Terug na Johannes

Johannes 18

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Nadat Jesus dit gesê het, het Hy met Sy dissipels uitgegaan oorkant die spruit Kidron, waar 'n tuin was, waarin Hy en Sy dissipels ingegaan het.Ταῦτα ⸀εἰπὼν Ἰησοῦς ἐξῆλθεν σὺν τοῖς μαθηταῖς αὐτοῦ πέραν τοῦ χειμάρρου ⸀τοῦ Κεδρὼν ὅπου ἦν κῆπος, εἰς ὃν εἰσῆλθεν αὐτὸς καὶ οἱ μαθηταὶ αὐτοῦ.After Jesus had spoken these words, He went out with His disciples across the Kidron Valley, where they entered a garden. 2Judas, wat Hom oorgelewer het, het ook die plek geken, want Jesus het dikwels daar met Sy dissipels saamgekom.ᾔδει δὲ καὶ Ἰούδας ὁ παραδιδοὺς αὐτὸν τὸν τόπον, ὅτι πολλάκις ⸀συνήχθη Ἰησοῦς ἐκεῖ μετὰ τῶν μαθητῶν αὐτοῦ.Now Judas His betrayer also knew the place, because Jesus had often met there with His disciples. 3Toe het Judas die afdeling soldate geneem, en dienaars van die leierpriesters en van die Fariseërs, en daar aangekom met lanterns en fakkels en wapens.ὁ οὖν Ἰούδας λαβὼν τὴν σπεῖραν καὶ ἐκ τῶν ἀρχιερέων καὶ ⸂ἐκ τῶν⸃ Φαρισαίων ὑπηρέτας ἔρχεται ἐκεῖ μετὰ φανῶν καὶ λαμπάδων καὶ ὅπλων.So Judas brought a band of soldiers and officers from the chief priests and Pharisees. They arrived at the garden carrying lanterns, torches, and weapons. 4Jesus, wat alles geweet het wat oor Hom sou kom, het toe uitgegaan en vir hulle gesê: “Wie soek julle?”Ἰησοῦς ⸀οὖν εἰδὼς πάντα τὰ ἐρχόμενα ἐπʼ αὐτὸν ⸂ἐξῆλθεν, καὶ λέγει⸃ αὐτοῖς· Τίνα ζητεῖτε;Jesus, knowing all that was coming upon Him, stepped forward and asked them, “Whom are you seeking?” 5Hulle het Hom geantwoord: “Jesus die Nasarener.” Hy het vir hulle gesê: “Ek is dit.” Judas, wat Hom oorgelewer het, het ook by hulle gestaan.
aLetterlik: Ek is.
ἀπεκρίθησαν αὐτῷ· Ἰησοῦν τὸν Ναζωραῖον. λέγει ⸀αὐτοῖς· Ἐγώ εἰμι. εἱστήκει δὲ καὶ Ἰούδας ὁ παραδιδοὺς αὐτὸν μετʼ αὐτῶν.“Jesus of Nazareth,” they answered. Jesus said, “I am He.” And Judas His betrayer was standing there with them.
6Toe Hy dan vir hulle gesê het: “Ek is dit,” het hulle agteruit gegaan en op die grond geval.ὡς οὖν εἶπεν ⸀αὐτοῖς· Ἐγώ εἰμι, ἀπῆλθον εἰς τὰ ὀπίσω καὶ ἔπεσαν χαμαί.When Jesus said, “I am He,” they drew back and fell to the ground. 7Toe het Hy hulle weer gevra: “Wie soek julle?” En hulle het gesê: “Jesus die Nasarener.”πάλιν οὖν ⸂ἐπηρώτησεν αὐτούς⸃· Τίνα ζητεῖτε; οἱ δὲ εἶπαν· Ἰησοῦν τὸν Ναζωραῖον.So He asked them again, “Whom are you seeking?” “Jesus of Nazareth,” they answered. 8Jesus het geantwoord: “Ek het vir julle gesê dat Ek dit is. As julle dan My soek, laat hierdie mense gaan,”ἀπεκρίθη Ἰησοῦς· Εἶπον ὑμῖν ὅτι ἐγώ εἰμι· εἰ οὖν ἐμὲ ζητεῖτε, ἄφετε τούτους ὑπάγειν·“I told you that I am He,” Jesus replied. “So if you are looking for Me, let these men go.” 9sodat die woord vervul sou word wat Hy gesê het: “Van dié wat U My gegee het, het Ek nie een verloor nie.”ἵνα πληρωθῇ ὁ λόγος ὃν εἶπεν ὅτι Οὓς δέδωκάς μοι οὐκ ἀπώλεσα ἐξ αὐτῶν οὐδένα.This was to fulfill the word He had spoken: “I have not lost one of those You have given Me.” 10Simon Petrus het toe 'n swaard gehad, dit getrek en die hoëpriester se slaaf geslaan en sy regteroor afgekap. Die slaaf se naam was Malkus.Σίμων οὖν Πέτρος ἔχων μάχαιραν εἵλκυσεν αὐτὴν καὶ ἔπαισεν τὸν τοῦ ἀρχιερέως δοῦλον καὶ ἀπέκοψεν αὐτοῦ τὸ ⸀ὠτάριον τὸ δεξιόν. ἦν δὲ ὄνομα τῷ δούλῳ Μάλχος.Then Simon Peter drew his sword and struck the servant of the high priest, cutting off his right ear. The servant’s name was Malchus. 11Toe het Jesus vir Petrus gesê: “Steek die swaard in die skede. Die beker wat die Vader My gegee het, sal Ek dit nie drink nie?”εἶπεν οὖν ὁ Ἰησοῦς τῷ Πέτρῳ· Βάλε τὴν ⸀μάχαιραν εἰς τὴν θήκην· τὸ ποτήριον ὃ δέδωκέν μοι ὁ πατὴρ οὐ μὴ πίω αὐτό;“Put your sword back in its sheath!” Jesus said to Peter. “Shall I not drink the cup the Father has given Me?”
12Die afdeling soldate en die bevelvoerder en die dienaars van die Jode het toe Jesus gevange geneem en Hom gebind,Ἡ οὖν σπεῖρα καὶ ὁ χιλίαρχος καὶ οἱ ὑπηρέται τῶν Ἰουδαίων συνέλαβον τὸν Ἰησοῦν καὶ ἔδησαν αὐτὸνThen the band of soldiers, with its commander and the officers of the Jews, arrested Jesus and bound Him. 13en hulle het Hom eers na Annas gebring, want hy was die skoonvader van Kajafas, wat daardie jaar hoëpriester was.καὶ ⸀ἤγαγον πρὸς Ἅνναν πρῶτον· ἦν γὰρ πενθερὸς τοῦ Καϊάφα, ὃς ἦν ἀρχιερεὺς τοῦ ἐνιαυτοῦ ἐκείνου·They brought Him first to Annas, who was the father-in-law of Caiaphas, the high priest that year. 14Kajafas was die een wat die Jode aangeraai het dat dit voordelig is dat een mens vir die volk sterf.ἦν δὲ Καϊάφας ὁ συμβουλεύσας τοῖς Ἰουδαίοις ὅτι συμφέρει ἕνα ἄνθρωπον ⸀ἀποθανεῖν ὑπὲρ τοῦ λαοῦ.Caiaphas was the one who had advised the Jews that it would be better if one man died for the people.
15En Simon Petrus het Jesus gevolg, en ’n ander dissipel. Daardie dissipel was bekend by die hoëpriester en het saam met Jesus ingegaan in die binnehof van die hoëpriester,Ἠκολούθει δὲ τῷ Ἰησοῦ Σίμων Πέτρος ⸀καὶ ἄλλος μαθητής. ὁ δὲ μαθητὴς ἐκεῖνος ἦν γνωστὸς τῷ ἀρχιερεῖ καὶ συνεισῆλθεν τῷ Ἰησοῦ εἰς τὴν αὐλὴν τοῦ ἀρχιερέως,Now Simon Peter and another disciple were following Jesus. Since that disciple was known to the high priest, he also went with Jesus into the courtyard of the high priest. 16maar Petrus het buite by die deur gestaan. Toe het die ander dissipel, die een wat aan die hoëpriester bekend was, uitgegaan en met die deurwagster gepraat en Petrus ingebring.ὁ δὲ Πέτρος εἱστήκει πρὸς τῇ θύρᾳ ἔξω. ἐξῆλθεν οὖν ὁ μαθητὴς ὁ ἄλλος ⸀ὁ γνωστὸς ⸂τοῦ ἀρχιερέως⸃ καὶ εἶπεν τῇ θυρωρῷ καὶ εἰσήγαγεν τὸν Πέτρον.But Peter stood outside at the door. Then the disciple who was known to the high priest went out and spoke to the doorkeeper, and brought Peter in. 17Die diensmeisie, die deurwagster, sê dan vir Petrus: “Is jy ook nie een van die dissipels van hierdie mens nie?” Hy sê: “Ek is nie.”λέγει οὖν ⸂τῷ Πέτρῳ ἡ παιδίσκη ἡ θυρωρός⸃· Μὴ καὶ σὺ ἐκ τῶν μαθητῶν εἶ τοῦ ἀνθρώπου τούτου; λέγει ἐκεῖνος· Οὐκ εἰμί.At this, the servant girl watching the door said to Peter, “Aren’t you also one of this man’s disciples?” “I am not,” he answered. 18Die slawe en die dienaars het daar gestaan, nadat hulle 'n kolevuur gemaak het omdat dit koud was, en hulle het hulle warm gemaak. Petrus het ook by hulle gestaan en hom warm gemaak.εἱστήκεισαν δὲ οἱ δοῦλοι καὶ οἱ ὑπηρέται ἀνθρακιὰν πεποιηκότες, ὅτι ψῦχος ἦν, καὶ ἐθερμαίνοντο· ἦν δὲ ⸂καὶ ὁ Πέτρος μετʼ αὐτῶν⸃ ἑστὼς καὶ θερμαινόμενος.Because it was cold, the servants and officers were standing around a charcoal fire they had made to keep warm. And Peter was also standing with them, warming himself.
19Die hoëpriester het Jesus toe oor Sy dissipels en oor Sy leer uitgevra.Ὁ οὖν ἀρχιερεὺς ἠρώτησεν τὸν Ἰησοῦν περὶ τῶν μαθητῶν αὐτοῦ καὶ περὶ τῆς διδαχῆς αὐτοῦ.Meanwhile, the high priest questioned Jesus about His disciples and His teaching. 20Jesus het hom geantwoord: “Ek het openlik met die wêreld gespreek. Ek het altyd in die sinagoge en in die tempel geleer, waar al die Jode bymekaarkom, en in die geheim het Ek niks gespreek nie.
aSommige manuskripte lees: waar die Jode altyd bymekaarkom.
ἀπεκρίθη ⸀αὐτῷ Ἰησοῦς· Ἐγὼ παρρησίᾳ ⸀λελάληκα τῷ κόσμῳ· ἐγὼ πάντοτε ἐδίδαξα ἐν συναγωγῇ καὶ ἐν τῷ ἱερῷ, ὅπου ⸀πάντες οἱ Ἰουδαῖοι συνέρχονται, καὶ ἐν κρυπτῷ ἐλάλησα οὐδέν·“I have spoken openly to the world,” Jesus answered. “I always taught in the synagogues and at the temple, where all the Jews come together. I said nothing in secret.
21Waarom vra jy My? Vra dié wat gehoor het wat Ek met hulle gespreek het. Kyk, hulle weet wat Ek gesê het.”τί με ⸂ἐρωτᾷς; ἐρώτησον⸃ τοὺς ἀκηκοότας τί ἐλάλησα αὐτοῖς· ἴδε οὗτοι οἴδασιν ἃ εἶπον ἐγώ.Why are you asking Me? Ask those who heard My message. Surely they know what I said.” 22Toe Hy dit gesê het, het een van die dienaars wat daar gestaan het, Jesus 'n klap gegee en gesê: “Antwoord Jy die hoëpriester so?”ταῦτα δὲ αὐτοῦ εἰπόντος εἷς ⸂παρεστηκὼς τῶν ὑπηρετῶν⸃ ἔδωκεν ῥάπισμα τῷ Ἰησοῦ εἰπών· Οὕτως ἀποκρίνῃ τῷ ἀρχιερεῖ;When Jesus had said this, one of the officers standing nearby slapped Him in the face and said, “Is this how You answer the high priest?” 23Jesus het hom geantwoord: “As Ek verkeerd gespreek het, getuig van die verkeerde; maar as Ek reg gespreek het, waarom slaan jy My?”ἀπεκρίθη ⸀αὐτῷ Ἰησοῦς· Εἰ κακῶς ἐλάλησα, μαρτύρησον περὶ τοῦ κακοῦ· εἰ δὲ καλῶς, τί με δέρεις;Jesus replied, “If I said something wrong, testify as to what was wrong. But if I spoke correctly, why did you strike Me?” 24Toe het Annas Hom gebind na Kajafas die hoëpriester gestuur.ἀπέστειλεν ⸀οὖν αὐτὸν ὁ Ἅννας δεδεμένον πρὸς Καϊάφαν τὸν ἀρχιερέα.Then Annas sent Him, still bound, to Caiaphas the high priest.
25Simon Petrus het gestaan en hom warm gemaak. Hulle het toe vir hom gesê: “Is jy nie ook een van Sy dissipels nie?” Hy het dit ontken en gesê: “Ek is nie.”Ἦν δὲ Σίμων Πέτρος ἑστὼς καὶ θερμαινόμενος. εἶπον οὖν αὐτῷ· Μὴ καὶ σὺ ἐκ τῶν μαθητῶν αὐτοῦ εἶ; ⸀ἠρνήσατο ἐκεῖνος καὶ εἶπεν· Οὐκ εἰμί.Simon Peter was still standing and warming himself. So they asked him, “Aren’t you also one of His disciples?” He denied it and said, “I am not.” 26Een van die slawe van die hoëpriester, 'n familielid van hom wie se oor Petrus afgekap het, sê: “Het ek jou nie in die tuin saam met Hom gesien nie?”λέγει εἷς ἐκ τῶν δούλων τοῦ ἀρχιερέως, συγγενὴς ὢν οὗ ἀπέκοψεν Πέτρος τὸ ὠτίον· Οὐκ ἐγώ σε εἶδον ἐν τῷ κήπῳ μετʼ αὐτοῦ;One of the high priest’s servants, a relative of the man whose ear Peter had cut off, asked, “Didn’t I see you with Him in the garden?” 27Petrus het dus weer ontken, en dadelik het 'n haan gekraai.πάλιν οὖν ⸀ἠρνήσατο Πέτρος· καὶ εὐθέως ἀλέκτωρ ἐφώνησεν.Peter denied it once more, and immediately a rooster crowed.
28Toe het hulle Jesus van Kajafas na die pretorium gebring. Dit was vroeg in die môre. En hulle het self nie in die pretorium ingegaan nie, sodat hulle nie verontreinig sou word nie, maar die pasga kon eet.
aOf: die ampswoning van die goewerneur.
Ἄγουσιν οὖν τὸν Ἰησοῦν ἀπὸ τοῦ Καϊάφα εἰς τὸ πραιτώριον· ἦν δὲ πρωΐ· καὶ αὐτοὶ οὐκ εἰσῆλθον εἰς τὸ πραιτώριον, ἵνα μὴ μιανθῶσιν ⸀ἀλλὰ φάγωσιν τὸ πάσχα.Then they led Jesus away from Caiaphas into the Praetorium. By now it was early morning, and the Jews did not enter the Praetorium, to avoid being defiled and unable to eat the Passover.
29Pilatus het toe na buite na hulle uitgegaan en gesê: “Watter aanklag bring julle teen hierdie mens?”ἐξῆλθεν οὖν ὁ Πιλᾶτος ⸀ἔξω πρὸς αὐτοὺς καὶ ⸀φησίν· Τίνα κατηγορίαν φέρετε ⸀κατὰ τοῦ ἀνθρώπου τούτου;So Pilate went out to them and asked, “What accusation are you bringing against this man?” 30Hulle het geantwoord en vir hom gesê: “As Hy nie kwaad gedoen het nie, sou ons Hom nie aan u oorgelewer het nie.”ἀπεκρίθησαν καὶ εἶπαν αὐτῷ· Εἰ μὴ ἦν οὗτος ⸂κακὸν ποιῶν⸃, οὐκ ἄν σοι παρεδώκαμεν αὐτόν.“If He were not a criminal,” they replied, “we would not have handed Him over to you.” 31Pilatus het toe vir hulle gesê: “Neem julle Hom en oordeel Hom volgens julle wet.” Die Jode het vir hom gesê: “Ons mag niemand doodmaak nie,”εἶπεν οὖν αὐτοῖς ⸀ὁ Πιλᾶτος· Λάβετε αὐτὸν ὑμεῖς, καὶ κατὰ τὸν νόμον ὑμῶν κρίνατε αὐτόν. ⸀εἶπον αὐτῷ οἱ Ἰουδαῖοι· Ἡμῖν οὐκ ἔξεστιν ἀποκτεῖναι οὐδένα·“You take Him and judge Him by your own law,” Pilate told them. “We are not permitted to execute anyone,” the Jews replied. 32sodat die woord van Jesus vervul sou word wat Hy gesê het om aan te dui met watter dood Hy sou sterf.ἵνα ὁ λόγος τοῦ Ἰησοῦ πληρωθῇ ὃν εἶπεν σημαίνων ποίῳ θανάτῳ ἤμελλεν ἀποθνῄσκειν.This was to fulfill the word that Jesus had spoken to indicate the kind of death He was going to die.
33Pilatus het toe weer in die pretorium ingegaan en Jesus geroep en vir Hom gesê: “Is Jy die koning van die Jode?”Εἰσῆλθεν οὖν ⸂πάλιν εἰς τὸ πραιτώριον⸃ ὁ Πιλᾶτος καὶ ἐφώνησεν τὸν Ἰησοῦν καὶ εἶπεν αὐτῷ· Σὺ εἶ ὁ βασιλεὺς τῶν Ἰουδαίων;Pilate went back into the Praetorium, summoned Jesus, and asked Him, “Are You the King of the Jews?” 34Jesus het geantwoord: “Sê jy dit uit jouself, of het ander dit vir jou oor My gesê?”⸀ἀπεκρίθη Ἰησοῦς· ⸂Ἀπὸ σεαυτοῦ⸃ σὺ τοῦτο λέγεις ἢ ἄλλοι ⸂εἶπόν σοι⸃ περὶ ἐμοῦ;“Are you saying this on your own,” Jesus asked, “or did others tell you about Me?” 35Pilatus het geantwoord: “Is ek dan 'n Jood? Jou volk en die leierpriesters het Jou aan my oorgelewer. Wat het Jy gedoen?”ἀπεκρίθη ὁ Πιλᾶτος· Μήτι ἐγὼ Ἰουδαῖός εἰμι; τὸ ἔθνος τὸ σὸν καὶ οἱ ἀρχιερεῖς παρέδωκάν σε ἐμοί· τί ἐποίησας;“Am I a Jew?” Pilate replied. “Your own people and chief priests handed You over to me. What have You done?” 36Jesus het geantwoord: “My koninkryk is nie uit hierdie wêreld nie. As My koninkryk uit hierdie wêreld was, sou My dienaars geveg het sodat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is My koninkryk nie van hier nie.”ἀπεκρίθη Ἰησοῦς· Ἡ βασιλεία ἡ ἐμὴ οὐκ ἔστιν ἐκ τοῦ κόσμου τούτου· εἰ ἐκ τοῦ κόσμου τούτου ἦν ἡ βασιλεία ἡ ἐμή, οἱ ὑπηρέται ⸂οἱ ἐμοὶ ἠγωνίζοντο ἄν⸃, ἵνα μὴ παραδοθῶ τοῖς Ἰουδαίοις· νῦν δὲ ἡ βασιλεία ἡ ἐμὴ οὐκ ἔστιν ἐντεῦθεν.Jesus answered, “My kingdom is not of this world; if it were, My servants would fight to prevent My arrest by the Jews. But now My kingdom is not of this realm.” 37Pilatus het toe vir Hom gesê: “Jy is dus 'n koning?” Jesus het geantwoord: “Jy sê dat Ek 'n koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om van die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, hoor My stem.”εἶπεν οὖν αὐτῷ ὁ Πιλᾶτος· Οὐκοῦν βασιλεὺς εἶ σύ; ἀπεκρίθη ⸀ὁ Ἰησοῦς· Σὺ λέγεις ὅτι βασιλεύς ⸀εἰμι. ἐγὼ εἰς τοῦτο γεγέννημαι καὶ εἰς τοῦτο ἐλήλυθα εἰς τὸν κόσμον ἵνα μαρτυρήσω τῇ ἀληθείᾳ· πᾶς ὁ ὢν ἐκ τῆς ἀληθείας ἀκούει μου τῆς φωνῆς.“Then You are a king!” Pilate said. “You say that I am a king,” Jesus answered. “For this reason I was born and have come into the world, to testify to the truth. Everyone who belongs to the truth listens to My voice.”
38Pilatus sê vir Hom: “Wat is waarheid?” En nadat hy dit gesê het, het hy weer uitgegaan na die Jode en vir hulle gesê: “Ek vind in Hom geen skuld nie.λέγει αὐτῷ ὁ Πιλᾶτος· Τί ἐστιν ἀλήθεια; Καὶ τοῦτο εἰπὼν πάλιν ἐξῆλθεν πρὸς τοὺς Ἰουδαίους, καὶ λέγει αὐτοῖς· Ἐγὼ οὐδεμίαν ⸂εὑρίσκω ἐν αὐτῷ αἰτίαν⸃·“What is truth?” Pilate asked. And having said this, he went out again to the Jews and told them, “I find no basis for a charge against Him. 39Maar julle het 'n gewoonte dat ek by die pasga een vir julle loslaat. Wil julle dan dat ek die koning van die Jode vir julle loslaat?”ἔστιν δὲ συνήθεια ὑμῖν ἵνα ἕνα ⸂ἀπολύσω ὑμῖν⸃ ἐν τῷ πάσχα· βούλεσθε οὖν ⸄ἀπολύσω ὑμῖν⸅ τὸν βασιλέα τῶν Ἰουδαίων;But it is your custom that I release to you one prisoner at the Passover. So then, do you want me to release to you the King of the Jews?” 40Toe het hulle weer geskree en gesê: “Nie hierdie een nie, maar Barabbas!” En Barabbas was 'n rower.ἐκραύγασαν οὖν ⸀πάλιν λέγοντες· Μὴ τοῦτον ἀλλὰ τὸν Βαραββᾶν. ἦν δὲ ὁ Βαραββᾶς λῃστής.“Not this man,” they shouted, “but Barabbas!” (Now Barabbas was an insurrectionist.)