Terug na Kolossense

Kolossense 2

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Want ek wil hê julle moet weet hoe groot stryd ek het vir julle en vir dié in Laodisea en vir almal wat my aangesig nie in die vlees gesien het nie,Θέλω γὰρ ὑμᾶς εἰδέναι ἡλίκον ἀγῶνα ἔχω ⸀ὑπὲρ ὑμῶν καὶ τῶν ἐν Λαοδικείᾳ καὶ ὅσοι οὐχ ἑόρακαν τὸ πρόσωπόν μου ἐν σαρκί,For I want you to know how much I am struggling for you and for those at Laodicea, and for all who have not met me face to face, 2sodat hulle harte bemoedig word, saamgevoeg in liefde en tot die hele rykdom van die volle sekerheid van insig, tot die kennis van die geheimenis van God, Christus,
aSommige manuskripte lees: van God en Vader en van Christus
bOf: vertroos.
ἵνα παρακληθῶσιν αἱ καρδίαι αὐτῶν, ⸀συμβιβασθέντες ἐν ἀγάπῃ καὶ εἰς ⸂πᾶν πλοῦτος⸃ τῆς πληροφορίας τῆς συνέσεως, εἰς ἐπίγνωσιν τοῦ μυστηρίου τοῦ ⸀θεοῦ, Χριστοῦ,that they may be encouraged in heart, knit together in love, and filled with the full riches of complete understanding, so that they may know the mystery of God, namely Christ,
3in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is.
aOf: waarin
ἐν ᾧ εἰσιν πάντες οἱ θησαυροὶ τῆς σοφίας ⸀καὶ γνώσεως ἀπόκρυφοι.in whom are hidden all the treasures of wisdom and knowledge.
4Dit sê ek sodat niemand julle met oorredende woorde mislei nie.⸀τοῦτο λέγω ἵνα ⸀μηδεὶς ὑμᾶς παραλογίζηται ἐν πιθανολογίᾳ.I say this so that no one will deceive you by smooth rhetoric. 5Want al is ek in die vlees afwesig, is ek tog in die gees by julle, en ek verbly my en sien julle orde en die vastheid van julle geloof in Christus.εἰ γὰρ καὶ τῇ σαρκὶ ἄπειμι, ἀλλὰ τῷ πνεύματι σὺν ὑμῖν εἰμι, χαίρων καὶ βλέπων ὑμῶν τὴν τάξιν καὶ τὸ στερέωμα τῆς εἰς Χριστὸν πίστεως ὑμῶν.For although I am absent from you in body, I am present with you in spirit, and I delight to see your orderly condition and firm faith in Christ.
6Soos julle dan Christus Jesus, die Here, ontvang het, wandel in Hom,Ὡς οὖν παρελάβετε τὸν Χριστὸν Ἰησοῦν τὸν κύριον, ἐν αὐτῷ περιπατεῖτε,Therefore, just as you have received Christ Jesus as Lord, continue to walk in Him, 7gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle oorvloedig is in danksegging.
aSommige manuskripte lees: terwyl julle daarin oorvloedig is met danksegging.
ἐρριζωμένοι καὶ ἐποικοδομούμενοι ἐν αὐτῷ καὶ ⸀βεβαιούμενοι τῇ πίστει καθὼς ἐδιδάχθητε, ⸀περισσεύοντες ἐν εὐχαριστίᾳ.rooted and built up in Him, established in the faith as you were taught, and overflowing with thankfulness.
8Kyk toe dat daar nie iemand sal wees wat julle as buit wegvoer deur die filosofie en leë bedrog nie, volgens die oorlewering van mense, volgens die grondbeginsels van die wêreld en nie volgens Christus nie;
aOf: elemente van die wêreld.
Βλέπετε μή τις ὑμᾶς ἔσται ὁ συλαγωγῶν διὰ τῆς φιλοσοφίας καὶ κενῆς ἀπάτης κατὰ τὴν παράδοσιν τῶν ἀνθρώπων, κατὰ τὰ στοιχεῖα τοῦ κόσμου καὶ οὐ κατὰ Χριστόν·See to it that no one takes you captive through philosophy and empty deception, which are based on human tradition and the spiritual forces of the world rather than on Christ.
9want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik,ὅτι ἐν αὐτῷ κατοικεῖ πᾶν τὸ πλήρωμα τῆς θεότητος σωματικῶς,For in Christ all the fullness of the Deity dwells in bodily form. 10en julle is in Hom vervul, wat die hoof is van elke owerheid en mag,καὶ ἐστὲ ἐν αὐτῷ πεπληρωμένοι, ὅς ἐστιν ἡ κεφαλὴ πάσης ἀρχῆς καὶ ἐξουσίας,And you have been made complete in Christ, who is the head over every ruler and authority. 11In wie julle ook besny is met 'n besnydenis wat nie met hande gemaak is nie, in die aflegging van die liggaam van die vlees, in die besnydenis van Christus,
aSommige manuskripte lees: die liggaam van die sondes van die vlees
ἐν ᾧ καὶ περιετμήθητε περιτομῇ ἀχειροποιήτῳ ἐν τῇ ἀπεκδύσει τοῦ ⸀σώματος τῆς σαρκός, ἐν τῇ περιτομῇ τοῦ Χριστοῦ,In Him you were also circumcised, in the putting off of your sinful nature, with the circumcision performed by Christ and not by human hands.
12saam met Hom begrawe in die doop, in wie julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewek het;
aOf: waarin julle ook saam opgewek is.
bOf: deur die geloof wat deur die werking van God gewerk word.
συνταφέντες αὐτῷ ἐν τῷ ⸀βαπτισμῷ, ἐν ᾧ καὶ συνηγέρθητε διὰ τῆς πίστεως τῆς ἐνεργείας τοῦ θεοῦ τοῦ ἐγείραντος αὐτὸν ⸀ἐκ νεκρῶν·And having been buried with Him in baptism, you were raised with Him through your faith in the power of God, who raised Him from the dead.
13En julle wat dood was in die oortredings en in die onbesnedenheid van julle vlees, het Hy saam met Hom lewend gemaak, terwyl Hy ons al die oortredings vergewe het;
aLetterlik: uit genade aan ons geskenk.
καὶ ὑμᾶς νεκροὺς ὄντας ⸀ἐν τοῖς παραπτώμασιν καὶ τῇ ἀκροβυστίᾳ τῆς σαρκὸς ὑμῶν, συνεζωοποίησεν ὑμᾶς σὺν αὐτῷ· χαρισάμενος ἡμῖν πάντα τὰ παραπτώματα,When you were dead in your trespasses and in the uncircumcision of your sinful nature, God made you alive with Christ. He forgave us all our trespasses,
14nadat Hy die handgeskrewe skuldbrief teen ons, met die bepalings wat vyandig teenoor ons was, uitgewis het, het Hy dit ook uit die middel weggeneem toe Hy dit aan die kruis vasgespyker het;
aOf: nadat Hy die handgeskrewe skuldbrief teen ons uitgewis het deur middel van die bepalings.
ἐξαλείψας τὸ καθʼ ἡμῶν χειρόγραφον τοῖς δόγμασιν ὃ ἦν ὑπεναντίον ἡμῖν, καὶ αὐτὸ ἦρκεν ἐκ τοῦ μέσου προσηλώσας αὐτὸ τῷ σταυρῷ·having canceled the debt ascribed to us in the decrees that stood against us. He took it away, nailing it to the cross!
15Nadat Hy die owerhede en die magte uitgetrek het, het Hy hulle openlik tentoongestel terwyl Hy hulle in Hom in 'n triomftog meegevoer het.
aOf: nadat Hy die owerhede en die magte van Homself afgelê het.
bOf: hulle daarin in 'n triomftog meegevoer het, dit wil sê in die kruis.
ἀπεκδυσάμενος τὰς ἀρχὰς καὶ τὰς ἐξουσίας ἐδειγμάτισεν ἐν παρρησίᾳ, θριαμβεύσας αὐτοὺς ἐν αὐτῷ.And having disarmed the powers and authorities, He made a public spectacle of them, triumphing over them by the cross.
16Laat niemand julle dan oordeel oor eet of oor drink of ten opsigte van 'n fees of nuwemaan of sabbatte nie,Μὴ οὖν τις ὑμᾶς κρινέτω ἐν βρώσει ⸀ἢ ἐν πόσει ἢ ἐν μέρει ἑορτῆς ἢ νουμηνίας ἢ σαββάτων,Therefore let no one judge you by what you eat or drink, or with regard to a feast, a New Moon, or a Sabbath. 17wat 'n skaduwee is van die dinge wat kom, maar die liggaam is van Christus.ἅ ἐστιν σκιὰ τῶν μελλόντων, τὸ δὲ σῶμα ⸀τοῦ Χριστοῦ.These are a shadow of the things to come, but the body that casts it belongs to Christ. 18Laat niemand julle die prys ontneem nie, wat behae skep in nederigheid en aanbidding van die engele, ingaan op wat hy gesien het, sonder rede opgeblase deur die verstand van sy vlees,
aSommige manuskripte lees: wat hy nie gesien het nie
bOf: wat dit wil doen deur nederigheid en aanbidding van die engele.
μηδεὶς ὑμᾶς καταβραβευέτω θέλων ἐν ταπεινοφροσύνῃ καὶ θρησκείᾳ τῶν ἀγγέλων, ⸀ἃ ἑόρακεν ἐμβατεύων, εἰκῇ φυσιούμενος ὑπὸ τοῦ νοὸς τῆς σαρκὸς αὐτοῦ,Do not let anyone who delights in false humility and the worship of angels disqualify you with speculation about what he has seen. Such a person is puffed up without basis by his unspiritual mind.
19en nie vashou aan die hoof nie, uit wie die hele liggaam, deur die gewrigte en bande ondersteun en saamgevoeg, groei met die groei van God.καὶ οὐ κρατῶν τὴν κεφαλήν, ἐξ οὗ πᾶν τὸ σῶμα διὰ τῶν ἁφῶν καὶ συνδέσμων ἐπιχορηγούμενον καὶ συμβιβαζόμενον αὔξει τὴν αὔξησιν τοῦ θεοῦ.He has lost connection to the head, from whom the whole body, supported and knit together by its joints and ligaments, grows as God causes it to grow.
20As julle saam met Christus gesterf het van die grondbeginsels van die wêreld af, waarom onderwerp julle julle aan bepalings asof julle in die wêreld lewe:
aOf: die elementêre geeste van die wêreld
Εἰ ἀπεθάνετε σὺν Χριστῷ ἀπὸ τῶν στοιχείων τοῦ κόσμου, τί ὡς ζῶντες ἐν κόσμῳ δογματίζεσθε·If you have died with Christ to the spiritual forces of the world, why, as though you still belonged to the world, do you submit to its regulations:
21“Moenie vasvat nie, en moenie proe nie, en moenie aanraak nie,”Μὴ ἅψῃ μηδὲ γεύσῃ μηδὲ θίγῃς,“Do not handle, do not taste, do not touch!”? 22— dinge wat almal deur die gebruik vergaan — volgens die gebooie en leringe van mense?
aLetterlik: wat almal tot verderf is deur die gebruik
ἅ ἐστιν πάντα εἰς φθορὰν τῇ ἀποχρήσει, κατὰ τὰ ἐντάλματα καὶ διδασκαλίας τῶν ἀνθρώπων;These will all perish with use, because they are based on human commands and teachings.
23Hierdie dinge het wel 'n skyn van wysheid in selfgekose godsdiens en nederigheid en hardheid teenoor die liggaam, maar is van geen waarde nie, tot bevrediging van die vlees.
aLetterlik: 'n woord van wysheid
bOf: maar het geen waarde teen die bevrediging van die vlees nie
ἅτινά ἐστιν λόγον μὲν ἔχοντα σοφίας ἐν ἐθελοθρησκίᾳ καὶ ταπεινοφροσύνῃ καὶ ἀφειδίᾳ σώματος, οὐκ ἐν τιμῇ τινι πρὸς πλησμονὴν τῆς σαρκός.Such restrictions indeed have an appearance of wisdom, with their self-prescribed worship, their false humility, and their harsh treatment of the body; but they are of no value against the indulgence of the flesh.