Terug na 1 Konings

1 Konings 6

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En dit het gebeur in die 480ste jaar na die uittog van die Israeliete uit die land Egipte, in die vierde jaar, in die maand Siw, dit is die tweede maand, van Salomo se regering oor Israel, dat hy die huis vir die HERE gebou het.וַיְהִ֣י בִשְׁמוֹנִ֣ים שָׁנָ֣ה וְאַרְבַּ֣ע מֵא֣וֹת שָׁנָ֡ה לְצֵ֣את בְּנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֣ל מֵאֶֽרֶץ־מִצְרַיִם֩ בַּשָּׁנָ֨ה הָרְבִיעִ֜ית בְּחֹ֣דֶשׁ זִ֗ו ה֚וּא הַחֹ֣דֶשׁ הַשֵּׁנִ֔י לִמְלֹ֥ךְ שְׁלֹמֹ֖ה עַל־יִשְׂרָאֵ֑ל וַיִּ֥בֶן הַבַּ֖יִת לַיהוָֽה׃In the four hundred and eightieth year after the Israelites had come out of the land of Egypt, in the fourth year of Solomon’s reign over Israel, in the month of Ziv, the second month, he began to build the house of the LORD. 2En die huis wat koning Salomo vir die HERE gebou het: 60 el was sy lengte, en 20 sy breedte, en 30 el sy hoogte.
aOngeveer 27 meter lank, 9 meter breed en 13,5 meter hoog.
וְהַבַּ֗יִת אֲשֶׁ֨ר בָּנָ֜ה הַמֶּ֤לֶךְ שְׁלֹמֹה֙ לַֽיהוָ֔ה שִׁשִּֽׁים־אַמָּ֥ה אָרְכּ֖וֹ וְעֶשְׂרִ֤ים רָחְבּ֑וֹ וּשְׁלֹשִׁ֥ים אַמָּ֖ה קוֹמָתֽוֹ׃The house that King Solomon built for the LORD was sixty cubits long, twenty cubits wide, and thirty cubits high.
3En die voorportaal voor die tempelsaal van die huis: 20 el was sy lengte, oor die breedte van die huis; tien el was sy breedte, voor die huis.
aOngeveer 9 meter lank en 4,5 meter breed.
וְהָאוּלָ֗ם עַל־פְּנֵי֙ הֵיכַ֣ל הַבַּ֔יִת עֶשְׂרִ֣ים אַמָּה֙ אָרְכּ֔וֹ עַל־פְּנֵ֖י רֹ֣חַב הַבָּ֑יִת עֶ֧שֶׂר בָּאַמָּ֛ה רָחְבּ֖וֹ עַל־פְּנֵ֥י הַבָּֽיִת׃The portico at the front of the main hall of the temple was twenty cubits long, extending across the width of the temple and projecting out ten cubits in front of the temple.
4En hy het vir die huis vensters met vaste latwerk gemaak.
aHebreeus onduidelik.
וַיַּ֣עַשׂ לַבָּ֔יִת חַלּוֹנֵ֖י שְׁקֻפִ֥ים אֲטֻמִֽים׃He also had narrow windows framed high in the temple.
5Teen die muur van die huis het hy rondom gebou, teen die mure van die huis rondom, by die tempel en by die binneste vertrek; en hy het sykamers rondom gemaak.וַיִּבֶן֩ עַל־קִ֨יר הַבַּ֤יִת סָבִ֔יב אֶת־קִיר֤וֹת הַבַּ֨יִת֙ סָבִ֔יב לַֽהֵיכָ֖ל וְלַדְּבִ֑יר וַיַּ֥עַשׂ צְלָע֖וֹת סָבִֽיב׃Against the walls of the temple and the inner sanctuary, Solomon built a chambered structure around the temple, in which he constructed the side rooms. 6Die onderste was vyf el breed, en die middelste ses el breed, en die derde sewe el breed; want hy het aan die buitekant rondom die huis insprunge gemaak, sodat daar nie in die mure van die huis ingegryp sou word nie.
aOngeveer 2,25 meter, 2,7 meter en 3,15 meter.
הַתַּחְתֹּנָ֜ה חָמֵ֧שׁ בָּאַמָּ֣ה רָחְבָּ֗הּ וְהַתִּֽיכֹנָה֙ שֵׁ֤שׁ בָּֽאַמָּה֙ רָחְבָּ֔הּ וְהַ֨שְּׁלִישִׁ֔ית שֶׁ֥בַע בָּאַמָּ֖ה רָחְבָּ֑הּ כִּ֡י מִגְרָעוֹת֩ נָתַ֨ן לַבַּ֤יִת סָבִיב֙ ח֔וּצָה לְבִלְתִּ֖י אֲחֹ֥ז בְּקִֽירוֹת־הַבָּֽיִת׃The bottom floor was five cubits wide, the middle floor six cubits, and the third floor seven cubits. He also placed offset ledges around the outside of the temple, so that nothing would be inserted into its walls.
7En die huis is by sy bou gebou van klip wat by die steengroef reeds heeltemal afgewerk was; en hamers en die byl, enige ysterwerktuig, is nie in die huis gehoor toe dit gebou is nie.וְהַבַּ֨יִת֙ בְּהִבָּ֣נֹת֔וֹ אֶֽבֶן־שְׁלֵמָ֥ה מַסָּ֖ע נִבְנָ֑ה וּמַקָּב֤וֹת וְהַגַּרְזֶן֙ כָּל־כְּלִ֣י בַרְזֶ֔ל לֹֽא־נִשְׁמַ֥ע בַּבַּ֖יִת בְּהִבָּנֹתֽוֹ׃The temple was constructed using finished stones cut at the quarry, so that no hammer or chisel or any other iron tool was heard in the temple while it was being built. 8Die ingang van die middelste syvertrek was aan die regterkant van die huis; en met wenteltrappe het 'n mens opgegaan na die middelste, en van die middelste na die derde.
aLetterlik: aan die regterskouer van die huis.
פֶּ֗תַח הַצֵּלָע֙ הַתִּ֣יכֹנָ֔ה אֶל־כֶּ֥תֶף הַבַּ֖יִת הַיְמָנִ֑ית וּבְלוּלִּ֗ים יַֽעֲלוּ֙ עַל־הַתִּ֣יכֹנָ֔ה וּמִן־הַתִּֽיכֹנָ֖ה אֶל־הַשְּׁלִשִֽׁים׃The entrance to the bottom floor was on the south side of the temple. A stairway led up to the middle level, and from there to the third floor.
9Hy het die huis gebou en dit voltooi; en hy het die huis bedek met balke en rye van sederhout.וַיִּ֥בֶן אֶת־הַבַּ֖יִת וַיְכַלֵּ֑הוּ וַיִּסְפֹּ֤ן אֶת־הַבַּ֨יִת֙ גֵּבִ֔ים וּשְׂדֵרֹ֖ת בָּאֲרָזִֽים׃So Solomon built the temple and finished it, roofing it with beams and planks of cedar. 10En hy het die aanbou teen die hele huis gebou, vyf el hoog; en hy het die huis met sederhout vasgemaak.
aOngeveer 2,25 meter.
וַיִּ֤בֶן אֶת־עַל־כָּל־הַבַּ֔יִת חָמֵ֥שׁ אַמּ֖וֹת קֽוֹמָת֑וֹ וַיֶּאֱחֹ֥ז אֶת־הַבַּ֖יִת בַּעֲצֵ֥י אֲרָזִֽים׃ פHe built chambers all along the temple, each five cubits high and attached to the temple with beams of cedar.
11En die woord van die HERE het tot Salomo gekom en gesê:וַֽיְהִי֙ דְּבַר־יְהוָ֔ה אֶל־שְׁלֹמֹ֖ה לֵאמֹֽר׃Then the word of the LORD came to Solomon, saying: 12“Hierdie huis wat jy bou: as jy in My insettinge wandel en My verordeninge doen en al My gebooie onderhou om daarin te wandel, dan sal Ek My woord met jou bevestig wat Ek tot jou vader Dawid gespreek het,הַבַּ֨יִת הַזֶּ֜ה אֲשֶׁר־אַתָּ֣ה בֹנֶ֗ה אִם־תֵּלֵ֤ךְ בְּחֻקֹּתַי֙ וְאֶת־מִשְׁפָּטַ֣י תַּֽעֲשֶׂ֔ה וְשָׁמַרְתָּ֥ אֶת־כָּל־מִצְוֺתַ֖י לָלֶ֣כֶת בָּהֶ֑ם וַהֲקִמֹתִ֤י אֶת־דְּבָרִי֙ אִתָּ֔ךְ אֲשֶׁ֥ר דִּבַּ֖רְתִּי אֶל־דָּוִ֥ד אָבִֽיךָ׃“As for this temple you are building, if you walk in My statutes, carry out My ordinances, and keep all My commandments by walking in them, I will fulfill through you the promise I made to your father David. 13en Ek sal te midde van die Israeliete woon en My volk Israel nie verlaat nie.”וְשָׁ֣כַנְתִּ֔י בְּת֖וֹךְ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל וְלֹ֥א אֶעֱזֹ֖ב אֶת־עַמִּ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃ סAnd I will dwell among the Israelites and will not abandon My people Israel.”
14So het Salomo die huis gebou en dit voltooi.וַיִּ֧בֶן שְׁלֹמֹ֛ה אֶת־הַבַּ֖יִת וַיְכַלֵּֽהוּ׃So Solomon built the temple and finished it. 15En hy het die mure van die huis van binne met sederplanke gebou; van die vloer van die huis tot by die mure van die plafon het hy dit van binne met hout oordek; en hy het die vloer van die huis met sipresplanke oordek.וַיִּבֶן֩ אֶת־קִיר֨וֹת הַבַּ֤יִת מִבַּ֨יְתָה֙ בְּצַלְע֣וֹת אֲרָזִ֔ים מִקַּרְקַ֤ע הַבַּ֨יִת֙ עַד־קִיר֣וֹת הַסִּפֻּ֔ן צִפָּ֥ה עֵ֖ץ מִבָּ֑יִת וַיְצַ֛ף אֶת־קַרְקַ֥ע הַבַּ֖יִת בְּצַלְע֥וֹת בְּרוֹשִֽׁים׃He lined the interior walls with cedar paneling from the floor of the temple to the ceiling, and he covered the floor with cypress boards. 16Hy het die 20 el van die huis gebou met planke van seder, van die vloer tot by die mure; en hy het dit vir hom van binne gebou as binneste vertrek, as die Allerheiligste.וַיִּבֶן֩ אֶת־עֶשְׂרִ֨ים אַמָּ֜ה הַבַּ֨יִת֙ בְּצַלְע֣וֹת אֲרָזִ֔ים מִן־הַקַּרְקַ֖ע עַד־הַקִּיר֑וֹת וַיִּ֤בֶן לוֹ֙ מִבַּ֣יִת לִדְבִ֔יר לְקֹ֖דֶשׁ הַקֳּדָשִֽׁים׃He partitioned off the twenty cubits at the rear of the temple with cedar boards from floor to ceiling to form within the temple an inner sanctuary, the Most Holy Place. 17Veertig el was die huis, dit is die tempel voor dit.וְאַרְבָּעִ֥ים בָּאַמָּ֖ה הָיָ֣ה הַבָּ֑יִת ה֖וּא הַהֵיכָ֥ל לִפְנָֽי׃And the main hall in front of this room was forty cubits long. 18En daar was sederhout aan die binnekant van die huis, met snywerk van kolokwinte en oop blomme; alles was sederhout, geen klip was te sien nie.וְאֶ֤רֶז אֶל־הַבַּ֨יִת֙ פְּנִ֔ימָה מִקְלַ֣עַת פְּקָעִ֔ים וּפְטוּרֵ֖י צִצִּ֑ים הַכֹּ֣ל אֶ֔רֶז אֵ֥ין אֶ֖בֶן נִרְאָֽה׃The cedar paneling inside the temple was carved with gourds and open flowers. Everything was cedar; not a stone could be seen. 19En die binneste vertrek het hy binne-in die huis, van binne, gereed gemaak, om daar die ark van die verbond van die HERE neer te sit.וּדְבִ֧יר בְּתוֹךְ־הַבַּ֛יִת מִפְּנִ֖ימָה הֵכִ֑ין לְתִתֵּ֣ן שָׁ֔ם אֶת־אֲר֖וֹן בְּרִ֥ית יְהוָֽה׃Solomon also prepared the inner sanctuary within the temple to set the ark of the covenant of the LORD there. 20En voor die binneste vertrek was 20 el lank en 20 el breed en 20 el hoog; en hy het dit oorlê met suiwer goud; en hy het 'n altaar van seder oorlê.
aLetterlik: toegesluite goud.
וְלִפְנֵ֣י הַדְּבִ֡יר עֶשְׂרִים֩ אַמָּ֨ה אֹ֜רֶךְ וְעֶשְׂרִ֧ים אַמָּ֣ה רֹ֗חַב וְעֶשְׂרִ֤ים אַמָּה֙ קֽוֹמָת֔וֹ וַיְצַפֵּ֖הוּ זָהָ֣ב סָג֑וּר וַיְצַ֥ף מִזְבֵּ֖חַ אָֽרֶז׃The inner sanctuary was twenty cubits long, twenty cubits wide, and twenty cubits high. He overlaid the inside with pure gold, and he also overlaid the altar of cedar.
21Salomo het die huis van binne met suiwer goud oorlê; en hy het goud voor die binneste vertrek laat deurgaan, en dit met goud oorlê.
aOf: hy het goudkettings voor die binneste vertrek gespan.
וַיְצַ֨ף שְׁלֹמֹ֧ה אֶת־הַבַּ֛יִת מִפְּנִ֖ימָה זָהָ֣ב סָג֑וּר וַיְעַבֵּ֞ר זָהָב֙ לִפְנֵ֣י הַדְּבִ֔יר וַיְצַפֵּ֖הוּ זָהָֽב׃So Solomon overlaid the inside of the temple with pure gold, and he extended gold chains across the front of the inner sanctuary, which was overlaid with gold.
22En die hele huis het hy met goud oordek, totdat die hele huis voltooi was; en die hele altaar wat by die binnevertrek behoort, het hy met goud oordek.וְאֶת־כָּל־הַבַּ֛יִת צִפָּ֥ה זָהָ֖ב עַד־תֹּ֣ם כָּל־הַבָּ֑יִת וְכָל־הַמִּזְבֵּ֥חַ אֲֽשֶׁר־לַדְּבִ֖יר צִפָּ֥ה זָהָֽב׃So he overlaid with gold the whole interior of the temple, until everything was completely finished. He also overlaid with gold the entire altar that belonged to the inner sanctuary. 23En hy het in die binnevertrek twee gerubs van olienhout gemaak, tien el hoog.
aOngeveer 4,5 meter.
וַיַּ֣עַשׂ בַּדְּבִ֔יר שְׁנֵ֥י כְרוּבִ֖ים עֲצֵי־שָׁ֑מֶן עֶ֥שֶׂר אַמּ֖וֹת קוֹמָתֽוֹ׃In the inner sanctuary he made two cherubim, each ten cubits high, out of olive wood.
24En vyf el was die een vlerk van die gerub, en vyf el die ander vlerk van die gerub; tien el van die punt van sy vlerke tot by die punt van sy vlerke.
aOngeveer 2,25 meter en 4,5 meter.
וְחָמֵ֣שׁ אַמּ֗וֹת כְּנַ֤ף הַכְּרוּב֙ הָֽאֶחָ֔ת וְחָמֵ֣שׁ אַמּ֔וֹת כְּנַ֥ף הַכְּר֖וּב הַשֵּׁנִ֑ית עֶ֣שֶׂר אַמּ֔וֹת מִקְצ֥וֹת כְּנָפָ֖יו וְעַד־קְצ֥וֹת כְּנָפָֽיו׃One wing of the first cherub was five cubits long, and the other wing was five cubits long as well. So the full wingspan was ten cubits.
25En tien el was die tweede gerub; die twee gerubs het een maat en een vorm gehad.וְעֶ֨שֶׂר֙ בָּֽאַמָּ֔ה הַכְּר֖וּב הַשֵּׁנִ֑י מִדָּ֥ה אַחַ֛ת וְקֶ֥צֶב אֶחָ֖ד לִשְׁנֵ֥י הַכְּרֻבִֽים׃The second cherub also measured ten cubits; both cherubim had the same size and shape, 26Die hoogte van die een gerub was tien el, en so ook die tweede gerub.קוֹמַת֙ הַכְּר֣וּב הָֽאֶחָ֔ד עֶ֖שֶׂר בָּֽאַמָּ֑ה וְכֵ֖ן הַכְּר֥וּב הַשֵּׁנִֽי׃and the height of each cherub was ten cubits. 27Hy het die gerubs binne-in die binneste huis geplaas; en hulle het die vlerke van die gerubs uitgesprei, sodat die vleuel van die een die muur aangeraak het, en die vleuel van die tweede gerub die tweede muur aangeraak het; en hulle vlerke het na die middel van die huis mekaar aangeraak, vleuel teen vleuel.וַיִּתֵּ֨ן אֶת־הַכְּרוּבִ֜ים בְּת֣וֹךְ׀ הַבַּ֣יִת הַפְּנִימִ֗י וַֽיִּפְרְשׂוּ֮ אֶת־כַּנְפֵ֣י הַכְּרֻבִים֒ וַתִּגַּ֤ע כְּנַף־הָֽאֶחָד֙ בַּקִּ֔יר וּכְנַף֙ הַכְּר֣וּב הַשֵּׁנִ֔י נֹגַ֖עַת בַּקִּ֣יר הַשֵּׁנִ֑י וְכַנְפֵיהֶם֙ אֶל־תּ֣וֹךְ הַבַּ֔יִת נֹגְעֹ֖ת כָּנָ֥ף אֶל־כָּנָֽף׃And he placed the cherubim inside the innermost room of the temple. Since their wings were spread out, the wing of the first cherub touched one wall, while the wing of the second cherub touched the other wall, and in the middle of the room their wingtips touched. 28En hy het die gerubs met goud oordek.וַיְצַ֥ף אֶת־הַכְּרוּבִ֖ים זָהָֽב׃He also overlaid the cherubim with gold. 29En al die mure van die huis rondom het hy uitgesny met gegraveerde snywerk van gerubs en palmbome en oopgaande blomme, van binne en van buite.וְאֵת֩ כָּל־קִיר֨וֹת הַבַּ֜יִת מֵסַ֣ב׀ קָלַ֗ע פִּתּוּחֵי֙ מִקְלְעוֹת֙ כְּרוּבִ֣ים וְתִֽמֹרֹ֔ת וּפְטוּרֵ֖י צִצִּ֑ים מִלִּפְנִ֖ים וְלַחִיצֽוֹן׃Then he carved the walls all around the temple, in both the inner and outer sanctuaries, with carved engravings of cherubim, palm trees, and open flowers. 30En die vloer van die huis het hy met goud oordek, binne sowel as buite.וְאֶת־קַרְקַ֥ע הַבַּ֖יִת צִפָּ֣ה זָהָ֑ב לִפְנִ֖ימָה וְלַחִיצֽוֹן׃And he overlaid the temple floor with gold in both the inner and outer sanctuaries. 31En vir die ingang van die binnevertrek het hy deure van olienhout gemaak; die kosyn en die deurposte was 'n vyfde.
aOf: was vyfhoekig.
bHebreeus onduidelik.
וְאֵת֙ פֶּ֣תַח הַדְּבִ֔יר עָשָׂ֖ה דַּלְת֣וֹת עֲצֵי־שָׁ֑מֶן הָאַ֥יִל מְזוּז֖וֹת חֲמִשִֽׁית׃For the entrance to the inner sanctuary, Solomon constructed doors of olive wood with five-sided doorposts.
32En die twee deure was van olienhout, en hy het daarop snywerk van gerubs en palmbome en oop blomme uitgekerf en dit met goud oordek; en hy het die goud oor die gerubs en oor die palmbome gesprei.
aLetterlik: hy het die goud op die gerubs en op die palmbome laat neerdaal.
וּשְׁתֵּי֮ דַּלְת֣וֹת עֲצֵי־שֶׁמֶן֒ וְקָלַ֣ע עֲ֠לֵיהֶם מִקְלְע֨וֹת כְּרוּבִ֧ים וְתִמֹר֛וֹת וּפְטוּרֵ֥י צִצִּ֖ים וְצִפָּ֣ה זָהָ֑ב וַיָּ֛רֶד עַל־הַכְּרוּבִ֥ים וְעַל־הַתִּֽמֹר֖וֹת אֶת־הַזָּהָֽב׃The double doors were made of olive wood, and he carved into them cherubim, palm trees, and open flowers and overlaid the cherubim and palm trees with hammered gold.
33En net so het hy vir die ingang van die tempelsaal deurposte van olienhout gemaak, 'n vierde.
aOf: vierkantig.
bHebreeus onduidelik.
וְכֵ֥ן עָשָׂ֛ה לְפֶ֥תַח הַֽהֵיכָ֖ל מְזוּז֣וֹת עֲצֵי־שָׁ֑מֶן מֵאֵ֖ת רְבִעִֽית׃In the same way he made four-sided doorposts of olive wood for the sanctuary entrance.
34En twee deure van sipreshout: twee blaaie van die een deur, draaibaar, en twee blaaie van die tweede deur, draaibaar.וּשְׁתֵּ֥י דַלְת֖וֹת עֲצֵ֣י בְרוֹשִׁ֑ים שְׁנֵ֨י צְלָעִ֜ים הַדֶּ֤לֶת הָֽאַחַת֙ גְּלִילִ֔ים וּשְׁנֵ֧י קְלָעִ֛ים הַדֶּ֥לֶת הַשֵּׁנִ֖ית גְּלִילִֽים׃The two doors were made of cypress wood, and each had two folding panels. 35En hy het gerubs en palmbome en oop blomme uitgekerf en dit met goud oordek, gelyk gestryk oor die snywerk.וְקָלַ֤ע כְּרוּבִים֙ וְתִ֣מֹר֔וֹת וּפְטֻרֵ֖י צִצִּ֑ים וְצִפָּ֣ה זָהָ֔ב מְיֻשָּׁ֖ר עַל־הַמְּחֻקֶּֽה׃He carved into them cherubim, palm trees, and open flowers, and he overlaid them with gold hammered evenly over the carvings. 36En hy het die binneste voorhof gebou met drie rye gekapte klip en 'n ry gekapte sederbalke.וַיִּ֨בֶן֙ אֶת־הֶחָצֵ֣ר הַפְּנִימִ֔ית שְׁלֹשָׁ֖ה טוּרֵ֣י גָזִ֑ית וְט֖וּר כְּרֻתֹ֥ת אֲרָזִֽים׃Solomon built the inner courtyard with three rows of dressed stone and one row of trimmed cedar beams.
37In die vierde jaar is die huis van die HERE gegrondves, in die maand Siw.בַּשָּׁנָה֙ הָֽרְבִיעִ֔ית יֻסַּ֖ד בֵּ֣ית יְהוָ֑ה בְּיֶ֖רַח זִֽו׃The foundation of the house of the LORD was laid in the fourth year of Solomon’s reign, in the month of Ziv. 38En in die elfde jaar, in die maand Bul, dit is die agtste maand, was die huis voltooi met al sy dele en met alles daarvan; en hy het dit sewe jaar lank gebou.
aHebreeus onduidelik.
וּבַשָּׁנָה֩ הָאַחַ֨ת עֶשְׂרֵ֜ה בְּיֶ֣רַח בּ֗וּל ה֚וּא הַחֹ֣דֶשׁ הַשְּׁמִינִ֔י כָּלָ֣ה הַבַּ֔יִת לְכָל־דְּבָרָ֖יו וּלְכָל־וַיִּבְנֵ֖הוּ שֶׁ֥בַע שָׁנִֽים׃In the eleventh year, in the month of Bul, the eighth month, the temple was finished in every detail and according to every specification. So he built the temple in seven years.