Terug na Rigters

Rigters 2

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Die Engel van die HERE het van Gilgal af opgegaan na Bokim toe. En hy het gesê: “Ek het julle uit Egipte laat optrek en julle gebring na die land wat Ek aan julle vaders gesweer het. En Ek het gesê: ‘Ek sal My verbond met julle in ewigheid nie verbreek nie.וַיַּ֧עַל מַלְאַךְ־יְהוָ֛ה מִן־הַגִּלְגָּ֖ל אֶל־הַבֹּכִ֑ים פ וַיֹּאמֶר֩ אַעֲלֶ֨ה אֶתְכֶ֜ם מִמִּצְרַ֗יִם וָאָבִ֤יא אֶתְכֶם֙ אֶל־הָאָ֗רֶץ אֲשֶׁ֤ר נִשְׁבַּ֨עְתִּי֙ לַאֲבֹ֣תֵיכֶ֔ם וָאֹמַ֕ר לֹֽא־אָפֵ֧ר בְּרִיתִ֛י אִתְּכֶ֖ם לְעוֹלָֽם׃Now the angel of the LORD went up from Gilgal to Bochim and said, “I brought you up out of Egypt and led you into the land that I had promised to your fathers, and I said, ‘I will never break My covenant with you, 2Maar julle, julle mag met die inwoners van hierdie land geen verbond sluit nie; hulle altare moet julle afbreek. Tog het julle nie na My stem geluister nie. Wat is dit wat julle gedoen het?וְאַתֶּ֗ם לֹֽא־תִכְרְת֤וּ בְרִית֙ לְיֽוֹשְׁבֵי֙ הָאָ֣רֶץ הַזֹּ֔את מִזְבְּחוֹתֵיהֶ֖ם תִּתֹּצ֑וּן וְלֹֽא־שְׁמַעְתֶּ֥ם בְּקֹלִ֖י מַה־זֹּ֥את עֲשִׂיתֶֽם׃and you are not to make a covenant with the people of this land, but you shall tear down their altars.’ Yet you have not obeyed My voice. What is this you have done? 3En Ek het ook gesê: ‘Ek sal hulle nie voor julle uit verdryf nie, en hulle sal vir julle tot teenstanders wees, en hulle gode sal vir julle ’n strik wees.’”
aLetterlik: tot sye.
וְגַ֣ם אָמַ֔רְתִּי לֹֽא־אֲגָרֵ֥שׁ אוֹתָ֖ם מִפְּנֵיכֶ֑ם וְהָי֤וּ לָכֶם֙ לְצִדִּ֔ים וֵאלֹ֣הֵיהֶ֔ם יִהְי֥וּ לָכֶ֖ם לְמוֹקֵֽשׁ׃So now I tell you that I will not drive out these people before you; they will be thorns in your sides, and their gods will be a snare to you.”
4En toe die Engel van die HERE hierdie woorde aan al die Israeliete gespreek het, het die volk hulle stem verhef en gehuil.וַיְהִ֗י כְּדַבֵּ֞ר מַלְאַ֤ךְ יְהוָה֙ אֶת־הַדְּבָרִ֣ים הָאֵ֔לֶּה אֶֽל־כָּל־בְּנֵ֖י יִשְׂרָאֵ֑ל וַיִּשְׂא֥וּ הָעָ֛ם אֶת־קוֹלָ֖ם וַיִּבְכּֽוּ׃When the angel of the LORD had spoken these words to all the Israelites, the people lifted up their voices and wept. 5Hulle het daardie plek Bokim genoem, en hulle het daar aan die HERE geoffer.
aDie naam beteken Die naam Bokim beteken "huilers".
וַֽיִּקְרְא֛וּ שֵֽׁם־הַמָּק֥וֹם הַה֖וּא בֹּכִ֑ים וַיִּזְבְּחוּ־שָׁ֖ם לַֽיהוָֽה׃ פSo they called that place Bochim and offered sacrifices there to the LORD.
6Josua het die volk laat gaan, en die Israeliete het gegaan, elkeen na sy erfdeel, om die land in besit te neem.וַיְשַׁלַּ֥ח יְהוֹשֻׁ֖עַ אֶת־הָעָ֑ם וַיֵּלְכ֧וּ בְנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֛ל אִ֥ישׁ לְנַחֲלָת֖וֹ לָרֶ֥שֶׁת אֶת־הָאָֽרֶץ׃After Joshua had dismissed the people, the Israelites went out to take possession of the land, each to his own inheritance. 7Die volk het die HERE gedien al die dae van Josua en al die dae van die oues wat hulle dae ná Josua verleng het, wat die hele groot werk van die HERE gesien het wat Hy vir Israel gedoen het.וַיַּעַבְד֤וּ הָעָם֙ אֶת־יְהוָ֔ה כֹּ֖ל יְמֵ֣י יְהוֹשֻׁ֑עַ וְכֹ֣ל׀ יְמֵ֣י הַזְּקֵנִ֗ים אֲשֶׁ֨ר הֶאֱרִ֤יכוּ יָמִים֙ אַחֲרֵ֣י יְהוֹשׁ֔וּעַ אֲשֶׁ֣ר רָא֗וּ אֵ֣ת כָּל־מַעֲשֵׂ֤ה יְהוָה֙ הַגָּד֔וֹל אֲשֶׁ֥ר עָשָׂ֖ה לְיִשְׂרָאֵֽל׃And the people served the LORD throughout the days of Joshua and of the elders who outlived him, who had seen all the great works that the LORD had done for Israel. 8En Josua, die seun van Nun, die kneg van die HERE, het gesterf, 110 jaar oud.וַיָּ֛מָת יְהוֹשֻׁ֥עַ בִּן־נ֖וּן עֶ֣בֶד יְהוָ֑ה בֶּן־מֵאָ֥ה וָעֶ֖שֶׂר שָׁנִֽים׃And Joshua son of Nun, the servant of the LORD, died at the age of 110. 9En hulle het hom begrawe in die gebied van sy erfdeel, in Timnat-Heres, in die gebergte van Efraim, noord van die berg Gaäs.וַיִּקְבְּר֤וּ אוֹתוֹ֙ בִּגְב֣וּל נַחֲלָת֔וֹ בְּתִמְנַת־חֶ֖רֶס בְּהַ֣ר אֶפְרָ֑יִם מִצְּפ֖וֹן לְהַר־גָּֽעַשׁ׃They buried him in the land of his inheritance, at Timnath-heres in the hill country of Ephraim, north of Mount Gaash. 10En ook daardie hele geslag is by sy vaders versamel, en ná hulle het ’n ander geslag opgestaan wat die HERE nie geken het nie, en ook nie die werk wat Hy vir Israel gedoen het nie.וְגַם֙ כָּל־הַדּ֣וֹר הַה֔וּא נֶאֶסְפ֖וּ אֶל־אֲבוֹתָ֑יו וַיָּקָם֩ דּ֨וֹר אַחֵ֜ר אַחֲרֵיהֶ֗ם אֲשֶׁ֤ר לֹא־יָֽדְעוּ֙ אֶת־יְהוָ֔ה וְגַם֙ אֶת־הַֽמַּעֲשֶׂ֔ה אֲשֶׁ֥ר עָשָׂ֖ה לְיִשְׂרָאֵֽל׃ סAfter that whole generation had also been gathered to their fathers, another generation rose up who did not know the LORD or the works that He had done for Israel.
11Die Israeliete het gedoen wat kwaad is in die oë van die HERE, en hulle het die Baäls gedien.וַיַּעֲשׂ֧וּ בְנֵֽי־יִשְׂרָאֵ֛ל אֶת־הָרַ֖ע בְּעֵינֵ֣י יְהוָ֑ה וַיַּעַבְד֖וּ אֶת־הַבְּעָלִֽים׃And the Israelites did evil in the sight of the LORD and served the Baals. 12Hulle het die HERE, die God van hulle vaders, wat hulle uit die land Egipte uitgelei het, verlaat, en agter ander gode aan gegaan, uit die gode van die volke wat rondom hulle was, en hulle het voor hulle neergebuig. So het hulle die HERE vertoorn.וַיַּעַזְב֞וּ אֶת־יְהוָ֣ה׀ אֱלֹהֵ֣י אֲבוֹתָ֗ם הַמּוֹצִ֣יא אוֹתָם֮ מֵאֶ֣רֶץ מִצְרַיִם֒ וַיֵּלְכ֞וּ אַחֲרֵ֣י׀ אֱלֹהִ֣ים אֲחֵרִ֗ים מֵאֱלֹהֵ֤י הָֽעַמִּים֙ אֲשֶׁר֙ סְבִיב֣וֹתֵיהֶ֔ם וַיִּֽשְׁתַּחֲו֖וּ לָהֶ֑ם וַיַּכְעִ֖סוּ אֶת־יְהוָֽה׃Thus they forsook the LORD, the God of their fathers, who had brought them out of the land of Egypt, and they followed after various gods of the peoples around them. They bowed down to them and provoked the LORD to anger, 13En hulle het die HERE verlaat en die Baäl en die Astarot gedien.וַיַּעַזְב֖וּ אֶת־יְהוָ֑ה וַיַּעַבְד֥וּ לַבַּ֖עַל וְלָעַשְׁתָּרֽוֹת׃for they forsook Him and served Baal and the Ashtoreths. 14Toe het die toorn van die HERE teen Israel ontvlam, en Hy het hulle in die hand van plunderaars gegee, en hulle het hulle geplunder; en Hy het hulle verkoop in die hand van hulle vyande rondom, en hulle kon nie meer voor hulle vyande standhou nie.וַיִּֽחַר־אַ֤ף יְהוָה֙ בְּיִשְׂרָאֵ֔ל וַֽיִּתְּנֵם֙ בְּיַד־שֹׁסִ֔ים וַיָּשֹׁ֖סּוּ אוֹתָ֑ם וַֽיִּמְכְּרֵ֞ם בְּיַ֤ד אֽוֹיְבֵיהֶם֙ מִסָּבִ֔יב וְלֹֽא־יָכְל֣וּ ע֔וֹד לַעֲמֹ֖ד לִפְנֵ֥י אוֹיְבֵיהֶֽם׃Then the anger of the LORD burned against Israel, and He delivered them into the hands of those who plundered them. He sold them into the hands of their enemies all around, whom they were no longer able to resist. 15Oral waarheen hulle uitgegaan het, was die hand van die HERE teen hulle tot onheil, soos die HERE gespreek het en soos die HERE aan hulle gesweer het; en dit het vir hulle baie benoud geword.בְּכֹ֣ל׀ אֲשֶׁ֣ר יָצְא֗וּ יַד־יְהוָה֙ הָיְתָה־בָּ֣ם לְרָעָ֔ה כַּֽאֲשֶׁר֙ דִּבֶּ֣ר יְהוָ֔ה וְכַאֲשֶׁ֛ר נִשְׁבַּ֥ע יְהוָ֖ה לָהֶ֑ם וַיֵּ֥צֶר לָהֶ֖ם מְאֹֽד׃Wherever Israel marched out, the hand of the LORD was against them to bring calamity, just as He had sworn to them. So they were greatly distressed.
16Toe het die HERE rigters laat opstaan, en hulle het hulle verlos uit die hand van hulle plunderaars.וַיָּ֥קֶם יְהוָ֖ה שֹֽׁפְטִ֑ים וַיּ֣וֹשִׁיע֔וּם מִיַּ֖ד שֹׁסֵיהֶֽם׃Then the LORD raised up judges, who saved them from the hands of those who plundered them. 17Maar ook na hulle rigters het hulle nie geluister nie, want hulle was ontrou agter ander gode aan en het hulle voor hulle neergebuig. Hulle het gou afgewyk van die weg waarop hulle vaders gewandel het deur die gebooie van die HERE te gehoorsaam; hulle het nie so gedoen nie.
aLetterlik: hulle het agter ander gode aan gehoereer.
וְגַ֤ם אֶל־שֹֽׁפְטֵיהֶם֙ לֹ֣א שָׁמֵ֔עוּ כִּ֣י זָנ֗וּ אַֽחֲרֵי֙ אֱלֹהִ֣ים אֲחֵרִ֔ים וַיִּֽשְׁתַּחֲו֖וּ לָהֶ֑ם סָ֣רוּ מַהֵ֗ר מִן־הַדֶּ֜רֶךְ אֲשֶׁ֨ר הָלְכ֧וּ אֲבוֹתָ֛ם לִשְׁמֹ֥עַ מִצְוֺת־יְהוָ֖ה לֹא־עָ֥שׂוּ כֵֽן׃Israel, however, did not listen to their judges. Instead, they prostituted themselves with other gods and bowed down to them. They quickly turned from the way of their fathers, who had walked in obedience to the LORD’s commandments; they did not do as their fathers had done.
18En wanneer die HERE vir hulle rigters laat opstaan het, was die HERE met die rigter en het hulle verlos uit die hand van hulle vyande al die dae van die rigter; want die HERE het medelye gehad vanweë hulle gekerm oor hulle verdrukkers en hulle onderdrukkers.
aOf: die HERE het berou gehad.
וְכִֽי־הֵקִ֨ים יְהוָ֥ה׀ לָהֶם֮ שֹֽׁפְטִים֒ וְהָיָ֤ה יְהוָה֙ עִם־הַשֹּׁפֵ֔ט וְהֽוֹשִׁיעָם֙ מִיַּ֣ד אֹֽיְבֵיהֶ֔ם כֹּ֖ל יְמֵ֣י הַשּׁוֹפֵ֑ט כִּֽי־יִנָּחֵ֤ם יְהוָה֙ מִנַּֽאֲקָתָ֔ם מִפְּנֵ֥י לֹחֲצֵיהֶ֖ם וְדֹחֲקֵיהֶֽם׃Whenever the LORD raised up a judge for the Israelites, He was with that judge and saved them from the hands of their enemies while the judge was still alive; for the LORD was moved to pity by their groaning under those who oppressed them and afflicted them.
19Maar wanneer die rigter gesterf het, het hulle teruggekeer en hulle erger verderf as hulle vaders deur agter ander gode aan te gaan, om hulle te dien en voor hulle neer te buig; hulle het niks laat val van hulle dade en van hulle harde weg nie.וְהָיָ֣ה׀ בְּמ֣וֹת הַשּׁוֹפֵ֗ט יָשֻׁ֨בוּ֙ וְהִשְׁחִ֣יתוּ מֵֽאֲבוֹתָ֔ם לָלֶ֗כֶת אַֽחֲרֵי֙ אֱלֹהִ֣ים אֲחֵרִ֔ים לְעָבְדָ֖ם וּלְהִשְׁתַּחֲוֺ֣ת לָהֶ֑ם לֹ֤א הִפִּ֨ילוּ֙ מִמַּ֣עַלְלֵיהֶ֔ם וּמִדַּרְכָּ֖ם הַקָּשָֽׁה׃But when the judge died, the Israelites became even more corrupt than their fathers, going after other gods to serve them and bow down to them. They would not give up their evil practices and stubborn ways.
20Toe het die toorn van die HERE teen Israel ontvlam, en Hy het gesê: “Omdat hierdie nasie My verbond oortree het wat Ek hulle vaders beveel het, en nie na My stem geluister het nie,וַיִּֽחַר־אַ֥ף יְהוָ֖ה בְּיִשְׂרָאֵ֑ל וַיֹּ֗אמֶר יַעַן֩ אֲשֶׁ֨ר עָבְר֜וּ הַגּ֣וֹי הַזֶּ֗ה אֶת־בְּרִיתִי֙ אֲשֶׁ֣ר צִוִּ֣יתִי אֶת־אֲבוֹתָ֔ם וְלֹ֥א שָׁמְע֖וּ לְקוֹלִֽי׃So the anger of the LORD burned against Israel, and He said, “Because this nation has transgressed the covenant I laid down for their fathers and has not heeded My voice, 21sal ook Ek voortaan niemand van voor hulle uit verdryf nie, van die nasies wat Josua agtergelaat het toe hy gesterf het,גַּם־אֲנִי֙ לֹ֣א אוֹסִ֔יף לְהוֹרִ֥ישׁ אִ֖ישׁ מִפְּנֵיהֶ֑ם מִן־הַגּוֹיִ֛ם אֲשֶׁר־עָזַ֥ב יְהוֹשֻׁ֖עַ וַיָּמֹֽת׃I will no longer drive out before them any of the nations Joshua left when he died. 22om Israel deur hulle op die proef te stel, of hulle die weg van die HERE sal bewaar deur daarin te wandel soos hulle vaders dit bewaar het, of nie.”לְמַ֛עַן נַסּ֥וֹת בָּ֖ם אֶת־יִשְׂרָאֵ֑ל הֲשֹׁמְרִ֣ים הֵם֩ אֶת־דֶּ֨רֶךְ יְהוָ֜ה לָלֶ֣כֶת בָּ֗ם כַּאֲשֶׁ֛ר שָׁמְר֥וּ אֲבוֹתָ֖ם אִם־לֹֽא׃In this way I will test whether Israel will keep the way of the LORD by walking in it as their fathers did.” 23So het die HERE hierdie nasies laat bly deur hulle nie gou te verdryf nie, en Hy het hulle nie in die hand van Josua gegee nie.וַיַּנַּ֤ח יְהוָה֙ אֶת־הַגּוֹיִ֣ם הָאֵ֔לֶּה לְבִלְתִּ֥י הוֹרִישָׁ֖ם מַהֵ֑ר וְלֹ֥א נְתָנָ֖ם בְּיַד־יְהוֹשֻֽׁעַ׃ פThat is why the LORD had left those nations in place and had not driven them out immediately by delivering them into the hand of Joshua.