Terug na 1 Timoteus

1 Timoteus 3

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Die woord is getrou: as iemand na die amp van opsiener streef, begeer hy 'n goeie werk.Πιστὸς ὁ λόγος· εἴ τις ἐπισκοπῆς ὀρέγεται, καλοῦ ἔργου ἐπιθυμεῖ.This is a trustworthy saying: If anyone aspires to be an overseer, he desires a noble task. 2Die opsiener moet dan onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, verstandig, ordelik, gasvry, bekwaam om te leer,δεῖ οὖν τὸν ἐπίσκοπον ἀνεπίλημπτον εἶναι, μιᾶς γυναικὸς ἄνδρα, νηφάλιον, σώφρονα, κόσμιον, φιλόξενον, διδακτικόν,An overseer, then, must be above reproach, the husband of but one wife, temperate, self-controlled, respectable, hospitable, able to teach, 3nie 'n drinker nie, nie 'n vegter nie, maar inskiklik, nie strydlustig nie, nie geldgierig nie,
aSommige manuskripte lees: nie 'n vegter nie, nie op skandelike wins uit nie, maar inskiklik
μὴ πάροινον, μὴ ⸀πλήκτην, ἀλλὰ ἐπιεικῆ, ἄμαχον, ἀφιλάργυρον,not dependent on wine, not violent but gentle, peaceable, and free of the love of money.
4een wat sy eie huis goed bestuur en sy kinders in onderdanigheid hou, met alle waardigheid;τοῦ ἰδίου οἴκου καλῶς προϊστάμενον, τέκνα ἔχοντα ἐν ὑποταγῇ μετὰ πάσης σεμνότητος·An overseer must manage his own household well and keep his children under control, with complete dignity. 5maar as iemand nie weet hoe om sy eie huis te bestuur nie, hoe sal hy vir die gemeente van God sorg?(εἰ δέ τις τοῦ ἰδίου οἴκου προστῆναι οὐκ οἶδεν, πῶς ἐκκλησίας θεοῦ ἐπιμελήσεται;)For if someone does not know how to manage his own household, how can he care for the church of God? 6Nie ’n pasbekeerde nie, sodat hy nie, opgeblase geword, in die oordeel van die duiwel val nie.
aOf: in die oordeel wat die duiwel ontvang het.
μὴ νεόφυτον, ἵνα μὴ τυφωθεὶς εἰς κρίμα ἐμπέσῃ τοῦ διαβόλου.He must not be a recent convert, or he may become conceited and fall under the same condemnation as the devil.
7Hy moet ook 'n goeie getuienis hê van dié daarbuite, sodat hy nie in smaad en in die strik van die duiwel val nie.δεῖ ⸀δὲ καὶ μαρτυρίαν καλὴν ἔχειν ἀπὸ τῶν ἔξωθεν, ἵνα μὴ εἰς ὀνειδισμὸν ἐμπέσῃ καὶ παγίδα τοῦ διαβόλου.Furthermore, he must have a good reputation with outsiders, so that he will not fall into disgrace and into the snare of the devil.
8Diakens moet net so waardig wees, nie dubbeltongig nie, nie aan baie wyn oorgegee nie, nie op skandelike wins uit nie,Διακόνους ὡσαύτως σεμνούς, μὴ διλόγους, μὴ οἴνῳ πολλῷ προσέχοντας, μὴ αἰσχροκερδεῖς,Deacons likewise must be dignified, not double-tongued or given to much wine or greedy for money. 9wat die geheimenis van die geloof in 'n rein gewete vashou.ἔχοντας τὸ μυστήριον τῆς πίστεως ἐν καθαρᾷ συνειδήσει.They must hold to the mystery of the faith with a clear conscience. 10En hulle moet ook eers beproef word; daarna moet hulle dien, as hulle onbesproke is.καὶ οὗτοι δὲ δοκιμαζέσθωσαν πρῶτον, εἶτα διακονείτωσαν ἀνέγκλητοι ὄντες.Additionally, they must first be tested. Then, if they are above reproach, let them serve as deacons. 11Vroue net so: waardig, nie lasteraars nie, nugter, getrou in alles.
aOf: Eggenotes net so, of: vroulike diakens net so.
γυναῖκας ὡσαύτως σεμνάς, μὴ διαβόλους, νηφαλίους, πιστὰς ἐν πᾶσιν.In the same way, the women must be dignified, not slanderers, but temperate and faithful in all things.
12Diakens moet manne van een vrou wees, wat hulle kinders en hulle eie huise goed bestuur.διάκονοι ἔστωσαν μιᾶς γυναικὸς ἄνδρες, τέκνων καλῶς προϊστάμενοι καὶ τῶν ἰδίων οἴκων·A deacon must be the husband of but one wife, a good manager of his children and of his own household. 13Want dié wat goed gedien het, verwerf vir hulleself 'n goeie posisie en groot vrymoedigheid in die geloof wat in Christus Jesus is.οἱ γὰρ καλῶς διακονήσαντες βαθμὸν ἑαυτοῖς καλὸν περιποιοῦνται καὶ πολλὴν παρρησίαν ἐν πίστει τῇ ἐν Χριστῷ Ἰησοῦ.For those who have served well as deacons acquire for themselves a high standing and great confidence in the faith that is in Christ Jesus.
14Hierdie dinge skryf ek aan jou, in die hoop om gou na jou toe te kom;Ταῦτά σοι γράφω, ἐλπίζων ἐλθεῖν πρὸς σὲ ⸂ἐν τάχει⸃,Although I hope to come to you soon, I am writing you these things 15maar as ek vertoef, sodat jy kan weet hoe 'n mens hom in die huis van God moet gedra, wat die gemeente van die lewende God is, pilaar en grondslag van die waarheid.ἐὰν δὲ βραδύνω, ἵνα εἰδῇς πῶς δεῖ ἐν οἴκῳ θεοῦ ἀναστρέφεσθαι, ἥτις ἐστὶν ἐκκλησία θεοῦ ζῶντος, στῦλος καὶ ἑδραίωμα τῆς ἀληθείας·in case I am delayed, so that you will know how each one must conduct himself in God’s household, which is the church of the living God, the pillar and foundation of the truth. 16En onteenseglik groot is die geheimenis van die godsvrug: Hy wat geopenbaar is in die vlees, geregverdig is in die Gees, gesien is deur engele, verkondig is onder die nasies, geglo is in die wêreld, opgeneem is in heerlikheid.
aSommige manuskripte lees: God is geopenbaar in die vlees.
bOf: geregverdig is in die gees.
καὶ ὁμολογουμένως μέγα ἐστὶν τὸ τῆς εὐσεβείας μυστήριον· ⸀Ὃς ἐφανερώθη ἐν σαρκί, ἐδικαιώθη ἐν πνεύματι, ὤφθη ἀγγέλοις, ἐκηρύχθη ἐν ἔθνεσιν, ἐπιστεύθη ἐν κόσμῳ, ἀνελήμφθη ἐν δόξῃ.By common confession, the mystery of godliness is great: He appeared in the flesh, was vindicated by the Spirit, was seen by angels, was proclaimed among the nations, was believed in throughout the world, was taken up in glory.