Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1En hy het my 'n rivier van water van die lewe gewys, blink soos kristal, wat uitgaan uit die troon van God en van die Lam,Καὶ ἔδειξέν μοι ⸀ποταμὸν ὕδατος ζωῆς λαμπρὸν ὡς κρύσταλλον, ἐκπορευόμενον ἐκ τοῦ θρόνου τοῦ θεοῦ καὶ τοῦ ἀρνίουThen the angel showed me a river of the water of life, as clear as crystal, flowing from the throne of God and of the Lamb2in die middel van sy straat. En aan hierdie kant en aan daardie kant van die rivier is die boom van die lewe, wat twaalf vrugte dra en elke maand sy vrug gee; en die blare van die boom is tot genesing van die nasies.ἐν μέσῳ τῆς πλατείας αὐτῆς· καὶ τοῦ ποταμοῦ ἐντεῦθεν καὶ ἐκεῖθεν ξύλον ζωῆς ποιοῦν καρποὺς δώδεκα, κατὰ μῆνα ἕκαστον ⸀ἀποδιδοῦν τὸν καρπὸν αὐτοῦ, καὶ τὰ φύλλα τοῦ ξύλου εἰς θεραπείαν τῶν ἐθνῶν.down the middle of the main street of the city. On either side of the river stood a tree of life, bearing twelve kinds of fruit and yielding a fresh crop for each month. And the leaves of the tree are for the healing of the nations.3En geen enkele vervloeking sal daar meer wees nie. En die troon van God en van die Lam sal daarin wees, en Sy slawe sal Hom dien,καὶ πᾶν κατάθεμα οὐκ ἔσται ἔτι. καὶ ὁ θρόνος τοῦ θεοῦ καὶ τοῦ ἀρνίου ἐν αὐτῇ ἔσται, καὶ οἱ δοῦλοι αὐτοῦ λατρεύσουσιν αὐτῷ,No longer will there be any curse. The throne of God and of the Lamb will be within the city, and His servants will worship Him.4en hulle sal Sy aangesig sien, en Sy naam sal op hulle voorhoofde wees.καὶ ὄψονται τὸ πρόσωπον αὐτοῦ, καὶ τὸ ὄνομα αὐτοῦ ἐπὶ τῶν μετώπων αὐτῶν.They will see His face, and His name will be on their foreheads.5En nag sal daar nie meer wees nie, en hulle het geen behoefte aan die lig van 'n lamp en die lig van die son nie, want die Here God sal oor hulle lig gee, en hulle sal regeer tot in ewigheid.καὶ νὺξ οὐκ ἔσται ⸀ἔτι, καὶ ⸂οὐκ ἔχουσιν χρείαν⸃ ⸀φωτὸς λύχνου καὶ ⸀φῶς ἡλίου, ὅτι κύριος ὁ θεὸς φωτίσει ⸀ἐπʼ αὐτούς, καὶ βασιλεύσουσιν εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν αἰώνων.There will be no more night in the city, and they will have no need for the light of a lamp or of the sun. For the Lord God will shine on them, and they will reign forever and ever.
6En hy het vir my gesê: “Hierdie woorde is getrou en waar, en die Here, die God van die geeste van die profete, het Sy engel gestuur om aan Sy slawe te wys wat gou moet gebeur.Καὶ ⸀εἶπέν μοι· Οὗτοι οἱ λόγοι πιστοὶ καὶ ἀληθινοί, καὶ ⸀ὁ κύριος, ὁ θεὸς τῶν πνευμάτων τῶν προφητῶν, ἀπέστειλεν τὸν ἄγγελον αὐτοῦ δεῖξαι τοῖς δούλοις αὐτοῦ ἃ δεῖ γενέσθαι ἐν τάχει·Then the angel said to me, “These words are faithful and true. The Lord, the God of the spirits of the prophets, has sent His angel to show His servants what must soon take place.”7En kyk, Ek kom gou! Gelukkig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar.”καὶ ἰδοὺ ἔρχομαι ταχύ· μακάριος ὁ τηρῶν τοὺς λόγους τῆς προφητείας τοῦ βιβλίου τούτου.“Behold, I am coming soon. Blessed is the one who keeps the words of prophecy in this book. ”
8En ek, Johannes, is hy wat hierdie dinge hoor en sien. En toe ek dit gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid voor die voete van die engel wat my hierdie dinge wys.Κἀγὼ Ἰωάννης ὁ ἀκούων καὶ βλέπων ταῦτα. καὶ ὅτε ἤκουσα καὶ ἔβλεψα, ἔπεσα προσκυνῆσαι ἔμπροσθεν τῶν ποδῶν τοῦ ἀγγέλου τοῦ δεικνύοντός μοι ταῦτα.And I, John, am the one who heard and saw these things. And when I had heard and seen them, I fell down to worship at the feet of the angel who had shown me these things.9En hy sê vir my: “Moenie! Ek is 'n medeslaaf van jou en van jou broers, die profete, en van dié wat die woorde van hierdie boek bewaar. Aanbid God!”aLetterlik: Kyk, nie.καὶ λέγει μοι· Ὅρα μή· σύνδουλός σού εἰμι καὶ τῶν ἀδελφῶν σου τῶν προφητῶν καὶ τῶν τηρούντων τοὺς λόγους τοῦ βιβλίου τούτου· τῷ θεῷ προσκύνησον.But he said to me, “Do not do that! I am a fellow servant with you and your brothers the prophets, and with those who keep the words of this book. Worship God!”
10En hy sê vir my: “Moenie die woorde van die profesie van hierdie boek verseël nie, want die tyd is naby.Καὶ λέγει μοι· Μὴ σφραγίσῃς τοὺς λόγους τῆς προφητείας τοῦ βιβλίου τούτου, ὁ καιρὸς γὰρ ἐγγύς ἐστιν.Then he told me, “Do not seal up the words of prophecy in this book, because the time is near.11Wie ongeregtigheid doen, laat hom nog ongeregtigheid doen; en wie vuil is, laat hom nog vuil word; en wie regverdig is, laat hom nog geregtigheid doen; en wie heilig is, laat hom nog geheilig word.”ὁ ἀδικῶν ἀδικησάτω ἔτι, καὶ ὁ ῥυπαρὸς ⸀ῥυπαρευθήτω ἔτι, καὶ ὁ δίκαιος δικαιοσύνην ποιησάτω ἔτι, καὶ ὁ ἅγιος ἁγιασθήτω ἔτι.Let the unrighteous continue to be unrighteous, and the vile continue to be vile; let the righteous continue to practice righteousness, and the holy continue to be holy.”
12“Kyk, Ek kom gou, en My loon is by My, om aan elkeen te vergeld soos sy werk is.Ἰδοὺ ἔρχομαι ταχύ, καὶ ὁ μισθός μου μετʼ ἐμοῦ, ἀποδοῦναι ἑκάστῳ ὡς τὸ ἔργον ⸀ἐστὶν αὐτοῦ.“Behold, I am coming soon, and My reward is with Me, to give to each one according to what he has done.13Ek is die Alfa en die Omega, die eerste en die laaste, die begin en die einde.ἐγὼ τὸ Ἄλφα καὶ τὸ Ὦ, ὁ πρῶτος καὶ ὁ ἔσχατος, ⸀ἡ ἀρχὴ καὶ ⸀τὸ τέλος.I am the Alpha and the Omega, the First and the Last, the Beginning and the End.”
14Gelukkig is dié wat hulle klere was, sodat hulle die reg op die boom van die lewe sal hê en deur die poorte in die stad kan ingaan.aSommige manuskripte lees: Gelukkig is dié wat Sy gebooie doen.Μακάριοι οἱ ⸂πλύνοντες τὰς στολὰς αὐτῶν⸃, ἵνα ἔσται ἡ ἐξουσία αὐτῶν ἐπὶ τὸ ξύλον τῆς ζωῆς καὶ τοῖς πυλῶσιν εἰσέλθωσιν εἰς τὴν πόλιν.Blessed are those who wash their robes, so that they may have the right to the tree of life and may enter the city by its gates.15Buite is die honde en die towenaars en die hoereerders en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat die leuen liefhet en doen.ἔξω οἱ κύνες καὶ οἱ φάρμακοι καὶ οἱ πόρνοι καὶ οἱ φονεῖς καὶ οἱ εἰδωλολάτραι καὶ πᾶς φιλῶν καὶ ποιῶν ψεῦδος.But outside are the dogs, the sorcerers, the sexually immoral, the murderers, the idolaters, and everyone who loves and practices falsehood.
16“Ek, Jesus, het My engel gestuur om hierdie dinge aan julle te getuig vir die gemeentes. Ek is die wortel en die geslag van Dawid, die helder môrester.”aOf: oor die gemeentes.Ἐγὼ Ἰησοῦς ἔπεμψα τὸν ἄγγελόν μου μαρτυρῆσαι ὑμῖν ταῦτα ἐπὶ ταῖς ἐκκλησίαις. ἐγώ εἰμι ἡ ῥίζα καὶ τὸ γένος Δαυίδ, ὁ ἀστὴρ ὁ λαμπρός, ὁ πρωϊνός.“I, Jesus, have sent My angel to give you this testimony for the churches. I am the Root and the Offspring of David, the bright Morning Star.”17En die Gees en die bruid sê: “Kom!” En laat hy wat hoor, sê: “Kom!” En laat hy wat dors is, kom; laat hy wat wil, die water van die lewe verniet neem.καὶ τὸ πνεῦμα καὶ ἡ νύμφη λέγουσιν· Ἔρχου· καὶ ὁ ἀκούων εἰπάτω· Ἔρχου· καὶ ὁ διψῶν ἐρχέσθω, ὁ θέλων λαβέτω ὕδωρ ζωῆς δωρεάν.The Spirit and the bride say, “Come!” Let the one who hears say, “Come!” And let the one who is thirsty come, and the one who desires the water of life drink freely.
18Ek getuig teenoor elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boek hoor: as iemand iets daarby voeg, sal God die plae wat in hierdie boek geskrywe is, by hom voeg;Μαρτυρῶ ἐγὼ παντὶ τῷ ἀκούοντι τοὺς λόγους τῆς προφητείας τοῦ βιβλίου τούτου· ἐάν τις ἐπιθῇ ἐπʼ αὐτά, ⸀ἐπιθήσει ὁ θεὸς ἐπʼ αὐτὸν τὰς πληγὰς τὰς γεγραμμένας ἐν τῷ βιβλίῳ τούτῳ·I testify to everyone who hears the words of prophecy in this book: If anyone adds to them, God will add to him the plagues described in this book.19en as iemand iets wegneem van die woorde van die boek van hierdie profesie, sal God sy deel wegneem van die boom van die lewe en uit die heilige stad, van die dinge wat in hierdie boek geskrywe is.καὶ ἐάν τις ἀφέλῃ ἀπὸ τῶν λόγων τοῦ βιβλίου τῆς προφητείας ταύτης, ⸀ἀφελεῖ ὁ θεὸς τὸ μέρος αὐτοῦ ἀπὸ τοῦ ξύλου τῆς ζωῆς καὶ ἐκ τῆς πόλεως τῆς ἁγίας, τῶν γεγραμμένων ἐν τῷ βιβλίῳ τούτῳ.And if anyone takes away from the words of this book of prophecy, God will take away his share in the tree of life and the holy city, which are described in this book.
20Hy wat van hierdie dinge getuig, sê: “Ja, Ek kom gou.” Amen. Kom, Here Jesus!aSommige manuskripte lees: Amen. Ja, kom, Here Jesus!Λέγει ὁ μαρτυρῶν ταῦτα· Ναί· ἔρχομαι ταχύ. Ἀμήν· ⸀ἔρχου, κύριε Ἰησοῦ.He who testifies to these things says, “Yes, I am coming soon.” Amen. Come, Lord Jesus!
21Mag die genade van die Here Jesus met almal wees.aSommige manuskripte lees: Die genade van die Here Jesus Christus met al die heiliges. Amen.Ἡ χάρις τοῦ κυρίου ⸀Ἰησοῦ μετὰ ⸀πάντων.The grace of the Lord Jesus be with all the saints. Amen.