Nehemia 10
Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
1En by al hierdie dinge sluit ons ’n vaste ooreenkoms en skryf dit neer; en op die verseëlde stuk staan ons owerstes, ons Leviete en ons priesters.וּבְכָל־זֹ֕את אֲנַ֛חְנוּ כֹּרְתִ֥ים אֲמָנָ֖ה וְכֹתְבִ֑ים וְעַל֙ הֶֽחָת֔וּם שָׂרֵ֥ינוּ לְוִיֵּ֖נוּ כֹּהֲנֵֽינוּ׃Now these were the ones who sealed the document: Nehemiah the governor, son of Hacaliah, and also Zedekiah,
a
In Hebreeus is dit vers 1; in baie vertalings is dit Nehemia 9:38.2En op die verseëlde geskrifte was: Nehemia, die goewerneur, die seun van Hakalja, en Sedekia,וְעַ֖ל הַחֲתוּמִ֑ים נְחֶמְיָ֧ה הַתִּרְשָׁ֛תָא בֶּן־חֲכַלְיָ֖ה וְצִדְקִיָּֽה׃Seraiah, Azariah, Jeremiah, 3Seraja, Asarja, Jeremia,שְׂרָיָ֥ה עֲזַרְיָ֖ה יִרְמְיָֽה׃Pashhur, Amariah, Malchijah, 4Paschur, Amarja, Malkija,פַּשְׁח֥וּר אֲמַרְיָ֖ה מַלְכִּיָּֽה׃Hattush, Shebaniah, Malluch, 5Hattus, Sebanja, Malluk,חַטּ֥וּשׁ שְׁבַנְיָ֖ה מַלּֽוּךְ׃Harim, Meremoth, Obadiah, 6Harim, Meremot, Obadja,חָרִ֥ם מְרֵמ֖וֹת עֹֽבַדְיָֽה׃Daniel, Ginnethon, Baruch, 7Daniël, Ginneton, Baruk,דָּנִיֵּ֥אל גִּנְּת֖וֹן בָּרֽוּךְ׃Meshullam, Abijah, Mijamin, 8Mesullam, Abija, Mijamin,מְשֻׁלָּ֥ם אֲבִיָּ֖ה מִיָּמִֽן׃Maaziah, Bilgai, and Shemaiah. These were the priests. 9Maäsja, Bilgai, Semaja; dit is die priesters.מַֽעַזְיָ֥ה בִלְגַּ֖י שְׁמַֽעְיָ֑ה אֵ֖לֶּה הַכֹּהֲנִֽים׃ סThe Levites: Jeshua son of Azaniah, Binnui of the sons of Henadad, Kadmiel,
a
Letterlik: die Tirsata.10En die Leviete: Jesua, die seun van Asanja, Binnui van die seuns van Henadad, Kadmiël,וְֽהַלְוִיִּ֑ם וְיֵשׁ֨וּעַ֙ בֶּן־אֲזַנְיָ֔ה בִּנּ֕וּי מִבְּנֵ֥י חֵנָדָ֖ד קַדְמִיאֵֽל׃and their associates: Shebaniah, Hodiah, Kelita, Pelaiah, Hanan, 11en hulle broers: Sebanja, Hodija, Kelita, Pelaja, Chanan,וַאֲחֵיהֶ֑ם שְׁבַנְיָ֧ה הֽוֹדִיָּ֛ה קְלִיטָ֖א פְּלָאיָ֥ה חָנָֽן׃Mica, Rehob, Hashabiah, 12Mika, Rechob, Chasabja,מִיכָ֥א רְח֖וֹב חֲשַׁבְיָֽה׃Zaccur, Sherebiah, Shebaniah, 13Sakkur, Serebja, Sebanja,זַכּ֥וּר שֵׁרֵֽבְיָ֖ה שְׁבַנְיָֽה׃Hodiah, Bani, and Beninu. 14Hodija, Bani, Beninu.הוֹדִיָּ֥ה בָנִ֖י בְּנִֽינוּ׃ סAnd the leaders of the people: Parosh, Pahath-moab, Elam, Zattu, Bani,
15Die hoofde van die volk: Paros, Pahat-Moab, Elam, Sattu, Bani,רָאשֵׁ֖י הָעָ֑ם פַּרְעֹשׁ֙ פַּחַ֣ת מוֹאָ֔ב עֵילָ֥ם זַתּ֖וּא בָּנִֽי׃Bunni, Azgad, Bebai, 16Bunni, Asgad, Bebai,בֻּנִּ֥י עַזְגָּ֖ד בֵּבָֽי׃Adonijah, Bigvai, Adin, 17Adonija, Bigwai, Adin,אֲדֹנִיָּ֥ה בִגְוַ֖י עָדִֽין׃Ater, Hezekiah, Azzur, 18Ater, Hiskija, Assur,אָטֵ֥ר חִזְקִיָּ֖ה עַזּֽוּר׃Hodiah, Hashum, Bezai, 19Hodija, Chasum, Besai,הוֹדִיָּ֥ה חָשֻׁ֖ם בֵּצָֽי׃Hariph, Anathoth, Nebai, 20Harif, Anatot,חָרִ֥יף עֲנָת֖וֹת׃Magpiash, Meshullam, Hezir, 21Magpias, Mesullam, Hesir,מַגְפִּיעָ֥שׁ מְשֻׁלָּ֖ם חֵזִֽיר׃Meshezabel, Zadok, Jaddua, 22Mesesabeël, Sadok, Jaddua,מְשֵׁיזַבְאֵ֥ל צָד֖וֹק יַדּֽוּעַ׃Pelatiah, Hanan, Anaiah, 23Pelatja, Hanan, Anaja,פְּלַטְיָ֥ה חָנָ֖ן עֲנָיָֽה׃Hoshea, Hananiah, Hasshub, 24Hosea, Hananja, Hassub,הוֹשֵׁ֥עַ חֲנַנְיָ֖ה חַשּֽׁוּב׃Hallohesh, Pilha, Shobek, 25Hallohes, Pilha, Sobek,הַלּוֹחֵ֥שׁ פִּלְחָ֖א שׁוֹבֵֽק׃Rehum, Hashabnah, Maaseiah, 26Rehum, Hasabna, Maäseja,רְח֥וּם חֲשַׁבְנָ֖ה מַעֲשֵׂיָֽה׃Ahijah, Hanan, Anan, 27en Achija, Chanan, Anan,וַאֲחִיָּ֥ה חָנָ֖ן עָנָֽן׃Malluch, Harim, and Baanah. 28Malluk, Charim, Baäna.מַלּ֥וּךְ חָרִ֖ם בַּעֲנָֽה׃“The rest of the people—the priests, Levites, gatekeepers, singers, temple servants, and all who had separated themselves from the people of the land to obey the Law of God—along with their wives and all their sons and daughters who are able to understand,
29En die oorblyfsel van die volk, die priesters, die Leviete, die poortwagters, die sangers, die Netinim, en elkeen wat hom afgeskei het van die volke van die lande na die wet van God, hulle vrouens, hulle seuns en hulle dogters, elkeen wat weet en verstaan,וּשְׁאָ֣ר הָעָ֡ם הַכֹּהֲנִ֣ים הַ֠לְוִיִּם הַשּׁוֹעֲרִ֨ים הַמְשֹׁרְרִ֜ים הַנְּתִינִ֗ים וְֽכָל־הַנִּבְדָּ֞ל מֵעַמֵּ֤י הָאֲרָצוֹת֙ אֶל־תּוֹרַ֣ת הָאֱלֹהִ֔ים נְשֵׁיהֶ֖ם בְּנֵיהֶ֣ם וּבְנֹתֵיהֶ֑ם כֹּ֖ל יוֹדֵ֥עַ מֵבִֽין׃hereby join with their noble brothers and commit themselves with a sworn oath to follow the Law of God given through His servant Moses and to obey carefully all the commandments, ordinances, and statutes of the LORD our Lord. 30hou vas aan hulle broers, hulle edeles, en kom onder ’n vloek en onder ’n eed om te wandel in die wet van God wat deur die hand van Moses, die kneg van God, gegee is, en om al die gebooie van die HERE ons Here te onderhou en te doen, en Sy verordeninge en Sy insettinge.מַחֲזִיקִ֣ים עַל־אֲחֵיהֶם֮ אַדִּירֵיהֶם֒ וּבָאִ֞ים בְּאָלָ֣ה וּבִשְׁבוּעָ֗ה לָלֶ֨כֶת֙ בְּתוֹרַ֣ת הָאֱלֹהִ֔ים אֲשֶׁ֣ר נִתְּנָ֔ה בְּיַ֖ד מֹשֶׁ֣ה עֶֽבֶד־הָֽאֱלֹהִ֑ים וְלִשְׁמ֣וֹר וְלַעֲשׂ֗וֹת אֶת־כָּל־מִצְוֺת֙ יְהוָ֣ה אֲדֹנֵ֔ינוּ וּמִשְׁפָּטָ֖יו וְחֻקָּֽיו׃We will not give our daughters in marriage to the people of the land, and we will not take their daughters for our sons. 31en dat ons ons dogters nie aan die volke van die land sal gee nie, en hulle dogters nie vir ons seuns sal neem nie;וַאֲשֶׁ֛ר לֹא־נִתֵּ֥ן בְּנֹתֵ֖ינוּ לְעַמֵּ֣י הָאָ֑רֶץ וְאֶת־בְּנֹ֣תֵיהֶ֔ם לֹ֥א נִקַּ֖ח לְבָנֵֽינוּ׃When the people of the land bring merchandise or any kind of grain to sell on the Sabbath day, we will not buy from them on a Sabbath or holy day. Every seventh year we will let the fields lie fallow and will cancel every debt. 32En die volke van die land wat die handelsware en allerhande graan op die sabbatdag bring om te verkoop, van hulle sal ons nie koop op die sabbat en op ’n heilige dag nie; en ons sal die sewende jaar en die skuldvordering van elke hand laat vaar.וְעַמֵּ֣י הָאָ֡רֶץ הַֽמְבִיאִים֩ אֶת־הַמַּקָּח֨וֹת וְכָל־שֶׁ֜בֶר בְּי֤וֹם הַשַּׁבָּת֙ לִמְכּ֔וֹר לֹא־נִקַּ֥ח מֵהֶ֛ם בַּשַּׁבָּ֖ת וּבְי֣וֹם קֹ֑דֶשׁ וְנִטֹּ֛שׁ אֶת־הַשָּׁנָ֥ה הַשְּׁבִיעִ֖ית וּמַשָּׁ֥א כָל־יָֽד׃We also place ourselves under the obligation to contribute a third of a shekel yearly for the service of the house of our God: 33En ons het gebooie op onsself gestel om elke jaar ’n derde van ’n sikkel op onsself te lê vir die diens van die huis van ons God:וְהֶעֱמַ֤דְנוּ עָלֵ֨ינוּ֙ מִצְוֺ֔ת לָתֵ֥ת עָלֵ֛ינוּ שְׁלִשִׁ֥ית הַשֶּׁ֖קֶל בַּשָּׁנָ֑ה לַעֲבֹדַ֖ת בֵּ֥ית אֱלֹהֵֽינוּ׃for the showbread, for the regular grain offerings and burnt offerings, for the Sabbath offerings, for the New Moons and appointed feasts, for the holy offerings, for the sin offerings to make atonement for Israel, and for all the duties of the house of our God. 34vir die brood van die opstelling, en vir die voortdurende graanoffer, en vir die voortdurende brandoffer van die sabbatte, die nuwemane, die vasgestelde tye, en vir die heilige dinge en die sondoffers om versoening te doen oor Israel, en vir die hele werk van die huis van ons God.לְלֶ֣חֶם הַֽמַּעֲרֶ֡כֶת וּמִנְחַ֣ת הַתָּמִ֣יד וּלְעוֹלַ֣ת הַ֠תָּמִיד הַשַּׁבָּת֨וֹת הֶחֳדָשִׁ֜ים לַמּוֹעֲדִ֗ים וְלַקֳּדָשִׁים֙ וְלַ֣חַטָּא֔וֹת לְכַפֵּ֖ר עַל־יִשְׂרָאֵ֑ל וְכֹ֖ל מְלֶ֥אכֶת בֵּית־אֱלֹהֵֽינוּ׃ סWe have cast lots among the priests, Levites, and people for the donation of wood by our families at the appointed times each year. They are to bring it to the house of our God to burn on the altar of the LORD our God, as it is written in the Law. 35En ons het die lote gewerp oor die offergawe van hout, die priesters, die Leviete en die volk, om dit volgens ons vaderhuise op vasgestelde tye, jaar na jaar, na die huis van ons God te bring om op die altaar van die HERE ons God te brand, soos in die wet geskryf is;וְהַגּוֹרָל֨וֹת הִפַּ֜לְנוּ עַל־קֻרְבַּ֣ן הָעֵצִ֗ים הַכֹּהֲנִ֣ים הַלְוִיִּם֮ וְהָעָם֒ לְ֠הָבִיא לְבֵ֨ית אֱלֹהֵ֧ינוּ לְבֵית־אֲבֹתֵ֛ינוּ לְעִתִּ֥ים מְזֻמָּנִ֖ים שָׁנָ֣ה בְשָׁנָ֑ה לְבַעֵ֗ר עַל־מִזְבַּח֙ יְהוָ֣ה אֱלֹהֵ֔ינוּ כַּכָּת֖וּב בַּתּוֹרָֽה׃We will also bring the firstfruits of our land and of every fruit tree to the house of the LORD year by year. 36en om die eerstelinge van ons grond en die eerstelinge van al die vrugte van elke boom jaar na jaar na die huis van die HERE te bring,וּלְהָבִ֞יא אֶת־בִּכּוּרֵ֣י אַדְמָתֵ֗נוּ וּבִכּוּרֵ֛י כָּל־פְּרִ֥י כָל־עֵ֖ץ שָׁנָ֣ה בְשָׁנָ֑ה לְבֵ֖ית יְהוָֽה׃And we will bring the firstborn of our sons and our livestock, as it is written in the Law, and will bring the firstborn of our herds and flocks to the house of our God, to the priests who minister in the house of our God. 37en die eersgeborenes van ons seuns en van ons vee, soos in die wet geskryf is, en die eersgeborenes van ons beeste en ons kleinvee na die huis van ons God te bring, vir die priesters wat in die huis van ons God dien;וְאֶת־בְּכֹר֤וֹת בָּנֵ֨ינוּ֙ וּבְהֶמְתֵּ֔ינוּ כַּכָּת֖וּב בַּתּוֹרָ֑ה וְאֶת־בְּכוֹרֵ֨י בְקָרֵ֜ינוּ וְצֹאנֵ֗ינוּ לְהָבִיא֙ לְבֵ֣ית אֱלֹהֵ֔ינוּ לַכֹּ֣הֲנִ֔ים הַמְשָׁרְתִ֖ים בְּבֵ֥ית אֱלֹהֵֽינוּ׃Moreover, we will bring to the priests at the storerooms of the house of our God the firstfruits of our dough, of our grain offerings, of the fruit of all our trees, and of our new wine and oil. A tenth of our produce belongs to the Levites, so that they shall receive tithes in all the towns where we labor. 38en ons sal die eerste van ons growwe meel en ons hefoffers, en die vrugte van elke boom, nuwe wyn en olie, na die priesters bring, na die kamers van die huis van ons God; en die tiende van ons grond na die Leviete; en hulle, die Leviete, is dié wat die tiende neem in al die stede van ons diens.וְאֶת־רֵאשִׁ֣ית עֲרִיסֹתֵ֣ינוּ וּ֠תְרוּמֹתֵינוּ וּפְרִ֨י כָל־עֵ֜ץ תִּיר֣וֹשׁ וְיִצְהָ֗ר נָבִ֤יא לַכֹּהֲנִים֙ אֶל־לִשְׁכ֣וֹת בֵּית־אֱלֹהֵ֔ינוּ וּמַעְשַׂ֥ר אַדְמָתֵ֖נוּ לַלְוִיִּ֑ם וְהֵם֙ הַלְוִיִּ֔ם הַֽמְעַשְּׂרִ֔ים בְּכֹ֖ל עָרֵ֥י עֲבֹדָתֵֽנוּ׃A priest of Aaron’s line is to accompany the Levites when they collect the tenth, and the Levites are to bring a tenth of these tithes to the storerooms of the treasury in the house of our God. 39En die priester, die seun van Aäron, sal by die Leviete wees wanneer die Leviete die tiende neem; en die Leviete sal die tiende van die tiende opbring na die huis van ons God, na die kamers van die skathuis.וְהָיָ֨ה הַכֹּהֵ֧ן בֶּֽן־אַהֲרֹ֛ן עִם־הַלְוִיִּ֖ם בַּעְשֵׂ֣ר הַלְוִיִּ֑ם וְהַלְוִיִּ֞ם יַעֲל֨וּ אֶת־מַעֲשַׂ֤ר הַֽמַּעֲשֵׂר֙ לְבֵ֣ית אֱלֹהֵ֔ינוּ אֶל־הַלְּשָׁכ֖וֹת לְבֵ֥ית הָאוֹצָֽר׃For the Israelites and the Levites are to bring the contributions of grain, new wine, and oil to the storerooms where the articles of the sanctuary are kept and where the ministering priests, the gatekeepers, and the singers stay. Thus we will not neglect the house of our God.” 40Want na die kamers sal die Israeliete en die seuns van Levi die hefoffer van die graan, die nuwe wyn en die olie bring; en daar is die vate van die heiligdom, en die priesters wat diens doen, en die poortwagters en die sangers; en ons sal die huis van ons God nie verlaat nie.כִּ֣י אֶל־הַ֠לְּשָׁכוֹת יָבִ֨יאוּ בְנֵי־יִשְׂרָאֵ֜ל וּבְנֵ֣י הַלֵּוִ֗י אֶת־תְּרוּמַ֣ת הַדָּגָן֮ הַתִּיר֣וֹשׁ וְהַיִּצְהָר֒ וְשָׁם֙ כְּלֵ֣י הַמִּקְדָּ֔שׁ וְהַכֹּהֲנִים֙ הַמְשָׁ֣רְתִ֔ים וְהַשּׁוֹעֲרִ֖ים וְהַמְשֹׁרְרִ֑ים וְלֹ֥א נַעֲזֹ֖ב אֶת־בֵּ֥ית אֱלֹהֵֽינוּ׃