Terug na 1 Johannes

1 Johannes 4

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Geliefdes, moenie elke gees glo nie, maar toets die geeste of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan.Ἀγαπητοί, μὴ παντὶ πνεύματι πιστεύετε, ἀλλὰ δοκιμάζετε τὰ πνεύματα εἰ ἐκ τοῦ θεοῦ ἐστιν, ὅτι πολλοὶ ψευδοπροφῆται ἐξεληλύθασιν εἰς τὸν κόσμον.Beloved, do not believe every spirit, but test the spirits to see whether they are from God. For many false prophets have gone out into the world. 2Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God,
aSommige manuskripte lees: Hieraan word die Gees van God geken.
ἐν τούτῳ ⸀γινώσκετε τὸ πνεῦμα τοῦ θεοῦ· πᾶν πνεῦμα ὃ ὁμολογεῖ Ἰησοῦν Χριστὸν ἐν σαρκὶ ἐληλυθότα ἐκ τοῦ θεοῦ ἐστιν,By this you will know the Spirit of God: Every spirit that confesses that Jesus Christ has come in the flesh is from God,
3en elke gees wat Jesus nie bely nie, is nie uit God nie. En dit is die gees van die antichris, waarvan julle gehoor het dat dit kom, en dit is nou al in die wêreld.
aSommige manuskripte lees: elke gees wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie.
bLetterlik: dit is dié van die antichris.
καὶ πᾶν πνεῦμα ὃ μὴ ὁμολογεῖ ⸀τὸν ⸀Ἰησοῦν ἐκ τοῦ θεοῦ οὐκ ἔστιν· καὶ τοῦτό ἐστιν τὸ τοῦ ἀντιχρίστου, ὃ ἀκηκόατε ὅτι ἔρχεται, καὶ νῦν ἐν τῷ κόσμῳ ἐστὶν ἤδη.and every spirit that does not confess Jesus is not from God. This is the spirit of the antichrist, which you have heard is coming and which is already in the world at this time.
4Julle is uit God, kindertjies, en julle het hulle oorwin, want Hy wat in julle is, is groter as hy wat in die wêreld is.ὑμεῖς ἐκ τοῦ θεοῦ ἐστε, τεκνία, καὶ νενικήκατε αὐτούς, ὅτι μείζων ἐστὶν ὁ ἐν ὑμῖν ἢ ὁ ἐν τῷ κόσμῳ·You, little children, are from God and have overcome them, because greater is He who is in you than he who is in the world. 5Hulle is uit die wêreld; daarom praat hulle uit die wêreld, en die wêreld luister na hulle.αὐτοὶ ἐκ τοῦ κόσμου εἰσίν· διὰ τοῦτο ἐκ τοῦ κόσμου λαλοῦσιν καὶ ὁ κόσμος αὐτῶν ἀκούει.They are of the world. That is why they speak from the world’s perspective, and the world listens to them. 6Ons is uit God; wie God ken, luister na ons; wie nie uit God is nie, luister nie na ons nie. Hieruit ken ons die gees van die waarheid en die gees van die dwaling.ἡμεῖς ἐκ τοῦ θεοῦ ἐσμεν· ὁ γινώσκων τὸν θεὸν ἀκούει ἡμῶν, ὃς οὐκ ἔστιν ἐκ τοῦ θεοῦ οὐκ ἀκούει ἡμῶν. ἐκ τούτου γινώσκομεν τὸ πνεῦμα τῆς ἀληθείας καὶ τὸ πνεῦμα τῆς πλάνης.We are from God. Whoever knows God listens to us; whoever is not from God does not listen to us. That is how we know the Spirit of truth and the spirit of deception.
7Geliefdes, laat ons mekaar liefhê, want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.Ἀγαπητοί, ἀγαπῶμεν ἀλλήλους, ὅτι ἡ ἀγάπη ἐκ τοῦ θεοῦ ἐστιν, καὶ πᾶς ὁ ἀγαπῶν ἐκ τοῦ θεοῦ γεγέννηται καὶ γινώσκει τὸν θεόν.Beloved, let us love one another, because love comes from God. Everyone who loves has been born of God and knows God. 8Wie nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde.ὁ μὴ ἀγαπῶν οὐκ ἔγνω τὸν θεόν, ὅτι ὁ θεὸς ἀγάπη ἐστίν.Whoever does not love does not know God, because God is love. 9Hierin is die liefde van God onder ons geopenbaar: dat God Sy enigste Seun in die wêreld gestuur het sodat ons deur Hom kan lewe.
aOf: in ons.
bOf: Sy eniggebore Seun.
ἐν τούτῳ ἐφανερώθη ἡ ἀγάπη τοῦ θεοῦ ἐν ἡμῖν, ὅτι τὸν υἱὸν αὐτοῦ τὸν μονογενῆ ἀπέσταλκεν ὁ θεὸς εἰς τὸν κόσμον ἵνα ζήσωμεν διʼ αὐτοῦ.This is how God’s love was revealed among us: God sent His one and only Son into the world, so that we might live through Him.
10Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en Sy Seun gestuur het as versoening vir ons sondes.
aOf: as soenoffer vir ons sondes.
ἐν τούτῳ ἐστὶν ἡ ἀγάπη, οὐχ ὅτι ἡμεῖς ⸀ἠγαπήκαμεν τὸν θεόν, ἀλλʼ ὅτι αὐτὸς ἠγάπησεν ἡμᾶς καὶ ἀπέστειλεν τὸν υἱὸν αὐτοῦ ἱλασμὸν περὶ τῶν ἁμαρτιῶν ἡμῶν.And love consists in this: not that we loved God, but that He loved us and sent His Son as the atoning sacrifice for our sins.
11Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê.ἀγαπητοί, εἰ οὕτως ὁ θεὸς ἠγάπησεν ἡμᾶς, καὶ ἡμεῖς ὀφείλομεν ἀλλήλους ἀγαπᾶν.Beloved, if God so loved us, we also ought to love one another. 12Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en is Sy liefde in ons vervolmaak.θεὸν οὐδεὶς πώποτε τεθέαται· ἐὰν ἀγαπῶμεν ἀλλήλους, ὁ θεὸς ἐν ἡμῖν μένει καὶ ἡ ἀγάπη αὐτοῦ ⸂ἐν ἡμῖν τετελειωμένη ἐστιν⸃.No one has ever seen God; but if we love one another, God remains in us, and His love is perfected in us.
13Hieraan ken ons dat ons in Hom bly en Hy in ons, omdat Hy ons uit Sy Gees gegee het.Ἐν τούτῳ γινώσκομεν ὅτι ἐν αὐτῷ μένομεν καὶ αὐτὸς ἐν ἡμῖν, ὅτι ἐκ τοῦ πνεύματος αὐτοῦ δέδωκεν ἡμῖν.By this we know that we remain in Him, and He in us: He has given us of His Spirit. 14En ons het aanskou en getuig dat die Vader die Seun gestuur het as Redder van die wêreld.καὶ ἡμεῖς τεθεάμεθα καὶ μαρτυροῦμεν ὅτι ὁ πατὴρ ἀπέσταλκεν τὸν υἱὸν σωτῆρα τοῦ κόσμου.And we have seen and testify that the Father has sent His Son to be the Savior of the world. 15Wie ook al bely dat Jesus die Seun van God is, God bly in hom en hy in God.ὃς ⸀ἐὰν ὁμολογήσῃ ὅτι ⸀Ἰησοῦς ἐστιν ὁ υἱὸς τοῦ θεοῦ, ὁ θεὸς ἐν αὐτῷ μένει καὶ αὐτὸς ἐν τῷ θεῷ.If anyone confesses that Jesus is the Son of God, God abides in him, and he in God. 16En ons het die liefde wat God vir ons het, leer ken en geglo. God is liefde, en wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.καὶ ἡμεῖς ἐγνώκαμεν καὶ πεπιστεύκαμεν τὴν ἀγάπην ἣν ἔχει ὁ θεὸς ἐν ἡμῖν. Ὁ θεὸς ἀγάπη ἐστίν, καὶ ὁ μένων ἐν τῇ ἀγάπῃ ἐν τῷ θεῷ μένει καὶ ὁ θεὸς ἐν αὐτῷ ⸀μένει.And we have come to know and believe the love that God has for us. God is love; whoever abides in love abides in God, and God in him. 17Hierin is die liefde by ons vervolmaak, sodat ons vrymoedigheid kan hê op die dag van die oordeel, want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld.ἐν τούτῳ τετελείωται ἡ ἀγάπη μεθʼ ἡμῶν, ἵνα παρρησίαν ἔχωμεν ἐν τῇ ἡμέρᾳ τῆς κρίσεως, ὅτι καθὼς ἐκεῖνός ἐστιν καὶ ἡμεῖς ἐσμεν ἐν τῷ κόσμῳ τούτῳ.In this way, love has been perfected among us, so that we may have confidence on the day of judgment; for in this world we are just like Him. 18Daar is geen vrees in die liefde nie, maar die volmaakte liefde dryf die vrees uit, want vrees hou straf in; en wie vrees, is nie in die liefde vervolmaak nie.
aLetterlik: die vrees het straf.
φόβος οὐκ ἔστιν ἐν τῇ ἀγάπῃ, ἀλλʼ ἡ τελεία ἀγάπη ἔξω βάλλει τὸν φόβον, ὅτι ὁ φόβος κόλασιν ἔχει, ὁ δὲ φοβούμενος οὐ τετελείωται ἐν τῇ ἀγάπῃ.There is no fear in love, but perfect love drives out fear, because fear involves punishment. The one who fears has not been perfected in love.
19Ons het lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
aSommige manuskripte lees: Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
bOf: Laat ons liefhê, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
ἡμεῖς ⸀ἀγαπῶμεν, ὅτι αὐτὸς πρῶτος ἠγάπησεν ἡμᾶς.We love because He first loved us.
20As iemand sê: “Ek het God lief,” en sy broer haat, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer wat hy gesien het, nie liefhet nie, kan God wat hy nie gesien het nie, nie liefhê nie.
aSommige manuskripte lees: hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
ἐάν τις εἴπῃ ὅτι Ἀγαπῶ τὸν θεόν, καὶ τὸν ἀδελφὸν αὐτοῦ μισῇ, ψεύστης ἐστίν· ὁ γὰρ μὴ ἀγαπῶν τὸν ἀδελφὸν αὐτοῦ ὃν ἑώρακεν, τὸν θεὸν ὃν οὐχ ἑώρακεν ⸀οὐ δύναται ἀγαπᾶν.If anyone says, “I love God,” but hates his brother, he is a liar. For anyone who does not love his brother, whom he has seen, cannot love God, whom he has not seen.
21En hierdie gebod het ons van Hom: dat wie God liefhet, ook sy broer moet liefhê.καὶ ταύτην τὴν ἐντολὴν ἔχομεν ἀπʼ αὐτοῦ, ἵνα ὁ ἀγαπῶν τὸν θεὸν ἀγαπᾷ καὶ τὸν ἀδελφὸν αὐτοῦ.And we have this commandment from Him: Whoever loves God must love his brother as well.