Terug na Matteus

Matteus 11

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En dit het gebeur toe Jesus klaar was om opdragte aan Sy twaalf dissipels te gee, dat Hy van daar weggegaan het om in hulle stede te leer en te verkondig.Καὶ ἐγένετο ὅτε ἐτέλεσεν ὁ Ἰησοῦς διατάσσων τοῖς δώδεκα μαθηταῖς αὐτοῦ, μετέβη ἐκεῖθεν τοῦ διδάσκειν καὶ κηρύσσειν ἐν ταῖς πόλεσιν αὐτῶν.After Jesus had finished instructing His twelve disciples, He went on from there to teach and preach in their cities.
2En toe Johannes in die gevangenis van die werke van die Christus gehoor het, het hy deur sy dissipels gestuur
aSommige manuskripte lees: het hy twee van sy dissipels gestuur.
Ὁ δὲ Ἰωάννης ἀκούσας ἐν τῷ δεσμωτηρίῳ τὰ ἔργα τοῦ χριστοῦ πέμψας ⸀διὰ τῶν μαθητῶν αὐτοῦMeanwhile John heard in prison about the works of Christ, and he sent his disciples
3en vir Hom gesê: “Is U die Een wat kom, of moet ons 'n ander verwag?”εἶπεν αὐτῷ· Σὺ εἶ ὁ ἐρχόμενος ἢ ἕτερον προσδοκῶμεν;to ask Him, “Are You the One who was to come, or should we look for someone else?” 4En Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: “Gaan vertel aan Johannes wat julle hoor en sien:καὶ ἀποκριθεὶς ὁ Ἰησοῦς εἶπεν αὐτοῖς· Πορευθέντες ἀπαγγείλατε Ἰωάννῃ ἃ ἀκούετε καὶ βλέπετε·Jesus replied, “Go back and report to John what you hear and see: 5blindes sien weer en lammes loop, melaatses word gereinig en dowes hoor, en dooies word opgewek en aan armes word die evangelie verkondig;τυφλοὶ ἀναβλέπουσιν καὶ χωλοὶ περιπατοῦσιν, λεπροὶ καθαρίζονται καὶ κωφοὶ ἀκούουσιν, ⸀καὶ νεκροὶ ἐγείρονται καὶ πτωχοὶ εὐαγγελίζονται·The blind receive sight, the lame walk, the lepers are cleansed, the deaf hear, the dead are raised, and the good news is preached to the poor. 6en gelukkig is elkeen wat nie oor My struikel nie.”
aOf: wat nie aan My aanstoot neem nie.
καὶ μακάριός ἐστιν ὃς ⸀ἐὰν μὴ σκανδαλισθῇ ἐν ἐμοί.Blessed is the one who does not fall away on account of Me. ”
7Terwyl hulle weggaan, het Jesus vir die skares oor Johannes begin sê: “Wat het julle na die woestyn uitgegaan om te aanskou? 'n Riet wat deur die wind geskud word?Τούτων δὲ πορευομένων ἤρξατο ὁ Ἰησοῦς λέγειν τοῖς ὄχλοις περὶ Ἰωάννου· Τί ἐξήλθατε εἰς τὴν ἔρημον θεάσασθαι; κάλαμον ὑπὸ ἀνέμου σαλευόμενον;As John’s disciples were leaving, Jesus began to speak to the crowds about John: “What did you go out into the wilderness to see? A reed swaying in the wind? 8Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Mens in sagte klere geklee? Kyk, dié wat die sagte klere draag, is in die huise van die konings.ἀλλὰ τί ἐξήλθατε ἰδεῖν; ἄνθρωπον ἐν ⸀μαλακοῖς ἠμφιεσμένον; ἰδοὺ οἱ τὰ μαλακὰ φοροῦντες ἐν τοῖς οἴκοις τῶν ⸀βασιλέων ⸀εἰσίν.Otherwise, what did you go out to see? A man dressed in fine clothes? Look, those who wear fine clothing are found in kings’ palaces. 9Maar wat het julle uitgegaan? Om 'n profeet te sien? Ja, Ek sê vir julle, en meer as 'n profeet.
aOf: Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet?
ἀλλὰ τί ἐξήλθατε⸂; προφήτην ἰδεῖν⸃; ναί, λέγω ὑμῖν, καὶ περισσότερον προφήτου.What then did you go out to see? A prophet? Yes, I tell you, and more than a prophet.
10Dit is hy oor wie geskryf is: ‘Kyk, Ek stuur My boodskapper voor jou aangesig uit, wat jou weg voor jou sal gereedmaak.’
aAanhaling uit Maleagi 3:1.
⸀οὗτός ἐστιν περὶ οὗ γέγραπται· Ἰδοὺ ἐγὼ ἀποστέλλω τὸν ἄγγελόν μου πρὸ προσώπου σου, ὃς κατασκευάσει τὴν ὁδόν σου ἔμπροσθέν σου.This is the one about whom it is written: ‘Behold, I will send My messenger ahead of You, who will prepare Your way before You.’
11Waarlik, Ek sê vir julle: onder dié wat uit vroue gebore is, het daar nie 'n groter as Johannes die Doper opgestaan nie; maar die kleinste in die koninkryk van die hemel is groter as hy.ἀμὴν λέγω ὑμῖν, οὐκ ἐγήγερται ἐν γεννητοῖς γυναικῶν μείζων Ἰωάννου τοῦ βαπτιστοῦ· ὁ δὲ μικρότερος ἐν τῇ βασιλείᾳ τῶν οὐρανῶν μείζων αὐτοῦ ἐστιν.Truly I tell you, among those born of women there has risen no one greater than John the Baptist. Yet even the least in the kingdom of heaven is greater than he. 12Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word aan die koninkryk van die hemel geweld gedoen, en geweldenaars gryp dit.
aOf: die koninkryk van die hemel dring met mag voort, en geweldenaars gryp dit.
ἀπὸ δὲ τῶν ἡμερῶν Ἰωάννου τοῦ βαπτιστοῦ ἕως ἄρτι ἡ βασιλεία τῶν οὐρανῶν βιάζεται, καὶ βιασταὶ ἁρπάζουσιν αὐτήν.From the days of John the Baptist until now, the kingdom of heaven has been subject to violence, and the violent lay claim to it.
13Want al die profete en die wet het tot Johannes geprofeteer;πάντες γὰρ οἱ προφῆται καὶ ὁ νόμος ἕως Ἰωάννου ἐπροφήτευσαν·For all the Prophets and the Law prophesied until John. 14en as julle dit wil aanvaar: hy is Elia wat sou kom.καὶ εἰ θέλετε δέξασθαι, αὐτός ἐστιν Ἠλίας ὁ μέλλων ἔρχεσθαι.And if you are willing to accept it, he is the Elijah who was to come. 15Wie ore het, laat hom hoor.
aSommige manuskripte lees: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
ὁ ἔχων ⸀ὦτα ἀκουέτω.He who has ears, let him hear.
16Maar met wie sal Ek hierdie geslag vergelyk? Dit is soos kindertjies wat op die markte sit en vir die ander roepΤίνι δὲ ὁμοιώσω τὴν γενεὰν ταύτην; ὁμοία ἐστὶν παιδίοις ⸂καθημένοις ἐν ταῖς ἀγοραῖς ἃ προσφωνοῦντα τοῖς ἑτέροις⸃To what can I compare this generation? They are like children sitting in the marketplaces and calling out to others: 17en sê: ‘Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie; ons het geweeklaag, en julle het nie getreur nie.’
aLetterlik: julle het nie op die bors geslaan nie.
⸀λέγουσιν· Ηὐλήσαμεν ὑμῖν καὶ οὐκ ὠρχήσασθε· ⸀ἐθρηνήσαμεν καὶ οὐκ ἐκόψασθε·‘We played the flute for you, and you did not dance; we sang a dirge, and you did not mourn.’
18Want Johannes het gekom sonder om te eet of te drink, en hulle sê: ‘Hy het 'n demoon.’ἦλθεν γὰρ Ἰωάννης μήτε ἐσθίων μήτε πίνων, καὶ λέγουσιν· Δαιμόνιον ἔχει·For John came neither eating nor drinking, and they say, ‘He has a demon!’ 19Die Seun van die mens het gekom, en Hy eet en drink, en hulle sê: ‘Kyk, 'n mens wat 'n vraat en 'n wynsuiper is, 'n vriend van tollenaars en sondaars.’ En die wysheid is geregverdig deur haar werke.”
aSommige manuskripte lees: deur haar kinders.
ἦλθεν ὁ υἱὸς τοῦ ἀνθρώπου ἐσθίων καὶ πίνων, καὶ λέγουσιν· Ἰδοὺ ἄνθρωπος φάγος καὶ οἰνοπότης, τελωνῶν φίλος καὶ ἁμαρτωλῶν. καὶ ἐδικαιώθη ἡ σοφία ἀπὸ τῶν ⸀ἔργων αὐτῆς.The Son of Man came eating and drinking, and they say, ‘Look at this glutton and drunkard, a friend of tax collectors and sinners!’ But wisdom is vindicated by her actions.”
20Toe het Hy die stede waarin die meeste van Sy kragtige dade gebeur het, begin verwyt, omdat hulle hulle nie bekeer het nie:Τότε ⸀ἤρξατο ὀνειδίζειν τὰς πόλεις ἐν αἷς ἐγένοντο αἱ πλεῖσται δυνάμεις αὐτοῦ, ὅτι οὐ μετενόησαν·Then Jesus began to denounce the cities in which most of His miracles had been performed, because they did not repent. 21“Wee jou, Gorasin! Wee jou, Betsaida! Want as die kragtige dade wat in julle gebeur het, in Tirus en Sidon gebeur het, sou hulle hulle lankal in sak en as bekeer het.Οὐαί σοι, Χοραζίν· οὐαί σοι, Βηθσαϊδά· ὅτι εἰ ἐν Τύρῳ καὶ Σιδῶνι ἐγένοντο αἱ δυνάμεις αἱ γενόμεναι ἐν ὑμῖν, πάλαι ἂν ἐν σάκκῳ καὶ σποδῷ μετενόησαν.“Woe to you, Chorazin! Woe to you, Bethsaida! For if the miracles that were performed in you had been performed in Tyre and Sidon, they would have repented long ago in sackcloth and ashes. 22Maar Ek sê vir julle: Vir Tirus en Sidon sal dit draagliker wees op die dag van die oordeel as vir julle.πλὴν λέγω ὑμῖν, Τύρῳ καὶ Σιδῶνι ἀνεκτότερον ἔσται ἐν ἡμέρᾳ κρίσεως ἢ ὑμῖν.But I tell you, it will be more bearable for Tyre and Sidon on the day of judgment than for you. 23En jy, Kapernaum, jy sal tog nie tot by die hemel verhef word nie? Tot by die doderyk sal jy neerdaal! Want as die wonderwerke wat in jou gebeur het, in Sodom gebeur het, sou dit tot vandag toe gebly het.
aSommige manuskripte lees: jy wat tot by die hemel verhef is, sal tot by die doderyk neergebring word.
καὶ σύ, Καφαρναούμ, ⸂μὴ ἕως οὐρανοῦ ὑψωθήσῃ⸃; ἕως ᾅδου ⸀καταβήσῃ· ὅτι εἰ ἐν Σοδόμοις ⸀ἐγενήθησαν αἱ δυνάμεις αἱ γενόμεναι ἐν σοί, ⸀ἔμεινεν ἂν μέχρι τῆς σήμερον.And you, Capernaum, will you be lifted up to heaven? No, you will be brought down to Hades! For if the miracles that were performed in you had been performed in Sodom, it would have remained to this day.
24Maar Ek sê vir julle dat dit vir die land van Sodom draagliker sal wees in die dag van die oordeel as vir jou.”πλὴν λέγω ὑμῖν ὅτι γῇ Σοδόμων ἀνεκτότερον ἔσται ἐν ἡμέρᾳ κρίσεως ἢ σοί.But I tell you that it will be more bearable for Sodom on the day of judgment than for you.”
25Op daardie tyd het Jesus geantwoord en gesê: “Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge vir wyses en verstandiges weggesteek het en dit aan kleintjies geopenbaar het;Ἐν ἐκείνῳ τῷ καιρῷ ἀποκριθεὶς ὁ Ἰησοῦς εἶπεν· Ἐξομολογοῦμαί σοι, πάτερ κύριε τοῦ οὐρανοῦ καὶ τῆς γῆς, ὅτι ⸀ἔκρυψας ταῦτα ἀπὸ σοφῶν καὶ συνετῶν, καὶ ἀπεκάλυψας αὐτὰ νηπίοις·At that time Jesus declared, “I praise You, Father, Lord of heaven and earth, because You have hidden these things from the wise and learned, and revealed them to little children. 26ja, Vader, want so het dit voor U welgevallig geword.ναί, ὁ πατήρ, ὅτι οὕτως ⸂εὐδοκία ἐγένετο⸃ ἔμπροσθέν σου.Yes, Father, for this was well-pleasing in Your sight. 27Alles is aan My oorgegee deur My Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; en ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun Hom wil openbaar.Πάντα μοι παρεδόθη ὑπὸ τοῦ πατρός μου, καὶ οὐδεὶς ἐπιγινώσκει τὸν υἱὸν εἰ μὴ ὁ πατήρ, οὐδὲ τὸν πατέρα τις ἐπιγινώσκει εἰ μὴ ὁ υἱὸς καὶ ᾧ ἐὰν βούληται ὁ υἱὸς ἀποκαλύψαι.All things have been entrusted to Me by My Father. No one knows the Son except the Father, and no one knows the Father except the Son and those to whom the Son chooses to reveal Him.
28Kom na My toe, almal wat swoeg en belaai is, en Ek sal julle laat rus.Δεῦτε πρός με πάντες οἱ κοπιῶντες καὶ πεφορτισμένοι, κἀγὼ ἀναπαύσω ὑμᾶς.Come to Me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. 29Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;ἄρατε τὸν ζυγόν μου ἐφʼ ὑμᾶς καὶ μάθετε ἀπʼ ἐμοῦ, ὅτι πραΰς εἰμι καὶ ταπεινὸς τῇ καρδίᾳ, καὶ εὑρήσετε ἀνάπαυσιν ταῖς ψυχαῖς ὑμῶν·Take My yoke upon you and learn from Me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls. 30want My juk is sag en My las is lig.”
aOf: My juk is goed.
ὁ γὰρ ζυγός μου χρηστὸς καὶ τὸ φορτίον μου ἐλαφρόν ἐστιν.For My yoke is easy and My burden is light.”