Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1Jehoas was sewe jaar oud toe hy koning geword het.aLetterlik: 'n seun van sewe jaar.בֶּן־שֶׁ֥בַע שָׁנִ֖ים יְהוֹאָ֥שׁ בְּמָלְכֽוֹ׃ פIn the seventh year of Jehu, Joash became king, and he reigned in Jerusalem forty years. His mother’s name was Zibiah; she was from Beersheba.
2In die sewende jaar van Jehu het Joas koning geword, en hy het 40 jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sibja, van Berseba.בִּשְׁנַת־שֶׁ֤בַע לְיֵהוּא֙ מָלַ֣ךְ יְהוֹאָ֔שׁ וְאַרְבָּעִ֣ים שָׁנָ֔ה מָלַ֖ךְ בִּירֽוּשָׁלִָ֑ם וְשֵׁ֣ם אִמּ֔וֹ צִבְיָ֖ה מִבְּאֵ֥ר שָֽׁבַע׃And Joash did what was right in the eyes of the LORD all the days he was instructed by Jehoiada the priest.3En Jehoas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE al sy dae, waarin die priester Jehojada hom onderrig het.aOf: omdat die priester Jehojada hom onderrig het.וַיַּ֨עַשׂ יְהוֹאָ֧שׁ הַיָּשָׁ֛ר בְּעֵינֵ֥י יְהוָ֖ה כָּל־יָמָ֑יו אֲשֶׁ֣ר הוֹרָ֔הוּ יְהוֹיָדָ֖ע הַכֹּהֵֽן׃Nevertheless, the high places were not removed; the people continued sacrificing and burning incense there.4Net die hoogtes is nie verwyder nie; die volk het nog op die hoogtes geoffer en wierook gebrand.רַ֥ק הַבָּמ֖וֹת לֹא־סָ֑רוּ ע֥וֹד הָעָ֛ם מְזַבְּחִ֥ים וּֽמְקַטְּרִ֖ים בַּבָּמֽוֹת׃Then Joash said to the priests, “Collect all the money brought as sacred gifts into the house of the LORD—the census money, the money from vows, and the money brought voluntarily into the house of the LORD.
5En Joas het vir die priesters gesê: “Al die geld van die heilige gawes wat in die huis van die HERE gebring word, die gangbare geld, die geld van elkeen vir persone volgens sy skatting, al die geld wat in iemand se hart opkom om in die huis van die HERE te bring,aOf: die geld van elkeen wat getel word.וַיֹּ֨אמֶר יְהוֹאָ֜שׁ אֶל־הַכֹּהֲנִ֗ים כֹּל֩ כֶּ֨סֶף הַקֳּדָשִׁ֜ים אֲשֶׁר־יוּבָ֤א בֵית־יְהוָה֙ כֶּ֣סֶף עוֹבֵ֔ר אִ֕ישׁ כֶּ֥סֶף נַפְשׁ֖וֹת עֶרְכּ֑וֹ כָּל־כֶּ֗סֶף אֲשֶׁ֤ר יַֽעֲלֶה֙ עַ֣ל לֶב־אִ֔ישׁ לְהָבִ֖יא בֵּ֥ית יְהוָֽה׃Let every priest receive it from his constituency, and let it be used to repair any damage found in the temple.”6dit moet die priesters vir hulle neem, elkeen van sy bekende; en hulle self moet die skade van die huis herstel, vir alles waar daar skade gevind word.”aOf: van sy handelaar.יִקְח֤וּ לָהֶם֙ הַכֹּ֣הֲנִ֔ים אִ֖ישׁ מֵאֵ֣ת מַכָּר֑וֹ וְהֵ֗ם יְחַזְּקוּ֙ אֶת־בֶּ֣דֶק הַבַּ֔יִת לְכֹ֛ל אֲשֶׁר־יִמָּצֵ֥א שָׁ֖ם בָּֽדֶק׃ פBy the twenty-third year of the reign of Joash, however, the priests had not yet repaired the damage to the temple.
7Maar in die 23ste jaar van koning Jehoas het die priesters die skade van die huis nog nie herstel nie.וַיְהִ֗י בִּשְׁנַ֨ת עֶשְׂרִ֧ים וְשָׁלֹ֛שׁ שָׁנָ֖ה לַמֶּ֣לֶךְ יְהוֹאָ֑שׁ לֹֽא־חִזְּק֥וּ הַכֹּהֲנִ֖ים אֶת־בֶּ֥דֶק הַבָּֽיִת׃So King Joash called Jehoiada and the other priests and said, “Why have you not repaired the damage to the temple? Now, therefore, take no more money from your constituency, but hand it over for the repair of the temple.”8Toe roep koning Joas die priester Jojada en die priesters en sê vir hulle: “Waarom herstel julle nie die skade aan die huis nie? Nou dan, moenie geld van julle bekendes neem nie, want julle moet dit vir die skade aan die huis gee.”וַיִּקְרָא֩ הַמֶּ֨לֶךְ יְהוֹאָ֜שׁ לִיהוֹיָדָ֤ע הַכֹּהֵן֙ וְלַכֹּ֣הֲנִ֔ים וַיֹּ֣אמֶר אֲלֵהֶ֔ם מַדּ֛וּעַ אֵינְכֶ֥ם מְחַזְּקִ֖ים אֶת־בֶּ֣דֶק הַבָּ֑יִת וְעַתָּ֗ה אַל־תִּקְחוּ־כֶ֨סֶף֙ מֵאֵ֣ת מַכָּֽרֵיכֶ֔ם כִּֽי־לְבֶ֥דֶק הַבַּ֖יִת תִּתְּנֻֽהוּ׃So the priests agreed that they would not receive money from the people and that they would not repair the temple themselves.9En die priesters het ingestem om nie geld van die volk te neem nie en om nie die skade aan die huis te herstel nie.וַיֵּאֹ֖תוּ הַכֹּֽהֲנִ֑ים לְבִלְתִּ֤י קְחַת־כֶּ֨סֶף֙ מֵאֵ֣ת הָעָ֔ם וּלְבִלְתִּ֥י חַזֵּ֖ק אֶת־בֶּ֥דֶק הַבָּֽיִת׃Then Jehoiada the priest took a chest, bored a hole in its lid, and set it beside the altar on the right side as one enters the house of the LORD. There the priests who guarded the threshold put all the money brought into the house of the LORD.
10Toe neem die priester Jojada ’n kis en boor ’n gat in sy deksel en sit dit langs die altaar, waar iemand in die huis van die HERE ingaan; en die priesters wat die drumpel bewaak het, het al die geld wat in die huis van die HERE gebring is, daarin gesit.aLetterlik: sy deur.וַיִּקַּ֞ח יְהוֹיָדָ֤ע הַכֹּהֵן֙ אֲר֣וֹן אֶחָ֔ד וַיִּקֹּ֥ב חֹ֖ר בְּדַלְתּ֑וֹ וַיִּתֵּ֣ן אֹתוֹ֩ אֵ֨צֶל הַמִּזְבֵּ֜חַ בְּבֽוֹא־אִישׁ֙ בֵּ֣ית יְהוָ֔ה וְנָֽתְנוּ־שָׁ֤מָּה הַכֹּֽהֲנִים֙ שֹׁמְרֵ֣י הַסַּ֔ף אֶת־כָּל־הַכֶּ֖סֶף הַמּוּבָ֥א בֵית־יְהוָֽה׃Whenever they saw that there was a large amount of money in the chest, the royal scribe and the high priest would go up, count the money brought into the house of the LORD, and tie it up in bags.11En toe hulle sien dat daar baie geld in die kis is, het die skrywer van die koning en die hoëpriester opgegaan, en hulle het die geld wat in die huis van die HERE gevind is, saamgebind en getel.וַֽיְהִי֙ כִּרְאוֹתָ֔ם כִּֽי־רַ֥ב הַכֶּ֖סֶף בָּֽאָר֑וֹן וַיַּ֨עַל סֹפֵ֤ר הַמֶּ֨לֶךְ֙ וְהַכֹּהֵ֣ן הַגָּד֔וֹל וַיָּצֻ֨רוּ֙ וַיִּמְנ֔וּ אֶת־הַכֶּ֖סֶף הַנִּמְצָ֥א בֵית־יְהוָֽה׃Then they would put the counted money into the hands of those who supervised the work on the house of the LORD, who in turn would pay those doing the work—the carpenters, builders,12En hulle het die afgeweegde geld gegee in die hande van dié wat die werk in die huis van die HERE doen; en hulle het dit uitbetaal aan die houtwerkers en aan die bouers wat aan die huis van die HERE werk,וְנָתְנוּ֙ אֶת־הַכֶּ֣סֶף הַֽמְתֻכָּ֔ן עַל־עֹשֵׂ֣י הַמְּלָאכָ֔ה בֵּ֣ית יְהוָ֑ה וַיּוֹצִיאֻ֜הוּ לְחָרָשֵׁ֤י הָעֵץ֙ וְלַבֹּנִ֔ים הָעֹשִׂ֖ים בֵּ֥ית יְהוָֽה׃masons, and stonecutters. They also purchased timber and dressed stone to repair the damage to the house of the LORD, and they paid the other expenses of the temple repairs.13en aan die muurbouers en die klipkappers, en om hout en gekapte klip te koop om die skade van die huis van die HERE te herstel, en vir alles wat vir die huis uitgegee is om dit te herstel.aLetterlik: vir alles wat oor die huis uitgaan.וְלַגֹּֽדְרִים֙ וּלְחֹצְבֵ֣י הָאֶ֔בֶן וְלִקְנ֤וֹת עֵצִים֙ וְאַבְנֵ֣י מַחְצֵ֔ב לְחַזֵּ֖ק אֶת־בֶּ֣דֶק בֵּית־יְהוָ֑ה וּלְכֹ֛ל אֲשֶׁר־יֵצֵ֥א עַל־הַבַּ֖יִת לְחָזְקָֽה׃However, the money brought into the house of the LORD was not used for making silver basins, wick trimmers, sprinkling bowls, trumpets, or any articles of gold or silver for the house of the LORD.14Maar daar is vir die huis van die HERE geen silwerskottels, snuiters, sprinkelbakke, trompette, enige goue voorwerp of silwervoorwerp gemaak van die geld wat in die huis van die HERE gebring is nie;אַךְ֩ לֹ֨א יֵעָשֶׂ֜ה בֵּ֣ית יְהוָ֗ה סִפּ֥וֹת כֶּ֨סֶף֙ מְזַמְּר֤וֹת מִזְרָקוֹת֙ חֲצֹ֣צְר֔וֹת כָּל־כְּלִ֥י זָהָ֖ב וּכְלִי־כָ֑סֶף מִן־הַכֶּ֖סֶף הַמּוּבָ֥א בֵית־יְהוָֽה׃Instead, it was paid to those doing the work, and with it they repaired the house of the LORD.15want hulle het dit gegee aan dié wat die werk doen, en daarmee het hulle die huis van die HERE herstel.כִּֽי־לְעֹשֵׂ֥י הַמְּלָאכָ֖ה יִתְּנֻ֑הוּ וְחִזְּקוּ־ב֖וֹ אֶת־בֵּ֥ית יְהוָֽה׃No accounting was required from the men who received the money to pay the workmen, because they acted with integrity.16En hulle het nie rekenskap gevra van die manne in wie se hand hulle die geld gegee het om dit aan dié wat die werk doen te gee nie, want hulle het met getrouheid gehandel.וְלֹ֧א יְחַשְּׁב֣וּ אֶת־הָאֲנָשִׁ֗ים אֲשֶׁ֨ר יִתְּנ֤וּ אֶת־הַכֶּ֨סֶף֙ עַל־יָדָ֔ם לָתֵ֖ת לְעֹשֵׂ֣י הַמְּלָאכָ֑ה כִּ֥י בֶאֱמֻנָ֖ה הֵ֥ם עֹשִֽׂים׃The money from the guilt offerings and sin offerings was not brought into the house of the LORD; it belonged to the priests.17Die geld van die skuldoffer en die geld van die sondoffers is nie in die huis van die HERE gebring nie; dit was vir die priesters.כֶּ֤סֶף אָשָׁם֙ וְכֶ֣סֶף חַטָּא֔וֹת לֹ֥א יוּבָ֖א בֵּ֣ית יְהוָ֑ה לַכֹּהֲנִ֖ים יִהְיֽוּ׃ פAt that time Hazael king of Aram marched up and fought against Gath and captured it. Then he decided to attack Jerusalem.
18Toe het Hasael, die koning van Aram, opgetrek en teen Gat geveg en dit ingeneem; en Hasael het sy aangesig daarop gerig om teen Jerusalem op te trek.אָ֣ז יַעֲלֶ֗ה חֲזָאֵל֙ מֶ֣לֶךְ אֲרָ֔ם וַיִּלָּ֥חֶם עַל־גַּ֖ת וַֽיִּלְכְּדָ֑הּ וַיָּ֤שֶׂם חֲזָאֵל֙ פָּנָ֔יו לַעֲל֖וֹת עַל־יְרוּשָׁלִָֽם׃So King Joash of Judah took all the sacred objects dedicated by his fathers—Jehoshaphat, Jehoram, and Ahaziah, the kings of Judah—along with his own consecrated items and all the gold found in the treasuries of the house of the LORD and the royal palace, and he sent them to Hazael king of Aram. So Hazael withdrew from Jerusalem.19Toe neem Joas, die koning van Juda, al die heilige gawes wat Josafat en Joram en Ahasia, sy vaders, die konings van Juda, geheilig het, en sy eie heilige gawes, en al die goud wat in die skatkamers van die huis van die HERE en van die huis van die koning gevind is, en hy het dit aan Hasael, die koning van Aram, gestuur; en hy het van Jerusalem af weggetrek.וַיִּקַּ֞ח יְהוֹאָ֣שׁ מֶֽלֶךְ־יְהוּדָ֗ה אֵ֣ת כָּל־הַקֳּדָשִׁ֡ים אֲשֶׁר־הִקְדִּ֣ישׁוּ יְהוֹשָׁפָ֣ט וִיהוֹרָם֩ וַאֲחַזְיָ֨הוּ אֲבֹתָ֜יו מַלְכֵ֤י יְהוּדָה֙ וְאֶת־קֳדָשָׁ֔יו וְאֵ֣ת כָּל־הַזָּהָ֗ב הַנִּמְצָ֛א בְּאֹצְר֥וֹת בֵּית־יְהוָ֖ה וּבֵ֣ית הַמֶּ֑לֶךְ וַיִּשְׁלַ֗ח לַֽחֲזָאֵל֙ מֶ֣לֶךְ אֲרָ֔ם וַיַּ֖עַל מֵעַ֥ל יְרוּשָׁלִָֽם׃As for the rest of the acts of Joash, along with all his accomplishments, are they not written in the Book of the Chronicles of the Kings of Judah?20Die res van die sake van Joas en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeskryf in die boek van die gebeure van die dae van die konings van Juda nie?aLetterlik: die boek van die woorde van die dae.וְיֶ֛תֶר דִּבְרֵ֥י יוֹאָ֖שׁ וְכָל־אֲשֶׁ֣ר עָשָׂ֑ה הֲלוֹא־הֵ֣ם כְּתוּבִ֗ים עַל־סֵ֛פֶר דִּבְרֵ֥י הַיָּמִ֖ים לְמַלְכֵ֥י יְהוּדָֽה׃And the servants of Joash rose up and formed a conspiracy and killed him at Beth-millo, on the road down to Silla.
21En sy dienaars het opgestaan en ’n sameswering gesmee, en hulle het Joas doodgeslaan in die huis van Millo, wat afgaan na Silla.aOf: by Bet-Millo.וַיָּקֻ֥מוּ עֲבָדָ֖יו וַיִּקְשְׁרֽוּ־קָ֑שֶׁר וַיַּכּוּ֙ אֶת־יוֹאָ֔שׁ בֵּ֥ית מִלֹּ֖א הַיּוֹרֵ֥ד סִלָּֽא׃His servants Jozabad son of Shimeath and Jehozabad son of Shomer struck him down, and he died. And they buried him with his fathers in the City of David, and his son Amaziah reigned in his place.22Josabad, die seun van Simeat, en Jehosabad, die seun van Somer, sy dienaars, het hom doodgeslaan, en hy het gesterf; en hulle het hom by sy vaders begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Amasia het in sy plek koning geword.וְיוֹזָבָ֣ד בֶּן־שִׁ֠מְעָת וִיהוֹזָבָ֨ד בֶּן־שֹׁמֵ֤ר׀ עֲבָדָיו֙ הִכֻּ֣הוּ וַיָּמֹ֔ת וַיִּקְבְּר֥וּ אֹת֛וֹ עִם־אֲבֹתָ֖יו בְּעִ֣יר דָּוִ֑ד וַיִּמְלֹ֛ךְ אֲמַצְיָ֥ה בְנ֖וֹ תַּחְתָּֽיו׃ פ