Terug na 2 Kronieke

2 Kronieke 5

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1So is al die werk voltooi wat Salomo vir die huis van die HERE gedoen het. En Salomo het die heilige dinge van sy vader Dawid ingebring; en die silwer en die goud en al die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van God geplaas.וַתִּשְׁלַם֙ כָּל־הַמְּלָאכָ֔ה אֲשֶׁר־עָשָׂ֥ה שְׁלֹמֹ֖ה לְבֵ֣ית יְהוָ֑ה ס וַיָּבֵ֨א שְׁלֹמֹ֜ה אֶת־קָדְשֵׁ֣י׀ דָּוִ֣יד אָבִ֗יו וְאֶת־הַכֶּ֤סֶף וְאֶת־הַזָּהָב֙ וְאֶת־כָּל־הַכֵּלִ֔ים נָתַ֕ן בְּאֹצְר֖וֹת בֵּ֥ית הָאֱלֹהִֽים׃ פSo all the work that Solomon had performed for the house of the LORD was completed. Then Solomon brought in the items his father David had dedicated—the silver, the gold, and all the furnishings—and he placed them in the treasuries of the house of God. 2Toe het Salomo die ouderlinge van Israel bymekaargemaak, en al die hoofde van die stamme, die leiers van die families van die Israeliete, na Jerusalem, om die ark van die verbond van die HERE op te bring uit die stad van Dawid, dit is Sion.
aLetterlik: Die leiers van die vaders van die seuns van Israel.
אָז֩ יַקְהֵ֨יל שְׁלֹמֹ֜ה אֶת־זִקְנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֗ל וְאֶת־כָּל־רָאשֵׁ֨י הַמַּטּ֜וֹת נְשִׂיאֵ֧י הָאָב֛וֹת לִבְנֵ֥י יִשְׂרָאֵ֖ל אֶל־יְרוּשָׁלִָ֑ם לְֽהַעֲל֞וֹת אֶת־אֲר֧וֹן בְּרִית־יְהוָ֛ה מֵעִ֥יר דָּוִ֖יד הִ֥יא צִיּֽוֹן׃At that time Solomon assembled in Jerusalem the elders of Israel—all the tribal heads and family leaders of the Israelites—to bring up the ark of the covenant of the LORD from Zion, the City of David.
3En al die manne van Israel het by die koning bymekaargekom tydens die fees; dit is die sewende maand.וַיִּקָּהֲל֧וּ אֶל־הַמֶּ֛לֶךְ כָּל־אִ֥ישׁ יִשְׂרָאֵ֖ל בֶּחָ֑ג ה֖וּא הַחֹ֥דֶשׁ הַשְּׁבִעִֽי׃So all the men of Israel came together to the king at the feast in the seventh month. 4En al die ouderlinge van Israel het gekom, en die Leviete het die ark gedra.וַיָּבֹ֕אוּ כֹּ֖ל זִקְנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל וַיִּשְׂא֥וּ הַלְוִיִּ֖ם אֶת־הָאָרֽוֹן׃When all the elders of Israel had arrived, the Levites took up the ark, 5Hulle het die ark opgebring, en die tent van samekoms, en al die heilige voorwerpe wat in die tent was; die priesters, die Leviete, het hulle opgebring.וַיַּעֲל֤וּ אֶת־הָאָרוֹן֙ וְאֶת־אֹ֣הֶל מוֹעֵ֔ד וְאֶת־כָּל־כְּלֵ֥י הַקֹּ֖דֶשׁ אֲשֶׁ֣ר בָּאֹ֑הֶל הֶעֱל֣וּ אֹתָ֔ם הַכֹּהֲנִ֖ים הַלְוִיִּֽם׃and they brought up the ark and the Tent of Meeting with all its sacred furnishings. The Levitical priests carried them up. 6En koning Salomo en die hele vergadering van Israel wat by hom bymekaargekom het, het voor die ark kleinvee en beeste geoffer wat vanweë die menigte nie getel en nie bereken kon word nie.וְהַמֶּ֣לֶךְ שְׁלֹמֹ֗ה וְכָל־עֲדַ֧ת יִשְׂרָאֵ֛ל הַנּוֹעָדִ֥ים עָלָ֖יו לִפְנֵ֣י הָאָר֑וֹן מְזַבְּחִים֙ צֹ֣אן וּבָקָ֔ר אֲשֶׁ֧ר לֹֽא־יִסָּפְר֛וּ וְלֹ֥א יִמָּנ֖וּ מֵרֹֽב׃There, before the ark, King Solomon and the whole congregation of Israel who had assembled with him sacrificed so many sheep and oxen that they could not be counted or numbered. 7En die priesters het die ark van die verbond van die HERE na sy plek gebring, na die binneste vertrek van die huis, na die Allerheiligste, tot onder die vleuels van die gerubs.וַיָּבִ֣יאוּ הַ֠כֹּהֲנִים אֶת־אֲר֨וֹן בְּרִית־יְהוָ֧ה אֶל־מְקוֹמ֛וֹ אֶל־דְּבִ֥יר הַבַּ֖יִת אֶל־קֹ֣דֶשׁ הַקְּדָשִׁ֑ים אֶל־תַּ֖חַת כַּנְפֵ֥י הַכְּרוּבִֽים׃Then the priests brought the ark of the covenant of the LORD to its place in the inner sanctuary of the temple, the Most Holy Place, beneath the wings of the cherubim. 8En die gerubs het die vleuels uitgesprei gehou oor die plek van die ark, en die gerubs het die ark en sy draaghoute van bo af bedek.וַיִּהְי֤וּ הַכְּרוּבִים֙ פֹּרְשִׂ֣ים כְּנָפַ֔יִם עַל־מְק֖וֹם הָאָר֑וֹן וַיְכַסּ֧וּ הַכְּרוּבִ֛ים עַל־הָאָר֥וֹן וְעַל־בַּדָּ֖יו מִלְמָֽעְלָה׃For the cherubim spread their wings over the place of the ark and overshadowed the ark and its poles. 9En die draaghoute was lank, sodat die punte van die draaghoute van die ark af aan die voorkant van die binneste vertrek gesien kon word, maar na buite kon hulle nie gesien word nie; en dit is daar tot vandag toe.וַֽיַּאֲרִיכוּ֮ הַבַּדִּים֒ וַיֵּרָאוּ֩ רָאשֵׁ֨י הַבַּדִּ֤ים מִן־הָאָרוֹן֙ עַל־פְּנֵ֣י הַדְּבִ֔יר וְלֹ֥א יֵרָא֖וּ הַח֑וּצָה וַֽיְהִי־שָׁ֔ם עַ֖ד הַיּ֥וֹם הַזֶּֽה׃The poles of the ark extended far enough that their ends were visible from in front of the inner sanctuary, but not from outside the Holy Place; and they are there to this day. 10Daar was niks in die ark nie behalwe die twee tafels wat Moses by Horeb geplaas het, waar die HERE 'n verbond met die Israeliete gesluit het toe hulle uit Egipte getrek het.אֵ֚ין בָּֽאָר֔וֹן רַ֚ק שְׁנֵ֣י הַלֻּח֔וֹת אֲשֶׁר־נָתַ֥ן מֹשֶׁ֖ה בְּחֹרֵ֑ב אֲשֶׁ֨ר כָּרַ֤ת יְהוָה֙ עִם־בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל בְּצֵאתָ֖ם מִמִּצְרָֽיִם׃ פThere was nothing in the ark except the two tablets that Moses had placed in it at Horeb, where the LORD had made a covenant with the Israelites after they had come out of Egypt.
11En toe die priesters uit die heiligdom uitgaan — want al die priesters wat aanwesig was, het hulle geheilig, sonder om die afdelings in ag te neem;
aLetterlik: daar was geen hou aan die afdelings nie.
וַיְהִ֕י בְּצֵ֥את הַכֹּהֲנִ֖ים מִן־הַקֹּ֑דֶשׁ כִּ֠י כָּל־הַכֹּהֲנִ֤ים הַֽנִּמְצְאִים֙ הִתְקַדָּ֔שׁוּ אֵ֖ין לִשְׁמ֥וֹר לְמַחְלְקֽוֹת׃Now all the priests who were present had consecrated themselves regardless of their divisions. And when the priests came out of the Holy Place,
12en die Leviete wat sangers was, almal van hulle, van Asaf, van Heman, van Jedutun, en hulle seuns en hulle broers, geklee in fyn linne, met simbale en harpe en liere, oos van die altaar gestaan het, en by hulle 120 priesters wat op trompette geblaas het,וְהַלְוִיִּ֣ם הַמְשֹׁרֲרִ֣ים לְכֻלָּ֡ם לְאָסָ֡ף לְהֵימָ֣ן לִֽ֠ידֻתוּן וְלִבְנֵיהֶ֨ם וְלַאֲחֵיהֶ֜ם מְלֻבָּשִׁ֣ים בּ֗וּץ בִּמְצִלְתַּ֨יִם֙ וּבִנְבָלִ֣ים וְכִנֹּר֔וֹת עֹמְדִ֖ים מִזְרָ֣ח לַמִּזְבֵּ֑חַ וְעִמָּהֶ֤ם כֹּֽהֲנִים֙ לְמֵאָ֣ה וְעֶשְׂרִ֔ים בַּחֲצֹֽצְרֽוֹת׃all the Levitical singers—Asaph, Heman, Jeduthun, and their sons and relatives—stood on the east side of the altar, dressed in fine linen and playing cymbals, harps, and lyres, accompanied by 120 priests sounding trumpets. 13toe het dit gebeur dat die trompetblasers en die sangers soos een was om een stem te laat hoor om die HERE te prys en te loof. En toe hulle die stem verhef het met trompette en simbale en die instrumente van die lied, en met die lof van die HERE: “Want Hy is goed, want Sy troue liefde is vir ewig,” het die huis, die huis van die HERE, met 'n wolk volgeraak.וַיְהִ֣י כְ֠אֶחָד וְלַמְשֹֽׁרֲרִ֜ים לְהַשְׁמִ֣יעַ קוֹל־אֶחָ֗ד לְהַלֵּ֣ל וּלְהֹדוֹת֮ לַיהוָה֒ וּכְהָרִ֣ים ק֠וֹל בַּחֲצֹצְר֨וֹת וּבִמְצִלְתַּ֜יִם וּבִכְלֵ֣י הַשִּׁ֗יר וּבְהַלֵּ֤ל לַיהוָה֙ כִּ֣י ט֔וֹב כִּ֥י לְעוֹלָ֖ם חַסְדּ֑וֹ וְהַבַּ֛יִת מָלֵ֥א עָנָ֖ן בֵּ֥ית יְהוָֽה׃The trumpeters and singers joined together to praise and thank the LORD with one voice. They lifted up their voices, accompanied by trumpets, cymbals, and musical instruments, in praise to the LORD: “For He is good; His loving devotion endures forever.” And the temple, the house of the LORD, was filled with a cloud 14en die priesters kon nie staan om te dien vanweë die wolk nie, want die heerlikheid van die HERE het die huis van God gevul.וְלֹא־יָֽכְל֧וּ הַכֹּהֲנִ֛ים לַעֲמ֥וֹד לְשָׁרֵ֖ת מִפְּנֵ֣י הֶעָנָ֑ן כִּֽי־מָלֵ֥א כְבוֹד־יְהוָ֖ה אֶת־בֵּ֥ית הָאֱלֹהִֽים׃ פso that the priests could not stand there to minister because of the cloud. For the glory of the LORD filled the house of God.