Terug na 2 Petrus

2 Petrus 1

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Simeon Petrus, slaaf en apostel van Jesus Christus, aan dié wat 'n geloof van dieselfde waarde as ons s'n ontvang het in die geregtigheid van ons God en Redder, Jesus Christus:
aOf: dienskneg.
bOf: in die geregtigheid van ons God en van die Redder, Jesus Christus.
⸀Συμεὼν Πέτρος δοῦλος καὶ ἀπόστολος Ἰησοῦ Χριστοῦ τοῖς ἰσότιμον ἡμῖν λαχοῦσιν πίστιν ἐν δικαιοσύνῃ τοῦ θεοῦ ἡμῶν καὶ σωτῆρος Ἰησοῦ Χριστοῦ·Simon Peter, a servant and apostle of Jesus Christ, To those who through the righteousness of our God and Savior Jesus Christ have received a faith as precious as ours:
2Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word in die kennis van God en van Jesus, ons Here.χάρις ὑμῖν καὶ εἰρήνη πληθυνθείη ἐν ἐπιγνώσει τοῦ θεοῦ καὶ Ἰησοῦ τοῦ κυρίου ἡμῶν.Grace and peace be multiplied to you through the knowledge of God and of Jesus our Lord. 3Aangesien Sy goddelike krag aan ons alles geskenk het wat tot lewe en godsvrug dien, deur die volle kennis van Hom wat ons geroep het deur Sy eie heerlikheid en deug,
aSommige manuskripte lees: deur heerlikheid en deug.
Ὡς πάντα ἡμῖν τῆς θείας δυνάμεως αὐτοῦ τὰ πρὸς ζωὴν καὶ εὐσέβειαν δεδωρημένης διὰ τῆς ἐπιγνώσεως τοῦ καλέσαντος ἡμᾶς ⸂ἰδίᾳ δόξῃ καὶ ἀρετῇ⸃,His divine power has given us everything we need for life and godliness through the knowledge of Him who called us by His own glory and excellence.
4waardeur Hy aan ons die kosbare en allergrootste beloftes geskenk het, sodat julle deur hulle deelgenote van die goddelike natuur kan word, nadat julle ontvlug het aan die verderf wat deur begeerte in die wêreld is.διʼ ὧν τὰ ⸂τίμια καὶ μέγιστα ἡμῖν⸃ ἐπαγγέλματα δεδώρηται, ἵνα διὰ τούτων γένησθε θείας κοινωνοὶ φύσεως, ἀποφυγόντες τῆς ἐν ⸀τῷ κόσμῳ ἐν ἐπιθυμίᾳ φθορᾶς.Through these He has given us His precious and magnificent promises, so that through them you may become partakers of the divine nature, now that you have escaped the corruption in the world caused by evil desires. 5En juis om hierdie rede ook, deur alle ywer daartoe by te bring, verskaf in julle geloof die deug, en in die deug die kennis,καὶ αὐτὸ τοῦτο δὲ σπουδὴν πᾶσαν παρεισενέγκαντες ἐπιχορηγήσατε ἐν τῇ πίστει ὑμῶν τὴν ἀρετήν, ἐν δὲ τῇ ἀρετῇ τὴν γνῶσιν,For this very reason, make every effort to add to your faith virtue; and to virtue, knowledge; 6en in die kennis die selfbeheersing, en in die selfbeheersing die volharding, en in die volharding die godsvrug,ἐν δὲ τῇ γνώσει τὴν ἐγκράτειαν, ἐν δὲ τῇ ἐγκρατείᾳ τὴν ὑπομονήν, ἐν δὲ τῇ ὑπομονῇ τὴν εὐσέβειαν,and to knowledge, self-control; and to self-control, perseverance; and to perseverance, godliness; 7en in die godsvrug die broederliefde, en in die broederliefde die liefde.ἐν δὲ τῇ εὐσεβείᾳ τὴν φιλαδελφίαν, ἐν δὲ τῇ φιλαδελφίᾳ τὴν ἀγάπην·and to godliness, brotherly kindness; and to brotherly kindness, love. 8Want as hierdie dinge by julle is en toeneem, maak hulle julle nie ledig of onvrugbaar nie tot die volle kennis van ons Here Jesus Christus.ταῦτα γὰρ ὑμῖν ὑπάρχοντα καὶ πλεονάζοντα οὐκ ἀργοὺς οὐδὲ ἀκάρπους καθίστησιν εἰς τὴν τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ ἐπίγνωσιν·For if you possess these qualities and continue to grow in them, they will keep you from being ineffective and unproductive in your knowledge of our Lord Jesus Christ. 9Want by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, hy is blind, bysiende, en het die reiniging van sy vroeëre sondes vergeet.
aLetterlik: het vergetelheid ontvang van die reiniging van sy vroeëre sondes.
ᾧ γὰρ μὴ πάρεστιν ταῦτα, τυφλός ἐστιν μυωπάζων, λήθην λαβὼν τοῦ καθαρισμοῦ τῶν πάλαι αὐτοῦ ⸀ἁμαρτημάτων.But whoever lacks these traits is nearsighted to the point of blindness, having forgotten that he has been cleansed from his past sins.
10Daarom, broers en susters, beywer julle des te meer om julle roeping en verkiesing vas te maak; want as julle hierdie dinge doen, sal julle nooit struikel nie.
aLetterlik: broers.
διὸ μᾶλλον, ἀδελφοί, σπουδάσατε βεβαίαν ὑμῶν τὴν κλῆσιν καὶ ἐκλογὴν ποιεῖσθαι· ταῦτα γὰρ ποιοῦντες οὐ μὴ πταίσητέ ποτε·Therefore, brothers, strive to make your calling and election sure. For if you practice these things you will never stumble,
11Want so sal die ingang in die ewige koninkryk van ons Here en Redder Jesus Christus ryklik aan julle verskaf word.οὕτως γὰρ πλουσίως ἐπιχορηγηθήσεται ὑμῖν ἡ εἴσοδος εἰς τὴν αἰώνιον βασιλείαν τοῦ κυρίου ἡμῶν καὶ σωτῆρος Ἰησοῦ Χριστοῦ.and you will receive a lavish reception into the eternal kingdom of our Lord and Savior Jesus Christ.
12Daarom sal ek altyd gereed wees om julle aan hierdie dinge te herinner, al weet julle dit en is julle gevestig in die teenwoordige waarheid.
aSommige manuskripte lees: Daarom sal ek nie nalaat om julle altyd aan hierdie dinge te herinner nie, al weet julle dit en is julle gevestig in die teenwoordige waarheid.
Διὸ ⸀μελλήσω ἀεὶ ὑμᾶς ὑπομιμνῄσκειν περὶ τούτων, καίπερ εἰδότας καὶ ἐστηριγμένους ἐν τῇ παρούσῃ ἀληθείᾳ.Therefore I will always remind you of these things, even though you know them and are established in the truth you now have.
13Ek ag dit egter reg om julle, solank ek in hierdie tent is, deur herinnering wakker te maak,δίκαιον δὲ ἡγοῦμαι, ἐφʼ ὅσον εἰμὶ ἐν τούτῳ τῷ σκηνώματι, διεγείρειν ὑμᾶς ἐν ὑπομνήσει,I think it is right to refresh your memory as long as I live in the tent of my body, 14omdat ek weet dat die aflegging van my tent spoedig is, soos ook ons Here Jesus Christus aan my duidelik gemaak het.εἰδὼς ὅτι ταχινή ἐστιν ἡ ἀπόθεσις τοῦ σκηνώματός μου, καθὼς καὶ ὁ κύριος ἡμῶν Ἰησοῦς Χριστὸς ἐδήλωσέν μοι·because I know that this tent will soon be laid aside, as our Lord Jesus Christ has made clear to me. 15Maar ek sal my ook beywer dat julle te alle tye, na my heengaan, hierdie dinge in herinnering kan roep.
aLetterlik: na my uitgang (exodus).
σπουδάσω δὲ καὶ ἑκάστοτε ἔχειν ὑμᾶς μετὰ τὴν ἐμὴν ἔξοδον τὴν τούτων μνήμην ποιεῖσθαι.And I will make every effort to ensure that after my departure, you will be able to recall these things at all times.
16Want ons het nie kunstig versinde fabels gevolg toe ons die krag en koms van ons Here Jesus Christus aan julle bekend gemaak het nie, maar ons was ooggetuies van Sy majesteit.Οὐ γὰρ σεσοφισμένοις μύθοις ἐξακολουθήσαντες ἐγνωρίσαμεν ὑμῖν τὴν τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ δύναμιν καὶ παρουσίαν, ἀλλʼ ἐπόπται γενηθέντες τῆς ἐκείνου μεγαλειότητος.For we did not follow cleverly devised fables when we made known to you the power and coming of our Lord Jesus Christ, but we were eyewitnesses of His majesty. 17Want Hy het van God die Vader eer en heerlikheid ontvang, toe so 'n stem tot Hom gebring is deur die verhewe heerlikheid: “Dit is My Seun, My geliefde, in wie Ek behae gevind het”—λαβὼν γὰρ παρὰ θεοῦ πατρὸς τιμὴν καὶ δόξαν φωνῆς ἐνεχθείσης αὐτῷ τοιᾶσδε ὑπὸ τῆς μεγαλοπρεποῦς δόξης· ⸂Ὁ υἱός μου ὁ ἀγαπητός μου οὗτός ἐστιν⸃, εἰς ὃν ἐγὼ εὐδόκησα—For He received honor and glory from God the Father when the voice came to Him from the Majestic Glory, saying, “This is My beloved Son, in whom I am well pleased.” 18en hierdie stem het ons self uit die hemel hoor kom toe ons saam met Hom op die heilige berg was.καὶ ταύτην τὴν φωνὴν ἡμεῖς ἠκούσαμεν ἐξ οὐρανοῦ ἐνεχθεῖσαν σὺν αὐτῷ ὄντες ἐν τῷ ⸂ἁγίῳ ὄρει⸃.And we ourselves heard this voice from heaven when we were with Him on the holy mountain. 19En ons het die profetiese woord des te vaster, waarop julle goed doen om ag te gee soos op 'n lamp wat in 'n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester in julle harte opgaan,
aOf: En ons het die profetiese woord wat heeltemal vas is.
bLetterlik: die ligdraer.
καὶ ἔχομεν βεβαιότερον τὸν προφητικὸν λόγον, ᾧ καλῶς ποιεῖτε προσέχοντες ὡς λύχνῳ φαίνοντι ἐν αὐχμηρῷ τόπῳ, ἕως οὗ ἡμέρα διαυγάσῃ καὶ φωσφόρος ἀνατείλῃ ἐν ταῖς καρδίαις ὑμῶν·We also have the word of the prophets as confirmed beyond doubt. And you will do well to pay attention to it, as to a lamp shining in a dark place, until the day dawns and the morning star rises in your hearts.
20terwyl julle dit allereers weet, dat geen profesie van die Skrif uit eie uitlegging voortkom nie;
aOf: dat geen profesie van die Skrif 'n saak van eie uitlegging is nie.
τοῦτο πρῶτον γινώσκοντες ὅτι πᾶσα προφητεία γραφῆς ἰδίας ἐπιλύσεως οὐ γίνεται,Above all, you must understand that no prophecy of Scripture comes from one’s own interpretation.
21Want nooit is profesie deur die wil van 'n mens voortgebring nie, maar deur die Heilige Gees gedra, het mense van God af gespreek.
aSommige manuskripte lees: maar deur die Heilige Gees gedra, het heilige mense van God gespreek.
οὐ γὰρ θελήματι ἀνθρώπου ἠνέχθη ⸂προφητεία ποτέ⸃, ἀλλὰ ὑπὸ πνεύματος ἁγίου φερόμενοι ἐλάλησαν ⸀ἀπὸ θεοῦ ἄνθρωποι.For no such prophecy was ever brought forth by the will of man, but men spoke from God as they were carried along by the Holy Spirit.