Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1Toe het Debora en Barak, die seun van Abinoam, op daardie dag gesing en gesê:וַתָּ֣שַׁר דְּבוֹרָ֔ה וּבָרָ֖ק בֶּן־אֲבִינֹ֑עַם בַּיּ֥וֹם הַה֖וּא לֵאמֹֽר׃On that day Deborah and Barak son of Abinoam sang this song:2Toe die lokke in Israel losgemaak is, toe die volk hulle vrywillig aangebied het, loof die HERE!aOf: Toe leiers in Israel die leiding geneem het.בִּפְרֹ֤עַ פְּרָעוֹת֙ בְּיִשְׂרָאֵ֔ל בְּהִתְנַדֵּ֖ב עָ֑ם בָּרֲכ֖וּ יְהוָֽה׃“When the princes take the lead in Israel, when the people volunteer, bless the LORD.3Hoor, konings! Luister, vorste! Ek, vir die HERE, ek sal sing; ek sal ’n lofsang sing vir die HERE, die God van Israel.שִׁמְע֣וּ מְלָכִ֔ים הַאֲזִ֖ינוּ רֹֽזְנִ֑ים אָֽנֹכִ֗י לַֽיהוָה֙ אָנֹכִ֣י אָשִׁ֔ירָה אֲזַמֵּ֕ר לַֽיהוָ֖ה אֱלֹהֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃Listen, O kings! Give ear, O princes! I will sing to the LORD; I will sing praise to the LORD, the God of Israel.4HERE, toe U uit Seïr uitgetrek het, toe U uit die veld van Edom voortgestap het, het die aarde gebewe, ook die hemel het gedrup, ook die wolke het water gedrup.יְהוָ֗ה בְּצֵאתְךָ֤ מִשֵּׂעִיר֙ בְּצַעְדְּךָ֙ מִשְּׂדֵ֣ה אֱד֔וֹם אֶ֣רֶץ רָעָ֔שָׁה גַּם־שָׁמַ֖יִם נָטָ֑פוּ גַּם־עָבִ֖ים נָ֥טְפוּ מָֽיִם׃O LORD, when You went out from Seir, when You marched from the land of Edom, the earth trembled, the heavens poured out rain, and the clouds poured down water.5Berge het gesmelt voor die aangesig van die HERE, hierdie Sinai, voor die aangesig van die HERE, die God van Israel.aLetterlik: het gevloei.הָרִ֥ים נָזְל֖וּ מִפְּנֵ֣י יְהוָ֑ה זֶ֣ה סִינַ֔י מִפְּנֵ֕י יְהוָ֖ה אֱלֹהֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃The mountains quaked before the LORD, the One of Sinai, before the LORD, the God of Israel.6In die dae van Samgar, die seun van Anat, in die dae van Jael, het die weë opgehou, en dié wat op paaie loop, het kronkelende weë geloop.aOf: het die karavane opgehou.בִּימֵ֞י שַׁמְגַּ֤ר בֶּן־עֲנָת֙ בִּימֵ֣י יָעֵ֔ל חָדְל֖וּ אֳרָח֑וֹת וְהֹלְכֵ֣י נְתִיב֔וֹת יֵלְכ֕וּ אֳרָח֖וֹת עֲקַלְקַלּֽוֹת׃In the days of Shamgar son of Anath, in the days of Jael, the highways were deserted and the travelers took the byways.7Die dorpsbewoners het opgehou in Israel, hulle het opgehou, totdat ek opgestaan het, Debora, totdat ek opgestaan het as ’n moeder in Israel.aOf: Die leiers het opgehou in Israel.חָדְל֧וּ פְרָז֛וֹן בְּיִשְׂרָאֵ֖ל חָדֵ֑לּוּ עַ֤ד שַׁקַּ֨מְתִּי֙ דְּבוֹרָ֔ה שַׁקַּ֥מְתִּי אֵ֖ם בְּיִשְׂרָאֵֽל׃Life in the villages ceased; it ended in Israel, until I, Deborah, arose, a mother in Israel.8Hy het nuwe gode gekies; toe was daar stryd by die poorte. Is ’n skild of ’n spies gesien onder veertigduisend in Israel?aOf: Hulle het nuwe gode gekies.יִבְחַר֙ אֱלֹהִ֣ים חֲדָשִׁ֔ים אָ֖ז לָחֶ֣ם שְׁעָרִ֑ים מָגֵ֤ן אִם־יֵֽרָאֶה֙ וָרֹ֔מַח בְּאַרְבָּעִ֥ים אֶ֖לֶף בְּיִשְׂרָאֵֽל׃When they chose new gods, then war came to their gates. Not a shield or spear was found among forty thousand in Israel.9My hart is by die bevelvoerders van Israel, wat hulle gewillig onder die volk aangebied het. Loof die HERE!לִבִּי֙ לְחוֹקְקֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל הַמִּֽתְנַדְּבִ֖ים בָּעָ֑ם בָּרֲכ֖וּ יְהוָֽה׃My heart is with the princes of Israel, with the volunteers among the people. Bless the LORD!10Julle wat op wit eselinne ry, julle wat op saalkleedjies sit, en julle wat op die weg loop, vertel dit!רֹכְבֵי֩ אֲתֹנ֨וֹת צְחֹר֜וֹת יֹשְׁבֵ֧י עַל־מִדִּ֛ין וְהֹלְכֵ֥י עַל־דֶּ֖רֶךְ שִֽׂיחוּ׃You who ride white donkeys, who sit on saddle blankets, and you who travel the road, ponder11Weg van die stem van die verdelers tussen die drinkplekke — daar sal hulle die geregtighede van die HERE vertel, die geregtighede van Sy dorpsbewoners in Israel. Toe het die volk van die HERE af na die poorte gegaan.aOf: van die boogskutters.מִקּ֣וֹל מְחַֽצְצִ֗ים בֵּ֚ין מַשְׁאַבִּ֔ים שָׁ֤ם יְתַנּוּ֙ צִדְק֣וֹת יְהוָ֔ה צִדְקֹ֥ת פִּרְזֹנ֖וֹ בְּיִשְׂרָאֵ֑ל אָ֛ז יָרְד֥וּ לַשְּׁעָרִ֖ים עַם־יְהוָֽה׃the voices of the singers at the watering places. There they shall recount the righteous acts of the LORD, the righteous deeds of His villagers in Israel. Then the people of the LORD went down to the gates:12Word wakker, word wakker, Debora! Word wakker, word wakker, sing 'n lied! Staan op, Barak, en neem jou gevangenes gevange, seun van Abinoam!עוּרִ֤י עוּרִי֙ דְּבוֹרָ֔ה ע֥וּרִי ע֖וּרִי דַּבְּרִי־שִׁ֑יר ק֥וּם בָּרָ֛ק וּֽשֲׁבֵ֥ה שֶׁבְיְךָ֖ בֶּן־אֲבִינֹֽעַם׃‘Awake, awake, O Deborah! Awake, awake, sing a song! Arise, O Barak, and take hold of your captives, O son of Abinoam!’13Toe het ’n oorblyfsel neergedaal na die edeles van die volk; die HERE het vir my neergedaal onder die helde.aHebreeus onduidelik.אָ֚ז יְרַ֣ד שָׂרִ֔יד לְאַדִּירִ֖ים עָ֑ם יְהוָ֕ה יְרַד־לִ֖י בַּגִּבּוֹרִֽים׃Then the survivors came down to the nobles; the people of the LORD came down to me against the mighty.14Uit Efraim, hulle wortel in Amalek; agter jou aan, Benjamin, onder jou volke; uit Makir het bevelvoerders afgekom, en uit Sebulon hulle wat die staf van ’n skrywer voer.aHebreeus onduidelik.מִנִּ֣י אֶפְרַ֗יִם שָׁרְשָׁם֙ בַּעֲמָלֵ֔ק אַחֲרֶ֥יךָ בִנְיָמִ֖ין בַּֽעֲמָמֶ֑יךָ מִנִּ֣י מָכִ֗יר יָֽרְדוּ֙ מְחֹ֣קְקִ֔ים וּמִ֨זְּבוּלֻ֔ן מֹשְׁכִ֖ים בְּשֵׁ֥בֶט סֹפֵֽר׃Some came from Ephraim, with their roots in Amalek; Benjamin came with your people after you. The commanders came down from Machir, the bearers of the marshal’s staff from Zebulun.15En my owerstes in Isaskar was saam met Debora, en Isaskar, so ook Barak; in die vallei is hy op sy voete gestuur. By die afdelings van Ruben was groot besluite van die hart.aOf: By die strome van Ruben.וְשָׂרַ֤י בְּיִשָּׂשכָר֙ עִם־דְּבֹרָ֔ה וְיִשָּׂשכָר֙ כֵּ֣ן בָּרָ֔ק בָּעֵ֖מֶק שֻׁלַּ֣ח בְּרַגְלָ֑יו בִּפְלַגּ֣וֹת רְאוּבֵ֔ן גְּדֹלִ֖ים חִקְקֵי־לֵֽב׃The princes of Issachar were with Deborah, and Issachar was with Barak, rushing into the valley at his heels. In the clans of Reuben there was great indecision.16Waarom het jy tussen die kraalmure gebly om die fluitgeluide van die kuddes te hoor? By die afdelings van Ruben was groot ondersoeke van die hart.aOf: tussen die pakmandjies.לָ֣מָּה יָשַׁ֗בְתָּ בֵּ֚ין הַֽמִּשְׁפְּתַ֔יִם לִשְׁמֹ֖עַ שְׁרִק֣וֹת עֲדָרִ֑ים לִפְלַגּ֣וֹת רְאוּבֵ֔ן גְּדוֹלִ֖ים חִקְרֵי־לֵֽב׃Why did you sit among the sheepfolds to hear the whistling for the flocks? In the clans of Reuben there was great indecision.17Gilead het oorkant die Jordaan gewoon, en Dan, waarom het hy by die skepe vertoef? Aser het aan die kus van die see gebly, en by sy inhamme het hy gewoon.גִּלְעָ֗ד בְּעֵ֤בֶר הַיַּרְדֵּן֙ שָׁכֵ֔ן וְדָ֕ן לָ֥מָּה יָג֖וּר אֳנִיּ֑וֹת אָשֵׁ֗ר יָשַׁב֙ לְח֣וֹף יַמִּ֔ים וְעַ֥ל מִפְרָצָ֖יו יִשְׁכּֽוֹן׃Gilead remained beyond the Jordan. Dan, why did you linger by the ships? Asher stayed at the coast and remained in his harbors.18Sebulon is 'n volk wat sy lewe gewaag het tot die dood toe, en Naftali op die hoogtes van die veld.aLetterlik: wat sy siel gesmaad het om te sterwe.זְבֻל֗וּן עַ֣ם חֵרֵ֥ף נַפְשׁ֛וֹ לָמ֖וּת וְנַפְתָּלִ֑י עַ֖ל מְרוֹמֵ֥י שָׂדֶֽה׃Zebulun was a people who risked their lives; Naphtali, too, on the heights of the battlefield.19Konings het gekom, hulle het geveg; toe het die konings van Kanaän geveg by Taänak, by die waters van Megiddo; wins van silwer het hulle nie geneem nie.בָּ֤אוּ מְלָכִים֙ נִלְחָ֔מוּ אָ֤ז נִלְחֲמוּ֙ מַלְכֵ֣י כְנַ֔עַן בְּתַעְנַ֖ךְ עַל־מֵ֣י מְגִדּ֑וֹ בֶּ֥צַע כֶּ֖סֶף לֹ֥א לָקָֽחוּ׃Kings came and fought; then the kings of Canaan fought at Taanach by the waters of Megiddo, but they took no plunder of silver.20Uit die hemel het hulle geveg; die sterre het uit hulle bane met Sisera geveg.מִן־שָׁמַ֖יִם נִלְחָ֑מוּ הַכּֽוֹכָבִים֙ מִמְּסִלּוֹתָ֔ם נִלְחֲמ֖וּ עִם־סִיסְרָֽא׃From the heavens the stars fought; from their courses they fought against Sisera.21Die stroom Kison het hulle weggevee, die stroom van die ou tye, die stroom Kison. My siel, jy vertrap sterkte.aOf: die stroom wat voor hulle uit gekom het.נַ֤חַל קִישׁוֹן֙ גְּרָפָ֔ם נַ֥חַל קְדוּמִ֖ים נַ֣חַל קִישׁ֑וֹן תִּדְרְכִ֥י נַפְשִׁ֖י עֹֽז׃The River Kishon swept them away, the ancient river, the River Kishon. March on, O my soul, in strength!22Toe het die hoewe van die perd gedreun van die galop, die galop van sy sterke perde.aLetterlik: die galop van sy sterkes.אָ֥ז הָלְמ֖וּ עִקְּבֵי־ס֑וּס מִֽדַּהֲר֖וֹת דַּהֲר֥וֹת אַבִּירָֽיו׃Then the hooves of horses thundered— the mad galloping of his stallions.23“Vervloek Meros,” het die Engel van die HERE gesê, “vervloek, ja vervloek sy inwoners, omdat hulle nie gekom het tot hulp van die HERE nie, tot hulp van die HERE saam met die helde nie.”א֣וֹרוּ מֵר֗וֹז אָמַר֙ מַלְאַ֣ךְ יְהוָ֔ה אֹ֥רוּ אָר֖וֹר יֹשְׁבֶ֑יהָ כִּ֤י לֹֽא־בָ֨אוּ֙ לְעֶזְרַ֣ת יְהוָ֔ה לְעֶזְרַ֥ת יְהוָ֖ה בַּגִּבּוֹרִֽים׃‘Curse Meroz,’ says the angel of the LORD. ‘Bitterly curse her inhabitants; for they did not come to help the LORD, to help the LORD against the mighty.’24Geseënd bo die vroue moet Jael wees, die vrou van Heber die Keniet; bo die vroue in die tent moet sy geseënd wees.תְּבֹרַךְ֙ מִנָּשִׁ֔ים יָעֵ֕ל אֵ֖שֶׁת חֶ֣בֶר הַקֵּינִ֑י מִנָּשִׁ֥ים בָּאֹ֖הֶל תְּבֹרָֽךְ׃Most blessed among women is Jael, the wife of Heber the Kenite, most blessed of tent-dwelling women.25Water het hy gevra, melk het sy gegee; in ’n skaal van die edeles het sy dikmelk aangebied.מַ֥יִם שָׁאַ֖ל חָלָ֣ב נָתָ֑נָה בְּסֵ֥פֶל אַדִּירִ֖ים הִקְרִ֥יבָה חֶמְאָֽה׃He asked for water, and she gave him milk. In a magnificent bowl she brought him curds.26Haar hand het sy na die tentpen uitgesteek, en haar regterhand na die werkers se hamer; en sy het Sisera geslaan, sy het sy kop verpletter, en sy het sy slaap verbrysel en deurboor.יָדָהּ֙ לַיָּתֵ֣ד תִּשְׁלַ֔חְנָה וִֽימִינָ֖הּ לְהַלְמ֣וּת עֲמֵלִ֑ים וְהָלְמָ֤ה סִֽיסְרָא֙ מָחֲקָ֣ה רֹאשׁ֔וֹ וּמָחֲצָ֥ה וְחָלְפָ֖ה רַקָּתֽוֹ׃She reached for the tent peg, her right hand for the workman’s hammer. She struck Sisera and crushed his skull; she shattered and pierced his temple.27Tussen haar voete het hy gebuig, geval, gelê; tussen haar voete het hy gebuig, geval; waar hy gebuig het, daar het hy geval, verwoes.בֵּ֣ין רַגְלֶ֔יהָ כָּרַ֥ע נָפַ֖ל שָׁכָ֑ב בֵּ֤ין רַגְלֶ֨יהָ֙ כָּרַ֣ע נָפָ֔ל בַּאֲשֶׁ֣ר כָּרַ֔ע שָׁ֖ם נָפַ֥ל שָׁדֽוּד׃At her feet he collapsed, he fell, there he lay still; at her feet he collapsed, he fell; where he collapsed, there he fell dead.28Deur die venster het sy uitgekyk en geweeklaag, die moeder van Sisera, deur die traliewerk: “Waarom talm sy strydwa om te kom? Waarom bly die hoefslae van sy strydwaens agter?”aLetterlik: die voetstappe van sy strydwaens.בְּעַד֩ הַחַלּ֨וֹן נִשְׁקְפָ֧ה וַתְּיַבֵּ֛ב אֵ֥ם סִֽיסְרָ֖א בְּעַ֣ד הָֽאֶשְׁנָ֑ב מַדּ֗וּעַ בֹּשֵׁ֤שׁ רִכְבּוֹ֙ לָב֔וֹא מַדּ֣וּעַ אֶֽחֱר֔וּ פַּעֲמֵ֖י מַרְכְּבוֹתָֽיו׃Sisera’s mother looked through the window; she peered through the lattice and lamented: ‘Why is his chariot so long in coming? What has delayed the clatter of his chariots?’29Die wysste van haar vorstinne antwoord haar; ook sy gee haar woorde aan haarself terug:חַכְמ֥וֹת שָׂרוֹתֶ֖יהָ תַּעֲנֶ֑ינָּה אַף־הִ֕יא תָּשִׁ֥יב אֲמָרֶ֖יהָ לָֽהּ׃Her wisest ladies answer; indeed she keeps telling herself,30“Sal hulle nie buit vind en verdeel nie? 'n Meisie, twee meisies vir elke man; buit van gekleurde klere vir Sisera, buit van gekleurde klere, borduurwerk, gekleurde klere, twee stukke borduurwerk vir die nekke van die buit.”aLetterlik: 'n baarmoeder, twee baarmoeders vir die hoof van 'n man.הֲלֹ֨א יִמְצְא֜וּ יְחַלְּק֣וּ שָׁלָ֗ל רַ֤חַם רַחֲמָתַ֨יִם֙ לְרֹ֣אשׁ גֶּ֔בֶר שְׁלַ֤ל צְבָעִים֙ לְסִ֣יסְרָ֔א שְׁלַ֥ל צְבָעִ֖ים רִקְמָ֑ה צֶ֥בַע רִקְמָתַ֖יִם לְצַוְּארֵ֥י שָׁלָֽל׃‘Are they not finding and dividing the spoil— a girl or two for each warrior, a plunder of dyed garments for Sisera, the spoil of embroidered garments for the neck of the looter?’31So mag al U vyande omkom, HERE; maar die wat Hom liefhet, mag wees soos die opkoms van die son in sy krag. En die land het veertig jaar rus gehad.כֵּ֠ן יֹאבְד֤וּ כָל־אוֹיְבֶ֨יךָ֙ יְהוָ֔ה וְאֹ֣הֲבָ֔יו כְּצֵ֥את הַשֶּׁ֖מֶשׁ בִּגְבֻרָת֑וֹ וַתִּשְׁקֹ֥ט הָאָ֖רֶץ אַרְבָּעִ֥ים שָׁנָֽה׃ פSo may all Your enemies perish, O LORD! But may those who love You shine like the sun at its brightest.” And the land had rest for forty years.