Terug na Openbaring

Openbaring 4

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Hierna het ek gesien, en kyk, 'n deur wat in die hemel geopen is, en die eerste stem wat ek gehoor het, soos van 'n trompet wat met my spreek, het gesê: “Kom op hierheen, en Ek sal jou wys wat moet gebeur.” Hierna
aOf: wat hierna moet gebeur.
Μετὰ ταῦτα εἶδον, καὶ ἰδοὺ θύρα ἠνεῳγμένη ἐν τῷ οὐρανῷ, καὶ ἡ φωνὴ ἡ πρώτη ἣν ἤκουσα ὡς σάλπιγγος λαλούσης μετʼ ἐμοῦ, λέγων· Ἀνάβα ὧδε, καὶ δείξω σοι ἃ δεῖ γενέσθαι. μετὰ ταῦταAfter this I looked and saw a door standing open in heaven. And the voice I had previously heard speak to me like a trumpet was saying, “Come up here, and I will show you what must happen after these things.”
2was ek dadelik in die Gees. En kyk, 'n troon het in die hemel gestaan, en op die troon Een wat sit,
aOf: in die gees.
⸀εὐθέως ἐγενόμην ἐν πνεύματι· καὶ ἰδοὺ θρόνος ἔκειτο ἐν τῷ οὐρανῷ, καὶ ἐπὶ τὸν θρόνον καθήμενος,At once I was in the Spirit, and I saw a throne standing in heaven, with someone seated on it.
3en Hy wat sit, was in voorkoms soos 'n jaspissteen en 'n sardius, en 'n reënboog rondom die troon, in voorkoms soos 'n smarag.
aSommige manuskripte lees: op die troon Een wat sit, in voorkoms soos 'n jaspissteen en 'n sardius.
⸂καὶ ὁ καθήμενος⸃ ὅμοιος ὁράσει λίθῳ ἰάσπιδι καὶ σαρδίῳ, καὶ ἶρις κυκλόθεν τοῦ θρόνου ⸂ὅμοιος ὁράσει σμαραγδίνῳ⸃.The One seated there looked like jasper and carnelian, and a rainbow that gleamed like an emerald encircled the throne.
4En rondom die troon was 24 trone, en op die trone het 24 ouderlinge gesit, bekleed met wit klere, en op hulle hoofde goue krone.καὶ κυκλόθεν τοῦ θρόνου ⸀θρόνοι εἴκοσι τέσσαρες, καὶ ἐπὶ τοὺς ⸀θρόνους εἴκοσι τέσσαρας πρεσβυτέρους καθημένους περιβεβλημένους ⸀ἐν ἱματίοις λευκοῖς, καὶ ἐπὶ τὰς κεφαλὰς αὐτῶν στεφάνους χρυσοῦς.Surrounding the throne were twenty-four other thrones, and on these thrones sat twenty-four elders dressed in white, with golden crowns on their heads. 5En uit die troon gaan weerligte en stemme en donderslae uit, en sewe fakkels van vuur brand voor die troon, wat die sewe Geeste van God is,καὶ ἐκ τοῦ θρόνου ἐκπορεύονται ἀστραπαὶ καὶ φωναὶ καὶ βρονταί· καὶ ἑπτὰ λαμπάδες πυρὸς καιόμεναι ἐνώπιον τοῦ θρόνου, ⸀ἅ εἰσιν ⸀τὰ ἑπτὰ πνεύματα τοῦ θεοῦ,From the throne came flashes of lightning, rumblings, and peals of thunder. Before the throne burned seven torches of fire. These are the seven spirits of God. 6En voor die troon was daar iets soos 'n see van glas, gelyk aan kristal. En in die middel van die troon en rondom die troon vier lewende wesens, vol oë voor en agter.καὶ ἐνώπιον τοῦ θρόνου ὡς θάλασσα ὑαλίνη ὁμοία κρυστάλλῳ. Καὶ ἐν μέσῳ τοῦ θρόνου καὶ κύκλῳ τοῦ θρόνου τέσσαρα ζῷα γέμοντα ὀφθαλμῶν ἔμπροσθεν καὶ ὄπισθεν·And before the throne was something like a sea of glass, as clear as crystal. In the center, around the throne, were four living creatures, covered with eyes in front and back. 7En die eerste lewende wese was soos 'n leeu, en die tweede lewende wese soos 'n kalf, en die derde lewende wese het die gesig soos van 'n mens, en die vierde lewende wese soos 'n vlieënde arend.καὶ τὸ ζῷον τὸ πρῶτον ὅμοιον λέοντι, καὶ τὸ δεύτερον ζῷον ὅμοιον μόσχῳ, καὶ τὸ τρίτον ζῷον ⸀ἔχων ⸂τὸ πρόσωπον ὡς⸃ ἀνθρώπου, καὶ τὸ τέταρτον ζῷον ὅμοιον ἀετῷ πετομένῳ·The first living creature was like a lion, the second like a calf, the third had a face like a man, and the fourth was like an eagle in flight. 8En die vier lewende wesens, elkeen van hulle met ses vlerke, is rondom en van binne vol oë; en dag en nag het hulle geen rus nie terwyl hulle sê: “Heilig, heilig, heilig is die Here, die God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.”καὶ τὰ τέσσαρα ζῷα, ἓν ⸂καθʼ ἓν⸃ ⸀αὐτῶν ⸀ἔχων ἀνὰ πτέρυγας ἕξ, κυκλόθεν καὶ ἔσωθεν γέμουσιν ὀφθαλμῶν· καὶ ἀνάπαυσιν οὐκ ἔχουσιν ἡμέρας καὶ νυκτὸς λέγοντες· Ἅγιος ἅγιος ἅγιος κύριος, ὁ θεός, ὁ παντοκράτωρ, ὁ ἦν καὶ ὁ ὢν καὶ ὁ ἐρχόμενος.And each of the four living creatures had six wings and was covered with eyes all around and within. Day and night they never stop saying: “Holy, Holy, Holy, is the Lord God Almighty, who was and is and is to come!” 9En wanneer die lewende wesens heerlikheid en eer en dank gee aan Hom wat op die troon sit, aan Hom wat leef tot in die ewighede van die ewighede,
aLetterlik: tot in die eeue van die eeue.
καὶ ὅταν ⸀δώσουσιν τὰ ζῷα δόξαν καὶ τιμὴν καὶ εὐχαριστίαν τῷ καθημένῳ ἐπὶ ⸂τῷ θρόνῳ⸃, τῷ ζῶντι εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν αἰώνων,And whenever the living creatures give glory, honor, and thanks to the One seated on the throne, who lives forever and ever,
10sal die 24 ouderlinge neerval voor Hom wat op die troon sit, en hulle sal Hom aanbid wat leef tot in die ewighede van die ewighede, en hulle sal hulle krone voor die troon neerwerp en sê:
aLetterlik: tot in die eeue van die eeue.
πεσοῦνται οἱ εἴκοσι τέσσαρες πρεσβύτεροι ἐνώπιον τοῦ καθημένου ἐπὶ τοῦ θρόνου, καὶ προσκυνήσουσιν τῷ ζῶντι εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν αἰώνων, καὶ βαλοῦσιν τοὺς στεφάνους αὐτῶν ἐνώπιον τοῦ θρόνου, λέγοντες·the twenty-four elders fall down before the One seated on the throne, and they worship Him who lives forever and ever. They cast their crowns before the throne, saying:
11“Waardig is U, ons Here en ons God, om die heerlikheid en die eer en die krag te ontvang, want U het alles geskep, en op grond van U wil was hulle en is hulle geskep.”
aSommige manuskripte lees: ons Here en ons God, die Heilige,
Ἄξιος εἶ, ὁ κύριος καὶ ὁ θεὸς ⸀ἡμῶν, λαβεῖν τὴν δόξαν καὶ τὴν τιμὴν καὶ τὴν δύναμιν, ὅτι σὺ ἔκτισας ⸀τὰ πάντα, καὶ διὰ τὸ θέλημά σου ἦσαν καὶ ἐκτίσθησαν.“Worthy are You, our Lord and God, to receive glory and honor and power, for You created all things; by Your will they exist and were created.”