Terug na 2 Kronieke

2 Kronieke 19

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En Josafat, die koning van Juda, het in vrede na sy huis teruggekeer, na Jerusalem.וַ֠יָּשָׁב יְהוֹשָׁפָ֨ט מֶֽלֶךְ־יְהוּדָ֧ה אֶל־בֵּית֛וֹ בְּשָׁל֖וֹם לִֽירוּשָׁלִָֽם׃When Jehoshaphat king of Judah had returned safely to his home in Jerusalem, 2Toe het Jehu, die seun van Hanani, die siener, uitgegaan hom tegemoet en vir koning Josafat gesê: “Moet die goddelose gehelp word, en het jy die haters van die HERE lief? En hierdeur is daar toorn oor jou van voor die aangesig van die HERE.
aLetterlik: uitgegaan na sy aangesig.
וַיֵּצֵ֣א אֶל־פָּנָ֗יו יֵה֣וּא בֶן־חֲנָ֘נִי֮ הַחֹזֶה֒ וַיֹּ֨אמֶר֙ אֶל־הַמֶּ֣לֶךְ יְהוֹשָׁפָ֔ט הֲלָרָשָׁ֣ע לַעְזֹ֔ר וּלְשֹׂנְאֵ֥י יְהוָ֖ה תֶּאֱהָ֑ב וּבָזֹאת֙ עָלֶ֣יךָ קֶּ֔צֶף מִלִּפְנֵ֖י יְהוָֽה׃Jehu son of Hanani the seer went out to confront him and said to King Jehoshaphat, “Should you help the wicked and love those who hate the LORD? Because of this, the wrath of the LORD is upon you.
3Tog is daar goeie dinge by jou gevind, omdat jy die gewyde pale uit die land uitgeroei het en jou hart gerig het om God te soek.”אֲבָ֕ל דְּבָרִ֥ים טוֹבִ֖ים נִמְצְא֣וּ עִמָּ֑ךְ כִּֽי־בִעַ֤רְתָּ הָאֲשֵׁרוֹת֙ מִן־הָאָ֔רֶץ וַהֲכִינ֥וֹתָ לְבָבְךָ֖ לִדְרֹ֥שׁ הָֽאֱלֹהִֽים׃However, some good is found in you, for you have removed the Asherah poles from the land and have set your heart on seeking God.”
4En Josafat het in Jerusalem gewoon, en hy het weer uitgegaan onder die volk, van Berseba tot die gebergte van Efraim, en hulle teruggebring na die HERE, die God van hulle vaders.
aLetterlik: hy het teruggekeer en uitgegaan.
וַיֵּ֥שֶׁב יְהוֹשָׁפָ֖ט בִּירוּשָׁלִָ֑ם ס וַיָּ֜שָׁב וַיֵּצֵ֣א בָעָ֗ם מִבְּאֵ֥ר שֶׁ֨בַע֙ עַד־הַ֣ר אֶפְרַ֔יִם וַיְשִׁיבֵ֕ם אֶל־יְהוָ֖ה אֱלֹהֵ֥י אֲבוֹתֵיהֶֽם׃Jehoshaphat lived in Jerusalem, and once again he went out among the people from Beersheba to the hill country of Ephraim and turned them back to the LORD, the God of their fathers.
5Hy het rigters in die land aangestel, in al die versterkte stede van Juda, stad na stad.וַיַּעֲמֵ֨ד שֹֽׁפְטִ֜ים בָּאָ֗רֶץ בְּכָל־עָרֵ֧י יְהוּדָ֛ה הַבְּצֻר֖וֹת לְעִ֥יר וָעִֽיר׃He appointed judges in the land, in each of the fortified cities of Judah. 6Hy het vir die rigters gesê: “Kyk wat julle doen, want julle spreek nie reg vir 'n mens nie, maar vir die HERE; en Hy is by julle in die saak van oordeel.וַיֹּ֣אמֶר אֶל־הַשֹּֽׁפְטִ֗ים רְאוּ֙ מָֽה־אַתֶּ֣ם עֹשִׂ֔ים כִּ֣י לֹ֧א לְאָדָ֛ם תִּשְׁפְּט֖וּ כִּ֣י לַיהוָ֑ה וְעִמָּכֶ֖ם בִּדְבַ֥ר מִשְׁפָּֽט׃Then he said to the judges, “Consider carefully what you do, for you are not judging for man, but for the LORD, who is with you when you render judgment. 7Laat dan nou die vrees vir die HERE oor julle wees. Wees op julle hoede en handel so, want by die HERE ons God is daar geen onreg of partydigheid of aanneming van omkoopgeskenke nie.”
aLetterlik: geen onreg of opheffing van die aangesig of aanneming van omkoopgeskenk.
וְעַתָּ֕ה יְהִ֥י פַֽחַד־יְהוָ֖ה עֲלֵיכֶ֑ם שִׁמְר֣וּ וַעֲשׂ֔וּ כִּֽי־אֵ֞ין עִם־יְהוָ֣ה אֱלֹהֵ֗ינוּ עַוְלָ֛ה וּמַשֹּׂ֥א פָנִ֖ים וּמִקַּח־שֹֽׁחַד׃And now, may the fear of the LORD be upon you. Be careful what you do, for with the LORD our God there is no injustice or partiality or bribery.”
8Ook in Jerusalem het Josafat sommige van die Leviete en die priesters en van die familiehoofde van Israel aangestel vir die oordeel van die HERE en vir regsake. En hulle het na Jerusalem teruggekeer.
aLetterlik: van die hoofde van die vaders van Israel.
וְגַ֣ם בִּ֠ירוּשָׁלִַם הֶעֱמִ֨יד יְהוֹשָׁפָ֜ט מִן־הַלְוִיִּ֣ם וְהַכֹּהֲנִ֗ים וּמֵרָאשֵׁ֤י הָאָבוֹת֙ לְיִשְׂרָאֵ֔ל לְמִשְׁפַּ֥ט יְהוָ֖ה וְלָרִ֑יב וַיָּשֻׁ֖בוּ יְרוּשָׁלִָֽם׃Moreover, Jehoshaphat appointed in Jerusalem some of the Levites, priests, and heads of the Israelite families to judge on behalf of the LORD and to settle disputes. And they lived in Jerusalem.
9Hy het hulle beveel en gesê: “So moet julle doen in die vrees van die HERE, in getrouheid en met 'n volkome hart.וַיְצַ֥ו עֲלֵיהֶ֖ם לֵאמֹ֑ר כֹּ֤ה תַעֲשׂוּן֙ בְּיִרְאַ֣ת יְהוָ֔ה בֶּאֱמוּנָ֖ה וּבְלֵבָ֥ב שָׁלֵֽם׃He commanded them, saying, “You must serve faithfully and wholeheartedly in the fear of the LORD. 10En elke regsaak wat by julle kom van julle broers wat in hulle stede woon, tussen bloed en bloed, tussen wet en gebod, insettinge en verordeninge, moet julle hulle waarsku, en hulle sal nie skuldig word teenoor die HERE nie, en daar sal toorn wees oor julle en oor julle broers. So moet julle doen, en julle sal nie skuldig word nie.וְכָל־רִיב֩ אֲשֶׁר־יָב֨וֹא עֲלֵיכֶ֜ם מֵאֲחֵיכֶ֣ם׀ הַיֹּשְׁבִ֣ים בְּעָרֵיהֶ֗ם בֵּֽין־דָּ֣ם׀ לְדָם֮ בֵּין־תּוֹרָ֣ה לְמִצְוָה֮ לְחֻקִּ֣ים וּלְמִשְׁפָּטִים֒ וְהִזְהַרְתֶּ֣ם אֹתָ֔ם וְלֹ֤א יֶאְשְׁמוּ֙ לַיהוָ֔ה וְהָֽיָה־קֶ֥צֶף עֲלֵיכֶ֖ם וְעַל־אֲחֵיכֶ֑ם כֹּ֥ה תַעֲשׂ֖וּן וְלֹ֥א תֶאְשָֽׁמוּ׃For every dispute that comes before you from your brothers who dwell in their cities—whether it regards bloodshed or some other violation of law, commandments, statutes, or ordinances—you are to warn them, so that they will not incur guilt before the LORD and wrath will not come upon you and your brothers. Do this, and you will not incur guilt. 11En kyk, Amarja, die hoofpriester, is oor julle in elke saak van die HERE, en Sebadja, die seun van Ismael, die leier van die huis van Juda, in elke saak van die koning; en die Leviete is beamptes voor julle. Wees sterk en handel, en mag die HERE met die goeie wees.”וְהִנֵּ֡ה אֲמַרְיָ֣הוּ כֹהֵן֩ הָרֹ֨אשׁ עֲלֵיכֶ֜ם לְכֹ֣ל דְּבַר־יְהוָ֗ה וּזְבַדְיָ֨הוּ בֶן־יִשְׁמָעֵ֜אל הַנָּגִ֤יד לְבֵית־יְהוּדָה֙ לְכֹ֣ל דְּבַר־הַמֶּ֔לֶךְ וְשֹׁטְרִ֥ים הַלְוִיִּ֖ם לִפְנֵיכֶ֑ם חִזְק֣וּ וַעֲשׂ֔וּ וִיהִ֥י יְהוָ֖ה עִם־הַטּֽוֹב׃ פNote that Amariah, the chief priest, will be over you in all that pertains to the LORD, and Zebadiah son of Ishmael, the ruler of the house of Judah, in all that pertains to the king. And the Levites will serve as officers before you. Act resolutely; may the LORD be with the upright!”