Terug na Josua

Josua 19

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En die tweede lot het uitgekom vir Simeon, vir die stam van die seuns van Simeon volgens hulle geslagte; en hulle erfdeel was binne-in die erfdeel van die seuns van Juda.וַיֵּצֵ֞א הַגּוֹרָ֤ל הַשֵּׁנִי֙ לְשִׁמְע֔וֹן לְמַטֵּ֥ה בְנֵֽי־שִׁמְע֖וֹן לְמִשְׁפְּחוֹתָ֑ם וַֽיְהִי֙ נַֽחֲלָתָ֔ם בְּת֖וֹךְ נַחֲלַ֥ת בְּנֵֽי־יְהוּדָֽה׃The second lot came out for the clans of the tribe of Simeon: Their inheritance lay within the territory of Judah 2En hulle het in hulle erfdeel gehad: Berseba en Seba en Molada,וַיְהִ֥י לָהֶ֖ם בְּנַֽחֲלָתָ֑ם בְּאֵֽר־שֶׁ֥בַע וְשֶׁ֖בַע וּמוֹלָדָֽה׃and included Beersheba (or Sheba), Moladah, 3en Hasar-Sual en Bala en Esem,וַחֲצַ֥ר שׁוּעָ֛ל וּבָלָ֖ה וָעָֽצֶם׃Hazar-shual, Balah, Ezem, 4en Eltolad en Betul en Horma,וְאֶלְתּוֹלַ֥ד וּבְת֖וּל וְחָרְמָֽה׃Eltolad, Bethul, Hormah, 5en Siklag en Bet-Markabot en Hasar-Susa,וְצִֽקְלַ֥ג וּבֵית־הַמַּרְכָּב֖וֹת וַחֲצַ֥ר סוּסָֽה׃Ziklag, Beth-marcaboth, Hazar-susah, 6en Bet-Lebaot en Saruhen: dertien stede en hulle dorpe;וּבֵ֥ית לְבָא֖וֹת וְשָֽׁרוּחֶ֑ן עָרִ֥ים שְׁלֹשׁ־עֶשְׂרֵ֖ה וְחַצְרֵיהֶֽן׃Beth-lebaoth, and Sharuhen—thirteen cities, along with their villages. 7Ain, Rimmon en Eter en Asan: vier stede en hulle dorpe;עַ֥יִן׀ רִמּ֖וֹן וָעֶ֣תֶר וְעָשָׁ֑ן עָרִ֥ים אַרְבַּ֖ע וְחַצְרֵיהֶֽן׃Ain, Rimmon, Ether, and Ashan—four cities, along with their villages, 8en al die dorpe wat rondom hierdie stede is, tot by Baälat-Beër, Ramat-Negeb. Dit is die erfdeel van die stam van die seuns van Simeon volgens hulle geslagte.
aOf: Rama van die Suide.
וְכָל־הַֽחֲצֵרִ֗ים אֲשֶׁ֤ר סְבִיבוֹת֙ הֶֽעָרִ֣ים הָאֵ֔לֶּה עַד־בַּֽעֲלַ֥ת בְּאֵ֖ר רָ֣אמַת נֶ֑גֶב זֹ֗את נַחֲלַ֛ת מַטֵּ֥ה בְנֵֽי־שִׁמְע֖וֹן לְמִשְׁפְּחֹתָֽם׃and all the villages surrounding these cities as far as Baalath-beer (Ramah of the Negev). This was the inheritance of the clans of the tribe of Simeon.
9Uit die gebied van die seuns van Juda was die erfdeel van die seuns van Simeon; want die deel van die seuns van Juda was te groot vir hulle, en die seuns van Simeon het binne-in hulle erfdeel geërf.מֵחֶ֨בֶל֙ בְּנֵ֣י יְהוּדָ֔ה נַחֲלַ֖ת בְּנֵ֣י שִׁמְע֑וֹן כִּֽי־הָיָ֞ה חֵ֤לֶק בְּנֵֽי־יְהוּדָה֙ רַ֣ב מֵהֶ֔ם וַיִּנְחֲל֥וּ בְנֵֽי־שִׁמְע֖וֹן בְּת֥וֹךְ נַחֲלָתָֽם׃ פThe inheritance of the Simeonites was taken from the territory of Judah, because the share for Judah’s descendants was too large for them. So the Simeonites received an inheritance within Judah’s portion.
10En die derde lot het opgekom vir die seuns van Sebulon volgens hulle geslagte; en die grens van hulle erfdeel was tot by Sarid.וַיַּ֨עַל֙ הַגּוֹרָ֣ל הַשְּׁלִישִׁ֔י לִבְנֵ֥י זְבוּלֻ֖ן לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם וַיְהִ֛י גְּב֥וּל נַחֲלָתָ֖ם עַד־שָׂרִֽיד׃The third lot came up for the clans of the tribe of Zebulun: The border of their inheritance stretched as far as Sarid. 11En hulle grens het weswaarts opgeklim, na Marala, en Dabbeset getref; en dit het die spruit getref wat voor Jokneam is.
aLetterlik: Weswaarts: letterlik na die see.
וְעָלָ֨ה גְבוּלָ֧ם׀ לַיָּ֛מָּה וּמַרְעֲלָ֖ה וּפָגַ֣ע בְּדַבָּ֑שֶׁת וּפָגַע֙ אֶל־הַנַּ֔חַל אֲשֶׁ֖ר עַל־פְּנֵ֥י יָקְנְעָֽם׃It went up westward to Maralah, reached Dabbesheth, and met the brook east of Jokneam.
12En van Sarid het dit omgedraai na die ooste, na die opgang van die son, na die grens van Kislot-Tabor, en uitgegaan na Daberat en opgegaan na Jafia.וְשָׁ֣ב מִשָּׂרִ֗יד קֵ֚דְמָה מִזְרַ֣ח הַשֶּׁ֔מֶשׁ עַל־גְּב֥וּל כִּסְלֹ֖ת תָּבֹ֑ר וְיָצָ֥א אֶל־הַדָּֽבְרַ֖ת וְעָלָ֥ה יָפִֽיעַ׃From Sarid it turned eastward along the border of Chisloth-tabor and went on to Daberath and up to Japhia. 13En daarvandaan het dit ooswaarts oorgegaan, na die ooste, na Gat-Hefer, na Et-Kasin, en uitgegaan na Rimmon, wat na Nea toe strek.
aOf: na Rimmon-Metoar, Nea.
וּמִשָּׁ֤ם עָבַר֙ קֵ֣דְמָה מִזְרָ֔חָה גִּתָּ֥ה חֵ֖פֶר עִתָּ֣ה קָצִ֑ין וְיָצָ֛א רִמּ֥וֹן הַמְּתֹאָ֖ר הַנֵּעָֽה׃From there it crossed eastward to Gath-hepher and to Eth-kazin; it extended to Rimmon and curved around toward Neah.
14En die grens het dit aan die noordekant omtrek na Hannaton, en sy uitgange was die vallei van Jiftag-El.וְנָסַ֤ב אֹתוֹ֙ הַגְּב֔וּל מִצְּפ֖וֹן חַנָּתֹ֑ן וְהָיוּ֙ תֹּֽצְאֹתָ֔יו גֵּ֖י יִפְתַּח־אֵֽל׃Then the border circled around the north side of Neah to Hannathon and ended at the Valley of Iphtah-el. 15en Kattat en Nahalal en Simron en Jidala en Betlehem: twaalf stede en hulle dorpe.וְקַטָּ֤ת וְנַֽהֲלָל֙ וְשִׁמְר֔וֹן וְיִדְאֲלָ֖ה וּבֵ֣ית לָ֑חֶם עָרִ֥ים שְׁתֵּים־עֶשְׂרֵ֖ה וְחַצְרֵיהֶֽן׃It also included Kattath, Nahalal, Shimron, Idalah, and Bethlehem. There were twelve cities, along with their villages. 16Dit is die erfdeel van die seuns van Sebulon volgens hulle geslagte, hierdie stede en hulle dorpe.זֹ֛את נַחֲלַ֥ת בְּנֵֽי־זְבוּלֻ֖ן לְמִשְׁפְּחוֹתָ֑ם הֶֽעָרִ֥ים הָאֵ֖לֶּה וְחַצְרֵיהֶֽן׃ פThis was the inheritance of the clans of the tribe of Zebulun, including these cities and their villages.
17Vir Issaskar het die vierde lot uitgekom, vir die seuns van Issaskar volgens hulle geslagte.לְיִ֨שָּׂשכָ֔ר יָצָ֖א הַגּוֹרָ֣ל הָֽרְבִיעִ֑י לִבְנֵ֥י יִשָּׂשכָ֖ר לְמִשְׁפְּחוֹתָֽם׃The fourth lot came out for the clans of the tribe of Issachar: 18En hulle grens was Jisreël en Kesullot en Sunem,וַיְהִ֖י גְּבוּלָ֑ם יִזְרְעֶ֥אלָה וְהַכְּסוּלֹ֖ת וְשׁוּנֵֽם׃Their territory included Jezreel, Chesulloth, Shunem, 19en Hafaraim en Sjion en Anaharat,וַחֲפָרַ֥יִם וְשִׁיאֹ֖ן וַאֲנָחֲרַֽת׃Hapharaim, Shion, Anaharath, 20en Rabbit en Kisjon en Ebes,וְהָֽרַבִּ֥ית וְקִשְׁי֖וֹן וָאָֽבֶץ׃Rabbith, Kishion, Ebez, 21en Remet en En-Gannim en En-Hadda en Bet-Passes.וְרֶ֧מֶת וְעֵין־גַּנִּ֛ים וְעֵ֥ין חַדָּ֖ה וּבֵ֥ית פַּצֵּֽץ׃Remeth, En-gannim, En-haddah, and Beth-pazzez. 22En die grens het geraak aan Tabor en Bet-Semes, en die uiteindes van hulle grens was die Jordaan: sestien stede en hulle dorpe.וּפָגַע֩ הַגְּב֨וּל בְּתָב֤וֹר וּבֵ֣ית שֶׁ֔מֶשׁ וְהָי֛וּ תֹּצְא֥וֹת גְּבוּלָ֖ם הַיַּרְדֵּ֑ן עָרִ֥ים שֵׁשׁ־עֶשְׂרֵ֖ה וְחַצְרֵיהֶֽן׃The border reached Tabor, Shahazumah, and Beth-shemesh, and ended at the Jordan. There were sixteen cities, along with their villages. 23Dit is die erfdeel van die stam van die seuns van Issaskar volgens hulle geslagte, die stede en hulle dorpe.זֹ֗את נַחֲלַ֛ת מַטֵּ֥ה בְנֵֽי־יִשָּׂשכָ֖ר לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם הֶעָרִ֖ים וְחַצְרֵיהֶֽן׃ פThis was the inheritance of the clans of the tribe of Issachar, including these cities and their villages.
24En die vyfde lot het uitgekom vir die stam van die seuns van Aser volgens hulle geslagte.וַיֵּצֵא֙ הַגּוֹרָ֣ל הַֽחֲמִישִׁ֔י לְמַטֵּ֥ה בְנֵֽי־אָשֵׁ֖ר לְמִשְׁפְּחוֹתָֽם׃The fifth lot came out for the clans of the tribe of Asher: 25En hulle grens was Helkat en Hali en Beten en Aksaf,וַיְהִ֖י גְּבוּלָ֑ם חֶלְקַ֥ת וַחֲלִ֖י וָבֶ֥טֶן וְאַכְשָֽׁף׃Their territory included Helkath, Hali, Beten, Achshaph, 26en Alammelek en Amad en Misal; en dit het aan die Karmel geraak in die weste, en aan Sihor-Libnat,וְאַֽלַמֶּ֥לֶךְ וְעַמְעָ֖ד וּמִשְׁאָ֑ל וּפָגַ֤ע בְּכַרְמֶל֙ הַיָּ֔מָּה וּבְשִׁיח֖וֹר לִבְנָֽת׃Allammelech, Amad, and Mishal. On the west the border touched Carmel and Shihor-libnath, 27Toe het dit teruggedraai na die sonsopkoms, na Bet-Dagon, en Sebulon getref en die vallei van Jiftag-El noordwaarts, Bet-Haemek en Neïel; en dit het uitgegaan na Kabul aan die linkerkant,וְשָׁ֨ב מִזְרַ֣ח הַשֶּׁמֶשׁ֮ בֵּ֣ית דָּגֹן֒ וּפָגַ֣ע בִּ֠זְבֻלוּן וּבְגֵ֨י יִפְתַּח־אֵ֥ל צָפ֛וֹנָה בֵּ֥ית הָעֵ֖מֶק וּנְעִיאֵ֑ל וְיָצָ֥א אֶל־כָּב֖וּל מִשְּׂמֹֽאל׃then turned eastward toward Beth-dagon, touched Zebulun and the Valley of Iphtah-el, and went north to Beth-emek and Neiel, passing Cabul on the left. 28en Ebron en Rehob en Hammon en Kana, tot by Groot-Sidon.וְעֶבְרֹ֥ן וּרְחֹ֖ב וְחַמּ֣וֹן וְקָנָ֑ה עַ֖ד צִיד֥וֹן רַבָּֽה׃It went on to Ebron, Rehob, Hammon, and Kanah, as far as Greater Sidon. 29En die grens het omgedraai na Rama en tot by die versterkte stad Tirus; en die grens het omgedraai na Hosa, en sy uiteindes was by die see, van die streek van Aksib af;
aOf: by die see, in die streek van Aksib.
וְשָׁ֤ב הַגְּבוּל֙ הָֽרָמָ֔ה וְעַד־עִ֖יר מִבְצַר־צֹ֑ר וְשָׁ֤ב הַגְּבוּל֙ חֹסָ֔ה תֹצְאֹתָ֛יו הַיָּ֖מָּה מֵחֶ֥בֶל אַכְזִֽיבָה׃The border then turned back toward Ramah as far as the fortified city of Tyre, turned toward Hosah, and came out at the Sea in the region of Achzib,
30en Umma en Afek en Rehob: 22 stede en hulle dorpe.וְעֻמָ֥ה וַאֲפֵ֖ק וּרְחֹ֑ב עָרִ֛ים עֶשְׂרִ֥ים וּשְׁתַּ֖יִם וְחַצְרֵיהֶֽן׃Ummah, Aphek, and Rehob. There were twenty-two cities, along with their villages. 31Dit is die erfdeel van die stam van die seuns van Aser volgens hulle geslagte, hierdie stede en hulle dorpe.זֹ֗את נַחֲלַ֛ת מַטֵּ֥ה בְנֵֽי־אָשֵׁ֖ר לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם הֶעָרִ֥ים הָאֵ֖לֶּה וְחַצְרֵיהֶֽן׃ פThis was the inheritance of the clans of the tribe of Asher, including these cities and their villages.
32Vir die seuns van Naftali het die sesde lot uitgekom, vir die seuns van Naftali volgens hulle geslagte.לִבְנֵ֣י נַפְתָּלִ֔י יָצָ֖א הַגּוֹרָ֣ל הַשִּׁשִּׁ֑י לִבְנֵ֥י נַפְתָּלִ֖י לְמִשְׁפְּחֹתָֽם׃The sixth lot came out for the clans of the tribe of Naphtali: 33En hulle grens was van Helef, van die eik by Saänannim, en Adami-Nekeb en Jabneël, tot by Lakkum; en sy uiteindes was die Jordaan.וַיְהִ֣י גְבוּלָ֗ם מֵחֵ֨לֶף מֵֽאֵל֜וֹן בְּצַעֲנַנִּ֗ים וַאֲדָמִ֥י הַנֶּ֛קֶב וְיַבְנְאֵ֖ל עַד־לַקּ֑וּם וַיְהִ֥י תֹצְאֹתָ֖יו הַיַּרְדֵּֽן׃Their border started at Heleph and the great tree of Zaanannim, passing Adami-nekeb and Jabneel as far as Lakkum and ending at the Jordan. 34En die grens het weswaarts omgedraai na Asnot-Tabor, en daarvandaan uitgegaan na Hukkok, en aan Sebulon geraak in die suide, en aan Aser het dit geraak in die weste, en aan Juda, by die Jordaan, na die opgang van die son.וְשָׁ֨ב הַגְּב֥וּל יָ֨מָּה֙ אַזְנ֣וֹת תָּב֔וֹר וְיָצָ֥א מִשָּׁ֖ם חוּקֹ֑קָה וּפָגַ֨ע בִּזְבֻל֜וּן מִנֶּ֗גֶב וּבְאָשֵׁר֙ פָּגַ֣ע מִיָּ֔ם וּבִ֣יהוּדָ֔ה הַיַּרְדֵּ֖ן מִזְרַ֥ח הַשָּֽׁמֶשׁ׃Then the border turned westward to Aznoth-tabor and ran from there to Hukkok, touching Zebulun on the south side, Asher on the west, and Judah at the Jordan on the east. 35En versterkte stede: Siddim, Ser en Hammat, Rakkat en Kinneret,וְעָרֵ֖י מִבְצָ֑ר הַצִּדִּ֣ים צֵ֔ר וְחַמַּ֖ת רַקַּ֥ת וְכִנָּֽרֶת׃The fortified cities were Ziddim, Zer, Hammath, Rakkath, Chinnereth, 36en Adama en Rama en Hasor,וַאֲדָמָ֥ה וְהָרָמָ֖ה וְחָצֽוֹר׃Adamah, Ramah, Hazor, 37en Kedes en Edreï en En-Hasor,וְקֶ֥דֶשׁ וְאֶדְרֶ֖עִי וְעֵ֥ין חָצֽוֹר׃Kedesh, Edrei, En-hazor, 38en Jiron en Migdal-El, Horem en Bet-Anat en Bet-Semes: negentien stede en hulle dorpe.וְיִרְאוֹן֙ וּמִגְדַּל־אֵ֔ל חֳרֵ֥ם וּבֵית־עֲנָ֖ת וּבֵ֣ית שָׁ֑מֶשׁ עָרִ֥ים תְּשַֽׁע־עֶשְׂרֵ֖ה וְחַצְרֵיהֶֽן׃Iron, Migdal-el, Horem, Beth-anath, and Beth-shemesh. There were nineteen cities, along with their villages. 39Dit is die erfdeel van die stam van die seuns van Naftali volgens hulle geslagte, die stede en hulle dorpe.זֹ֗את נַחֲלַ֛ת מַטֵּ֥ה בְנֵֽי־נַפְתָּלִ֖י לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם הֶעָרִ֖ים וְחַצְרֵיהֶֽן׃ פThis was the inheritance of the clans of the tribe of Naphtali, including these cities and their villages.
40Vir die stam van die seuns van Dan volgens hulle geslagte het die sewende lot uitgekom.לְמַטֵּ֥ה בְנֵי־דָ֖ן לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם יָצָ֖א הַגּוֹרָ֥ל הַשְּׁבִיעִֽי׃The seventh lot came out for the clans of the tribe of Dan: 41En die grens van hulle erfdeel was Sorea en Estaol en Ir-Semes,וַיְהִ֖י גְּב֣וּל נַחֲלָתָ֑ם צָרְעָ֥ה וְאֶשְׁתָּא֖וֹל וְעִ֥יר שָֽׁמֶשׁ׃The territory of their inheritance included Zorah, Eshtaol, Ir-shemesh, 42en Saälabbin en Ajalon en Jitla,וְשַֽׁעֲלַבִּ֥ין וְאַיָּל֖וֹן וְיִתְלָֽה׃Shaalabbin, Aijalon, Ithlah, 43en Elon, Timnata en Ekron,וְאֵיל֥וֹן וְתִמְנָ֖תָה וְעֶקְרֽוֹן׃Elon, Timnah, Ekron, 44en Elteke en Gibbeton en Baälat,וְאֶלְתְּקֵ֥ה וְגִבְּת֖וֹן וּבַעֲלָֽת׃Eltekeh, Gibbethon, Baalath, 45en Jehud en Bene-Berak en Gat-Rimmon,וִיהֻ֥ד וּבְנֵֽי־בְרַ֖ק וְגַת־רִמּֽוֹן׃Jehud, Bene-berak, Gath-rimmon, 46en Me-Jarkon en Rakkon, met die grens oorkant Jafo.וּמֵ֥י הַיַּרְק֖וֹן וְהָֽרַקּ֑וֹן עִֽם־הַגְּב֖וּל מ֥וּל יָפֽוֹ׃Me-jarkon, and Rakkon, including the territory across from Joppa. 47Maar die grens van die seuns van Dan het van hulle af uitgegaan; en die seuns van Dan het opgetrek en teen Lesem geveg en dit ingeneem en dit met die skerpte van die swaard geslaan, en dit in besit geneem en daarin gewoon; en hulle het Lesem Dan genoem, volgens die naam van Dan, hulle vader.
aLetterlik: volgens die mond van die swaard.
וַיֵּצֵ֥א גְבוּל־בְּנֵי־דָ֖ן מֵהֶ֑ם וַיַּעֲל֣וּ בְנֵֽי־דָ֠ן וַיִּלָּחֲמ֨וּ עִם־לֶ֜שֶׁם וַיִּלְכְּד֥וּ אוֹתָ֣הּ׀ וַיַּכּ֧וּ אוֹתָ֣הּ לְפִי־חֶ֗רֶב וַיִּֽרְשׁ֤וּ אוֹתָהּ֙ וַיֵּ֣שְׁבוּ בָ֔הּ וַיִּקְרְא֤וּ לְלֶ֨שֶׁם֙ דָּ֔ן כְּשֵׁ֖ם דָּ֥ן אֲבִיהֶֽם׃(Later, when the territory of the Danites was lost to them, they went up and fought against Leshem, captured it, and put it to the sword. So they took possession of Leshem, settled there, and renamed it after their father Dan.)
48Dit is die erfdeel van die stam van die seuns van Dan volgens hulle geslagte, hierdie stede en hulle dorpe.זֹ֗את נַחֲלַ֛ת מַטֵּ֥ה בְנֵי־דָ֖ן לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם הֶֽעָרִ֥ים הָאֵ֖לֶּה וְחַצְרֵיהֶֽן׃ פThis was the inheritance of the clans of the tribe of Dan, including these cities and their villages.
49En toe hulle klaar was om die land volgens sy grense as erfdeel te verdeel, het die Israeliete aan Josua, die seun van Nun, 'n erfdeel in hulle midde gegee.וַיְכַלּ֥וּ לִנְחֹל־אֶת־הָאָ֖רֶץ לִגְבֽוּלֹתֶ֑יהָ וַיִּתְּנ֨וּ בְנֵי־יִשְׂרָאֵ֧ל נַחֲלָ֛ה לִיהוֹשֻׁ֥עַ בִּן־נ֖וּן בְּתוֹכָֽם׃When they had finished distributing the land into its territories, the Israelites gave Joshua son of Nun an inheritance among them, 50Op bevel van die HERE het hulle aan hom die stad gegee wat hy gevra het, Timnat-Serag in die gebergte van Efraim; en hy het die stad gebou en daarin gewoon.
aLetterlik: volgens die mond van die HERE.
עַל־פִּ֨י יְהוָ֜ה נָ֣תְנוּ ל֗וֹ אֶת־הָעִיר֙ אֲשֶׁ֣ר שָׁאָ֔ל אֶת־תִּמְנַת־סֶ֖רַח בְּהַ֣ר אֶפְרָ֑יִם וַיִּבְנֶ֥ה אֶת־הָעִ֖יר וַיֵּ֥שֶׁב בָּֽהּ׃as the LORD had commanded. They gave him the city of Timnath-serah in the hill country of Ephraim, as he requested. He rebuilt the city and settled in it.
51Dit is die erfdele wat Eleasar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die familiehoofde van die stamme van die Israeliete deur die lot verdeel het in Silo, voor die aangesig van die HERE, by die ingang van die tent van samekoms. En hulle het die verdeling van die land voltooi.
aLetterlik: die hoofde van die vaders.
אֵ֣לֶּה הַנְּחָלֹ֡ת אֲשֶׁ֣ר נִחֲל֣וּ אֶלְעָזָ֣ר הַכֹּהֵ֣ן׀ וִיהוֹשֻׁ֪עַ בִּן־נ֟וּן וְרָאשֵׁ֣י הָֽאָב֣וֹת לְמַטּוֹת֩ בְּנֵי־יִשְׂרָאֵ֨ל׀ בְּגוֹרָ֤ל׀ בְּשִׁלֹה֙ לִפְנֵ֣י יְהוָ֔ה פֶּ֖תַח אֹ֣הֶל מוֹעֵ֑ד וַיְכַלּ֕וּ מֵֽחַלֵּ֖ק אֶת־הָאָֽרֶץ׃ פThese are the inheritances that Eleazar the priest, Joshua son of Nun, and the heads of the families distributed by lot to the tribes of Israel at Shiloh before the LORD at the entrance to the Tent of Meeting. So they finished dividing up the land.