Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1Die HERE het met Moses en met Aäron gepraat en vir hulle gesê:וַיְדַבֵּ֧ר יְהוָ֛ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה וְאֶֽל־אַהֲרֹ֖ן לֵאמֹ֥ר אֲלֵהֶֽם׃The LORD spoke again to Moses and Aaron, telling them,2“Praat met die Israeliete en sê: Dit is die lewende wesens wat julle mag eet uit al die diere wat op die aarde is.דַּבְּר֛וּ אֶל־בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵ֖ל לֵאמֹ֑ר זֹ֤את הַֽחַיָּה֙ אֲשֶׁ֣ר תֹּאכְל֔וּ מִכָּל־הַבְּהֵמָ֖ה אֲשֶׁ֥ר עַל־הָאָֽרֶץ׃“Say to the Israelites, ‘Of all the beasts of the earth, these ones you may eat:3Alles wat die hoef skei en die hoewe heeltemal kloof, en wat die herkousel opbring, onder die vee, dit mag julle eet.כֹּ֣ל׀ מַפְרֶ֣סֶת פַּרְסָ֗ה וְשֹׁסַ֤עַת שֶׁ֨סַע֙ פְּרָסֹ֔ת מַעֲלַ֥ת גֵּרָ֖ה בַּבְּהֵמָ֑ה אֹתָ֖הּ תֹּאכֵֽלוּ׃You may eat any animal that has a split hoof completely divided and that chews the cud.4Maar dié mag julle nie eet nie, van dié wat die herkousel opbring en van dié wat die hoef skei: die kameel, want hy bring die herkousel op, maar sy hoef skei hy nie; hy is onrein vir julle.אַ֤ךְ אֶת־זֶה֙ לֹ֣א תֹֽאכְל֔וּ מִֽמַּעֲלֵי֙ הַגֵּרָ֔ה וּמִמַּפְרִיסֵ֖י הַפַּרְסָ֑ה אֶֽת־הַ֠גָּמָל כִּֽי־מַעֲלֵ֨ה גֵרָ֜ה ה֗וּא וּפַרְסָה֙ אֵינֶ֣נּוּ מַפְרִ֔יס טָמֵ֥א ה֖וּא לָכֶֽם׃But of those that only chew the cud or only have a divided hoof, you are not to eat the following: The camel, though it chews the cud, does not have a divided hoof; it is unclean for you.5En die klipdassie, want hy bring die herkousel op, maar sy hoef skei hy nie; hy is onrein vir julle.וְאֶת־הַשָּׁפָ֗ן כִּֽי־מַעֲלֵ֤ה גֵרָה֙ ה֔וּא וּפַרְסָ֖ה לֹ֣א יַפְרִ֑יס טָמֵ֥א ה֖וּא לָכֶֽם׃The rock badger, though it chews the cud, does not have a divided hoof; it is unclean for you.6En die haas, want sy bring die herkousel op, maar haar hoef skei sy nie; sy is onrein vir julle.וְאֶת־הָאַרְנֶ֗בֶת כִּֽי־מַעֲלַ֤ת גֵּרָה֙ הִ֔וא וּפַרְסָ֖ה לֹ֣א הִפְרִ֑יסָה טְמֵאָ֥ה הִ֖וא לָכֶֽם׃The rabbit, though it chews the cud, does not have a divided hoof; it is unclean for you.7en die vark, want hy het gesplete hoewe en kloof die hoewe heeltemal, maar hy herkou nie; hy is onrein vir julle.וְאֶת־הַ֠חֲזִיר כִּֽי־מַפְרִ֨יס פַּרְסָ֜ה ה֗וּא וְשֹׁסַ֥ע שֶׁ֨סַע֙ פַּרְסָ֔ה וְה֖וּא גֵּרָ֣ה לֹֽא־יִגָּ֑ר טָמֵ֥א ה֖וּא לָכֶֽם׃And the pig, though it has a split hoof completely divided, does not chew the cud; it is unclean for you.8Van hulle vlees mag julle nie eet nie, en aan hulle karkasse mag julle nie raak nie; hulle is onrein vir julle.מִבְּשָׂרָם֙ לֹ֣א תֹאכֵ֔לוּ וּבְנִבְלָתָ֖ם לֹ֣א תִגָּ֑עוּ טְמֵאִ֥ים הֵ֖ם לָכֶֽם׃You must not eat their meat or touch their carcasses; they are unclean for you.
9Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het in die water, in die seë en in die strome, dié mag julle eet.אֶת־זֶה֙ תֹּֽאכְל֔וּ מִכֹּ֖ל אֲשֶׁ֣ר בַּמָּ֑יִם כֹּ֣ל אֲשֶׁר־לוֹ֩ סְנַפִּ֨יר וְקַשְׂקֶ֜שֶׂת בַּמַּ֗יִם בַּיַּמִּ֛ים וּבַנְּחָלִ֖ים אֹתָ֥ם תֹּאכֵֽלוּ׃Of all the creatures that live in the water, whether in the seas or in the streams, you may eat anything with fins and scales.10Maar alles wat nie vinne en skubbe het nie in die seë en in die strome, van al die gewemel van die water en van al die lewende wesens wat in die water is, hulle is 'n gruwel vir julle.וְכֹל֩ אֲשֶׁ֨ר אֵֽין־ל֜וֹ סְנַפִּ֣יר וְקַשְׂקֶ֗שֶׂת בַּיַּמִּים֙ וּבַנְּחָלִ֔ים מִכֹּל֙ שֶׁ֣רֶץ הַמַּ֔יִם וּמִכֹּ֛ל נֶ֥פֶשׁ הַחַיָּ֖ה אֲשֶׁ֣ר בַּמָּ֑יִם שֶׁ֥קֶץ הֵ֖ם לָכֶֽם׃But the following among all the teeming life and creatures in the water are detestable to you: everything in the seas or streams that does not have fins and scales.11En 'n gruwel moet hulle vir julle wees; van hulle vlees mag julle nie eet nie, en hulle karkasse moet julle verafsku.וְשֶׁ֖קֶץ יִהְי֣וּ לָכֶ֑ם מִבְּשָׂרָם֙ לֹ֣א תֹאכֵ֔לוּ וְאֶת־נִבְלָתָ֖ם תְּשַׁקֵּֽצוּ׃They shall be an abomination to you; you must not eat their meat, and you must detest their carcasses.12Alles wat nie vinne en skubbe het in die water nie, dit is 'n gruwel vir julle.כֹּ֣ל אֲשֶׁ֥ר אֵֽין־ל֛וֹ סְנַפִּ֥יר וְקַשְׂקֶ֖שֶׂת בַּמָּ֑יִם שֶׁ֥קֶץ ה֖וּא לָכֶֽם׃Everything in the water that does not have fins and scales shall be detestable to you.
13En hierdie moet julle van die voëls verafsku; hulle mag nie geëet word nie, hulle is 'n gruwel: die arend en die lammervanger en die visarend,וְאֶת־אֵ֨לֶּה֙ תְּשַׁקְּצ֣וּ מִן־הָע֔וֹף לֹ֥א יֵאָכְל֖וּ שֶׁ֣קֶץ הֵ֑ם אֶת־הַנֶּ֨שֶׁר֙ וְאֶת־הַפֶּ֔רֶס וְאֵ֖ת הָעָזְנִיָּֽה׃Additionally, you are to detest the following birds, and they must not be eaten because they are detestable: the eagle, the bearded vulture, the black vulture,14en die wou en die kuikendief volgens sy soort,וְאֶת־הַ֨דָּאָ֔ה וְאֶת־הָאַיָּ֖ה לְמִינָֽהּ׃the kite, any kind of falcon,15elke raaf volgens sy soort,אֵ֥ת כָּל־עֹרֵ֖ב לְמִינֽוֹ׃any kind of raven,16en die volstruis en die naguil en die seemeeu en die valk volgens sy soort,aOf: die uil.וְאֵת֙ בַּ֣ת הַֽיַּעֲנָ֔ה וְאֶת־הַתַּחְמָ֖ס וְאֶת־הַשָּׁ֑חַף וְאֶת־הַנֵּ֖ץ לְמִינֵֽהוּ׃the ostrich, the screech owl, the gull, any kind of hawk,17en die steenuil en die kormorant en die ooruil,וְאֶת־הַכּ֥וֹס וְאֶת־הַשָּׁלָ֖ךְ וְאֶת־הַיַּנְשֽׁוּף׃the little owl, the cormorant, the great owl,18en die nonnetjie-uil en die pelikaan en die aasvoël,וְאֶת־הַתִּנְשֶׁ֥מֶת וְאֶת־הַקָּאָ֖ת וְאֶת־הָרָחָֽם׃the white owl, the desert owl, the osprey,19en die ooievaar, die reier volgens sy soort, en die hoephoep en die vlermuis.וְאֵת֙ הַחֲסִידָ֔ה הָאֲנָפָ֖ה לְמִינָ֑הּ וְאֶת־הַדּוּכִיפַ֖ת וְאֶת־הָעֲטַלֵּֽף׃the stork, any kind of heron, the hoopoe, and the bat.
20Al die gevleuelde gewemel wat op vier loop, is 'n gruwel vir julle.כֹּ֚ל שֶׁ֣רֶץ הָע֔וֹף הַהֹלֵ֖ךְ עַל־אַרְבַּ֑ע שֶׁ֥קֶץ ה֖וּא לָכֶֽם׃ סAll flying insects that walk on all fours are detestable to you.21Maar dit mag julle eet van al die gevleuelde gewemel wat op vier loop: dit wat bene bo sy voete het om daarmee op die grond te spring.אַ֤ךְ אֶת־זֶה֙ תֹּֽאכְל֔וּ מִכֹּל֙ שֶׁ֣רֶץ הָע֔וֹף הַהֹלֵ֖ךְ עַל־אַרְבַּ֑ע אֲשֶׁר־כְרָעַ֨יִם֙ מִמַּ֣עַל לְרַגְלָ֔יו לְנַתֵּ֥ר בָּהֵ֖ן עַל־הָאָֽרֶץ׃However, you may eat the following kinds of flying insects that walk on all fours: those having jointed legs above their feet for hopping on the ground.22Hiervan mag julle eet: die treksprinkaan volgens sy soort, en die kaalkopsprinkaan volgens sy soort, en die koringkriek volgens sy soort, en die sprinkaan volgens sy soort.אֶת־אֵ֤לֶּה מֵהֶם֙ תֹּאכֵ֔לוּ אֶת־הָֽאַרְבֶּ֣ה לְמִינ֔וֹ וְאֶת־הַסָּלְעָ֖ם לְמִינֵ֑הוּ וְאֶת־הַחַרְגֹּ֣ל לְמִינֵ֔הוּ וְאֶת־הֶחָגָ֖ב לְמִינֵֽהוּ׃Of these you may eat any kind of locust, katydid, cricket, or grasshopper.23Maar al die gevleuelde gewemel wat vier pote het, is 'n gruwel vir julle.וְכֹל֙ שֶׁ֣רֶץ הָע֔וֹף אֲשֶׁר־ל֖וֹ אַרְבַּ֣ע רַגְלָ֑יִם שֶׁ֥קֶץ ה֖וּא לָכֶֽם׃All other flying insects that have four legs are detestable to you.24En deur dié sal julle onrein word: elkeen wat hulle karkas aanraak, sal onrein wees tot die aand.וּלְאֵ֖לֶּה תִּטַּמָּ֑אוּ כָּל־הַנֹּגֵ֥עַ בְּנִבְלָתָ֖ם יִטְמָ֥א עַד־הָעָֽרֶב׃These creatures will make you unclean. Whoever touches their carcasses will be unclean until evening,25en elkeen wat iets van hulle karkasse dra, moet sy klere was en is onrein tot die aand.וְכָל־הַנֹּשֵׂ֖א מִנִּבְלָתָ֑ם יְכַבֵּ֥ס בְּגָדָ֖יו וְטָמֵ֥א עַד־הָעָֽרֶב׃and whoever picks up one of their carcasses must wash his clothes, and he will be unclean until evening.26Al die diere wat gesplete hoewe het, maar die hoewe nie heeltemal kloof nie en nie herkou nie, is onrein vir julle; elkeen wat aan hulle raak, word onrein.לְֽכָל־הַבְּהֵמָ֡ה אֲשֶׁ֣ר הִוא֩ מַפְרֶ֨סֶת פַּרְסָ֜ה וְשֶׁ֣סַע׀ אֵינֶ֣נָּה שֹׁסַ֗עַת וְגֵרָה֙ אֵינֶ֣נָּה מַעֲלָ֔ה טְמֵאִ֥ים הֵ֖ם לָכֶ֑ם כָּל־הַנֹּגֵ֥עַ בָּהֶ֖ם יִטְמָֽא׃Every animal with hooves not completely divided or that does not chew the cud is unclean for you. Whoever touches any of them will be unclean.27En alles wat op sy pote loop onder al die lewende wesens wat op vier loop, is onrein vir julle; elkeen wat aan hulle karkasse raak, is onrein tot die aand.וְכֹ֣ל׀ הוֹלֵ֣ךְ עַל־כַּפָּ֗יו בְּכָל־הַֽחַיָּה֙ הַהֹלֶ֣כֶת עַל־אַרְבַּ֔ע טְמֵאִ֥ים הֵ֖ם לָכֶ֑ם כָּל־הַנֹּגֵ֥עַ בְּנִבְלָתָ֖ם יִטְמָ֥א עַד־הָעָֽרֶב׃All the four-footed animals that walk on their paws are unclean for you; whoever touches their carcasses will be unclean until evening,28En hy wat hulle karkasse dra, moet sy klere was en is onrein tot die aand; hulle is onrein vir julle.וְהַנֹּשֵׂא֙ אֶת־נִבְלָתָ֔ם יְכַבֵּ֥ס בְּגָדָ֖יו וְטָמֵ֣א עַד־הָעָ֑רֶב טְמֵאִ֥ים הֵ֖מָּה לָכֶֽם׃ סand anyone who picks up a carcass must wash his clothes, and he will be unclean until evening. They are unclean for you.
29En dit is vir julle onrein onder die gewemel wat op die grond wemel: die mol en die muis en die groot akkedis volgens sy soort,aOf: skilpad.וְזֶ֤ה לָכֶם֙ הַטָּמֵ֔א בַּשֶּׁ֖רֶץ הַשֹּׁרֵ֣ץ עַל־הָאָ֑רֶץ הַחֹ֥לֶד וְהָעַכְבָּ֖ר וְהַצָּ֥ב לְמִינֵֽהוּ׃The following creatures that move along the ground are unclean for you: the mole, the mouse, any kind of great lizard,30en die geitjie en die likkewaan en die akkedis en die skink en die verkleurmannetjie.וְהָאֲנָקָ֥ה וְהַכֹּ֖חַ וְהַלְּטָאָ֑ה וְהַחֹ֖מֶט וְהַתִּנְשָֽׁמֶת׃the gecko, the monitor lizard, the common lizard, the skink, and the chameleon.31Dit is die onreines vir julle onder al die gewemel; elkeen wat aan hulle raak wanneer hulle dood is, is onrein tot die aand.אֵ֛לֶּה הַטְּמֵאִ֥ים לָכֶ֖ם בְּכָל־הַשָּׁ֑רֶץ כָּל־הַנֹּגֵ֧עַ בָּהֶ֛ם בְּמֹתָ֖ם יִטְמָ֥א עַד־הָעָֽרֶב׃These animals are unclean for you among all the crawling creatures. Whoever touches them when they are dead shall be unclean until evening.32En alles waarop iets van hulle val wanneer hulle dood is, sal onrein wees: enige houtvoorwerp of klere of vel of sak, enige voorwerp waarmee werk gedoen word; dit moet in water gebring word en dit sal onrein wees tot die aand, en dan sal dit rein wees.וְכֹ֣ל אֲשֶׁר־יִפֹּל־עָלָיו֩ מֵהֶ֨ם׀ בְּמֹתָ֜ם יִטְמָ֗א מִכָּל־כְּלִי־עֵץ֙ א֣וֹ בֶ֤גֶד אוֹ־עוֹר֙ א֣וֹ שָׂ֔ק כָּל־כְּלִ֕י אֲשֶׁר־יֵעָשֶׂ֥ה מְלָאכָ֖ה בָּהֶ֑ם בַּמַּ֧יִם יוּבָ֛א וְטָמֵ֥א עַד־הָעֶ֖רֶב וְטָהֵֽר׃When one of them dies and falls on something, that article becomes unclean; any article of wood, clothing, leather, sackcloth, or any implement used for work must be rinsed with water and will remain unclean until evening; then it will be clean.33En elke erdevat waarin iets van hulle val, alles wat daarin is, sal onrein wees, en dit moet julle breek.וְכָל־כְּלִי־חֶ֔רֶשׂ אֲשֶׁר־יִפֹּ֥ל מֵהֶ֖ם אֶל־תּוֹכ֑וֹ כֹּ֣ל אֲשֶׁ֧ר בְּתוֹכ֛וֹ יִטְמָ֖א וְאֹת֥וֹ תִשְׁבֹּֽרוּ׃If any of them falls into a clay pot, everything in it will be unclean; you must break the pot.34Van al die voedsel wat geëet word: dit waarop water kom, word onrein; en enige drank wat gedrink word, in enige voorwerp, word onrein.מִכָּל־הָאֹ֜כֶל אֲשֶׁ֣ר יֵאָכֵ֗ל אֲשֶׁ֨ר יָב֥וֹא עָלָ֛יו מַ֖יִם יִטְמָ֑א וְכָל־מַשְׁקֶה֙ אֲשֶׁ֣ר יִשָּׁתֶ֔ה בְּכָל־כְּלִ֖י יִטְמָֽא׃Any food coming into contact with water from that pot will be unclean, and any drink in such a container will be unclean.35En alles waarop iets van hulle karkasse val, word onrein; 'n oond of 'n vuurherd moet afgebreek word; hulle is onrein, en onrein moet hulle vir julle wees.וְ֠כֹל אֲשֶׁר־יִפֹּ֨ל מִנִּבְלָתָ֥ם׀ עָלָיו֮ יִטְמָא֒ תַּנּ֧וּר וְכִירַ֛יִם יֻתָּ֖ץ טְמֵאִ֣ים הֵ֑ם וּטְמֵאִ֖ים יִהְי֥וּ לָכֶֽם׃Anything upon which one of their carcasses falls will be unclean. If it is an oven or cooking pot, it must be smashed; it is unclean and will remain unclean for you.36Maar 'n bron en 'n put, 'n versameling water, sal rein wees; maar wie hulle karkas aanraak, sal onrein wees.אַ֣ךְ מַעְיָ֥ן וּב֛וֹר מִקְוֵה־מַ֖יִם יִהְיֶ֣ה טָה֑וֹר וְנֹגֵ֥עַ בְּנִבְלָתָ֖ם יִטְמָֽא׃Nevertheless, a spring or cistern containing water will remain clean, but one who touches a carcass in it will be unclean.37En as iets van hulle karkasse op enige saaisaad val wat gesaai word, is dit rein.וְכִ֤י יִפֹּל֙ מִנִּבְלָתָ֔ם עַל־כָּל־זֶ֥רַע זֵר֖וּעַ אֲשֶׁ֣ר יִזָּרֵ֑עַ טָה֖וֹר הֽוּא׃If a carcass falls on any seed for sowing, the seed is clean;38Maar as water op saad gegooi is en iets van hulle karkasse daarop val, is dit vir julle onrein.וְכִ֤י יֻתַּן־מַ֨יִם֙ עַל־זֶ֔רַע וְנָפַ֥ל מִנִּבְלָתָ֖ם עָלָ֑יו טָמֵ֥א ה֖וּא לָכֶֽם׃ סbut if water has been put on the seed and a carcass falls on it, it is unclean for you.
39En as een van die diere doodgaan wat vir julle tot voedsel is, word hy wat aan sy karkas raak, onrein tot die aand.וְכִ֤י יָמוּת֙ מִן־הַבְּהֵמָ֔ה אֲשֶׁר־הִ֥יא לָכֶ֖ם לְאָכְלָ֑ה הַנֹּגֵ֥עַ בְּנִבְלָתָ֖הּ יִטְמָ֥א עַד־הָעָֽרֶב׃If an animal that you may eat dies, anyone who touches the carcass will be unclean until evening.40En hy wat van sy karkas eet, moet sy klere was en is onrein tot die aand; en hy wat sy karkas dra, moet sy klere was en is onrein tot die aand.וְהָֽאֹכֵל֙ מִנִּבְלָתָ֔הּ יְכַבֵּ֥ס בְּגָדָ֖יו וְטָמֵ֣א עַד־הָעָ֑רֶב וְהַנֹּשֵׂא֙ אֶת־נִבְלָתָ֔הּ יְכַבֵּ֥ס בְּגָדָ֖יו וְטָמֵ֥א עַד־הָעָֽרֶב׃Whoever eats from the carcass must wash his clothes and will be unclean until evening, and anyone who picks up the carcass must wash his clothes and will be unclean until evening.41En al die gewemel wat op die aarde wemel, is 'n gruwel; dit mag nie geëet word nie.וְכָל־הַשֶּׁ֖רֶץ הַשֹּׁרֵ֣ץ עַל־הָאָ֑רֶץ שֶׁ֥קֶץ ה֖וּא לֹ֥א יֵאָכֵֽל׃Every creature that moves along the ground is detestable; it must not be eaten.42Alles wat op die buik loop, en alles wat op vier loop, tot alles wat baie voete het, van al die gewemel wat op die aarde wemel, dié mag julle nie eet nie, want hulle is 'n gruwel.כֹּל֩ הוֹלֵ֨ךְ עַל־גָּח֜<seg type="x-large">וֹ<seg>ן וְכֹ֣ל׀ הוֹלֵ֣ךְ עַל־אַרְבַּ֗ע עַ֚ד כָּל־מַרְבֵּ֣ה רַגְלַ֔יִם לְכָל־הַשֶּׁ֖רֶץ הַשֹּׁרֵ֣ץ עַל־הָאָ֑רֶץ לֹ֥א תֹאכְל֖וּם כִּי־שֶׁ֥קֶץ הֵֽם׃Do not eat any creature that moves along the ground, whether it crawls on its belly or walks on four or more feet; for such creatures are detestable.43Moenie julleself 'n gruwel maak deur enige gewemel wat wemel nie, en moenie julle deur hulle onrein maak sodat julle deur hulle onrein word nie.אַל־תְּשַׁקְּצוּ֙ אֶת־נַפְשֹׁ֣תֵיכֶ֔ם בְּכָל־הַשֶּׁ֖רֶץ הַשֹּׁרֵ֑ץ וְלֹ֤א תִֽטַּמְּאוּ֙ בָּהֶ֔ם וְנִטְמֵתֶ֖ם בָּֽם׃Do not defile yourselves by any crawling creature; do not become unclean or defiled by them.44Want Ek is die HERE julle God. Julle moet julle heilig maak en heilig wees, want Ek is heilig. En julle mag julle self nie onrein maak deur enige gewemel wat op die aarde kruip nie.aLetterlik: julle siele.כִּ֣י אֲנִ֣י יְהוָה֮ אֱלֹֽהֵיכֶם֒ וְהִתְקַדִּשְׁתֶּם֙ וִהְיִיתֶ֣ם קְדֹשִׁ֔ים כִּ֥י קָד֖וֹשׁ אָ֑נִי וְלֹ֤א תְטַמְּאוּ֙ אֶת־נַפְשֹׁ֣תֵיכֶ֔ם בְּכָל־הַשֶּׁ֖רֶץ הָרֹמֵ֥שׂ עַל־הָאָֽרֶץ׃For I am the LORD your God; consecrate yourselves, therefore, and be holy, because I am holy. You must not defile yourselves by any creature that crawls along the ground.45Want Ek is die HERE wat julle uit die land Egipte laat optrek het om vir julle God te wees; en julle moet heilig wees, want Ek is heilig.כִּ֣י׀ אֲנִ֣י יְהוָ֗ה הַֽמַּעֲלֶ֤ה אֶתְכֶם֙ מֵאֶ֣רֶץ מִצְרַ֔יִם לִהְיֹ֥ת לָכֶ֖ם לֵאלֹהִ֑ים וִהְיִיתֶ֣ם קְדֹשִׁ֔ים כִּ֥י קָד֖וֹשׁ אָֽנִי׃For I am the LORD, who brought you up out of the land of Egypt so that I would be your God; therefore be holy, because I am holy.
46Dit is die wet van die diere en die voëls en van al die lewende wesens wat in die water roer, en van al die wesens wat op die grond wemel,זֹ֣את תּוֹרַ֤ת הַבְּהֵמָה֙ וְהָע֔וֹף וְכֹל֙ נֶ֣פֶשׁ הַֽחַיָּ֔ה הָרֹמֶ֖שֶׂת בַּמָּ֑יִם וּלְכָל־נֶ֖פֶשׁ הַשֹּׁרֶ֥צֶת עַל־הָאָֽרֶץ׃This is the law regarding animals, birds, all living creatures that move in the water, and all creatures that crawl along the ground.47om onderskeid te maak tussen die onreine en die reine, en tussen die lewende wese wat geëet word en die lewende wese wat nie geëet mag word nie.”לְהַבְדִּ֕יל בֵּ֥ין הַטָּמֵ֖א וּבֵ֣ין הַטָּהֹ֑ר וּבֵ֤ין הַֽחַיָּה֙ הַֽנֶּאֱכֶ֔לֶת וּבֵין֙ הַֽחַיָּ֔ה אֲשֶׁ֖ר לֹ֥א תֵאָכֵֽל׃ פYou must distinguish between the unclean and the clean, between animals that may be eaten and those that may not.’”