Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Ek beveel Febe, ons suster, by julle aan, wat ook ’n dienaar van die gemeente in Kenchreë is,aOf: diaken.Συνίστημι δὲ ὑμῖν Φοίβην τὴν ἀδελφὴν ἡμῶν, οὖσαν ⸀καὶ διάκονον τῆς ἐκκλησίας τῆς ἐν Κεγχρεαῖς,I commend to you our sister Phoebe, a servant of the church in Cenchrea.2sodat julle haar in die Here ontvang soos dit die heiliges betaam, en haar bystaan in watter saak ook al sy julle nodig mag hê, want sy self het ’n beskermvrou van baie geword, ook van myself.ἵνα ⸂αὐτὴν προσδέξησθε⸃ ἐν κυρίῳ ἀξίως τῶν ἁγίων, καὶ παραστῆτε αὐτῇ ἐν ᾧ ἂν ὑμῶν χρῄζῃ πράγματι, καὶ γὰρ αὐτὴ προστάτις πολλῶν ἐγενήθη καὶ ⸂ἐμοῦ αὐτοῦ⸃.Welcome her in the Lord in a manner worthy of the saints, and assist her with anything she may need from you. For she has been a great help to many people, including me.
3Groet Priska en Akwila, my medewerkers in Christus Jesus,Ἀσπάσασθε Πρίσκαν καὶ Ἀκύλαν τοὺς συνεργούς μου ἐν Χριστῷ Ἰησοῦ,Greet Prisca and Aquila, my fellow workers in Christ Jesus,4wat vir my lewe hulle eie nek gewaag het; aan wie nie net ek dank betuig nie, maar ook al die gemeentes van die nasies;aLetterlik: hulle eie nek neergelê het.bOf: heidene.οἵτινες ὑπὲρ τῆς ψυχῆς μου τὸν ἑαυτῶν τράχηλον ὑπέθηκαν, οἷς οὐκ ἐγὼ μόνος εὐχαριστῶ ἀλλὰ καὶ πᾶσαι αἱ ἐκκλησίαι τῶν ἐθνῶν,who have risked their lives for me. Not only I but all the churches of the Gentiles are grateful to them.5en die gemeente in hulle huis. Groet Epainetus, my geliefde, wat die eersteling van Asië vir Christus is.aSommige manuskripte lees: Agaje in plaas van Asië.καὶ τὴν κατʼ οἶκον αὐτῶν ἐκκλησίαν. ἀσπάσασθε Ἐπαίνετον τὸν ἀγαπητόν μου, ὅς ἐστιν ἀπαρχὴ τῆς ⸀Ἀσίας εἰς Χριστόν.Greet also the church that meets at their house. Greet my beloved Epenetus, who was the first convert to Christ in the province of Asia.6Groet Maria, wat baie vir julle gearbei het.aSommige manuskripte lees: vir ons in plaas van vir julle.ἀσπάσασθε ⸀Μαριάμ, ἥτις πολλὰ ἐκοπίασεν εἰς ⸀ὑμᾶς.Greet Mary, who has worked very hard for you.7Groet Andronikus en Junia, my verwante en my medegevangenes, wat aansienlik is onder die apostels, wat ook voor my in Christus was.aOf: Junias.bOf: welbekend by die apostels.ἀσπάσασθε Ἀνδρόνικον καὶ ⸀Ἰουνίαν τοὺς συγγενεῖς μου καὶ συναιχμαλώτους μου, οἵτινές εἰσιν ἐπίσημοι ἐν τοῖς ἀποστόλοις, οἳ καὶ πρὸ ἐμοῦ ⸀γέγοναν ἐν Χριστῷ.Greet Andronicus and Junia, my fellow countrymen and fellow prisoners. They are outstanding among the apostles, and they were in Christ before I was.8Groet Ampliatus, my geliefde in die Here.ἀσπάσασθε ⸀Ἀμπλιᾶτον τὸν ἀγαπητόν μου ἐν κυρίῳ.Greet Ampliatus, my beloved in the Lord.9Groet Urbanus, ons medewerker in Christus, en Stachys, my geliefde.ἀσπάσασθε Οὐρβανὸν τὸν συνεργὸν ἡμῶν ἐν Χριστῷ καὶ Στάχυν τὸν ἀγαπητόν μου.Greet Urbanus, our fellow worker in Christ, and my beloved Stachys.10Groet Apelles, die beproefde in Christus. Groet dié wat van Aristobulus s’n is.ἀσπάσασθε Ἀπελλῆν τὸν δόκιμον ἐν Χριστῷ. ἀσπάσασθε τοὺς ἐκ τῶν Ἀριστοβούλου.Greet Apelles, who is approved in Christ. Greet those who belong to the household of Aristobulus.11Groet Herodion, my verwant. Groet dié wat van Narkissus s’n is, wat in die Here is.ἀσπάσασθε Ἡρῳδίωνα τὸν ⸀συγγενῆ μου. ἀσπάσασθε τοὺς ἐκ τῶν Ναρκίσσου τοὺς ὄντας ἐν κυρίῳ.Greet Herodion, my fellow countryman. Greet those from the household of Narcissus who are in the Lord.12Groet Trifena en Trifosa, wat in die Here arbei. Groet Persis, die geliefde, wat baie in die Here gearbei het.ἀσπάσασθε Τρύφαιναν καὶ Τρυφῶσαν τὰς κοπιώσας ἐν κυρίῳ. ἀσπάσασθε Περσίδα τὴν ἀγαπητήν, ἥτις πολλὰ ἐκοπίασεν ἐν κυρίῳ.Greet Tryphena and Tryphosa, women who have worked hard in the Lord. Greet my beloved Persis, who has worked very hard in the Lord.13Groet Rufus, die uitverkorene in die Here, en sy moeder en myne.ἀσπάσασθε Ῥοῦφον τὸν ἐκλεκτὸν ἐν κυρίῳ καὶ τὴν μητέρα αὐτοῦ καὶ ἐμοῦ.Greet Rufus, chosen in the Lord, and his mother, who has been a mother to me as well.14Groet Asinkritus, Flegon, Hermes, Patrobas, Hermas en die broers en susters wat by hulle is.aLetterlik: broers.ἀσπάσασθε Ἀσύγκριτον, Φλέγοντα, ⸂Ἑρμῆν, Πατροβᾶν, Ἑρμᾶν⸃ καὶ τοὺς σὺν αὐτοῖς ἀδελφούς.Greet Asyncritus, Phlegon, Hermes, Patrobas, Hermas, and the brothers with them.15Groet Filologus en Julia, Nereus en sy suster, en Olimpas en al die heiliges wat by hulle is.ἀσπάσασθε Φιλόλογον καὶ Ἰουλίαν, Νηρέα καὶ τὴν ἀδελφὴν αὐτοῦ, καὶ Ὀλυμπᾶν καὶ τοὺς σὺν αὐτοῖς πάντας ἁγίους.Greet Philologus and Julia, Nereus and his sister, and Olympas and all the saints with them.16Groet mekaar met ’n heilige soen. Al die gemeentes van Christus groet julle.aSommige manuskripte lees: Die gemeentes van Christus groet julle.Ἀσπάσασθε ἀλλήλους ἐν φιλήματι ἁγίῳ. Ἀσπάζονται ὑμᾶς αἱ ἐκκλησίαι ⸀πᾶσαι τοῦ Χριστοῦ.Greet one another with a holy kiss. All the churches of Christ send you greetings.
17Ek vermaan julle, broers en susters, om dié dop te hou wat die verdeeldhede en die struikelblokke veroorsaak, in stryd met die leer wat julle geleer het, en wyk van hulle af.Παρακαλῶ δὲ ὑμᾶς, ἀδελφοί, σκοπεῖν τοὺς τὰς διχοστασίας καὶ τὰ σκάνδαλα παρὰ τὴν διδαχὴν ἣν ὑμεῖς ἐμάθετε ποιοῦντας, καὶ ⸀ἐκκλίνετε ἀπʼ αὐτῶν·Now I urge you, brothers, to watch out for those who create divisions and obstacles that are contrary to the teaching you have learned. Turn away from them.18Want sulke mense dien nie ons Here Christus nie, maar hulle eie buik, en deur mooi woorde en vleitaal mislei hulle die harte van die argeloses.aSommige manuskripte lees: ons Here Jesus Christus.οἱ γὰρ τοιοῦτοι τῷ κυρίῳ ⸀ἡμῶν Χριστῷ οὐ δουλεύουσιν ἀλλὰ τῇ ἑαυτῶν κοιλίᾳ, καὶ διὰ τῆς χρηστολογίας καὶ εὐλογίας ἐξαπατῶσι τὰς καρδίας τῶν ἀκάκων.For such people are not serving our Lord Christ, but their own appetites. By smooth talk and flattery they deceive the hearts of the naive.19Want julle gehoorsaamheid het tot by almal deurgedring; daarom is ek bly oor julle, maar ek wil hê dat julle wys moet wees ten opsigte van die goeie en onbesmet ten opsigte van die kwaad.ἡ γὰρ ὑμῶν ὑπακοὴ εἰς πάντας ἀφίκετο· ⸂ἐφʼ ὑμῖν οὖν χαίρω⸃, θέλω δὲ ὑμᾶς ⸀σοφοὺς εἶναι εἰς τὸ ἀγαθόν, ἀκεραίους δὲ εἰς τὸ κακόν.Everyone has heard about your obedience, so I rejoice over you. But I want you to be wise about what is good and innocent about what is evil.20En die God van vrede sal die Satan gou onder julle voete vermorsel. Die genade van ons Here Jesus Christus wees met julle.ὁ δὲ θεὸς τῆς εἰρήνης συντρίψει τὸν Σατανᾶν ὑπὸ τοὺς πόδας ὑμῶν ἐν τάχει. ἡ χάρις τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ ⸀Χριστοῦ μεθʼ ὑμῶν.The God of peace will soon crush Satan under your feet. The grace of our Lord Jesus Christ be with you.
21Timoteus, my medewerker, groet julle, en Lucius en Jason en Sosipater, my verwante.⸀Ἀσπάζεται ὑμᾶς Τιμόθεος ὁ συνεργός μου, καὶ Λούκιος καὶ Ἰάσων καὶ Σωσίπατρος οἱ συγγενεῖς μου.Timothy, my fellow worker, sends you greetings, as do Lucius, Jason, and Sosipater, my fellow countrymen.22Ek, Tertius, wat die brief geskryf het, groet julle in die Here.ἀσπάζομαι ὑμᾶς ἐγὼ Τέρτιος ὁ γράψας τὴν ἐπιστολὴν ἐν κυρίῳ.I, Tertius, who wrote down this letter, greet you in the Lord.23Gajus, my gasheer en dié van die hele gemeente, groet julle. Erastus, die rentmeester van die stad, groet julle, en Kwartus, die broer.ἀσπάζεται ὑμᾶς Γάϊος ὁ ξένος μου καὶ ⸂ὅλης τῆς ἐκκλησίας⸃. ἀσπάζεται ὑμᾶς Ἔραστος ὁ οἰκονόμος τῆς πόλεως καὶ Κούαρτος ὁ ἀδελφός.Gaius, who has hosted me and all the church, sends you greetings. Erastus, the city treasurer, sends you greetings, as does our brother Quartus.24Die genade van ons Here Jesus Christus wees met julle almal. Amen.⸂Ἡ χάρις τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ μετὰ πάντων ὑμῶν.⸃ ⸀Ἀμήν.25Hierdie vers kom nie in die grondteks voor nie.aSommige manuskripte lees: Aan Hom wat in staat is om julle te versterk volgens my evangelie en die verkondiging van Jesus Christus, volgens die openbaring van die verborgenheid wat in ewige tye verswyg is,Now to Him who is able to strengthen you by my gospel and by the proclamation of Jesus Christ, according to the revelation of the mystery concealed for ages past26Hierdie vers kom nie in die grondteks voor nie.aSommige manuskripte lees: maar nou openbaar gemaak is en deur profetiese geskrifte, volgens die bevel van die ewige God, bekend gemaak is aan al die nasies tot gehoorsaamheid van die geloof,but now revealed and made known through the writings of the prophets by the command of the eternal God, in order to lead all nations to the obedience that comes from faith —27Hierdie vers kom nie in die grondteks voor nie.aSommige manuskripte lees: aan die enigste wyse God, deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid sy tot in die eeue. Amen.to the only wise God be glory forever through Jesus Christ! Amen.