Terug na Galasiërs

Galasiërs 1

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Paulus, apostel, nie van mense af nie en ook nie deur ’n mens nie, maar deur Jesus Christus en God die Vader wat Hom uit die dode opgewek het,Παῦλος ἀπόστολος, οὐκ ἀπʼ ἀνθρώπων οὐδὲ διʼ ἀνθρώπου ἀλλὰ διὰ Ἰησοῦ Χριστοῦ καὶ θεοῦ πατρὸς τοῦ ἐγείραντος αὐτὸν ἐκ νεκρῶν,Paul, an apostle—sent not from men nor by man, but by Jesus Christ and God the Father, who raised Him from the dead— 2en al die broers wat by my is, aan die gemeentes van Galasië:καὶ οἱ σὺν ἐμοὶ πάντες ἀδελφοί, ταῖς ἐκκλησίαις τῆς Γαλατίας·and all the brothers with me, To the churches of Galatia: 3Genade vir julle en vrede van God die Vader en ons Here Jesus Christus,
aSommige manuskripte lees: van God ons Vader en die Here Jesus Christus.
χάρις ὑμῖν καὶ εἰρήνη ἀπὸ θεοῦ πατρὸς ⸂καὶ κυρίου ἡμῶν⸃ Ἰησοῦ Χριστοῦ,Grace and peace to you from God our Father and the Lord Jesus Christ,
4wat Homself gegee het vir ons sondes, sodat Hy ons kan uitruk uit die huidige bose eeu, volgens die wil van ons God en Vader.
aSommige manuskripte lees: Sommige manuskripte lees “oor” in plaas van “vir” ons sondes.
τοῦ δόντος ἑαυτὸν ⸀ὑπὲρ τῶν ἁμαρτιῶν ἡμῶν ὅπως ἐξέληται ἡμᾶς ἐκ τοῦ ⸂αἰῶνος τοῦ ἐνεστῶτος⸃ πονηροῦ κατὰ τὸ θέλημα τοῦ θεοῦ καὶ πατρὸς ἡμῶν,who gave Himself for our sins to rescue us from the present evil age, according to the will of our God and Father,
5aan wie die heerlikheid is tot in alle ewigheid. Amen.
aLetterlik: tot in die eeue van die eeue.
ᾧ ἡ δόξα εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν αἰώνων· ἀμήν.to whom be glory forever and ever. Amen.
6Ek is verbaas dat julle so gou wegdraai van Hom wat julle in die genade van Christus geroep het, na 'n ander evangelie,
aOf: deur die genade van Christus.
Θαυμάζω ὅτι οὕτως ταχέως μετατίθεσθε ἀπὸ τοῦ καλέσαντος ὑμᾶς ἐν χάριτι Χριστοῦ εἰς ἕτερον εὐαγγέλιον,I am amazed how quickly you are deserting the One who called you by the grace of Christ and are turning to a different gospel—
7wat nie 'n ander is nie; behalwe dat daar sommige is wat julle verontrus en die evangelie van Christus wil verdraai.ὃ οὐκ ἔστιν ἄλλο· εἰ μή τινές εἰσιν οἱ ταράσσοντες ὑμᾶς καὶ θέλοντες μεταστρέψαι τὸ εὐαγγέλιον τοῦ Χριστοῦ.which is not even a gospel. Evidently some people are troubling you and trying to distort the gospel of Christ. 8Maar selfs al sou ons of 'n engel uit die hemel aan julle 'n evangelie verkondig in stryd met wat ons aan julle verkondig het, laat hom vervloek wees.ἀλλὰ καὶ ἐὰν ἡμεῖς ἢ ἄγγελος ἐξ οὐρανοῦ ⸀εὐαγγελίζηται ⸀ὑμῖν παρʼ ὃ εὐηγγελισάμεθα ὑμῖν, ἀνάθεμα ἔστω.But even if we or an angel from heaven should preach a gospel contrary to the one we preached to you, let him be under a curse! 9Soos ons vroeër gesê het, sê ek nou ook weer: As iemand aan julle 'n evangelie verkondig in stryd met wat julle ontvang het, laat hom vervloek wees.ὡς προειρήκαμεν, καὶ ἄρτι πάλιν λέγω, εἴ τις ὑμᾶς εὐαγγελίζεται παρʼ ὃ παρελάβετε, ἀνάθεμα ἔστω.As we have said before, so now I say again: If anyone is preaching to you a gospel contrary to the one you received, let him be under a curse! 10Want oorreed ek nou mense, of God? Of soek ek daarna om mense te behaag? As ek nog mense behaag het, sou ek nie 'n slaaf van Christus gewees het nie.
aOf: dienskneg.
Ἄρτι γὰρ ἀνθρώπους πείθω ἢ τὸν θεόν; ἢ ζητῶ ἀνθρώποις ἀρέσκειν; ⸀εἰ ἔτι ἀνθρώποις ἤρεσκον, Χριστοῦ δοῦλος οὐκ ἂν ἤμην.Am I now seeking the approval of men, or of God? Or am I striving to please men? If I were still trying to please men, I would not be a servant of Christ.
11Want ek maak aan julle bekend, broers en susters, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie van menslike aard is nie;
aLetterlik: broers.
bLetterlik: nie volgens die mens nie.
Γνωρίζω ⸀γὰρ ὑμῖν, ἀδελφοί, τὸ εὐαγγέλιον τὸ εὐαγγελισθὲν ὑπʼ ἐμοῦ ὅτι οὐκ ἔστιν κατὰ ἄνθρωπον·For I want you to know, brothers, that the gospel I preached was not devised by man.
12want ek het dit ook nie van 'n mens ontvang nie, en dit is my ook nie geleer nie, maar deur 'n openbaring van Jesus Christus.οὐδὲ γὰρ ἐγὼ παρὰ ἀνθρώπου παρέλαβον αὐτό, ⸀οὔτε ἐδιδάχθην, ἀλλὰ διʼ ἀποκαλύψεως Ἰησοῦ Χριστοῦ.I did not receive it from any man, nor was I taught it; rather, I received it by revelation from Jesus Christ.
13Want julle het gehoor van my vroeëre lewenswandel in die Jodedom, dat ek die gemeente van God bo mate vervolg en dit verwoes het,Ἠκούσατε γὰρ τὴν ἐμὴν ἀναστροφήν ποτε ἐν τῷ Ἰουδαϊσμῷ, ὅτι καθʼ ὑπερβολὴν ἐδίωκον τὴν ἐκκλησίαν τοῦ θεοῦ καὶ ἐπόρθουν αὐτήν,For you have heard of my former way of life in Judaism, how severely I persecuted the church of God and tried to destroy it. 14en ek het in die Jodedom verder gevorder as baie tydgenote in my volk, deurdat ek 'n veel groter yweraar vir die oorleweringe van my vaders was.καὶ προέκοπτον ἐν τῷ Ἰουδαϊσμῷ ὑπὲρ πολλοὺς συνηλικιώτας ἐν τῷ γένει μου, περισσοτέρως ζηλωτὴς ὑπάρχων τῶν πατρικῶν μου παραδόσεων.I was advancing in Judaism beyond many of my contemporaries and was extremely zealous for the traditions of my fathers.
15Maar toe dit Hom behaag het wat my van my moeder se skoot af afgesonder en deur Sy genade geroep het
aSommige manuskripte lees: toe dit God behaag het, wat my van my moeder se skoot af afgesonder en deur Sy genade geroep het.
ὅτε δὲ ⸀εὐδόκησεν ὁ ἀφορίσας με ἐκ κοιλίας μητρός μου καὶ καλέσας διὰ τῆς χάριτος αὐτοῦBut when God, who set me apart from my mother’s womb and called me by His grace, was pleased
16om Sy Seun in my te openbaar, sodat ek Hom onder die nasies kan verkondig as evangelie, het ek onmiddellik nie met vlees en bloed oorleg gepleeg nie,
aLetterlik: in my; of: aan my.
ἀποκαλύψαι τὸν υἱὸν αὐτοῦ ἐν ἐμοὶ ἵνα εὐαγγελίζωμαι αὐτὸν ἐν τοῖς ἔθνεσιν, εὐθέως οὐ προσανεθέμην σαρκὶ καὶ αἵματι,to reveal His Son in me so that I might preach Him among the Gentiles, I did not rush to consult with flesh and blood,
17en ek het ook nie na Jerusalem opgegaan na dié wat voor my apostels was nie, maar ek het na Arabië weggegaan en weer na Damaskus teruggekeer.οὐδὲ ἀνῆλθον εἰς Ἱεροσόλυμα πρὸς τοὺς πρὸ ἐμοῦ ἀποστόλους, ἀλλὰ ἀπῆλθον εἰς Ἀραβίαν, καὶ πάλιν ὑπέστρεψα εἰς Δαμασκόν.nor did I go up to Jerusalem to the apostles who came before me, but I went into Arabia and later returned to Damascus.
18Daarna, na drie jaar, het ek na Jerusalem opgegaan om met Kefas kennis te maak, en ek het vyftien dae by hom gebly;
aSommige manuskripte lees: Petrus.
Ἔπειτα μετὰ ⸂ἔτη τρία⸃ ἀνῆλθον εἰς Ἱεροσόλυμα ἱστορῆσαι ⸀Κηφᾶν, καὶ ἐπέμεινα πρὸς αὐτὸν ἡμέρας δεκαπέντε·Only after three years did I go up to Jerusalem to confer with Cephas, and I stayed with him fifteen days.
19maar geen ander van die apostels het ek gesien nie, behalwe Jakobus, die broer van die Here.ἕτερον δὲ τῶν ἀποστόλων οὐκ εἶδον, εἰ μὴ Ἰάκωβον τὸν ἀδελφὸν τοῦ κυρίου.But I saw none of the other apostles except James, the Lord’s brother. 20Wat ek aan julle skryf, kyk, voor God: ek lieg nie.ἃ δὲ γράφω ὑμῖν, ἰδοὺ ἐνώπιον τοῦ θεοῦ ὅτι οὐ ψεύδομαι.I assure you before God that what I am writing to you is no lie.
21Daarna het ek na die streke van Sirië en Silisië gegaan.ἔπειτα ἦλθον εἰς τὰ κλίματα τῆς Συρίας καὶ τῆς Κιλικίας.Later I went to the regions of Syria and Cilicia. 22Maar ek was van aangesig onbekend vir die gemeentes van Judea wat in Christus is.ἤμην δὲ ἀγνοούμενος τῷ προσώπῳ ταῖς ἐκκλησίαις τῆς Ἰουδαίας ταῖς ἐν Χριστῷ,I was personally unknown, however, to the churches of Judea that are in Christ. 23hulle het net gehoor: “Hy wat ons vroeër vervolg het, verkondig nou die geloof wat hy vroeër verwoes het,”μόνον δὲ ἀκούοντες ἦσαν ὅτι Ὁ διώκων ἡμᾶς ποτε νῦν εὐαγγελίζεται τὴν πίστιν ἥν ποτε ἐπόρθει,They only heard the account: “The man who formerly persecuted us is now preaching the faith he once tried to destroy.” 24En hulle het God in my verheerlik.καὶ ἐδόξαζον ἐν ἐμοὶ τὸν θεόν.And they glorified God because of me.