Terug na Numeri

Numeri 2

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En die HERE het met Moses en met Aäron gespreek en gesê:וַיְדַבֵּ֣ר יְהוָ֔ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה וְאֶֽל־אַהֲרֹ֖ן לֵאמֹֽר׃Then the LORD said to Moses and Aaron: 2Elkeen by sy vaandel, by die tekens van die huis van hulle vaders, moet die Israeliete kamp opslaan; teenoor die tent van samekoms, rondom dit, moet hulle kamp opslaan.
aLetterlik: seuns van Israel.
אִ֣ישׁ עַל־דִּגְל֤וֹ בְאֹתֹת֙ לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֔ם יַחֲנ֖וּ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל מִנֶּ֕גֶד סָבִ֥יב לְאֹֽהֶל־מוֹעֵ֖ד יַחֲנֽוּ׃“The Israelites are to camp around the Tent of Meeting at a distance from it, each man under his standard, with the banners of his family.
3En dié wat in die ooste kamp opslaan, na die sonsopkoms: die vaandel van die kamp van Juda volgens hulle leërskare; en die leier van die seuns van Juda: Nagson, die seun van Amminadab.וְהַחֹנִים֙ קֵ֣דְמָה מִזְרָ֔חָה דֶּ֛גֶל מַחֲנֵ֥ה יְהוּדָ֖ה לְצִבְאֹתָ֑ם וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י יְהוּדָ֔ה נַחְשׁ֖וֹן בֶּן־עַמִּינָדָֽב׃On the east side, toward the sunrise, the divisions of Judah are to camp under their standard: The leader of the Judahites is Nahshon son of Amminadab, 4En sy leër en hulle geteldes: 74 600.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם אַרְבָּעָ֧ה וְשִׁבְעִ֛ים אֶ֖לֶף וְשֵׁ֥שׁ מֵאֽוֹת׃and his division numbers 74,600. 5En dié wat langs hom laer opslaan: die stam Issaskar; en die leier van die seuns van Issaskar is Netaneël, die seun van Suar.וְהַחֹנִ֥ים עָלָ֖יו מַטֵּ֣ה יִשָּׂשכָ֑ר וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י יִשָּׂשכָ֔ר נְתַנְאֵ֖ל בֶּן־צוּעָֽר׃The tribe of Issachar will camp next to it. The leader of the Issacharites is Nethanel son of Zuar, 6En sy leër en sy geteldes: 54 400.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדָ֑יו אַרְבָּעָ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃ סand his division numbers 54,400.
7Die stam van Sebulon; en die leier van die seuns van Sebulon: Eliab, die seun van Helon.מַטֵּ֖ה זְבוּלֻ֑ן וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י זְבוּלֻ֔ן אֱלִיאָ֖ב בֶּן־חֵלֹֽן׃Next will be the tribe of Zebulun. The leader of the Zebulunites is Eliab son of Helon, 8En sy leër en sy geteldes: 57 400.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדָ֑יו שִׁבְעָ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃and his division numbers 57,400. 9Almal wat getel is van die kamp van Juda: 186 400, volgens hulle leërskare. Eerste moet hulle optrek.כָּֽל־הַפְּקֻדִ֞ים לְמַחֲנֵ֣ה יְהוּדָ֗ה מְאַ֨ת אֶ֜לֶף וּשְׁמֹנִ֥ים אֶ֛לֶף וְשֵֽׁשֶׁת־אֲלָפִ֥ים וְאַרְבַּע־מֵא֖וֹת לְצִבְאֹתָ֑ם רִאשֹׁנָ֖ה יִסָּֽעוּ׃ סThe total number of men in the divisions of the camp of Judah is 186,400; they shall set out first.
10Die vaandel van die kamp van Ruben, na die suide, volgens hulle leërskare; en die leier van die seuns van Ruben: Elisur, die seun van Sedeur.דֶּ֣גֶל מַחֲנֵ֧ה רְאוּבֵ֛ן תֵּימָ֖נָה לְצִבְאֹתָ֑ם וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י רְאוּבֵ֔ן אֱלִיצ֖וּר בֶּן־שְׁדֵיאֽוּר׃On the south side, the divisions of Reuben are to camp under their standard: The leader of the Reubenites is Elizur son of Shedeur, 11En sy leër en sy geteldes: 46 500.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדָ֑יו שִׁשָּׁ֧ה וְאַרְבָּעִ֛ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃and his division numbers 46,500. 12En dié wat langs hom laer opslaan: die stam Simeon; en die leier van die seuns van Simeon is Selumiël, die seun van Surisaddai.וְהַחוֹנִ֥ם עָלָ֖יו מַטֵּ֣ה שִׁמְע֑וֹן וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י שִׁמְע֔וֹן שְׁלֻמִיאֵ֖ל בֶּן־צוּרִֽי־שַׁדָּֽי׃The tribe of Simeon will camp next to it. The leader of the Simeonites is Shelumiel son of Zurishaddai, 13En sy leër en hulle geteldes: 59 300.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם תִּשְׁעָ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וּשְׁלֹ֥שׁ מֵאֽוֹת׃and his division numbers 59,300. 14En die stam Gad; en die leier van die seuns van Gad is Eljasaf, die seun van Reüel.
aSommige manuskripte lees: Deüel.
וְמַטֵּ֖ה גָּ֑ד וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י גָ֔ד אֶלְיָסָ֖ף בֶּן־רְעוּאֵֽל׃Next will be the tribe of Gad. The leader of the Gadites is Eliasaph son of Deuel,
15En sy leër en hulle geteldes: 45 650.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם חֲמִשָּׁ֤ה וְאַרְבָּעִים֙ אֶ֔לֶף וְשֵׁ֥שׁ מֵא֖וֹת וַחֲמִשִּֽׁים׃and his division numbers 45,650. 16Almal wat getel is van die kamp van Ruben: 151 450, volgens hulle leërskare. As tweede moet hulle optrek.כָּֽל־הַפְּקֻדִ֞ים לְמַחֲנֵ֣ה רְאוּבֵ֗ן מְאַ֨ת אֶ֜לֶף וְאֶחָ֨ד וַחֲמִשִּׁ֥ים אֶ֛לֶף וְאַרְבַּע־מֵא֥וֹת וַחֲמִשִּׁ֖ים לְצִבְאֹתָ֑ם וּשְׁנִיִּ֖ם יִסָּֽעוּ׃ סThe total number of men in the divisions of the camp of Reuben is 151,450; they shall set out second.
17Dan moet die tent van samekoms opbreek, die laer van die Leviete, in die midde van die laers; soos hulle laer opslaan, so moet hulle opbreek, elkeen op sy plek, volgens hulle vaandels.
aLetterlik: elkeen by sy hand.
וְנָסַ֧ע אֹֽהֶל־מוֹעֵ֛ד מַחֲנֵ֥ה הַלְוִיִּ֖ם בְּת֣וֹךְ הַֽמַּחֲנֹ֑ת כַּאֲשֶׁ֤ר יַחֲנוּ֙ כֵּ֣ן יִסָּ֔עוּ אִ֥ישׁ עַל־יָד֖וֹ לְדִגְלֵיהֶֽם׃ סIn the middle of the camps, the Tent of Meeting is to travel with the camp of the Levites. They are to set out in the order they encamped, each in his own place under his standard.
18Die vaandel van die laer van Efraim volgens hulle leërs, aan die westekant; en die leier van die seuns van Efraim is Elisama, die seun van Ammihud.
aLetterlik: na die see toe.
דֶּ֣גֶל מַחֲנֵ֥ה אֶפְרַ֛יִם לְצִבְאֹתָ֖ם יָ֑מָּה וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י אֶפְרַ֔יִם אֱלִישָׁמָ֖ע בֶּן־עַמִּיהֽוּד׃On the west side, the divisions of Ephraim are to camp under their standard: The leader of the Ephraimites is Elishama son of Ammihud,
19En sy leër en hulle geteldes: 40 500.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם אַרְבָּעִ֥ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃and his division numbers 40,500. 20En langs hom die stam Manasse; en die leier van die seuns van Manasse is Gamliël, die seun van Pedasur.וְעָלָ֖יו מַטֵּ֣ה מְנַשֶּׁ֑ה וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י מְנַשֶּׁ֔ה גַּמְלִיאֵ֖ל בֶּן־פְּדָהצֽוּר׃The tribe of Manasseh will be next to it. The leader of the Manassites is Gamaliel son of Pedahzur, 21En sy leër en hulle geteldes: 32 200.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם שְׁנַ֧יִם וּשְׁלֹשִׁ֛ים אֶ֖לֶף וּמָאתָֽיִם׃and his division numbers 32,200. 22En die stam Benjamin; en die leier van die seuns van Benjamin is Abidan, die seun van Gideoni.וּמַטֵּ֖ה בִּנְיָמִ֑ן וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י בִנְיָמִ֔ן אֲבִידָ֖ן בֶּן־גִּדְעֹנִֽי׃Next will be the tribe of Benjamin. The leader of the Benjamites is Abidan son of Gideoni, 23En sy leër en hulle geteldes: 35 400.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם חֲמִשָּׁ֧ה וּשְׁלֹשִׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃and his division numbers 35,400. 24Almal wat getel is van die kamp van Efraim: 108 100, volgens hulle leërskare. As derde moet hulle optrek.כָּֽל־הַפְּקֻדִ֞ים לְמַחֲנֵ֣ה אֶפְרַ֗יִם מְאַ֥ת אֶ֛לֶף וּשְׁמֹֽנַת־אֲלָפִ֥ים וּמֵאָ֖ה לְצִבְאֹתָ֑ם וּשְׁלִשִׁ֖ים יִסָּֽעוּ׃ סThe total number of men in the divisions of the camp of Ephraim is 108,100; they shall set out third.
25Die vaandel van die kamp van Dan, na die noorde, volgens hulle leërskare; en die leier van die seuns van Dan: Ahiëser, die seun van Ammisaddai.דֶּ֣גֶל מַחֲנֵ֥ה דָ֛ן צָפֹ֖נָה לְצִבְאֹתָ֑ם וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י דָ֔ן אֲחִיעֶ֖זֶר בֶּן־עַמִּֽישַׁדָּֽי׃On the north side, the divisions of Dan are to camp under their standard: The leader of the Danites is Ahiezer son of Ammishaddai, 26En sy leër en hulle geteldes: 62 700.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם שְׁנַ֧יִם וְשִׁשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וּשְׁבַ֥ע מֵאֽוֹת׃and his division numbers 62,700. 27En dié wat langs hom laer opslaan: die stam Aser; en die leier van die seuns van Aser is Pagiël, die seun van Ogran.וְהַחֹנִ֥ים עָלָ֖יו מַטֵּ֣ה אָשֵׁ֑ר וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י אָשֵׁ֔ר פַּגְעִיאֵ֖ל בֶּן־עָכְרָֽן׃The tribe of Asher will camp next to it. The leader of the Asherites is Pagiel son of Ocran, 28En sy leër en hulle geteldes: 41 500.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם אֶחָ֧ד וְאַרְבָּעִ֛ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃and his division numbers 41,500. 29En die stam Naftali; en die leier van die seuns van Naftali is Ahira, die seun van Enan.וּמַטֵּ֖ה נַפְתָּלִ֑י וְנָשִׂיא֙ לִבְנֵ֣י נַפְתָּלִ֔י אֲחִירַ֖ע בֶּן־עֵינָֽן׃Next will be the tribe of Naphtali. The leader of the Naphtalites is Ahira son of Enan, 30En sy leër en hulle geteldes: 53 400.וּצְבָא֖וֹ וּפְקֻדֵיהֶ֑ם שְׁלֹשָׁ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃and his division numbers 53,400. 31Almal wat getel is van die kamp van Dan: 157 600. Laaste moet hulle optrek, volgens hulle vaandels.כָּל־הַפְּקֻדִים֙ לְמַ֣חֲנֵה דָ֔ן מְאַ֣ת אֶ֗לֶף וְשִׁבְעָ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְשֵׁ֣שׁ מֵא֑וֹת לָאַחֲרֹנָ֥ה יִסְע֖וּ לְדִגְלֵיהֶֽם׃ פThe total number of men in the camp of Dan is 157,600; they shall set out last, under their standards.”
32Dit is die geteldes van die Israeliete volgens die huis van hulle vaders; al die geteldes van die laers volgens hulle leërs was 603 550.אֵ֛לֶּה פְּקוּדֵ֥י בְנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֖ל לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם כָּל־פְּקוּדֵ֤י הַֽמַּחֲנֹת֙ לְצִבְאֹתָ֔ם שֵׁשׁ־מֵא֥וֹת אֶ֨לֶף֙ וּשְׁלֹ֣שֶׁת אֲלָפִ֔ים וַחֲמֵ֥שׁ מֵא֖וֹת וַחֲמִשִּֽׁים׃These are the Israelites, numbered according to their families. The total of those counted in the camps, by their divisions, was 603,550. 33Maar die Leviete is nie onder die Israeliete getel nie, soos die HERE Moses beveel het.וְהַ֨לְוִיִּ֔ם לֹ֣א הָתְפָּקְד֔וּ בְּת֖וֹךְ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל כַּאֲשֶׁ֛ר צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶֽׁה׃But the Levites were not counted among the other Israelites, as the LORD had commanded Moses. 34En die Israeliete het gedoen volgens alles wat die HERE Moses beveel het: so het hulle kamp opgeslaan volgens hulle vaandels, en so het hulle opgetrek, elkeen volgens sy families, by die huis van sy vaders.וַֽיַּעֲשׂ֖וּ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֑ל כְּ֠כֹל אֲשֶׁר־צִוָּ֨ה יְהוָ֜ה אֶת־מֹשֶׁ֗ה כֵּֽן־חָנ֤וּ לְדִגְלֵיהֶם֙ וְכֵ֣ן נָסָ֔עוּ אִ֥ישׁ לְמִשְׁפְּחֹתָ֖יו עַל־בֵּ֥ית אֲבֹתָֽיו׃So the Israelites did everything the LORD commanded Moses; they camped under their standards in this way and set out in the same way, each man with his clan and his family.