die wet van my verstand en my gevange neem in die wet van die sonde wat in my lede is.βλέπω δὲ ἕτερον νόμον ἐν τοῖς μέλεσίν μου ἀντιστρατευόμενον τῷ νόμῳ τοῦ νοός μου καὶ αἰχμαλωτίζοντά με ⸀ἐν τῷ νόμῳ τῆς ἁμαρτίας τῷ ὄντι ἐν τοῖς μέλεσίν μου.But I see another law at work in my body, warring against the law of my mind and holding me captive to the law of sin that dwells within me.24Ek ellendige mens! Wie sal my verlos uit hierdie liggaam van die dood?aOf: uit die liggaam van hierdie dood.ταλαίπωρος ἐγὼ ἄνθρωπος· τίς με ῥύσεται ἐκ τοῦ σώματος τοῦ θανάτου τούτου;What a wretched man I am! Who will rescue me from this body of death?25Dank aan God deur Jesus Christus, ons Here. Dus dien ek self dan met die verstand as slaaf die wet van God, maar met die vlees die wet van die sonde.aSommige manuskripte lees: Ek dank God deur Jesus Christus, ons Here.⸀χάρις τῷ θεῷ διὰ Ἰησοῦ Χριστοῦ τοῦ κυρίου ἡμῶν. Ἄρα οὖν αὐτὸς ἐγὼ τῷ μὲν νοῒ δουλεύω νόμῳ θεοῦ, τῇ δὲ σαρκὶ νόμῳ ἁμαρτίας.Thanks be to God, through Jesus Christ our Lord! So then, with my mind I serve the law of God, but with my flesh I serve the law of sin.